Search found 46 matches

by Skudwa
Fri Jun 17, 2011 3:33 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: Is chipping a 2.7i worthwhile?
Replies: 23
Views: 12075

Re: Is chipping a 2.7i worthwhile?

Alternetively - try and get hold of someone with a chipped bakkie and drive it...
by Skudwa
Fri Jun 17, 2011 3:32 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: Is chipping a 2.7i worthwhile?
Replies: 23
Views: 12075

Re: Is chipping a 2.7i worthwhile?

My father in law drives a 4x2 2.7 '02. He bought it chipped with powerflow system. A year or so back the bakkie 's idleling started to go funny and after taking it to Toyota N1 City they told him the the bakkie has a chip and that is what's stuffing it up. Cost him R800 to remove it and he was sorel...
by Skudwa
Thu Jun 16, 2011 5:09 pm
Forum: Meet the People
Topic: Newbie
Replies: 21
Views: 2684

Re: Newbie

Welcome !
by Skudwa
Wed Jun 15, 2011 1:26 pm
Forum: The Workshop
Topic: SFA brakes ????
Replies: 16
Views: 2514

Re: SFA brakes ????

I've got a similar problem. My left rear (dont think both do it),locks up for the first few k's up the road in the mornings. Not always. After a few gentle dabs on the brakes or drive with the pedal on the brake, then it's ok. Yours almost sounds like a worn brake shoe that might be overclocking in...
by Skudwa
Wed Jun 15, 2011 8:01 am
Forum: The Workshop
Topic: SFA brakes ????
Replies: 16
Views: 2514

Re: SFA bakes ????

Dankie Dawie.... Gaan net hou die naweek die fluids uit pomp en die hoses na gaan..
by Skudwa
Tue Jun 14, 2011 5:03 pm
Forum: The Workshop
Topic: SFA brakes ????
Replies: 16
Views: 2514

Re: SFA bakes ????

Nou weet julle waar ek die hele Saterdag gaan wees... innie garage onder die Skudwa...
by Skudwa
Mon Jun 13, 2011 8:22 pm
Forum: The Workshop
Topic: SFA brakes ????
Replies: 16
Views: 2514

Re: SFA bakes ????

Dankie .... Ek sal maar begin by die bloei van die brieke... Brake fluid uit tap en nuwes terug sit... Die valve teorie maak maak sin. Die trokkie hat darem al 260k op. Miskien kan dit bietjie vuil wees.
by Skudwa
Mon Jun 13, 2011 6:54 pm
Forum: The Workshop
Topic: SFA brakes ????
Replies: 16
Views: 2514

SFA brakes ????

Iets baie einaardig gaan aan met my bakkie se brieke... miskien kan een van die ouens my in die regte ringting stuur... Nie te lank terug nie het ek nuwe pads voor op gesit wat ek al op honderde verskillende voertuie van te vore gedoen het. Ek dink dis vanaf die tyd dat wanneer ek die bakkie op star...
by Skudwa
Mon Feb 21, 2011 4:55 pm
Forum: Gauteng
Topic: 27 February 2011 GTG - Chloorkop Midrand!!!
Replies: 113
Views: 9136

Re: 27 February 2011 GTG - Chloorkop Midrand!!!

Braai klink sommer netjies. Lyk my dis die Engen. Rev met my.
by Skudwa
Mon Feb 21, 2011 3:05 pm
Forum: Gauteng
Topic: 27 February 2011 GTG - Chloorkop Midrand!!!
Replies: 113
Views: 9136

Re: 27 February 2011 GTG - Chloorkop Midrand!!!

Gaan ons iewers ontmoet anders as die venue.... Soek aanwysings na die ingang asb iemand.
by Skudwa
Thu Feb 17, 2011 7:56 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Whats peezzz you off???? a fun thread
Replies: 72
Views: 5991

Re: Whats peezzz you off???? a fun thread

Die eerste lyn in 'n K53 leerling lisensie boek staan daar "HOU LINK GAAN REGS VERBY" 90% van pad gebruikers het daai een mis gelees. Dit het my so af ge P dat ek 'n bike gekoop het om in traffic te ry en nou's ek kalm. Vra my vrou.... Maar as ek in die Skudwa is maak dit my de m in want e...
by Skudwa
Thu Feb 10, 2011 5:08 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Your HILUX Pic - Only 1, no text!
Replies: 507
Views: 347517

Re: Your HILUX Pic - Only 1, no text!

