Search found 68 matches
- Mon Oct 10, 2011 2:28 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Vigo Shape radio
- Replies: 25
- Views: 4533
Re: Vigo Shape radio
Hi Dewald, Skuus vir die laat reply ek nie altyd op die forum nie. Aangaande die skerm is daar nie veel wat n ou kan doen nie omdat die brackets wat die unit vashou op n angle is. Wat ek laas maand in lesotho agtergekom het met my broer se fortuner unit is dat hy ons van sani top af katse dam toe wo...
- Mon Jul 18, 2011 11:24 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Help needed - Daily runner dead - Opel Corsa Utility
- Replies: 18
- Views: 2451
Re: Help needed - Daily runner dead - Opel Corsa Utility
Had the same problem with my corsa few years ago. there is a plug on top of feul injection (left side) unplug the wires and take out the two t20 multispline screws. slowly pull out pin (2 little o-rings) and clean it up. think it got something to do with airflow meter? worked like a bomb for me. hop...
- Mon Jul 18, 2011 11:12 am
- Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
- Topic: 2.4 DIESEL IFS IMMOBILISER BYPASS HELP ASB
- Replies: 7
- Views: 2430
Re: 2.4 DIESEL IFS IMMOBILISER BYPASS HELP ASB
Is dit n toyota alarm of aftermarket? as dit toyota is sal mens net
by agente diagram kan kry. indien aftermarket kan ek dalk help.
by agente diagram kan kry. indien aftermarket kan ek dalk help.
- Thu Jul 14, 2011 11:30 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Vigo Shape radio
- Replies: 25
- Views: 4533
Re: Vigo Shape radio
O ja en hy kan tyre preasure monitoring doen (optional)
- Thu Jul 14, 2011 11:27 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Vigo Shape radio
- Replies: 25
- Views: 4533
Re: Vigo Shape radio
Ons supply en fit daai CASKA toyota units vir R9900, extra R1100 vir camera. Die nuwe units gan blykbaar T4A kan vat, mar vir nou nog nie. GR8 units! Ipod,usb,aux,dvd,bluetooth,nav,steering control.. full house.
- Wed Jul 13, 2011 1:22 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Vigo Shape radio
- Replies: 25
- Views: 4533
Re: Vigo Shape radio
Dan clip die panel net uit. wees net versigtig dat die geel clips nie uitval nie.
- Wed Jul 13, 2011 11:01 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Vigo Shape radio
- Replies: 25
- Views: 4533
Re: Vigo Shape radio
Haal die drie draai knoppe af (heater, fan spoed en fan direction) dit trek eenvoudig net uit. 1 skroefie agter middel knop. clip dan hele paneel om radio af met air vents (4 of 6 clips) dan daar 4 boudjies wat radio vashou. whalla. 3 plugs en antena uitplug. Hoekom wil jy hom uithaal as ek mag vra?
- Fri Jul 08, 2011 3:58 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Speaker sizes
- Replies: 12
- Views: 41018
Re: Speaker sizes
You can buy the spacers from any sound shop. they call them astra or corsa spacers available in 5 1/4" & 6 1/2". astra spacers are the ones you looking for.
- Fri Jun 03, 2011 1:18 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: Hi all
- Replies: 13
- Views: 1739
Re: Hi all
Hi Brent, welcome!
- Fri Jun 03, 2011 9:33 am
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: 2.5 D4D selfde enjin as ISUZU 2.5 DTEQ?
- Replies: 16
- Views: 2673
Re: 2.5 D4D selfde enjin as ISUZU 2.5 DTEQ?
Ek het gehoor dat TATA Landrover besit Net soos Fiat Ferrari besit
en Volkswagen Lamborghini..
en Volkswagen Lamborghini..
- Sat May 28, 2011 9:50 am
- Forum: Humor
- Topic: Speeding Hilux!
- Replies: 6
- Views: 921
Re: Speeding Hilux!
Daai v8 lyk darm maar netjies!
- Sat May 28, 2011 9:47 am
- Forum: Humor
- Topic: Home Safe!
- Replies: 4
- Views: 1097
- Fri May 20, 2011 8:19 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Hydraulic lifters
- Replies: 1
- Views: 759
Hydraulic lifters
Good day all, Im looking for a set of hydraulic lifters for my 4y. I know masterparts cape town sell them but i am in jhb. Alert engine parts sell them @R20 each (x8). part no:HT80018 and they say it comes from japan and is not fong-kong :shh: If any one knows if these are decent lifters could you p...
