Hi Paul
Ek het gaan registreer op die web blad maar het nog nie 'n mail terug ontvang kan jy my asb help, afgesien van Nico hulle is ons nog 3 ander voertuie wat wil kom, ons wil dit nie mis nie dink dit gaan 'n groot jol wees.
Groete
Faggie
Search found 58 matches
- Fri May 27, 2011 8:45 am
- Forum: Limpopo
- Topic: Georges Valley 4x4 Dag 11 Junie 2011
- Replies: 56
- Views: 10909
- Mon May 09, 2011 6:41 pm
- Forum: Limpopo
- Topic: Klein letaba naweek 07/05/2011 met foto's
- Replies: 43
- Views: 9487
Re: Klein letaba naweek 07/05/2011
Dankie julle dit was regtig 'n lekker naweek. Kan nie wag vir die volgende een nie.
- Tue May 03, 2011 5:14 pm
- Forum: Limpopo
- Topic: Klein letaba naweek 07/05/2011 met foto's
- Replies: 43
- Views: 9487
Re: Klein letaba naweek 07/05/2011
Hi Nico
Ja ek myself is erg opgewonde, het jy al iets van Paul gehoor.
Ja ek myself is erg opgewonde, het jy al iets van Paul gehoor.
- Mon May 02, 2011 1:15 pm
- Forum: Limpopo
- Topic: Klein letaba naweek 07/05/2011 met foto's
- Replies: 43
- Views: 9487
Re: Klein letaba naweek 07/05/2011
Hi Paul
Hoe werk jou dinge uit gaan jy dit kan maak. Ons staan op 8 4x4's wat bevestig het.
Hoe werk jou dinge uit gaan jy dit kan maak. Ons staan op 8 4x4's wat bevestig het.
- Mon May 02, 2011 11:56 am
- Forum: Limpopo
- Topic: Georges Valley 4x4 Dag 11 Junie 2011
- Replies: 56
- Views: 10909
Re: Georges Valley 4x4 Dag 11 Junie 2011
Hi julle manne, Ek en Jurie kom ook dit klink erg lekker.
- Fri Apr 29, 2011 5:46 pm
- Forum: Humor
- Topic: Ghost experience
- Replies: 8
- Views: 1239
- Thu Apr 28, 2011 4:57 pm
- Forum: Limpopo
- Topic: Klein letaba naweek 07/05/2011 met foto's
- Replies: 43
- Views: 9487
Re: Klein letaba naweek 07/05/2011
Kan almal solank bevestig waar hulle gaan opklim Phalaborwa. Mousorrini garage 7:00 en dan middel letaba 7:30 1 - Nico, Kristy en kinders (2) -phalaborwa 2 - Faggie, Karin en kinders (2) - Phalaborwa 3 - Jurie en Janco - Phalaborwa 4 - Paul en Vera - 5 - Cassie en Adri. -phalaborwa 6 - Ben, Sally e...
- Tue Apr 26, 2011 5:11 pm
- Forum: Limpopo
- Topic: Klein letaba naweek 07/05/2011 met foto's
- Replies: 43
- Views: 9487
Re: Klein letaba naweek 07/05/2011
Hi Paul
Hoop dit gaan goed, gaan julle ons op Mid Letaba brug kry, ek het nou net met Nico gepraat ons gaan by wildtuin se kant ingaan en verby die klein letaba brug ry anderkant toe en daar kamp vir die aand.
Hoop dit gaan goed, gaan julle ons op Mid Letaba brug kry, ek het nou net met Nico gepraat ons gaan by wildtuin se kant ingaan en verby die klein letaba brug ry anderkant toe en daar kamp vir die aand.
- Tue Apr 26, 2011 4:58 pm
- Forum: Limpopo
- Topic: Klein letaba naweek 07/05/2011 met foto's
- Replies: 43
- Views: 9487
Re: Klein letaba naweek 07/05/2011
Hi Ben bly om te sien jy is weer op, ja jou naam is klaar op Daar is nog iemand by Koos Boshoff van Hoedspruit kom ook saam. Ons staan darem al op 8 voertuie dit gaan baie lekker wees.
