Search found 35 matches

by Gerrit S
Wed Oct 02, 2013 8:35 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Isuzu 2.8 TD in a Hilux SFA/IFS?
Replies: 11
Views: 2741

Re: Isuzu 2.8 TD in a Hilux SFA/IFS?

My broer het sy '97 Isuzu 280td op 495000km verkoop met dieselfde enjin en turbo, nie aan geraak nie. Baie goeie enjins, laat idle hom net bietjie voor jy hom afsluit. 'n Week na hy verkoop is is hy gesteel by die man wat hom gekoop het
by Gerrit S
Tue Sep 10, 2013 9:54 pm
Forum: The Workshop
Topic: Broken pin on steering wheel cover
Replies: 11
Views: 1826

Re: Broken pin on steering wheel cover

Myne was ook gebreek, 2 pennetjies ook af. Ek het silicon op die vier punte gesit en hom geplak, nooit losgekom nie. Los hom net oornag dat hy goed droog word. Probeer dit as jy nie 'n ander een kry nie
by Gerrit S
Tue Aug 20, 2013 7:02 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 4y engines
Replies: 12
Views: 4454

Re: 4y engines

I bought mine at Midas and it has done over a 100000 km's before I sold it.
by Gerrit S
Wed Aug 14, 2013 9:38 pm
Forum: The Workshop
Topic: Watter Weber Carb vir my 22R (2.4) Hilux.
Replies: 9
Views: 2030

Re: Watter Weber Carb vir my 22R (2.4) Hilux.

Ek het 'n 36dcd Weber op my 94 hilux 2.2 4y gehad, dink hy sal werk op jou 2.4 ook. Sy choke werk manual met 'n kabeltjie, my hilux het maklik gestart in die oggend. Ek het verskil gevoel in kraglewering, was definitief meer lewendig gewees. Brandstofverbruik was bietjie beter van so 7.5 na so 7.8-8...
by Gerrit S
Sun Aug 11, 2013 7:10 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Lae olievlak liggie
Replies: 0
Views: 507

Lae olievlak liggie

My 2000 Hilux 3000D se lae olievlak liggie het so 'n week terug aangekom maar as ek die olie vlak op die 'dipstick' na gaan dan is dit reg op die vol merk. Die rooi oliedruk liggie gaan dadelik dood as ek hom start maar nie die oranje olievlak liggie nie. Weet iemand dalk wat aangaan, is die sensor ...
by Gerrit S
Wed Sep 28, 2011 9:45 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Toe groet my Hilux ook.....
Replies: 19
Views: 3291

Re: Toe groet my Hilux ook.....

Het Vrydagmiddag en die hele Saterdag van 8:30 tot 17:30 aan my Hilux gewerk en hom toe gestart net voor die son sak :yahoo: Wat 'n verligting om hom weer voor my deur te sien staan :wave: Die top met die engineering werke en al die parte ( nuwe valves, seels, bushes, timing belt en gaskets) het my ...
by Gerrit S
Wed Sep 28, 2011 9:11 pm
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: maak eina manne...
Replies: 12
Views: 3625

Re: maak eina manne...

Het my Hilux darem Saterdag weer gestart :yahoo: Het amper 'n maand gestaan, het soos 'n ewigheid gevoel. Soek nou net weer verskonings om 'n draai te ry :thumbup: Hy sal weer loop, moenie worry nie.
by Gerrit S
Mon Sep 19, 2011 3:54 pm
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: maak eina manne...
Replies: 12
Views: 3625

Re: maak eina manne...

Ek ken die gevoel, al verskil is ek is met 'n Land Rover ingesleep :thumbdown: My Hilux het timing belt gebreek maar is amper weer aan die loop, kan nie meer wag nie :yahoo:
by Gerrit S
Sun Sep 18, 2011 10:43 am
Forum: Open Discussion
Topic: Toe groet my Hilux ook.....
Replies: 19
Views: 3291

Re: Toe groet my Hilux ook.....

