Search found 111 matches

by Cutman
Mon Oct 22, 2012 11:19 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Die Geel Kameel kry nog 'n paar Perde by.......
Replies: 120
Views: 16068

Re: Die Geel Kameel kry nog 'n paar Perde by.......

En NEE mr Prinsloo hy het nie stukkend gestaan nie...... :twisted: :twisted: :twisted: LOL...... Ek geniet dit te veel op hierdie staduim, staan amper nie stil nie, Ek moes eintlik die kameel laasweek al terug gevat het na Mark toe vir die laaste paar dingetjies maar ek het nie want ek travel te lek...
by Cutman
Mon Oct 22, 2012 11:09 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Die Geel Kameel kry nog 'n paar Perde by.......
Replies: 120
Views: 16068

Re: Die Geel Kameel kry nog 'n paar Perde by.......

Mofasa

The console was built by Mark and came out quite well.....
by Cutman
Mon Oct 22, 2012 11:06 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Die Geel Kameel kry nog 'n paar Perde by.......
Replies: 120
Views: 16068

Re: Die Geel Kameel kry nog 'n paar Perde by.......

Al wat ek kan se is ek is baie happy, hier en daar moet n paar klein goedjies gedoen word..... maar overall is dit 'n fantastiese conversion.... Op die highway moet jy net die swaarte van jou voet check want sy wil net hardloop...... Sover geen heat issues nie, daai custom 740 radiator hou als binne...
by Cutman
Mon Oct 22, 2012 10:47 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Die Geel Kameel kry nog 'n paar Perde by.......
Replies: 120
Views: 16068

Re: Die Geel Kameel kry nog 'n paar Perde by.......

Bietjie donker maar die donker mat is in......
by Cutman
Mon Oct 22, 2012 10:30 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Die Geel Kameel kry nog 'n paar Perde by.......
Replies: 120
Views: 16068

Re: Die Geel Kameel kry nog 'n paar Perde by.......

Interior before the installation of the carpet
by Cutman
Mon Oct 22, 2012 10:22 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Die Geel Kameel kry nog 'n paar Perde by.......
Replies: 120
Views: 16068

Re: Die Geel Kameel kry nog 'n paar Perde by.......

Man Hierdie wa maak als die moeite werd........
by Cutman
Tue Oct 09, 2012 8:26 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Die Geel Kameel kry nog 'n paar Perde by.......
Replies: 120
Views: 16068

Re: Die Geel Kameel kry nog 'n paar Perde by.......

Oh and here are my two cents worth again..... The Americans are not the be all and end all in the world, there are plenty good old South African boytjies that can and will show them a thing or two in any field..... If you want to gather clientele for your American system please go ahead but stop try...
by Cutman
Tue Oct 09, 2012 8:08 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Die Geel Kameel kry nog 'n paar Perde by.......
Replies: 120
Views: 16068

Re: Die Geel Kameel kry nog 'n paar Perde by.......

Demon You are entitled to your opinion...... Everybody has their own...... This is my vehicle and I can modify it the way I want, should it be a bad decision or good it is still mine right or wrong, it is still my money spent, so I appreciate you trying to rectify what you think is my mistake going ...
by Cutman
Mon Oct 08, 2012 8:51 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Hangover se beurt vir n hartoorplanting
Replies: 60
Views: 7738

Re: Hangover se beurt vir n hartoorplanting

Jy Gaan nie spyt wees nie..... Volgens my die beste besluit aangaande my bakkie wat ek nog gemaak het......
by Cutman
Mon Oct 08, 2012 8:41 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Die Geel Kameel kry nog 'n paar Perde by.......
Replies: 120
Views: 16068

Re: Die Geel Kameel kry nog 'n paar Perde by.......

Hi Manne Het die naweek bietjie rond gejakker met die Geel Kameel....... Flip man dis lekker met daai agt daar voor..... As jy AAN die go pedal raak Dan gesels dit darem te mooi....... Daar is meer as genoeg perde wat angstig is om die pad te vat.... :yahoo: :yahoo: :yahoo: :yahoo: Sover is die petr...
by Cutman
Tue Sep 25, 2012 11:37 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Die Geel Kameel kry nog 'n paar Perde by.......
Replies: 120
Views: 16068

Re: Die Geel Kameel kry nog 'n paar Perde by.......

Hi Theo

Sorry ek kom nou eers terug met die ding....

PM Sean aka quickie hier op die forum en hoor of hy nog van daardie imported gadgets het...... Sal vanaand gou n foto neem en vir jou PM....
by Cutman
Tue Sep 25, 2012 11:28 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Die Geel Kameel kry nog 'n paar Perde by.......
Replies: 120
Views: 16068

Re: Die Geel Kameel kry nog 'n paar Perde by.......

