Search found 64 matches
- Tue Apr 01, 2014 9:43 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Air filter housing
- Replies: 2
- Views: 899
Re: Air filter housing
Hi-Hilux jy het PM
- Wed Mar 26, 2014 11:21 am
- Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
- Topic: Oldest question - Oudste vraag
- Replies: 6
- Views: 2031
Re: Oldest question - Oudste vraag
Die 2.7 surf se autobox sal beslis werk. Die 4x4 koppeling werk net met n actuator, maar dis redelik eenvoudig om te bedraad. Die outoratkas op die Surf, vorige Prado, Lexus se casings is almal dieselfde. Die belhousing verskil na gelang van die engin en die ratkas is met of sonder o/d
- Sun Feb 09, 2014 10:06 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Cataract surgery...
- Replies: 111
- Views: 8011
Re: Cataract surgery...
Seenwense met die prosedures en n spoedige herstel Eric. Ek hoop iemand sal vir jou lees wat op die forum aangaan. [THUMBS UP SIGN]
- Mon Jan 20, 2014 2:38 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: SFA Gearmax difflock wiring
- Replies: 7
- Views: 1274
Re: SFA Gearmax difflock wiring
Dankie julle, ek het reggekom met die bedrading en die difflock werk.
- Mon Jan 20, 2014 8:36 am
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: 22R Waar kom die pype en drade?
- Replies: 13
- Views: 2605
Re: 22R Waar kom die pype en drade?
hier is die diagram
- Mon Jan 20, 2014 7:53 am
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: 22R Waar kom die pype en drade?
- Replies: 13
- Views: 2605
22R Waar kom die pype en drade?
Gaan kyk op forum, ek dink augustus 2010 het ek n diagram vir vacuum pype geplaas. Dalk help dit. Ek weet ongelukkig nie hoe om die link te paste van Tapatalk af nie.
- Thu Jan 16, 2014 2:08 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: SFA Gearmax difflock wiring
- Replies: 7
- Views: 1274
Re: SFA Gearmax difflock wiring
Dankie Martin. Ek sal dit baie waardeer.
Foyota. Ek sal seker moet inbetaal né.
Foyota. Ek sal seker moet inbetaal né.
- Wed Jan 15, 2014 5:30 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: SFA Gearmax difflock wiring
- Replies: 7
- Views: 1274
SFA Gearmax difflock wiring
Het iemand dalk vir my die wiring diagram vir 'n SFA met 'n Gearmax difflock?
Die paneeltjie met die skakelaar en twee liggies het 4 drade (P1 wit/swart, P2 Bruin, P3rooi/wit, P4 rooi)
Ek hoop iemand kan help
Die paneeltjie met die skakelaar en twee liggies het 4 drade (P1 wit/swart, P2 Bruin, P3rooi/wit, P4 rooi)
Ek hoop iemand kan help
- Sun Aug 25, 2013 12:04 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Welding Using Automotive Batteries
- Replies: 9
- Views: 1089
Re: Welding Using Automotive Batteries
Baie dankie vir hierdie baie interessante brokkie inligting. Ek moet dit net altyd onthou.
- Sat Jul 20, 2013 10:31 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: 22R valve clearance
- Replies: 6
- Views: 955
Re: 22R valve clearance
Stefan, die geluid kan wees as gevolg van slytasie op die rocker shaft. Myne het ook begin raas. Pasop vir te klein stel. Jy kan skade kry. (A loose tappet is a happy tappet :lol: ) Jy moet ook onthou dat jy die injectors baie duidelik kan hoor met die EFI. Dit kan nogal misleidend wees. Hoop jy kom...
- Thu Jun 13, 2013 8:37 am
- Forum: Humor
- Topic: Joke of the day
- Replies: 3707
- Views: 943708
- Thu Mar 07, 2013 7:04 am
- Forum: Route Planning questions/discussions
- Topic: Lauberville
- Replies: 2
- Views: 1113
Re: Lauberville
As dit Lauberville in die Kuiseb Rivier is, kan ek vir jou iemand se nommer gee wat die deel baie goed ken.
