Search found 50 matches

by Damaruri
Sat Jan 07, 2017 6:49 am
Forum: Toyota Surf & 4Runner
Topic: RZN185 Long Range Tank
Replies: 22
Views: 7448

Re: RZN185 Long Range Tank

Evening all, Is there anyone out there who has fitted a Long Range fuel tank to their Surf? Is there someone in South Africa who offers a bolt on 'kit' for our Surf's? I know they are available in Australia - would like to avoid purchase from there if possible. Many thanks. Front run is the one No ...
by Damaruri
Mon May 16, 2016 8:53 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Blomme van Namakwa
Replies: 5
Views: 4656

Re: Blomme van Namakwa

Hallo
Het jul al roetes uitgewerk ens
Ons moet kontak maak dit sal heerlik wees
0824691540
by Damaruri
Thu Apr 07, 2016 9:37 pm
Forum: Trip Reports
Topic: angola 2015 quito Cuanevale
Replies: 19
Views: 7496

Re: angola 2015 quito Cuanevale

Andre
Bly maar 'n mooi plek
Groete
by Damaruri
Tue Apr 05, 2016 9:44 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Blomme van Namakwa
Replies: 5
Views: 4656

Blomme van Namakwa

hallo
Ek wil graag so 'n draai gaan ry om na die blomme te kyk
is daar iemand wat vir my sy roetekaart kan stuur ivm. oornag verblyf en lekker privaat roetes
Ek wil nie graag in 'n groep gaan nie So sllaap waar dit laat word ens.

baie dankie :yahoo: :surrender:
by Damaruri
Sat May 09, 2015 6:03 pm
Forum: Hunting
Topic: 2015
Replies: 35
Views: 8575

Re: 2015

Vertrek 26 mei vir my jag in Namibia vir 'n maand
Wag net vir permitte
by Damaruri
Fri Apr 17, 2015 5:22 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Opsoek na Tonneau Cover
Replies: 3
Views: 1119

Re: Opsoek na Tonneau Cover

Ek het een wat op 'n 2008 pas
Skakel 082 4691540
Secunda
by Damaruri
Sun Jan 25, 2015 8:42 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Vakansie in n toergroep
Replies: 25
Views: 2513

Re: Vakansie in n toergroep

Ek was al op so 'n toer Dit is belaglik Die 3 etes per dag is armsalig Dit is net pasta en brood Ek het in Botswana my eie vleis gaan koop en daar gebraai wat groot ongelukkigheid veroorsaak het EK HET AL DIE PLEKKE OP MY EIE GAAN BESOEK EN WAS NIE EERS 25% VAN HULLE kostes nie en ek kon kies hoe la...
by Damaruri
Sat Jan 10, 2015 9:01 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: High mileage club
Replies: 51
Views: 10048

Re: High mileage club

2008 hilux d4d 172000 Km op die klok geen probleem :laugh2: :laugh2: :laugh2:
by Damaruri
Tue Dec 16, 2014 7:51 am
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: 29 meg radio
Replies: 3
Views: 4480

Re: 29 meg radio

Ek het 'n paar Is ongelukkig nou in Glentana
Sal jou kontak in die nuwejaar
by Damaruri
Mon Nov 24, 2014 7:56 pm
Forum: Open Discussion
Topic: braai drom (halwe drom)
Replies: 22
Views: 2412

Re: braai drom (halwe drom)

Gasbottels word gereeld afgekeur
Hulle is gemaak van dik staal en hou baie lank
Vra bietjie rond daar moet een rondlê

Geniet die braai
by Damaruri
Mon Nov 24, 2014 7:44 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: 4 x 4 roetes naby Mosselbaai
Replies: 8
Views: 2065

Re: 4 x 4 roetes naby Mosselbaai

dankie Almal Gaan beslis die duine by Vleesbaai ry asook Louvain :D: :yahoo: :celebrate:
by Damaruri
Sun Nov 23, 2014 1:52 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: 4 x 4 roetes naby Mosselbaai
Replies: 8
Views: 2065

4 x 4 roetes naby Mosselbaai

Gaan Desember 2014 by Glentana staan
Wil graag so 'n paar Kilometers in die kortrat ry
Ons is 3 Toyotas
Name en kontaknommers sal waardeer word
Dankie
by Damaruri
Wed Jul 09, 2014 9:05 pm
Forum: Open Discussion
Topic: paar photies van die doodsakker
Replies: 10
Views: 1804

Re: paar photies van die doodsakker

Dankie Andre Hou verlang ek nou na daardie sand
by Damaruri
Fri Jul 04, 2014 5:26 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Bosveld Vuurmaak hout
Replies: 41
Views: 4230

Re: Bosveld Vuurmaak hout

Sal beslis belangstel . :yahoo: :yahoo: Is daar Koedoes ook om skoon te maak :beg: :beg:
by Damaruri
Wed May 21, 2014 10:01 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Totsiens Sani...
Replies: 14
Views: 1934

Re: Totsiens Sani...