Thanks Jan...... Ons het die kameel vrydag opgestart...... F@kk$% maar sy klink mooi....... Dis genoeg om n man hoendervleis te gee.... Kannie wag om agter daai stuurwiel inteskuif nie...... Die upholstered BMW seats moet nog in, die center console moet klaar en dan moet die nuwe calipers gebloei wo...
by Cutman
Fri Sep 14, 2012 4:53 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Die Geel Kameel kry nog 'n paar Perde by.......
Replies: 120
Views: 16068

Re: Die Geel Kameel kry nog 'n paar Perde by.......

Hi Theo

Sal later vanaand vir jou die details PM........ :shh: :shh: :shh: :shh: :shh:

Hoe gedra Olive haar?

Lourens
by Cutman
Wed Sep 12, 2012 3:16 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Die Geel Kameel kry nog 'n paar Perde by.......
Replies: 120
Views: 16068

Re: Die Geel Kameel kry nog 'n paar Perde by.......

Aircleaner arrangement = undecided :think: :think: :think: :think:
Mayb a donaldson setup with intakes enlarged to 75mm.........
by Cutman
Wed Sep 12, 2012 2:58 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Die Geel Kameel kry nog 'n paar Perde by.......
Replies: 120
Views: 16068

Re: Die Geel Kameel kry nog 'n paar Perde by.......

Got a power steeringbox in Pta (5K later) after a soektog of about three months - fitted that........ All the wiring in the engine bay is complete....... After a bit of kopkrap over a brandy and coke it was decided to fit all the ECU's and fuseboxes inside the cabin (Thanks Theo "Olive" wa...
by Cutman
Wed Sep 12, 2012 2:19 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Die Geel Kameel kry nog 'n paar Perde by.......
Replies: 120
Views: 16068

Re: Die Geel Kameel kry nog 'n paar Perde by.......

Camils fitted on the rear (after stainless bushes had to be made) with the stainless exhaust. Mark convinced me to go 2 X 63mm into 1 (3") right through..... It is a piece of art......
by Cutman
Wed Sep 12, 2012 2:00 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Die Geel Kameel kry nog 'n paar Perde by.......
Replies: 120
Views: 16068

Re: Die Geel Kameel kry nog 'n paar Perde by.......

Myself and Mark decided to update the stopping power with these babies
by Cutman
Wed Sep 12, 2012 1:58 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Die Geel Kameel kry nog 'n paar Perde by.......
Replies: 120
Views: 16068

Re: Die Geel Kameel kry nog 'n paar Perde by.......

Was bietjie lanklaas hier gewees, so hier is 'n paar peekchaz van die vordering op die kameel
by Cutman
Sat Jul 28, 2012 3:01 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Luxi is getting the Lexus 1UZ VVTi
Replies: 569
Views: 158973

Re: Luxi is getting the Lexus 1UZ VVTi

EN ons wag........ In spanning.............
by Cutman
Wed Jul 25, 2012 5:14 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Luxi is getting the Lexus 1UZ VVTi
Replies: 569
Views: 158973

Re: Luxi is getting the Lexus 1UZ VVTi

:lol: :lol: :lol: Een dop gaan te min wees........ Maar ek hou duim vas dat als uitgesorteer is teen more......
by Cutman
Wed Jul 25, 2012 4:57 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Luxi is getting the Lexus 1UZ VVTi
Replies: 569
Views: 158973

Re: Luxi is getting the Lexus 1UZ VVTi

Vas Byt Naas..... Waneer sy klaar is gaan dit als die moeite werd wees...... VERSEKER
by Cutman
Wed Jul 25, 2012 1:30 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: LEXUS Alive!!!
Replies: 31
Views: 4990

Re: Exus Alive!!!

Mooi Man.... :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Kan nie wag vir myne om te BRUL nie........
by Cutman
Wed Jul 25, 2012 9:01 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Die Geel Kameel kry nog 'n paar Perde by.......
Replies: 120
Views: 16068

Re: Die Geel Kameel kry nog 'n paar Perde by.......

Motor in...... :celebrate: :celebrate: :celebrate:
But still a lot to do
by Cutman
Sat Jul 21, 2012 5:26 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Die Geel Kameel kry nog 'n paar Perde by.......
Replies: 120
Views: 16068

Re: Die Geel Kameel kry nog 'n paar Perde by.......

Hahahahaha motor is al naastenby op sy plek....... Sal vandag n paar foto's opgooi......
by Cutman
Thu Jul 19, 2012 4:57 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Die Geel Kameel kry nog 'n paar Perde by.......
Replies: 120
Views: 16068

Re: Die Geel Kameel kry nog 'n paar Perde by.......