Dankie vir die nommer, sal hulle bel more vir pryse. Kan nie meer wag om die sleutel te draai en weer die enjin te hoor nie :yahoo: Jy weet nie wat jy mis totdat jy dit nie meer het nie. Nog iets wat ek wil weet, moet die top boute weer getrek word (torque) word na 'n tyd of sit ek die top op, torqu...
by Gerrit S
Sat Sep 17, 2011 8:46 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Toe groet my Hilux ook.....
Replies: 19
Views: 3291

Re: Toe groet my Hilux ook.....

Het toe Donderdag na 'n lank gewag tyd gekry om die enjin oop te maak. Timing belt het toe gebreek :thumbdown: Top afgehaal, pistons en sleeves lyk nog mooi na 272000km, die valves het definitief gebuig. Hoop die res van die top is nog OK, het hom ingegee vir engineering werke so wag maar om van hul...
by Gerrit S
Thu Sep 01, 2011 6:19 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Toe groet my Hilux ook.....
Replies: 19
Views: 3291

Re: Toe groet my Hilux ook.....

My bakkie is grys met met 'n grys canopy. Glo dit was die enigste Landy wat 'n Hilux gesleep het Sondag. Ek weet sommer dit sal die laaste keer ook wees. Sal julle op hoogte hou wat het gebeur en wat dit kos. Moet net eers die een trok deur die toets kry en die ander een se enjin aanmekaar sit dan k...
by Gerrit S
Wed Aug 31, 2011 8:52 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Toe groet my Hilux ook.....
Replies: 19
Views: 3291

Re: Toe groet my Hilux ook.....

My skoonpa het my ingesleep met sy........... Land Rover Defender :blushing: Ek weet........... :shifty: Hy het nou so 273000 km op met 'n volle Toyota diensrekord tot op 260000km. Ek het hom gekoop op 262000 by my vrou se oom. Self gediens op 270000km. T-belt liggie was nog af so ek het maar vertro...
by Gerrit S
Wed Aug 31, 2011 8:17 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Toe groet my Hilux ook.....
Replies: 19
Views: 3291

Toe groet my Hilux ook.....

Ek was lus om te huil :cry: Sondag oppad na my skoonpa op Fochville net voor ek die dorp inry toe se my Hilux krrrrrrrrr en gaan staan. Dis die 3000D wat ek so 5 maande terug gekoop het en baie lekker mee gery het. Temperatuur was normaal, olie was reg en ek het stadig gery ook. Glo nie hy het beari...
by Gerrit S
Wed Jul 27, 2011 7:08 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: 2000 Hilux radio
Replies: 12
Views: 3076

Re: 2000 Hilux radio

Dankie Theunis en oom Eric! Het vanmiddag gou weer probeer en :yahoo: het hom uit gekry! Dit is eintlik net 'n 2 minute joppie as jy weet wat om te doen. Sal nou maar kyk of ek die oue regmaak of dalk nuwe een insit. Naweek se probleem.....
by Gerrit S
Tue Jul 26, 2011 9:45 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: 2000 Hilux radio
Replies: 12
Views: 3076

Re: 2000 Hilux radio

Dankie Theunis, wou vandag na radio kyk maar het nie tyd gekry nie. Sal maar Saterdag kyk, wil net eers die eerste 10 minute van die Bokke kyk, as hulle speel soos verlede Saterdag gaan ek sommer lekker vroeg klaarkry met die radio. Sal jou op hoogte hou of ek reg gekom het of nie :thumbup:
by Gerrit S
Tue Jul 26, 2011 9:36 pm
Forum: Open Discussion
Topic: What tyres to buy? Thoughts please!
Replies: 19
Views: 2438

Re: What tyres to buy? Thoughts please!