- Mon Apr 25, 2011 5:20 pm
- Forum: Humor
- Topic: Easy way to land in hospital
- Replies: 13
- Views: 1981
Re: Easy way to land in hospital
Good one
- Mon Apr 25, 2011 5:16 pm
- Forum: Humor
- Topic: The Advocate's Burger
- Replies: 6
- Views: 1024
Re: Spiderman
Met geen byt
- Mon Apr 25, 2011 5:09 pm
- Forum: Humor
- Topic: Sipho has a job
- Replies: 16
- Views: 2785
Re: sms
Sal dit eerder nie probeer nie
- Mon Apr 25, 2011 5:01 pm
- Forum: Humor
- Topic: What the FFFFFFrikadel
- Replies: 8
- Views: 1134
- Mon Apr 25, 2011 4:58 pm
- Forum: Humor
- Topic: Friday Quickies
- Replies: 19
- Views: 2895
Re: Friday Quickies
Eina
- Mon Apr 25, 2011 4:54 pm
- Forum: Humor
- Topic: Charlie sheen
- Replies: 9
- Views: 1599
Re: Charlie sheen
Hang af hoe het die ander gelyk
- Mon Apr 25, 2011 4:41 pm
- Forum: Humor
- Topic: Best Blonde Joke
- Replies: 6
- Views: 862
Re: Best Blonde Joke
Eina
- Mon Apr 25, 2011 4:40 pm
- Forum: Humor
- Topic: IRISH ALZHEIMER'S
- Replies: 4
- Views: 887
Re: Spietkop
Die klap is niks dis daai heen en weer geklapery.
Re: Eina
Dit sal hul laaste snytjie koek wees.........
- Mon Apr 25, 2011 4:34 pm
- Forum: Humor
- Topic: Vrydag Humor
- Replies: 4
- Views: 996
Re: Vrydag Humor
Goeie een
- Mon Apr 25, 2011 4:32 pm
- Forum: Humor
- Topic: CURE for road and tyre noise!!
- Replies: 6
- Views: 1275
- Mon Apr 25, 2011 4:31 pm
- Forum: Humor
- Topic: Pear Pressure
- Replies: 4
- Views: 1071
- Mon Apr 25, 2011 4:30 pm
- Forum: Humor
- Topic: Viagra ad...
- Replies: 14
- Views: 2475
Re: New Nokia
2 asb
Re: Logic
Ek het nie een nie maar gaan vinnig een aanskaf
Re: Julius
Good one
Re: Silicone
Amper beter lol
- Mon Apr 25, 2011 4:16 pm
- Forum: Humor
- Topic: Alcohol Test - Which way is the vehicle driving??
- Replies: 4
- Views: 1140
- Mon Apr 25, 2011 4:15 pm
- Forum: Humor
- Topic: Pearly Gates
- Replies: 4
- Views: 865
- Mon Apr 25, 2011 4:12 pm
- Forum: Humor
- Topic: what do you see behind the Hilux rear wheel
- Replies: 5
- Views: 1034
Re: what do you see behind the Hilux rear wheel
Amper gevang ne
- Mon Apr 25, 2011 4:07 pm
- Forum: Humor
- Topic: Wie ry Landrover
- Replies: 6
- Views: 1615
- Mon Apr 25, 2011 4:02 pm
- Forum: Humor
- Topic: Sometimes your mother just craps on you for no reason at all
- Replies: 4
- Views: 877
Re: Sometimes your mother just craps on you for no reason at
Dis nou 'n goeie uitkak
- Mon Apr 25, 2011 4:00 pm
- Forum: Humor
- Topic: Did I Read....
- Replies: 4
- Views: 929
- Mon Apr 25, 2011 2:33 pm
- Forum: Limpopo
- Topic: Klein letaba naweek 07/05/2011 met foto's
- Replies: 43
- Views: 9487
Re: Klein letaba naweek 07/05/2011
Soos julle sien groei die groep mooi, ons sal met mekaar moet gesels vooraf om die roete te beplan.