Die fotos van die motor is al amper 2 weke oud.... Toe ek saterdag daar was was die hele motor klaar geassemble en ge bubblewrap sodat daar geen stof of iets kan inkom nie..... Ek sal kyk of ek nie die naweek 'n paar fotojies kan neem nie Die transfer adapter is ook klaar, maar ek wag dat Naas en Th...
by Cutman
Thu Jul 19, 2012 10:30 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Luxi is getting the Lexus 1UZ VVTi
Replies: 569
Views: 158973

Re: Luxi is getting the Lexus 1UZ VVTi

:clap: :clap: :clap: :clap:

Naas

Sound like good news at last.........
by Cutman
Thu Jul 19, 2012 9:54 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Die Geel Kameel kry nog 'n paar Perde by.......
Replies: 120
Views: 16068

Re: Die Geel Kameel kry nog 'n paar Perde by.......

Sorry die V6 is klaar verkoop..... Al wat ek oor het is die helfte van die gearbox(4 speed) met die bell housing.......
by Cutman
Thu Jul 19, 2012 8:47 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Die Geel Kameel kry nog 'n paar Perde by.......
Replies: 120
Views: 16068

Re: Die Geel Kameel kry nog 'n paar Perde by.......

As ek my nie misgis nie kom my motor daarvandaan.......

Hier is 'n paar peekchazzzzz
by Cutman
Thu Jul 19, 2012 6:38 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Die Geel Kameel kry nog 'n paar Perde by.......
Replies: 120
Views: 16068

Re: Die Geel Kameel kry nog 'n paar Perde by.......

Chris

Ja die Spitronics het geen probleem met die VVTi nie, hy werk soos 'n bom..... Ek gaan ook hul shifter gebruik. - tried and tested......... :boss: :boss: :boss: :laugh2: :laugh2:
by Cutman
Wed Jul 18, 2012 10:36 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Die Geel Kameel kry nog 'n paar Perde by.......
Replies: 120
Views: 16068

Re: Die Geel Kameel kry nog 'n paar Perde by.......

Hi Chris Ek Gaan die 4 spoed roete...... My persoonlike keuse...... Met die Spitronics management system..... Spitronics het nog nie n management system vir die 5 spoed box nie so ......... En ek Gaan nie my hare uit my kop trek van frustrasie met die Lexus system nie, MAAK NIE SAAK WIE WAT SE NIE.....
by Cutman
Tue Jul 17, 2012 6:36 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Die Geel Kameel kry nog 'n paar Perde by.......
Replies: 120
Views: 16068

Re: Die Geel Kameel kry nog 'n paar Perde by.......

Hahahahahaha Née wat ek dink myne gaan baie vinniger gaan...... Daar is geen :frustrated: :frustrated: :frustrated: issues met myne sover nie..... Ons be planning en aksies het nog geen probleme sover opgelewer nie........ As daar is ry ons maar daai wave uit......
by Cutman
Sun Jul 15, 2012 11:25 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Luxi is getting the Lexus 1UZ VVTi
Replies: 569
Views: 158973

Re: Luxi is getting the Lexus 1UZ VVTi

Hi Naas When I was at Mark yesterday I had a good look at your Luxi.... I think its all starting to get together...... the gearbox, transfer and exhaust were back in, Mark still had to do at that time a wire (reroute over the gearbox) that goes back to the rear brakelights I think, and a few other b...
by Cutman
Sun Jul 15, 2012 11:13 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Die Geel Kameel kry nog 'n paar Perde by.......
Replies: 120
Views: 16068

Re: Die Geel Kameel kry nog 'n paar Perde by.......

Was at Mark yesterday...... Motor complete - powdercoated etc now waiting for Mark to finish Naas and Theo's vehicles then the new heart can be implanted...... :D: :D: :D:
by Cutman
Sun Jul 01, 2012 7:56 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: 1 gz fe 5.0 v12 into 79 lc pick up
Replies: 85
Views: 19094

Re: 1 gz fe 5.0 v12 into 79 lc pick up

Manne hierdie v12 klink reg.... Jammer dis te GROOT vir die kameel...... Ek was by Mark omtrent 'n week terug en hy het hom vir my gestart...... Die klank gee jou sommer ......... The way to go in 'n cruiser Bakker IMO........
by Cutman
Wed May 30, 2012 3:22 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Die Geel Kameel kry nog 'n paar Perde by.......
Replies: 120
Views: 16068

Re: Die Geel Kameel kry nog 'n paar Perde by.......

HAHAHAHAHAHAHAHAHAHA VERSEKER.......
by Cutman
Wed May 30, 2012 3:13 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Die Geel Kameel kry nog 'n paar Perde by.......
Replies: 120
Views: 16068

Re: Die Geel Kameel kry nog 'n paar Perde by.......