- Mon May 16, 2011 1:21 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: 2007 Hilux Radio
- Replies: 1
- Views: 743
Re: 2007 Hilux Radio
Haal die drie "dails" uit ( heater, fan spoed, air direction) hul trek eenvoudig net uit. Die midelste een het dan 1 skroefie. Trek dan die hele panel met airvents uit. (4 clips) die radio het dan 4 no10 boukies aan kant. 2 plugs agter in radio en antenna.
- Thu May 12, 2011 9:40 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Swartvark is nou gebrandmerk!! at last!!!
- Replies: 18
- Views: 2970
- Tue May 10, 2011 1:39 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Klap geluid
- Replies: 12
- Views: 2256
Re: Klap geluid
Initially thought it was the leafe spring rubbers, but they all good. Will start again by checking the u bolts. thanx MR B ..
Hopefully not something MAJOR. Will let jou know what i find after the weekend.
Hopefully not something MAJOR. Will let jou know what i find after the weekend.
- Tue May 10, 2011 1:16 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Klap geluid
- Replies: 12
- Views: 2256
Re: Klap geluid
Ive learned not to insult the wife while driving! CV looks fine. It also only happens when turning the wheel quickly
- Tue May 10, 2011 12:23 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Klap geluid
- Replies: 12
- Views: 2256
Klap geluid
Het onlangs n klap geluid agter gekom as ek stuurwiel vinnig draai :eh: Die klap geluid is nie BAIE hard nie en klap net so half draai voordat stuurwiel lock (vol draai). Het geklink asof dit by regter voorwiel is en begin toe uitmekaar haal om te kyk. Als het reg gelyk behalwe 2 seels wat biekie &q...
- Sat May 07, 2011 9:05 am
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: My baby in the making AKA FRAKENSTEIN
- Replies: 78
- Views: 23549
Re: Iam new
Welcome franco! Gr8 work that van wil last you a lifetime.
- Sat May 07, 2011 8:40 am
- Forum: Humor
- Topic: feite feite feite...
- Replies: 4
- Views: 1269
- Mon Apr 18, 2011 11:14 am
- Forum: Humor
- Topic: Pearly Gates
- Replies: 4
- Views: 873
- Mon Apr 18, 2011 11:03 am
- Forum: Medical forum
- Topic: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident
- Replies: 117
- Views: 27936
Re: Tokkelos1 - Wife in hospital after 4x4 accident
Sterkte met die moeilike tyd.
- Tue Apr 12, 2011 3:02 pm
- Forum: Humor
- Topic: Liewe Lena
- Replies: 5
- Views: 1222
- Tue Apr 12, 2011 2:15 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Wat lyk die beste
- Replies: 13
- Views: 1868
Re: Wat lyk die beste
31's sonder kappie, sal miskien beter wees met kappie vir vrou.
- Tue Apr 12, 2011 2:07 pm
- Forum: Humor
- Topic: CONFUCIUS DIDN'T SAY
- Replies: 6
- Views: 1120
- Tue Apr 12, 2011 12:51 pm
- Forum: Competitions
- Topic: 5000 Member prediction
- Replies: 65
- Views: 16889
Re: 5000 Member prediction
WAT? Ek sien nou eers ek het gewen! Ek wen nooit niks nie.. Nie tyd om elke dag op forum te wees nie en die dag wat ek opgaan wen ek.. Shoe, baie dankie!
- Wed Mar 23, 2011 9:52 am
- Forum: General Mods
- Topic: Vehicle Theft
- Replies: 152
- Views: 25921
Re: Vehicle Theft
Hoe hulle die d4d steel is soos volg : 2 ouens nader bakkie, een sny 2 sirens voor by gril van onder af terwyl ander 1 bonnet oop buig en alarm siren knip wat teen firewall sit, 1 short drywer indicator uit terwyl ander pasesierskant inkom en cubby uithaal en computerbox los kry, koppel dan hul eie ...
- Wed Mar 23, 2011 9:03 am
- Forum: Competitions
- Topic: 5000 Member prediction
- Replies: 65
- Views: 16889
Re: 5000 Member prediction
19:00 09/04/2011 (smurf)
- Fri Mar 11, 2011 10:40 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Klein venstertjie
- Replies: 9
- Views: 1331
Re: Klein venstertjie
Dit presies hoekom ek venster oopgemaak het, want my aircon nie so cool nie..
- Fri Mar 11, 2011 10:26 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Klein venstertjie
- Replies: 9
- Views: 1331
Klein venstertjie
Wie van julle sfa ouens gebruik die klein driehoek venstertjie? Ek gister venster vir eerste keer in lang tyd gebruik en hy't gewerk soos n bom om vars lug voor in cab te bring.