Aag give it 2 years and then it will be a class A 4 x4 route
More potholes then tar :yahoo: :celebrate:
by Damaruri
Fri Mar 14, 2014 7:20 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Route from Bloem to Durban?
Replies: 8
Views: 1666

Re: Route from Bloem to Durban?

Hallo
You can add 1 to 2 days just for Lesotho :D: :lol:
by Damaruri
Thu Mar 06, 2014 6:04 pm
Forum: Trip Reports
Topic: angola 2014
Replies: 10
Views: 2500

Re: angola 2014

Andre julle moet mooi ry en geniet dit daar
Ek sal so van 24 Maart in Namibia wees
Laat daar die fotos kom :yahoo: :yahoo: :yahoo: :thumbup: :thumbup:
by Damaruri
Wed Feb 19, 2014 6:49 am
Forum: Open Discussion
Topic: Cataract surgery...
Replies: 111
Views: 7915

Re: Cataract surgery...

Sterkte vertrou en alles sal goed gaan :thumbup: :thumbup: :thumbup:
by Damaruri
Sat Feb 01, 2014 8:23 pm
Forum: Open Discussion
Topic: angola 2014
Replies: 17
Views: 3090

Re: angola 2014

Julle maar 'n man darem geel van jaloesie
Julle moet mooi ry en dit geniet
:mrgreen: :sick: :wave: :wave: :wave: :wave: :wave:
by Damaruri
Thu Jan 30, 2014 8:41 pm
Forum: Open Discussion
Topic: South African Post Office - Strike... again
Replies: 41
Views: 3559

Re: South African Post Office - Strike... again

:D: No e toll letters :clap: :think:
by Damaruri
Tue Jan 14, 2014 7:54 am
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: Greetings all! My Ride
Replies: 5
Views: 1985

Re: Greetings all! My Ride

Welcome Lets go fishing
by Damaruri
Tue Jan 14, 2014 7:47 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Ficksburg na Underberg oor die berg
Replies: 2
Views: 1033

Re: Ficksburg na Underberg oor die berg

Thanks George i will map source the route and try it
by Damaruri
Mon Jan 13, 2014 9:55 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Ficksburg na Underberg oor die berg
Replies: 2
Views: 1033

Ficksburg na Underberg oor die berg

Hallo
Weet iemand dalk wat die toestand van die paaie is as ek vanaf Ficksburg, kortpad oor die berg, Sani af na Underberg wil ry
Ek sal alleen wees :crazy: :crazy:
Dankie
by Damaruri
Tue Jan 07, 2014 8:18 pm
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: Hilux Radio
Replies: 42
Views: 6721

Re: Hilux Radio

Ja bly weg Diens en alles is swak
kon ook nie Desnav behoorlik aan die gang kry nie
Sterkte
by Damaruri
Tue Jan 07, 2014 7:15 am
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: Hilux Radio
Replies: 42
Views: 6721

Re: Hilux Radio

Hallo
Bly weg van stopshop
Ons het 2 gekoop het goed gewerk vir 2 weke
Hulle terug gestuur nou is Die skerm dood en al die software wat hulle terug stuur is nutteloos
Het maar weer my ou radio geinstalleer en so R5000.00 in die water gegooi
:disgust: :disgust:
by Damaruri
Sat Dec 14, 2013 10:19 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Keeping a solid sliding gate on its rail...IdEAS??
Replies: 30
Views: 2584

Re: Keeping a solid sliding gate on its rail...IdEAS??

Die rollers wat op die spoor loop is te vlak
Laat dit dieper sny sodat die wiel dieper loop
by Damaruri
Sat Dec 14, 2013 9:31 pm
Forum: Open Discussion
Topic: malaria- raad asb!!!
Replies: 16
Views: 2244

Re: malaria- raad asb!!!