- Sun Mar 03, 2013 10:34 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Mercedes GL 6x6 EDITED!
- Replies: 16
- Views: 2226
Re: Mercedes GL 6x6 EDITED!
Dankie vir jou Edit Gernot.
- Sat Mar 02, 2013 7:07 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Mercedes GL 6x6 EDITED!
- Replies: 16
- Views: 2226
Re: Mercedes GL 6x6
:thumbup: Inderdaad 'n indrukwekkende stukkie Duitse vernuf. Maar....ek is nou eers naar. :frustrated: Daardie skade aan die woestyn is om van siek te word. :aggresive: Niemand van ons ry so in ons kosbare stukkie aarde nie. :shock: Windgatte hoort nie daar nie. En....Ek het Vogelfederberg net so ma...
- Tue Feb 26, 2013 7:14 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: K&N AIR FILTERS
- Replies: 7
- Views: 1463
Re: K&N AIR FILTERS
my ervaring is dat K&N net groot klippe uithou.
Ek het my battery verskuif en 'n ander filter ingebou. die Suzuki Vitara s'n het vir my gewerk.
Ek het my battery verskuif en 'n ander filter ingebou. die Suzuki Vitara s'n het vir my gewerk.
- Tue Jan 15, 2013 8:50 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Facebook Page
- Replies: 9
- Views: 1473
Re: Facebook Page
Hi Tevor, eerste probeerslag suksesvol.
Baie nice.
Baie nice.
- Sat Jan 12, 2013 11:19 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: USB Drade/Plugs ?
- Replies: 7
- Views: 1119
Re: USB Drade/Plugs ?
hierdie rolletjies in 'n karton of 'n blikkie werk vir my
- Thu Jan 10, 2013 1:19 pm
- Forum: Humor
- Topic: The Hilux Story
- Replies: 4991
- Views: 702456
Re: The Hilux Story
a luxy lady
- Thu Jan 10, 2013 12:58 pm
- Forum: Humor
- Topic: The Hilux Story
- Replies: 4991
- Views: 702456
Re: The Hilux Story
while Humty Dumpty
- Thu Jan 10, 2013 12:57 pm
- Forum: Humor
- Topic: The Hilux Story
- Replies: 4991
- Views: 702456
Re: The Hilux Story
under foot
- Thu Jan 03, 2013 9:49 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Thermo switch on Lexus v8
- Replies: 10
- Views: 2214
Re: Thermo switch on Lexus v8
Haai. Onder die boonste coil is daar 'n bruin temp sender unit wat so half as 'n backup funksioneer. As jy aftermarket ecu gebruik is hy nie nodig nie. Dis die een met die bruin kop en plug. Hy staan skuins vorentoe. Jy kan hom vervang met 'n eclin FS112. Dit is'n Nissan fanswitch. Sy skroefdraad pa...
- Thu Dec 13, 2012 4:40 pm
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: Hi & 22R EFI (Again)
- Replies: 10
- Views: 3397
Re: Hi & 22R EFI (Again)
Hi David and Nic, The link has indeed a nice setup. I sourced a simular, but used setup from a guy in USA (from a link I got from a forum member), for $100(With the exchange rate and commision at that time R1050). He even included the original distributor. The setup was in very good shape. (If you p...
- Mon Oct 22, 2012 9:13 pm
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: stEFi
- Replies: 51
- Views: 7315
Re: stEFi
hi Stefan, jy vorder vinnig. dit lyk baie goed.
Sien more
Sien more
- Mon Oct 08, 2012 7:12 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Winch service
- Replies: 52
- Views: 4634
Re: Winch service
Stef, mag ek raai wat dit is?
As ek belowe om vir niemand te sê nie?
As ek belowe om vir niemand te sê nie?