- Sat Mar 05, 2011 9:48 am
- Forum: Humor
- Topic: Chuck Norris
- Replies: 5
- Views: 1083
Chuck Norris
Subject: He's BAAAAACK.........Chuck Norris, who else? Chuck Norris bit the Apple logo. Chuck Norris has already been to Mars; that's why there are no signs of life. Chuck Norris doesn't flush the toilet, he scares the sh*t out of it Chuck Norris can strangle you with a cordless phone. Death once ha...
- Thu Mar 03, 2011 9:08 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: 2011 Shavathon
- Replies: 71
- Views: 5497
Re: 2011 Shavathon
Ek en vroulief is in! Gaan die 3rde jaar wees.
- Thu Mar 03, 2011 8:20 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Warning!!! Warning!!! Warninig!!!
- Replies: 13
- Views: 2188
Re: Warning!!! Warning!!! Warninig!!!
know that some gate remotes cancel all the autowatch aftermarket alarm systems. :?
- Thu Feb 24, 2011 9:15 am
- Forum: Humor
- Topic: Kinders en die Bybel
- Replies: 2
- Views: 724
Re: Kinders en die Bybel
hulle het die kinders gemaak.
- Thu Feb 24, 2011 8:55 am
- Forum: The Workshop
- Topic: 30 amp fuse blaas waneer warm
- Replies: 5
- Views: 1048
Re: 30 amp fuse blaas waneer warm
Dit is die 30amp fuse in enjin bay, as die fuse blaas dan gaan al ligte op dash dood. Gisrtaand die 30amp replace en toe ignition aansit toe blaas die 50amp en 30amp blaas nie. Die 50amp hardloop altternator en battery toe.
- Thu Feb 24, 2011 8:44 am
- Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
- Topic: 2011 D4D Xtra Cab sound quality issues
- Replies: 14
- Views: 7980
Re: 2011 D4D Xtra Cab sound quality issues
You can also try fading the sound to the rear and then balance left or righr, if it sounds better (more bass0 then the phasing is out on speakers and you can swop any speaker (+_) around.
- Wed Feb 23, 2011 3:18 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: 30 amp fuse blaas waneer warm
- Replies: 5
- Views: 1048
Re: 30 amp fuse blaas waneer warm
Was bang vir so antwoord.. gehoop iemand het al so iets oorgekom wat kon help.
Sal maar moet trace of die draad van ignition na fusebox iewers deur relay gaan of kortsluiting het.
Sal maar moet trace of die draad van ignition na fusebox iewers deur relay gaan of kortsluiting het.
- Wed Feb 23, 2011 1:02 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: 30 amp fuse blaas waneer warm
- Replies: 5
- Views: 1048
30 amp fuse blaas waneer warm
Hi almal, my vriend het onlangs n nuwe chinese 4y enjin in sy single cab sfa gesit. Die enjin het mooi geloop vir kort afstande, maar nou dat hy biekie verder ry en als warmer word blaas hy een na die ander fuse! Enige hulp?
- Fri Feb 18, 2011 9:30 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Cleaning carb
- Replies: 4
- Views: 1298
Cleaning carb
Cleaning carburetor. Had extra time :lol: and decided to strip and clean smurfies carb. Took me about 90min to strip clean and assemble. Think that the carb is still in fairly good condition. Thinking about the EFI conversion though :think: http://i1237.photobucket.com/albums/ff471/pieter271/carb3.j...
- Wed Feb 16, 2011 1:55 pm
- Forum: Humor
- Topic: Do not drink and Drive!!!
- Replies: 3
- Views: 669
- Wed Feb 16, 2011 1:46 pm
- Forum: Other Vehicles
- Topic: Platkar?
- Replies: 13
- Views: 4691
Re: Platkar?
Nice! Watse enjin het die rolstoel in?
- Tue Feb 15, 2011 7:48 pm
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: 4x4 beginner
- Replies: 20
- Views: 3100
Re: 4x4 beginner
Welkom en geluk met die mooi lorrie! Ek was in potch HTS koshuis jare terug mis daai plek
Ken nie helfte van die plekke waarna jul gaan in namib, maar hoop om dit ook binekort te gaan ken. Geniet dit!
Ken nie helfte van die plekke waarna jul gaan in namib, maar hoop om dit ook binekort te gaan ken. Geniet dit!
- Tue Feb 15, 2011 7:27 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Altynator
- Replies: 15
- Views: 2454
Re: Altynator
Kyk na grond draad ook weerstand tussen body en battery moet verkieslik nie meer as 0.8ohm wees nie. Het op my lux n 4uage krag en grond upgrade gedoen en dit alleen het my exrta 0.6 volt gegee.