Daar was en is nog altyd malaria Verder vreet die muskiete jou op
Verder word jy ook nog besteel
Die skiboot manne gaan gereeld. party het al malaria gekry maar die muskiete is verskriklik
So dink mar wat vir jou aanvaarbaar is. Jammer
by Damaruri
Wed Aug 07, 2013 4:45 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Mosambiek December 2013
Replies: 5
Views: 1252

Re: Mosambiek December 2013

Maak 'n lys met serial nommers van als wat jy saamvat Toe ons laas maand deur die Kruger was wou hul belating vat op alles Maak afskrifte van jou voertuig se papiers en lisensie en laat dit sertifiseer Gee en toon slegs afskrifte Ons het laas so bietjie aan mekaar begin klinknaels klink So sterkte e...
by Damaruri
Sat Apr 20, 2013 3:52 pm
Forum: Trip Reports
Topic: angola 2013
Replies: 38
Views: 5488

Re: angola 2013

Lekker
So pas terug gekom :celebrate:
by Damaruri
Fri Apr 12, 2013 7:41 am
Forum: The Workshop
Topic: Winch controller
Replies: 16
Views: 2026

Re: Winch controller

Tabor is Warn and did have only 5 points
by Damaruri
Fri Mar 22, 2013 8:35 pm
Forum: Open Discussion
Topic: East Rand social braai (all welcome!)
Replies: 32
Views: 2249

Re: East Rand social braai (all welcome!)

Can people from Pothole country also join the party? :crazy: :?:
by Damaruri
Wed Feb 27, 2013 8:31 pm
Forum: The Workshop
Topic: Ronde bout kop ?
Replies: 29
Views: 2675

Re: Ronde bout kop ?

Waterpomptang ou maat Spuit hom net eers goed met Q20 of Mc kenic
by Damaruri
Tue Jan 22, 2013 3:29 pm
Forum: Gauteng
Topic: Gauteng - Events Calendar for 2013
Replies: 51
Views: 5625

Re: Gauteng - Events Calendar for 2013

Geluk Piet Petoors met jou verjaarsdag :thumbup: :lol: :D: :wave: :) :yahoo:
by Damaruri
Sun Jan 20, 2013 2:19 pm
Forum: Build your own:
Topic: Project X ( Front Runner Roof Rail Kit 99 FRXH02 )
Replies: 54
Views: 8916

Re: Project X ( Front Runner Roof Rail Kit 99 FRXH02 )

I think this is what you need
You can get it for free
Regards
by Damaruri
Sun Jan 20, 2013 2:14 pm
Forum: Build your own:
Topic: Project X ( Front Runner Roof Rail Kit 99 FRXH02 )
Replies: 54
Views: 8916

Re: Project X ( Front Runner Roof Rail Kit 99 FRXH02 )

Good day, I just bought this Front Runner Roof Rail Kit 99 FRXH02 for my Toyota Hilux 1999 D/c 2.7i. I am planning on fitting the Rooftop Tent or a rack on it. But first I need to install it on the roof. Does anybody have some helpful information and tips on how to remove the ceiling of my bakkie a...
by Damaruri
Sun Jan 20, 2013 1:23 pm
Forum: Humor
Topic: Die man kort ROOI ore
Replies: 11
Views: 1077

Re: Die man kort ROOI ore

Ek sal op die die uitkyk wees vir hom en darem groet as ek by hom verby gaan as hy vassit
Brand maar lekker aan die bande :yahoo: :clap:
by Damaruri
Fri Jan 11, 2013 6:21 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Luderitz na Walvisbaai
Replies: 14
Views: 2288

Re: Luderitz na Walvisbaai

More Julle moet dit geniet Gee terugvoering Sterkte
Damaruri :yahoo: :yahoo:
by Damaruri
Sat Nov 17, 2012 1:04 pm
Forum: Open Discussion
Topic: hou op werk en ons ry ver weg
Replies: 22
Views: 2685

Re: hou op werk en ons ry ver weg

Lekker Andre
Gaan Maart Angola besoek
Dankie
by Damaruri
Sat Nov 17, 2012 12:37 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Rhino Sponsorship for food
Replies: 224
Views: 18340