- Mon Apr 25, 2011 9:44 am
- Forum: Limpopo
- Topic: Klein letaba naweek 07/05/2011 met foto's
- Replies: 43
- Views: 9487
Re: Klein letaba naweek 07/05/2011
More julle, wie gaan almal saam?
1 - Nico, Kristy en kinders (2)
2 - Faggie, Karin en kinders (2)
3 - Jurie en Janco
4 - Paul en Vera
5 - Cassie en Adri
6 - Ben, Sally en kinders (2)
7 - Edward, Ilse en kind (1)
8 -
Lekker dag.
1 - Nico, Kristy en kinders (2)
2 - Faggie, Karin en kinders (2)
3 - Jurie en Janco
4 - Paul en Vera
5 - Cassie en Adri
6 - Ben, Sally en kinders (2)
7 - Edward, Ilse en kind (1)
8 -
Lekker dag.
- Tue Apr 12, 2011 5:24 pm
- Forum: Limpopo
- Topic: Klein letaba naweek 07/05/2011 met foto's
- Replies: 43
- Views: 9487
Re: Klein letaba naweek 07/05/2011
Geluk George
Volgende keer bring jy hom saam
Volgende keer bring jy hom saam
- Tue Apr 12, 2011 9:39 am
- Forum: Limpopo
- Topic: Klein letaba naweek 07/05/2011 met foto's
- Replies: 43
- Views: 9487
Re: Klein letaba naweek 07/05/2011
Nico miskien moet ons 'n fooi vra dan gaan ons die groep vinnig vol maak Iets so lekker kan mos nie verniet wees nie lol.
- Tue Apr 12, 2011 9:33 am
- Forum: Limpopo
- Topic: Klein letaba naweek 07/05/2011 met foto's
- Replies: 43
- Views: 9487
Re: Klein letaba naweek 07/05/2011
Nico
Daar is mense wat net vir die dag wil deurkom, ons sal dit seker kan reel. Laat weet my asb. Ek kry ons poging more terug sal 'n pic laai as ek dit kry.
Groete
Faggie
Daar is mense wat net vir die dag wil deurkom, ons sal dit seker kan reel. Laat weet my asb. Ek kry ons poging more terug sal 'n pic laai as ek dit kry.
Groete
Faggie
- Sun Apr 10, 2011 7:17 pm
- Forum: Limpopo
- Topic: Klein letaba naweek 07/05/2011 met foto's
- Replies: 43
- Views: 9487
Re: Klein letaba naweek 07/05/2011
Nico Jurie is in lyk my ons is al 4 voertuie, dit gaan vet pret wees.
- Sat Apr 09, 2011 9:26 pm
- Forum: Limpopo
- Topic: Klein letaba naweek 07/05/2011 met foto's
- Replies: 43
- Views: 9487
Re: Klein letaba naweek 07/05/2011
Hi Nico dit klink lekker die Du Plessis's is in ek sal met Jurie praat ek glo hy sal ook in wees.
- Mon Mar 21, 2011 7:36 pm
- Forum: Limpopo
- Topic: klein letaba 19/03/2011met foto's
- Replies: 11
- Views: 5342
Re: klein letaba 19/03/2011met foto's
Hi Paul ja ek hoor jou ons moet iets reel, die gogga het ons fam seer gebyt ek dink daar kom nog 'n paar naweke op wat ons kan gaan speel. Ek sal graag die bos/plantasie ding wil doen maar hel die letaba doen dit. Ons moet kontak maak pm my jou sel no asb. Groete Faggie
- Mon Mar 21, 2011 6:01 pm
- Forum: Limpopo
- Topic: klein letaba 19/03/2011met foto's
- Replies: 11
- Views: 5342
Re: klein letaba 19/03/2011met foto's
Hi Nico en Cristie, nee ek en Karin praat nou dankie vir julle, julle is vriende duisend en dit was erg lekker die naweek. Oor die rugby praat ons niks. Ons sit en beplan al die volgende naweek Jurie reken ons moet die ander roete ook bietjie probeer hoe dit ook uitwerk dit gaan vet pret wees. Nogma...
