Search found 8 matches

by Danie Weskus
Thu Oct 07, 2010 1:52 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: The fuel consumption of my Hilux
Replies: 347
Views: 356978

Re: The fuel consumption of my Hilux

Ek glo nie daar is 'n merkbare verskil nie, ek het dadelik daarna die canopy opgesit so dis bietjie moeilik om te se. Teoreties behoort daar 'n verskil te wees. Jy sal nie 'n fout maak nie, die voorkant was vir my bietjie sag ook van die pad af en nou is die bakkie duidelik in 'n ander klas ! Ek din...
by Danie Weskus
Thu Oct 07, 2010 11:48 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: The fuel consumption of my Hilux
Replies: 347
Views: 356978

Re: The fuel consumption of my Hilux

I bought my 4 L new about 6 months ago, started off at 6, 6 km/L at the beginning.(With this bakkie you can't help it, it just wants GO) It became a lot better as it ran in (up to 7.5) On our hunting trip, laden and towing a heavy trailer 8.5 at a steady 120 km/h (Almost identical to a two wheel dri...
by Danie Weskus
Thu Sep 16, 2010 8:00 am
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: Nuwe maatjie !
Replies: 10
Views: 2447

Re: Nuwe maatjie !

Ek kyk uit vir jou !
by Danie Weskus
Wed Sep 15, 2010 9:34 am
Forum: Know your fellow members
Topic: What's your business?
Replies: 192
Views: 48547

Re: What's your business?

Mede eienaar Anderson & Kerr Engineering Cape, ons doen hidrouliese ingenieurswerk, maar spesialiseer in Vervaardiging en herstel van Hidrouliese en Pneumatiese silinders (van klein tot 12 Ton) Mik ook in die "Beach Bum" rigting. :shh:
by Danie Weskus
Wed Sep 15, 2010 8:51 am
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: Nuwe maatjie !
Replies: 10
Views: 2447

Re: Nuwe maatjie !

Julle is almal welkom om te kom kuier ! Ek se vir Erik. Ek en Pieter is amper bure, maar het hom eers hier ontmoet.
by Danie Weskus
Wed Sep 15, 2010 8:50 am
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: Nuwe maatjie !
Replies: 10
Views: 2447

Re: Nuwe maatjie !

Julle is almal welkom om te kom kuier ! Ek se vir Erik. Ek en Pieter is amper bure, maar het hom eers hier ontmoet.
by Danie Weskus
Tue Sep 14, 2010 3:40 pm
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: Nuwe maatjie !
Replies: 10
Views: 2447

Re: Nuwe maatjie !

Bly (lekker) in Langebaan, is mede eienaar van Anderson & Kerr Engineering Cape. (Hydraulic engineering) Getroud (Elaine) met twee kinders, Daniel en Dane (5 en 1 jaar oud) Geniet die buite lewe en my kinders.
by Danie Weskus
Tue Sep 14, 2010 11:32 am
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: Nuwe maatjie !
Replies: 10
Views: 2447

Nuwe maatjie !

:beach:

Go to advanced search