- Tue Sep 04, 2012 8:21 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: DIKWIEL FIETS
- Replies: 28
- Views: 3629
Re: DIKWIEL FIETS
Ek dink die fietse was Rudge. Met "backpaddle brakes".
- Fri Jun 22, 2012 8:36 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Baby Boks... julle dorings
- Replies: 13
- Views: 1630
Re: Baby Boks... julle dorings
Wat was die score?
- Wed Jun 20, 2012 8:37 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: So terloops...
- Replies: 21
- Views: 2574
Re: So terloops...
Goeie nuus Gerrie.
Erken nou maar dis op Doornrivier se trail wat jy besef het wat 'n SFA kan doen.
Erken nou maar dis op Doornrivier se trail wat jy besef het wat 'n SFA kan doen.
- Tue Jun 19, 2012 8:32 am
- Forum: 4x2 Hilux's Welcome
- Topic: 3.0D4-D : 4x2 or 4x4?
- Replies: 5
- Views: 3683
Re: 3.0D4-D : 4x2 or 4x4?
Welcome.
Daar doer in Suidwes sê hulle: "'n 4x4 vat jou net dieper in die moeilikheid in."
My 2cw wil be that, considering where you live, the 4x4 wil open up new possibilities and before you know it you wil definitely do more 4x4 exploring.
Why? Because you can.
Daar doer in Suidwes sê hulle: "'n 4x4 vat jou net dieper in die moeilikheid in."
My 2cw wil be that, considering where you live, the 4x4 wil open up new possibilities and before you know it you wil definitely do more 4x4 exploring.
Why? Because you can.
- Sun Jun 10, 2012 8:13 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Jag trip nagmerrie....
- Replies: 7
- Views: 1475
Re: Jag trip nagmerrie....
Jy kan ook Doornrivier naby Zeerust probeer. Eienaar is André Sel 0822196649
- Wed Jun 06, 2012 8:31 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Simple AntiTheft Device
- Replies: 120
- Views: 17069
Re: Simple AntiTheft Device
1. Haboob X 4
2.Tau x 2
3. cprinsloo x 2
4. Debs x 2
5. F_D x 2
6. Bulletjie-3 x1
7.Dawie x 1
8. Rooies x1
9.Barrie x1
2.Tau x 2
3. cprinsloo x 2
4. Debs x 2
5. F_D x 2
6. Bulletjie-3 x1
7.Dawie x 1
8. Rooies x1
9.Barrie x1
- Sun May 20, 2012 8:31 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: My working Hilux round 2-Platberg 24m mast, Harrismith
- Replies: 20
- Views: 2024
Re: My working Hilux round 2-Platberg 24m mast, Harrismith
Dit klink amper soos "Hou my dop! Check hierrie move!"
Baie interesant Jaques.
Baie interesant Jaques.
- Fri May 11, 2012 4:54 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Police clearance
- Replies: 18
- Views: 2415
Re: Police clearance
George, ek het by die Polisie uitgevind: jy kry 'n Police Verification by 'n SAPS klaringskantoor. Dis net 'n vorm wat aandui dat die voertuig nie as gesteel aangemeld is nie. Daar is ook 'n tipe dokument wat jy teen betaling by AA kry, 'n Carnet de Passage et Douane (CDP). 'n Gedeelte van die betal...
- Mon Apr 09, 2012 9:42 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Rust is back - any suggestions?
- Replies: 12
- Views: 2428
Re: Rust is back - any suggestions?
Weet iemand hier dalk waar ek 'Jotun se Jotunmastic 87 aluminium' in die hande kan kry? Werkieslik in die noorde van ons land.
- Sat Mar 31, 2012 7:58 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Inverter Welder - watter een
- Replies: 25
- Views: 2114
Re: Inverter Welder - watter een
Ek het verlede week in Lichtenburg gesien hulle het van Tradeweld Inverter welders op special by NWK vir rondom 'n R1000. As ek reg onthou is dit 200A
- Mon Mar 05, 2012 9:04 am
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: 1986 2.2 4Y carberator
- Replies: 2
- Views: 946
Re: 1986 2.2 4Y carberator
Dit is 'n eenrigting klep. kyk dat jy hom net so insit soos jy hom uitgehaal het.