1
by Skudwa
Tue Feb 08, 2011 3:19 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Snorkels
Replies: 32
Views: 4204

Re: Snorkels

Will get right on it !!!! Dankie !
by Skudwa
Mon Feb 07, 2011 10:02 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Snorkels
Replies: 32
Views: 4204

Re: Snorkels

Ek sal vir eers die water gate moet mis ry al is dit net die diepes. Het die bakkie nog net 4mnde. Ek weet net van die agter diff breathers wat so hoog is soos die bokant van die petrol tenk. Moet nog voor inspeksie doen. Seker daar is nie nadele van die snorkel nie en dis wel baie nodig, maar op di...
by Skudwa
Mon Feb 07, 2011 8:34 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: My first attempt at a conversion (1uz-fe)
Replies: 43
Views: 5695

Re: My first attempt at a conversion (1uz-fe)

Probeer nog die kwyl van my mond af kry... Dit is mos nou hoe... Mooi man!
by Skudwa
Mon Feb 07, 2011 6:12 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Snorkels
Replies: 32
Views: 4204

Re: Snorkels

Wat het jy betaal en waar?
by Skudwa
Mon Feb 07, 2011 4:40 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Snorkels
Replies: 32
Views: 4204

Re: Snorkels

Dis wat ek ook sê. Ek het al gedink om die intake te re route na agter naby die wiper motor ???Eendag is eendag Dan gaan te ywerig wees en Dan sal ek moet betaal.
by Skudwa
Mon Feb 07, 2011 4:28 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Snorkels
Replies: 32
Views: 4204

Snorkels

Ek kyk so die dieptes van die water waarin baie van ouens in ry... Baie bakkies het nie snorkels op nie. Ek's een van daai klomp. Ek vergeet soms dat die intake op my Sfa reg agter. die headlights is. Kyk op die Hennops, Groenkloof en Chloorkop Gtc's... Waneer is dit dan nodig om te begin dink aan '...
by Skudwa
Fri Feb 04, 2011 2:13 pm
Forum: Gauteng
Topic: 27 February 2011 GTG - Chloorkop Midrand!!!
Replies: 113
Views: 9136

Re: 27 February 2011 GTG - Chloorkop Midrand!!!

[quote="JohanM"]Groenkloof was a introduction to the new year and it was a great day out... Now it is time to take the 4x4 Vehicles for some real 4x4 play action..... Chloorkop 4x4 Playground/ Quarry in Midrand Date: Sunday 27 February 2011 Time: 08h30 to start at 09h00 Where: At the top o...
by Skudwa
Wed Feb 02, 2011 7:42 pm
Forum: Gauteng
Topic: Hennops Sunday 30th of Jan!!!
Replies: 82
Views: 8454

Re: Hennops Sunday 30th of Jan!!!

Iemand het nie dalk my nr plaat opgetel nie ??????
by Skudwa
Wed Feb 02, 2011 7:40 pm
Forum: Gauteng
Topic: Hennops Sunday 30th of Jan!!!
Replies: 82
Views: 8454

Re: Hennops Sunday 30th of Jan!!!

En nog 'n paar. Het natuurlik nie veel foto's nie aangesien ek nog moes bestuur ook. Besig met co pilot (vrou) training
by Skudwa
Wed Feb 02, 2011 7:21 pm
Forum: Gauteng
Topic: Hennops Sunday 30th of Jan!!!
Replies: 82
Views: 8454

Re: Hennops Sunday 30th of Jan!!!

Hier is van my pics van Sondag
by Skudwa
Wed Feb 02, 2011 6:53 pm
Forum: Gauteng
Topic: Hennops Sunday 30th of Jan!!!
Replies: 82
Views: 8454

Re: Hennops Sunday 30th of Jan!!!

Sien jy werk met 'n lang plan.... Watter track het jy in gedagte gehad?
by Skudwa
Wed Feb 02, 2011 4:59 pm
Forum: Gauteng
Topic: Hennops Sunday 30th of Jan!!!
Replies: 82
Views: 8454

Re: Hennops Sunday 30th of Jan!!!

OOOOMS wrote:
Skudwa wrote:Oooms... het julle plek in gedagte?
Yip, maar het jy voorstelle?
Wat van De Wildt 4x4? Lyk noce op die net.
by Skudwa
Wed Feb 02, 2011 4:27 pm
Forum: The Workshop
Topic: ARB maak my naar
Replies: 9
Views: 2003

Re: ARB maak my naar

Ek voel vir daai geld moet die presies sit soos jy dit wil hê. Ek sou die mense gepla het todat ek happy was.
by Skudwa
Wed Feb 02, 2011 4:22 pm
Forum: Gauteng
Topic: Hennops Sunday 30th of Jan!!!
Replies: 82
Views: 8454

Re: Hennops Sunday 30th of Jan!!!

