Search found 4 matches
- Sun Oct 16, 2011 8:52 pm
- Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
- Topic: 3.0d4d kilomteres
- Replies: 4
- Views: 1596
3.0d4d kilomteres
Hi almal net a paar vrae. my 3.0 is n 2005 model en sy het tans 328 000 op die klok :mrgreen: , nog die selle injectors, ratkas,klutch etc.. ek gooi diesel en bande en ek ry die rook uit haar uit, ek sleep 60% van die tyd my wilds waaintjie ook en hys 5mtr dubble as en 1.8 mtr hoog, my verbruik is s...
- Wed Apr 27, 2011 9:55 am
- Forum: Electronic Gadgets and Radios
- Topic: Mounting 2-Way Radios
- Replies: 116
- Views: 68867
Re: Mounting 2-Way Radios
More,
Is dit moontlik om twwe rigting radios in my bakkies teplaas wat die heele land optel?
sal dit goed kooper wees as cell foone ? en sal die syn sterker wees, ?
ek is soo gatvol vir vodacom en netwerke ek wil skreeeeeeee :evil:
Is dit moontlik om twwe rigting radios in my bakkies teplaas wat die heele land optel?
sal dit goed kooper wees as cell foone ? en sal die syn sterker wees, ?
ek is soo gatvol vir vodacom en netwerke ek wil skreeeeeeee :evil:
- Sun Mar 06, 2011 7:35 pm
- Forum: Electronic Gadgets and Radios
- Topic: Cell upgrade time again ... choices...
- Replies: 44
- Views: 4973
Re: Cell upgrade time again ... choices...
om n BB tevat is soo goed soos BUlle skree , vat eerder n Iphone en skree vir die sharks
- Tue Nov 30, 2010 11:24 am
- Forum: Know your fellow members
- Topic: What's your business?
- Replies: 192
- Views: 49044
Re: What's your business?
Ek vang en verskuif Wild in S.A meestal Nyalas,buffels , renosters (met hoorings) :-)
Novo vivo wildlife consultants
Novo vivo wildlife consultants