- Mon Feb 20, 2012 8:38 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: 1997 22R Carb Issues
- Replies: 17
- Views: 4776
Re: 1997 22R Carb Issues
Haai Wernich, ek was net so moedeloos met my 22R se spaghetti. gaan kyk na hierdie threads: http://www.hilux4x4.co.za/views/viewtopic.php?f=44&t=13792" onclick="window.open(this.href);return false; http://www.hilux4x4.co.za/views/viewtopic.php?f=44&t=13793" onclick="windo...
- Mon Jan 23, 2012 9:21 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Please sign this Petition
- Replies: 38
- Views: 5283
Re: Please sign this Petition
Geteken
- Thu Nov 17, 2011 4:14 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: This is how toyota teaches threr young engineers
- Replies: 6
- Views: 1138
Re: This is how toyota teaches threr young engineers
Ek ken daai gevoel, hulle sukkel met 'n stickey injector wat hulle van Amerika af ingevoer het!
- Fri Nov 11, 2011 9:39 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Dyno Charts
- Replies: 249
- Views: 116665
Re: Dyno Charts
Die rotor self is los. Ek dink dis 'n pirate rotor. Dis die dizzy wat ek saam met die efi setup gekry het.
Ek het gister 'n genuine ene bestel. Teen 'n prys natuurlik.
Ons het die airgap gestel en ek dink hys reg.
Sal laat weet wat verder gebeur.
Ek het gister 'n genuine ene bestel. Teen 'n prys natuurlik.
Ons het die airgap gestel en ek dink hys reg.
Sal laat weet wat verder gebeur.
- Thu Nov 10, 2011 8:43 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Dyno Charts
- Replies: 249
- Views: 116665
Re: Dyno Charts
Chris: Die bakkie ry beslis beter. Die engin is nie oorgedoen nie. Sal die naweek kompressie toets.Hy gebruik min olie. So 500ml op 2500km. Louis: Dis 'n Dictator. Ek het die dizzy oopgemaak en alles is vas. Die rotor het volgens my te veel speling. Ek het vandag 'n nuwe een bestel. Dan sal ek kyk w...
- Wed Nov 09, 2011 7:05 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Dyno Charts
- Replies: 249
- Views: 116665
Re: Dyno Charts
Ek het my bakkie verlede week ge efi. Ek het vandag die Dyno ding in Pretoria gedoen.
My doelwit was krag op laer revolusies en ekonomie op hoër snelhede.
Ek het 31' Hankook ATM's op.
Bakkie het 'n Freeflow uitlaat.
Die kurwe lyk vir my vreemd. Kommentaar asb.
My doelwit was krag op laer revolusies en ekonomie op hoër snelhede.
Ek het 31' Hankook ATM's op.
Bakkie het 'n Freeflow uitlaat.
Die kurwe lyk vir my vreemd. Kommentaar asb.
- Fri Oct 21, 2011 9:46 am
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: "Mom's Taxi" met Houding
- Replies: 31
- Views: 5429
Re: "Mom's Taxi" met Houding
Ongelooflik. tonne beter as my ou 5L.
Geniet hom gate uit.
Watse aircleaner het jy daar in?
Geniet hom gate uit.
Watse aircleaner het jy daar in?
- Thu Sep 22, 2011 9:04 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Anti rattle spring Sfa voorste remskoene
- Replies: 7
- Views: 931
Re: Anti rattle spring Sfa voorste remskoene
hier is de pic soos belowe.
ek onthou nou, dit het so bietjie gentle persuasion gekos om hom in te kry, want hy druk baie styf in. as jy die punte afdruk sal hy ingaan.
my anti rattle kit het saam met die ferodo remblokkies gekom. baie goedkoper as die stealers s'n.
ek onthou nou, dit het so bietjie gentle persuasion gekos om hom in te kry, want hy druk baie styf in. as jy die punte afdruk sal hy ingaan.
my anti rattle kit het saam met die ferodo remblokkies gekom. baie goedkoper as die stealers s'n.