- Tue Feb 15, 2011 7:03 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: SFA viewing
- Replies: 8
- Views: 1247
Re: SFA viewing
Die 250 suzi n goeie lorrie, my skoonpa een gehaad op plaas met 300k+ en hy het mooi geloop. Hilux kannie op plaas toegesluit word nie..
- Tue Nov 16, 2010 8:06 pm
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: My trokkie!
- Replies: 20
- Views: 3377
Re: My trokkie!
Welkom Reinhardt.
Nice trokkie!
Nice trokkie!
- Tue Oct 26, 2010 8:51 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Uiteindelik foto in sa 4x4
- Replies: 6
- Views: 903
Re: Uiteindelik foto in sa 4x4
Dieselde foto as in my signature..
- Tue Oct 26, 2010 8:27 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Uiteindelik foto in sa 4x4
- Replies: 6
- Views: 903
Re: Uiteindelik foto in sa 4x4
Thanx Thys!
- Tue Oct 26, 2010 8:01 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: Virgin Hilux Owner!
- Replies: 12
- Views: 2047
Re: Virgin Hilux Owner!
Welkom en geluk met die sfa hul taaaai lorries..
- Tue Oct 26, 2010 7:54 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Uiteindelik foto in sa 4x4
- Replies: 6
- Views: 903
Uiteindelik foto in sa 4x4
:yahoo: Uiteindelik smurf se tyd om te spog in sa 4x4 tydskrif! :dance1: Nog heel rustig deur tydskrif geblaai en toe val ek amper van die stoel af toe ek my hilux bo-op bl124 by readers' rides.. Wou nie "brag" nie, mar ek moes.. :D: Die foto geneem by de wildt 4x4 naby harties dit 1 van m...
- Mon Oct 18, 2010 6:46 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: "Barking Mad" - Please Read & then "Click"!
- Replies: 309
- Views: 167337
Re: "Barking Mad" - Please Read & then "Click"!
Nog n "bakkie" kos. .
- Mon Oct 04, 2010 8:25 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: Fridge console&speaker pods
- Replies: 10
- Views: 1997
Re: Fridge console&speaker pods
Hi ismail. didn't think id get someone on this forum intrested in rockford. . . :lol: I got a 9320R rockford radio (5volt) preouts, 12" p2 rockford sub 250rms (tight fit hens the custom back seat) , 6.5" splits ( lightning audio), 400.4 lightning audio amplifier, 4uage wiring and also the ...
- Mon Oct 04, 2010 8:12 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: Fridge console&speaker pods
- Replies: 10
- Views: 1997
Re: Fridge console&speaker pods
Dankie Johan! Die "cupholders" is eintlik 3"portcaps wat mens gebruik in speaker (subwoofer) bokse (port lengte bebaal die frequancy waarop die speakers sal perform) anyway.. dit is by enige goeie fitment centre beskikbaar. Die cupholder is nou biekie groter as n blikkie en basies die...
- Mon Oct 04, 2010 7:54 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: Fridge console&speaker pods
- Replies: 10
- Views: 1997
Re: Fridge console&speaker pods
Het ook vir smurf speaker pods gemaak wat 6.5'' splits (speaker,tweeter en cross-over) kan vat, want die std 4'' speakers was net te min. Het ook dynamat in al 4 deure gesit.
- Mon Oct 04, 2010 7:41 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: Fridge console&speaker pods
- Replies: 10
- Views: 1997
Re: Fridge console&speaker pods
Die console hou n waeco yskassie vas. Weet baie ouens hou nie van die brand nie, maar ek hom gekry vir 400 bokke. en die beste 400 wat ek in lang tyd spandeer het! Hy het ons augustus 2800km se ys koue koeldrank en bier en vleis gegee sonder enige probleme. http://i1237.photobucket.com/albums/ff471/...
- Mon Oct 04, 2010 7:19 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: Fridge console&speaker pods
- Replies: 10
- Views: 1997
Fridge console&speaker pods
Hi almal. Het na paar weke tydjie gekry om my console klaar te maak. Het 16mm supawood gebruik om als te bou en oorgetrek met vinyl. Sommer paar lekker diep cupholders ook ingesit.
- Sat Sep 11, 2010 6:46 am
- Forum: Meet the People
- Topic: Nuwe lid
- Replies: 10
- Views: 1435
Re: Nuwe lid
Welkom zorro! self nog n newbie, maar glo jy sal alles wat jy wil weet +vat hier uitvind.
- Sat Sep 11, 2010 6:30 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Put your wallet where you mouths have been for the protectio
- Replies: 39
- Views: 4011
Re: Put your wallet where you mouths have been for the prote
2 sms gestuur.