Re: Rhino Sponsorship for food

Damaruri wrote:Damaruri will also take 2 bags and will help with transport
I am on pension so time no prob.
also 5 bullets to protect the rhino
Paid
by Damaruri
Fri Nov 16, 2012 9:35 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Rhino Sponsorship for food
Replies: 224
Views: 18340

Re: Rhino Sponsorship for food

Damaruri will also take 2 bags and will help with transport
I am on pension so time no prob.
also 5 bullets to protect the rhino
by Damaruri
Sat Oct 20, 2012 11:29 am
Forum: Open Discussion
Topic: Buffers en wenasse
Replies: 12
Views: 1694

Re: Buffers en wenasse

Thanks to all The information was helpful :lol: :angel:
It will be a ONCA and Warn
by Damaruri
Sat Oct 20, 2012 11:06 am
Forum: Trip Reports
Topic: Namibia tour 2013 - the start
Replies: 4
Views: 2497

Re: Namibia tour 2013 - the start

Sandpiper book The Holliday club
by Damaruri
Tue Oct 09, 2012 10:52 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Buffers en wenasse
Replies: 12
Views: 1694

Buffers en wenasse

:think: Ek wil graag die voor buffer van Toyota hilux D/C 4 x 4 met staal vervang
Watter een is die beste en waarom
Ek kyk na ONCA en 'n Warn wenas
Gaan Maart 2013 na Angola om vis te vang en besoek Botswana en Namibia gereeld

Gee raad asb :x
by Damaruri
Tue Oct 09, 2012 10:17 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Which Winch ????
Replies: 30
Views: 5131

Re: Which Winch ????

chopper wrote:Any advice then ito the best value for money - Warn, T-Max etc? What is the ideal model/capacity for SFA and/or IFS?
by Damaruri
Tue Oct 09, 2012 9:59 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Botswana trip Sept/Oct 2012
Replies: 34
Views: 7873

Re: Botswana trip Sept/Oct 2012

Here's the lion kill pics as promised.... :thumbup: lions9.JPG lions10.JPG lions11.JPG If I had to change anything of this trip: 1. Extra nights at Khama Rhino and Ihaha, and a night at Xkakanaxa and north gate 2. Go in a cooler month - it was HOT !! (need aircon and window tint !!) :thumbup: :thum...
by Damaruri
Mon Aug 20, 2012 5:51 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Botswana
Replies: 7
Views: 1758

Re: Botswana

Daan Toe ons laas daar was, was die reël ook, geen vleis. Selfs die vleis wat ons in die noorde van Botswana gekoop het, mag ons nie suid geneem het nie. Heelwat veearts heinings waar hulle yskaste deursoek het. Hulle het egter nie verder as die yskaste gesoek nie, so wegsteek was later maklik. Wee...
by Damaruri
Mon Aug 20, 2012 5:45 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Spaarwiel slot
Replies: 9
Views: 1539

Re: Spaarwiel slot

Husky wrote:Ek het nou gesien daar is n slot op my spaarwiel.
Ek het die vorige eienaar gebel maar hy het nie meer die sleutel nie.
Enige voorstelle waar ek so n slot kan kry. Het reeds Paarl toyota agente probeer.



Toyota se spaarparte afd hou dit aan R 700 stuk
by Damaruri
Mon Aug 20, 2012 5:30 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Spaarwiel slot
Replies: 9
Views: 1539

Re: Spaarwiel slot

Husky wrote:Ek het nou gesien daar is n slot op my spaarwiel.
Ek het die vorige eienaar gebel maar hy het nie meer die sleutel nie.
Enige voorstelle waar ek so n slot kan kry. Het reeds Paarl toyota agente probeer.
by Damaruri
Mon Aug 20, 2012 5:24 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Botswana
Replies: 7
Views: 1758

Botswana

Wat is die reels vir vleis in Botswana
Ek weet hul sê geen vleis, maar mens kan mos nie net pap eet nie :eh: :lol:
by Damaruri
Thu Aug 09, 2012 7:30 am
Forum: Trip Reports
Topic: etosha en hoanib rivier trippie in namibia
Replies: 92
Views: 10617

Re: etosha en hoanib rivier trippie in namibia

ons is op die 6 de julie hier weg deur botswana na namibia toe om die etosha en die olifante van die hoanib rivier te gaan hallo se, aangesien dit n familie trip was het ons die boswaentjies saam gesleep, ons eerste slaaplek was east gate rest camp, net deur die buitepos grenspos in namibia, ons wa...

Go to advanced search