Search found 9 matches

by pix
Sun Dec 05, 2010 2:02 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Swartvark raak varklikker.....der!!!!
Replies: 52
Views: 7247

Re: Swartvark raak varklikker.....der!!!!

HI TIAAN NOU JOU BAKKIE MET DIE LEX V8 GEKYK PRATIG MAN - EK OORWEEG NOG - EK IS DIE KAAP - ROBERTSON - IS ALLEN VENTER DIE MAN ? WAT KOS DIT ? DIE PRETORIA MANNE PRAAT VAN 30 - 50 DUISEND EN VAN HULLE REKEN DIS NIE DIE MOEITE WERD NIE. WAT STEL JY VOOR - EK WONDER, HET JY AL DIE SNORKEL OPGESIT ( D...
by pix
Fri Nov 26, 2010 8:44 pm
Forum: Meet the People
Topic: lexus v8 conversion
Replies: 6
Views: 1298

Re: lexus v8 conversion

rebel 4x4 en ou vale hi dankie ouens vir die raad - soek nou na diesel opsies - rebel my 89 lyk soos joune ek het net alles silver gemaak waar jou goeters swart is ook met raider strepe en 2.8 diesel ( 3l ) maar dit is nou sat. ou vales ek hoor wat jy se - sal maar ander pad kyk as ek die v8 hoor. o...
by pix
Tue Nov 23, 2010 9:34 pm
Forum: Meet the People
Topic: nuwe maatjie pix
Replies: 11
Views: 1871

Re: nuwe maatjie pix

hallo almal dankie vir die verwelkoming - is lekker hier op die site. sal nog prentjie opsit, het erens hier gelees hoe om dit te doen. ek boer met druiwe en oywe. die druiwe is die drinksoort - nie die eetsoort nie. het perde vir die kinders - horsebox en diesel = baie geduld , dus soek nou meer pe...
by pix
Tue Nov 23, 2010 9:26 pm
Forum: Meet the People
Topic: lexus v8 conversion
Replies: 6
Views: 1298

Re: lexus v8 conversion

hi blou en mr b

dankies vir die raad sal vir allen in kaapstad opsoek - doen nog eers huiswerk oor die v8 lexus.

groete pieter
by pix
Thu Nov 18, 2010 9:28 pm
Forum: Build your own:
Topic: Hilux middle storage consol
Replies: 6
Views: 2517

Re: Hilux middle storage consol

hi gary very nice middle storage consol. on my old 89 2.2 petrol 4 y dc i riped out the old bench front seat, added some cressida single seats and by luck was offered the old cressida centre consol with storage back and ash tray at the back consol , the handbrake and section to the front ( to gearle...
by pix
Thu Nov 18, 2010 9:03 pm
Forum: Meet the People
Topic: lexus v8 conversion
Replies: 6
Views: 1298

lexus v8 conversion

hi almal na baie diesel op en af engine swaps op my 89 2.2 p oorspronklik dan 2.4 dt en 2,8 diesel, lyk dit of ek maar die ou 2.2 4y moet terug sit, wat is die kort en lank van die v8 lexus petrol motor - as ek dit op die handratkas wil hou, is dit werkbaar en wat moet ek doen ? wat sal dit kos en w...
by pix
Thu Nov 18, 2010 8:47 pm
Forum: Meet the People
Topic: nuwe maatjie pix
Replies: 11
Views: 1871

Re: nuwe maatjie pix

hi trevor

sal fototjies opsit, probeer nog net my way op die site vind, dankie vir die hallo-se boodskap.
groete pix
by pix
Thu Nov 18, 2010 8:28 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: maatjie pix se mistake
Replies: 2
Views: 1255

maatjie pix se mistake

hi ouens, somaar op die eerste post new topic kom die drukkersduiwel toe in, pa vat mos toe bietjie wyn terwyl hy tik, die 89 hilux se 2.2p 4y het toe nie 2, 7 miljoen gedoen nie ( aldus my tikfout ) asb die groot lieg kom seker eers later, dit was 275 000 km. sorry pix
by pix
Thu Nov 18, 2010 8:07 pm
Forum: Meet the People
Topic: nuwe maatjie pix
Replies: 11
Views: 1871

nuwe maatjie pix

hallo almal ek is nuut hier uit die wes-kaap, robertson waar ek boer. my plaasbakkie, kar en 4x4 is my getroue ou 1989 dc 4x4. het op 275,000 km die 2.2 petrol (nog lopend) vervang met 2.4 diesel turbo en n paar mods ( dit het egter net so 80 000 km gedoen ) toe maar die 2.8 diesel ingesit ( nuut oo...

Go to advanced search