Nie 'n clue nie. Ek gaan bietjie google. Ek ken nie die plekke nie. Kan jou een ding sê. Ek jik al klaar om weer te gaan.
by Skudwa
Wed Feb 02, 2011 1:04 pm
Forum: Gauteng
Topic: Hennops Sunday 30th of Jan!!!
Replies: 82
Views: 8454

Re: Hennops Sunday 30th of Jan!!!

Oooms... het julle plek in gedagte?
by Skudwa
Tue Feb 01, 2011 9:16 pm
Forum: Gauteng
Topic: Hennops Sunday 30th of Jan!!!
Replies: 82
Views: 8454

Re: Hennops Sunday 30th of Jan!!!

Dit was fantasies!. Het jou da gesien Peet. Kon nie by jou uitkom om myself voor te stel nie en dis waarvoor ek gegaan het in die eerste plek. Skoon familie het my besig gehou. Waneer is die volgende een dink jy? Ek ken nie die gate nie . Hoop sommer dis baie gou. Dan sal net ek em die vrou saam kom.
by Skudwa
Fri Jan 28, 2011 2:05 pm
Forum: Gauteng
Topic: Hennops Sunday 30th of Jan!!!
Replies: 82
Views: 8454

Re: Hennops Sunday 30th of Jan!!!

By the way - canopy or no canopy - that is the question? Ek's in two minds. Beter sigbaarheid sonder... Iemand moet my mind vir my opmaak...Wat is die vote?
by Skudwa
Fri Jan 28, 2011 11:46 am
Forum: Gauteng
Topic: Hennops Sunday 30th of Jan!!!
Replies: 82
Views: 8454

Re: Hennops Sunday 30th of Jan!!!

:cooldude: Boys with their toys... Dit is net jammer hoe ouer ons word hoe duurder raak die goed. ISh JA ! Ek wil so baie doen aan die wa en op een slag maar die bank bestuurder stem nie saam nie... Hoekal besig met die vere - wil graag ordentlike goed insit maar die moela is skaars die tyd van die...
by Skudwa
Fri Jan 28, 2011 11:44 am
Forum: Gauteng
Topic: Hennops Sunday 30th of Jan!!!
Replies: 82
Views: 8454

Re: Hennops Sunday 30th of Jan!!!

Hi Folks / Peet Is there still space on the list for sunday and what are the costs? Is this just going and having fun or is the route supervised? I'm thinking really hard to join on sunday, all depends on whether I can get my navigator motivated. At this stage I'm a 50/50%. Die baan is groot en alm...
by Skudwa
Thu Jan 27, 2011 4:53 pm
Forum: Meet the People
Topic: hilux v6
Replies: 16
Views: 1915

Re: hilux v6

Die woorde is mooi maar 'n prentjie van die bakkie sal mooier wees....
Baie welkom !!!!! :clap:
by Skudwa
Thu Jan 27, 2011 4:50 pm
Forum: Gauteng
Topic: Hennops Sunday 30th of Jan!!!
Replies: 82
Views: 8454

Re: Hennops Sunday 30th of Jan!!!

Self... Baie excited ! My bakkie het gister soos joune in die pics gelyk. Lekke stupid want net na ek hom so bemors het met die modder moes ek die springs vervang. Needless to say ek was vuiler as die bakkie toe ek klaar gemaak het. Was nog steeds vet sports gewees. My vrou verstaan nie so lekker ho...
by Skudwa
Thu Jan 27, 2011 12:29 pm
Forum: Meet the People
Topic: NUUT
Replies: 15
Views: 2098

Re: NUUT

Baie welkom!
by Skudwa
Thu Jan 27, 2011 12:24 pm
Forum: Gauteng
Topic: Hennops Sunday 30th of Jan!!!
Replies: 82
Views: 8454

Re: Hennops Sunday 30th of Jan!!!

Het rebel Maandag om uit te vind of alles nog reg is by Hennops... Alles reg behalwe die lapa en swembad is toe agv van die rivier.So.die gala is aan. Sien julle da ! :yahoo:
by Skudwa
Fri Jan 14, 2011 2:57 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Australian Speed Bump
Replies: 16
Views: 2113

Re: Australian Speed Bump

Ek wonder hoe vinnig ek sal kan stop met die brieke van die SFA en dit in reverse kry... en daarna sal die reverse land spoed rekord volg.... :clap:
by Skudwa
Thu Jan 13, 2011 8:33 pm
Forum: Gauteng
Topic: Hennops Sunday 30th of Jan!!!
Replies: 82
Views: 8454

Re: Hennops Sunday 30th of Jan!!!