- Wed Sep 21, 2011 8:37 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Anti rattle spring Sfa voorste remskoene
- Replies: 7
- Views: 931
Re: Anti rattle spring Sfa voorste remskoene
ek dink amper jy het hulle verkeerd om in. ek het ook eers gedink ek het die verkeerdes beet. ek kan more in die lig gou kyk hoe ek myne ingesit het, maar ek onthou my graad 1 wiskunde het baie handig te pas gekom.
- Wed Sep 14, 2011 6:38 pm
- Forum: North West Province
- Topic: Bosrumoer 2011
- Replies: 5
- Views: 4845
Re: Bosrumoer 2011
Almal wat lus is vir 'n naweek wegbreek aan die begin van die skoolvakansie, moenie van hierdie ene vergeet nie. Dit gaan beslis die moeite werd wees. Kyk bietjie op die webwerf. daar gaan ook 'n groot diamantstormloop wees. die grootste diamant is ter waarde van R14 000. daar is 20 diamante om te o...
- Tue Sep 13, 2011 9:46 pm
- Forum: Route Planning questions/discussions
- Topic: Lekker naweekbestemming rondom Rusternburg?
- Replies: 16
- Views: 2434
Re: Lekker naweekbestemming rondom Rusternburg?
Ekt met my Hilux deelgeneem, nie die Xtreme klas nie. ekt nie gekamp nie. bly in Zeerust.
Sit biki foto van jou pypkar op.
Sit biki foto van jou pypkar op.
- Tue Sep 13, 2011 9:11 pm
- Forum: Route Planning questions/discussions
- Topic: Lekker naweekbestemming rondom Rusternburg?
- Replies: 16
- Views: 2434
Re: Lekker naweekbestemming rondom Rusternburg?
Ja ek was daar.
Ek het aan die Standaard klas deelgeneem.
Was jy daar?
Ek het aan die Standaard klas deelgeneem.
Was jy daar?
- Tue Sep 13, 2011 6:11 pm
- Forum: Route Planning questions/discussions
- Topic: Lekker naweekbestemming rondom Rusternburg?
- Replies: 16
- Views: 2434
Re: Lekker naweekbestemming rondom Rusternburg?
Gerrie was toe op Doornrivier met sy splinternuwe 1981 Nissan Patrol EFI.
Lekker lorrie.
'n Paar fotos van die trotse eienaar en sy mount is seker in orde? Al is dit nie 'n Lux nie.
Lekker lorrie.
'n Paar fotos van die trotse eienaar en sy mount is seker in orde? Al is dit nie 'n Lux nie.
- Thu Sep 08, 2011 3:56 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: SAPS and new firearm licenses
- Replies: 35
- Views: 3032
Re: SAPS and new firearm licenses
Stefan, jy het nie die fout gesien nie........
- Mon Sep 05, 2011 1:24 pm
- Forum: Route Planning questions/discussions
- Topic: Lekker naweekbestemming rondom Rusternburg?
- Replies: 16
- Views: 2434
Re: Lekker naweekbestemming rondom Rusternburg?
sê wanneer dan maak ek 'n plan. doen dit graag.
- Thu Sep 01, 2011 8:01 pm
- Forum: Route Planning questions/discussions
- Topic: Lekker naweekbestemming rondom Rusternburg?
- Replies: 16
- Views: 2434
Re: Lekker naweekbestemming rondom Rusternburg?
Hi Eric, ek sal ene soek en plaas, maar dit was nie ek nie. ek is nou maar 9 maande hier. voorheen Musina en voor dit Namibia.
Gerrie, as jy dit oorweeg om Doornrivier te kom try, laat weet. dan kan ons darm ontmoet.