- Thu Feb 24, 2011 5:49 pm
- Forum: General Mods
- Topic: What Suspention for hilux 2000 2.7 4x4
- Replies: 10
- Views: 1935
Re: What Suspention for hilux 2000 2.7 4x4
Dankie ek wardeer jou raad gaan eers bande opsit en dan besluit.
- Fri Jan 28, 2011 12:13 pm
- Forum: General Mods
- Topic: What Suspention for hilux 2000 2.7 4x4
- Replies: 10
- Views: 1935
Re: What Suspention for hilux 2000 2.7 4x4
Dankie sal bietjie rond kyk, die ouens hier in Pietersburg het ook Iron Man voorgestel.
- Fri Jan 28, 2011 11:44 am
- Forum: General Mods
- Topic: What Suspention for hilux 2000 2.7 4x4
- Replies: 10
- Views: 1935
Re: What Suspention for hilux 2000 2.7 4x4
Oooms dit is nog standaard, het al 'n paar keer so gaan speel en die lux het my verbaas. Ek is nog baie nuut in die game, ek wil die speelding opbou om te gaan toer of net trails ry. Ja ek het agtergekom die is nie 'n cheap hobby nie so ek sal dit maar stadig vat.
- Fri Jan 28, 2011 11:32 am
- Forum: Humor
- Topic: n Lang lees maar maar n lekker lag.
- Replies: 4
- Views: 864
Re: n Lang lees maar maar n lekker lag.
Baie goeie storie
Re: Ooooops
Hy stop nie gou weer om iemand te help nie
- Fri Jan 28, 2011 11:12 am
- Forum: Humor
- Topic: Marriage Ware Corporation
- Replies: 4
- Views: 810
- Fri Jan 28, 2011 10:56 am
- Forum: Humor
- Topic: Koos went hunting...
- Replies: 8
- Views: 1359
Re: Koos went hunting...
Kan bly wees hy het nie vlakvarke gehad nie
- Fri Jan 28, 2011 10:50 am
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: Extreme Newbie got a Bakkie!!!
- Replies: 29
- Views: 5720
Re: Extreme Newbie got a Bakkie!!!
Well done Enjoy it
- Fri Jan 28, 2011 10:11 am
- Forum: General Mods
- Topic: What Suspention for hilux 2000 2.7 4x4
- Replies: 10
- Views: 1935
What Suspention for hilux 2000 2.7 4x4
Hi daar
Ek sal graag raad wil he op suspention vir my lux wat sal julle voorstel en hoeveel lift sal ek kan bykry.
Enige raad sal baie help.
Dankie
Ek sal graag raad wil he op suspention vir my lux wat sal julle voorstel en hoeveel lift sal ek kan bykry.
Enige raad sal baie help.
Dankie
- Wed Jan 26, 2011 11:02 am
- Forum: Limpopo
- Topic: Klein letaba 29/01/2011
- Replies: 13
- Views: 5720
Re: Klein letaba 29/01/2011
Hi manne
Ek wil my trokkie se suspensie doen het julle enige voorstelle
Ek wil my trokkie se suspensie doen het julle enige voorstelle
- Mon Jan 24, 2011 11:59 am
- Forum: Limpopo
- Topic: Klein letaba 29/01/2011
- Replies: 13
- Views: 5720
Re: Klein letaba 29/01/2011
Hi Paul
Ek ken julle manne nog nie sal julle graag wil ontmoet, het jy al die trail gery by Legalameetsi ek was eenkeer net so entjie op dit lyk ook erg lekker.
Ek ken julle manne nog nie sal julle graag wil ontmoet, het jy al die trail gery by Legalameetsi ek was eenkeer net so entjie op dit lyk ook erg lekker.
- Mon Jan 24, 2011 11:42 am
- Forum: Limpopo
- Topic: Klein letaba 29/01/2011
- Replies: 13
- Views: 5720
Re: Klein letaba 29/01/2011
Hi Nico Dit klink erg lekker, se my hoe kom ek daar van Letsitele se kant af ek wil vanaand met die baas praat is erg lus om jul te join al is det net vir sat. My kinders is nog klein en oorslaap gaan lol. Hoop om van jou te hoor ek het 'n vriend met 'n 4x4 ford glo hy sal ook wil saamkom die vraag ...