Ek het Groenkloof ge google. Weet ook nie wa dit is nie. Dis op die site. Tik in Groenkloof 4x4 en search. Hoop dit help. How to get there Groenkloof Nature Reserve is reached via the entrance to the Fountains Valley Resort. Follow the R21 to the Fountains Circle; take the Fountains/Centurion turn-o...
by Skudwa
Thu Jan 13, 2011 6:04 pm
Forum: Gauteng
Topic: Hennops Sunday 30th of Jan!!!
Replies: 82
Views: 8454

Re: Hennops Sunday 30th of Jan!!!

Kyk nou net hoe lekker ontaard die ding nou... Nou gaan my nefie (pajero) en vriendin (jeep) baie uit voel... Ons is ook 4 karre . Die groepie raak nou sommer lekker. Sien al klaar uit. Sal nie die Groenkloof dink kan maak nie maar die jaar is nog lank. 08h30 vir 9h00 is dit dan. Sal myself maar voo...
by Skudwa
Wed Jan 12, 2011 4:03 pm
Forum: Western Cape
Topic: 2011 - Let's get out there and 4x4
Replies: 200
Views: 17898

Re: 2011 - Let's get out there and 4x4

CasKru wrote:Yes ek's in. Kom ons gaan ry Moegatle. :twisted:
Iemand in Gauteng - reël seblief ook iets... Ek brand al van lus...
by Skudwa
Mon Jan 10, 2011 10:21 pm
Forum: Gauteng
Topic: Hennops Sunday 30th of Jan!!!
Replies: 82
Views: 8454

Re: Hennops This Saturday!!!

Blik...m, ek gaan die familie vat op die 30ste Jan... Dis nou jammer . Miskien wil jy dit weer gaan ry. Sit seblief foto's op. Was nog nie daar nie. As julle wil kan julle ons altyd weer join op die 30ste.
by Skudwa
Mon Jan 10, 2011 10:01 pm
Forum: Meet the People
Topic: New
Replies: 20
Views: 2226

Re: New

Cant Believe... Nog 'n Kempton ou... Baie welkom. Ook ma nuut hier ma het al baie ondersteuning ontvang. Hierdie is soos Facebook vir Hilux'e
by Skudwa
Sun Jan 02, 2011 3:23 pm
Forum: Meet the People
Topic: Hi All .. (Old NoMad)
Replies: 11
Views: 867

Re: Hi All .. (Old NoMad)

Ja hulle kan op drie wiele ook ry....Ek is ook 'n neebie...
Het 'n '94 D/C 4x4 2.2L
Enjoy en welkom
by Skudwa
Sun Jan 02, 2011 3:16 pm
Forum: Meet the People
Topic: Het Hilux uit eindelik...
Replies: 16
Views: 2320

Re: Het Hilux uit eindelik...

Aangename kennis Donovan! NETJIESE bakkie!! :thumbup: Baie geluk! Ons ene het ook nog net 2 aande :clap: in ons garage geslaap en ons is ERG oor hom! :yahoo: Willem bly in die garage doenig, hêhêhê... wens net ek kon dit regkry om foto's by die signature te plaas - ek sukkel daarmee! WELKOM by die ...
by Skudwa
Sun Jan 02, 2011 3:13 pm
Forum: Meet the People
Topic: Het Hilux uit eindelik...
Replies: 16
Views: 2320

Re: Het Hilux uit eindelik...

Welkom Donavan Ek sien jy is ook van Kempton Park.Ons moet n plan maak en bymekaar uitkom. Dis die ding... Ek en my vrou het opgetrek van die Kaap af en alhoewel ons al mense ontmoed het hier het niemand van my pelle 4x4's nie alhoewel almal wens hulle het gehad. My wa staan in die garage meenste v...
by Skudwa
Fri Dec 31, 2010 8:00 am
Forum: Meet the People
Topic: Het Hilux uit eindelik...
Replies: 16
Views: 2320

Re: Het Hilux uit eindelik...

Dankie ouens !!! Ek's baie trots op dit. Sê sommer nou al Voorspoedige nuwejaar vir almal. Hoop dis 'n mooi een.
by Skudwa
Thu Dec 30, 2010 11:57 am
Forum: Meet the People
Topic: Het Hilux uit eindelik...
Replies: 16
Views: 2320

Het Hilux uit eindelik...

Hi almal. Ek's Donovan (33j). Wou nog altyd 'n Hilux besit het en ek kon onlangs die move maak. Sal nie dit hard op sê nie maar het 2 Ford's 4x4's gehad van te vore en was oraait, maar almal weet mos nou.... Moet seker iewers begin. Ek kon 'n flippin mooi 2.2 D/C 4x4 SFA optel by my ex baas se swaer...

Go to advanced search