Gerrie, as jy dit oorweeg om Doornrivier te kom try, laat weet. dan kan ons darm ontmoet.
- Thu Sep 01, 2011 2:37 pm
- Forum: Route Planning questions/discussions
- Topic: Lekker naweekbestemming rondom Rusternburg?
- Replies: 16
- Views: 2434
Re: Lekker naweekbestemming rondom Rusternburg?
As jy bereid is om so bietjie verder te ry, is Doornrivier ook 'n oulike plek. dit is naby Zeerust. gaan kyk gerus op http://www.doornrivier.co.za" onclick="window.open(this.href);return false; en op google sien jy Doornrivier ecotrail.
- Wed Aug 24, 2011 11:41 am
- Forum: North West Province
- Topic: Bosrumoer 2011
- Replies: 5
- Views: 4845
Re: Bosrumoer 2011
Uit die boeke Mark.
Niks soos adrenalien in die bosveld nie. Kom kuier saam!
Julle ken mos die plek.
Skryf 'n span in vir Survivor.
Dan kan ons sien wie is Man of muis is
Niks soos adrenalien in die bosveld nie. Kom kuier saam!
Julle ken mos die plek.
Skryf 'n span in vir Survivor.
Dan kan ons sien wie is Man of muis is
- Wed Aug 24, 2011 7:16 am
- Forum: North West Province
- Topic: Bosrumoer 2011
- Replies: 5
- Views: 4845
Re: Bosrumoer 2011
Moenie terughou nie, dis die regte ding om te doen
- Tue Aug 23, 2011 3:35 pm
- Forum: North West Province
- Topic: Bosrumoer 2011
- Replies: 5
- Views: 4845
Bosrumoer 2011
Kyk gerus en kom kuier saam by http://www.bosrumoer.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;
dis op die perseel van http://www.doornrivier.co.za/" onclick="window.open(this.href);return false;
dis op die perseel van http://www.doornrivier.co.za/" onclick="window.open(this.href);return false;
- Thu Aug 04, 2011 8:03 pm
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: Central locking kit for sfa - your opinion
- Replies: 11
- Views: 3184
Re: Central locking kit for sfa - your opinion
Ek het een van hulle'n jaar terug installeer met 'n druk skakelaar langs die stuurkolom om maklik oop en toe te sluit.
Hy werk baie goed. nog nie 'n probleem gehad nie.
Hy werk baie goed. nog nie 'n probleem gehad nie.
- Thu May 12, 2011 11:30 am
- Forum: The Workshop
- Topic: 22R CARB
- Replies: 27
- Views: 2462
Re: 22R CARB
kyk 'n bietjie na die High Altitude Compensator, die kannetjie met die 4 spagettis aan die regtekant. As hy 'n probleem het maak hy snaakse geluide. In 'n proses van illiminasie kan jy die onderste rubber pypie ontkoppel en toedruk terwyl die engin idle. as die geraas ophou weet jy waar die fout lê....
- Mon Mar 07, 2011 7:54 am
- Forum: North West Province
- Topic: Lichtenburg 4x4 Pretdag 12 Maart
- Replies: 10
- Views: 5605
Re: LIchtenburg 4x4 Pretdag
Datum?
Plek?
Plek?
- Wed Feb 16, 2011 5:34 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Toyota Jeep DTV
- Replies: 0
- Views: 407
Re: Toyota Jeep DTV
Probeer hierdie ene:
http://en-gb.facebook.com/pages/DTV-Roa ... 195?v=info" onclick="window.open(this.href);return false;
http://en-gb.facebook.com/pages/DTV-Roa ... 195?v=info" onclick="window.open(this.href);return false;
- Tue Jan 04, 2011 11:32 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: 2011 Calendars - On Sale
- Replies: 166
- Views: 12807
Re: 2011 Calendar
Ek het my kalender gekry en dit lyk baie goed, ek is trots om deel van hierdie forum en die klub te wees.
Dankie vir al julle moeite.
Dankie vir al julle moeite.