Theo

Ja dit is by Mark, die VVti is 'n flippen mooi motor..... Nou is dit net die wagtydperk wat 'n man se entoesiasme kan vertraag hahahahahahahahaha
by Cutman
Mon May 28, 2012 3:25 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Die Geel Kameel kry nog 'n paar Perde by.......
Replies: 120
Views: 16068

Re: Die Geel Kameel kry nog 'n paar Perde by.......

Ek het vanoggend die laaste trippie met die geel kameel gery in haar huidige vorm...... Sy is nou in Mark se bekwame hande..... Al wat ek weet is dat die tyd ekstra stadig gaan loop, want sy was nog nooit nie in die Snyman huishouding se garage gewees nie...... Het al 30 jaar se faithfull service so...
by Cutman
Sat May 26, 2012 1:17 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Die Geel Kameel kry nog 'n paar Perde by.......
Replies: 120
Views: 16068

Re: Die Geel Kameel kry nog 'n paar Perde by.......

Die Kameel Gaan in maandag vir die transplant....... Exited is al wat ek kan se........ :dance1: :dance1: :dance1:
by Cutman
Sat May 26, 2012 1:15 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Luxi is getting the Lexus 1UZ VVTi
Replies: 569
Views: 158973

Re: Luxi is getting the Lexus 1UZ VVTi

Theo
Saw Olive on Wednesday..... All I can say is she is looking phenomenal....... Going to be one serious bruiser that........ :D:
by Cutman
Mon May 21, 2012 3:55 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Die Geel Kameel kry nog 'n paar Perde by.......
Replies: 120
Views: 16068

Re: Die Geel Kameel kry nog 'n paar Perde by.......

At last got some good news from Marcel at Carnival Toyota, He says that he got my indicator lenses for me..... Only R253.00 bucks a piece....... Seems a bit expensive, but I need them so I will collect tomorrow if all goes well.........
Bit by bit everything comes together..........
by Cutman
Mon May 21, 2012 9:40 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Die Geel Kameel kry nog 'n paar Perde by.......
Replies: 120
Views: 16068

Re: Die Geel Kameel kry nog 'n paar Perde by.......

Het hierdie naweek die voorste poly bushes in die vere gesit, as ook die voorste Camil shocks..... Hell maar dis Bielie shocks hierdie ...... Die agterstes het ek so Klein probleempie opgetel..... Die mounting punte is 16mm op die 82 SFA en die ander is 19mmm.... So sleeves hier kom ons....... Ek mo...
by Cutman
Mon May 14, 2012 4:51 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Die Geel Kameel kry nog 'n paar Perde by.......
Replies: 120
Views: 16068

Re: Die Geel Kameel kry nog 'n paar Perde by.......

Mark

Any news on when the new motors arrive........ My wife says that the motor cannot come soon enough..... Hahahahaha I wonder what she means by that little remark........ I am just a little bit exited is all........I must keep quiet now otherwise..... I might sleep on the rug...... :D: :D: :D:
by Cutman
Fri May 11, 2012 8:58 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Die Geel Kameel kry nog 'n paar Perde by.......
Replies: 120
Views: 16068

Re: Die Geel Kameel kry nog 'n paar Perde by.......

Mark
Wanted to go the Camil route for a very long time..... The first quote I asked in 2008 were a few bucks over 5k..... I am going for it this time...... :dance1: :dance1: :dance1:
by Cutman
Wed May 09, 2012 7:54 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Die Geel Kameel kry nog 'n paar Perde by.......
Replies: 120
Views: 16068

Re: Die Geel Kameel kry nog 'n paar Perde by.......

Ha I got some poly bushes at not a bad price.... It's not the high end stuff but it would certainly be better than the rubber ones I currently have in :D: :D: :D: The powerbrake discs I will have to maar wait for them.... Only end of June, beginning July according to Francois..... Picking up the cam...
by Cutman
Tue May 08, 2012 2:05 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Die Geel Kameel kry nog 'n paar Perde by.......
Replies: 120
Views: 16068

Re: Die Geel Kameel kry nog 'n paar Perde by.......

Spoke to N1 last week, the sales person had to email me the prices etc...still waiting haven't yet tried Gemini..... the truth be told I forgot about them...... I also have an older model: 1982 RN46 4X4 (the first ones that came out with the square lights) and I would not change her for anything mor...
by Cutman
Tue May 08, 2012 12:32 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Die Geel Kameel kry nog 'n paar Perde by.......
Replies: 120
Views: 16068

Re: Die Geel Kameel kry nog 'n paar Perde by.......

Hi TheoM I decided to upgrade a few things while I wait for my motor..... Just to keep myself busy and to upgrade at the same time..... No poly urethane bushes No Powerbrakes No indicators lenses (Toyota No stock) The one on the fenders L & R and a few other bobs and bits..... it feels like ther...

Go to advanced search