Ek beplan ook om onlangs 'n paar BF Goodrich te koop maar kan nie besluit op All Terrain of Mud Terrain nie. Doen so 90% teerpad en 10% grondpad. Raas die Mud Terrain nie baie op die teer nie? Is die beste opsie maar All Terrain?(ry meestal teerpad) Die Mud Terrain is weer vir my die mooier band van...
by Gerrit S
Mon Jul 25, 2011 7:35 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: 2000 Hilux radio
Replies: 12
Views: 3076

Re: 2000 Hilux radio

Dankie baie, gaan more hom probeer uithaal! Selfs die manne by die radio plekke kon hom nie uit kry nie, paneelkissie uitgehaal, goeters orals ingedruk maar hy sit. Wil ook dalk maar nuwe een insit want die oue se display is ook nie meer lekker nie.
by Gerrit S
Sun Jul 24, 2011 7:24 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: 2000 Hilux radio
Replies: 12
Views: 3076

2000 Hilux radio

Die Panasonic radio waarmee my Hilux uitgekom uit die fabriek se cd speler werk nie meer nie en ek wil hom graag regmaak of 'n ander een insit. Die probleem is net ek kry hom nie uitgehaal nie. Ander radios het gewoonlik 2 hakies wat jy met 2 plaatjies druk dan trek hy net uit. Enige iemand dalk raa...
by Gerrit S
Wed Jul 06, 2011 7:32 pm
Forum: Humor
Topic: Multichoice
Replies: 6
Views: 1460

Re: Multichoice

Ek skree nie meer vir die leeus nie..... ek skree nou op hulle. Bly maar nogsteeds 'n Leeu al maak hulle dit moeilik
by Gerrit S
Mon May 30, 2011 3:57 pm
Forum: The Workshop
Topic: Cv Boots geskeur
Replies: 2
Views: 1067

Cv Boots geskeur

Ek was laas week bietjie Sodwana toe en het op die laaste dag besluit om onder my Hilux te le en kyk of alles nog ok is. Ek sien toe die cv boots weerskante is geskeur en mors ghries. Hulle lyk maar baie bros en ek dink dis van ouderdom dat hulle geskeur het. Dis 'n 2000 model en ek glo nie hulle is...
by Gerrit S
Thu Apr 28, 2011 6:49 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: Would it work, and for how much???
Replies: 8
Views: 2226

Re: Would it work, and for how much???

Hi Christiaan! Why do you want to give it a new heart? Is there problems with the motor or do you just want some more power? What is the mileage on the motor? The reason I'm asking is because I also drive one and is quite happy with it. Mine have some 265000km on the clock.
by Gerrit S
Wed Mar 09, 2011 10:15 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: Voor wiel bearings
Replies: 4
Views: 1437

Re: Voor wiel bearings

Dankie Jaco, dit verduidelik alles. Sal kyk hoe besig die naweek is dan vat ek maar gou die vuil werkie.... Maak seker die hubs weer vol met gewone wheel bearing ghries?
by Gerrit S
Wed Mar 09, 2011 8:10 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: Voor wiel bearings
Replies: 4
Views: 1437

Voor wiel bearings

Ek het toe my '94 Hilux DC verkoop en 'n 2000 Hilux DC 3000D aangeskaf soos ek vroeer in die forum genoem het. Ry baie lekker, die rit is bietjie sagter en brandstof verbruik so 9km/l teenoor die 4y se 7.5km/l. Ek het die bakkie bietjie deur gegaan en tot dusver die voorste gearbox seel vervang (die...
by Gerrit S
Sat Feb 26, 2011 1:15 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: The fuel consumption of my Hilux
Replies: 348
Views: 362796

Re: The fuel consumption of my Hilux

Vehicle: 2000 Hilux 3.0D Km's on the clock: 262000km Motor: 3.0 D Vehicle lift/ suspension: Std Tyres: Std Carb mod/ spacers?: Geen Air filter: Std Snorkel?: Nee EFI?: Std Cam cut?: Nee Exhaust mod?: Std Tyre Type & Size?: 245/75R15 Tyre pressure Around town with lighter loads: 2.2 Permanent roo...
by Gerrit S
Mon Feb 07, 2011 10:11 pm
Forum: The Workshop
Topic: Metallic noise
Replies: 23
Views: 3569

Re: Metallic noise

Sounds maybe like the propshaft or universals are worn. Maybe some loose exhaust fittings.
by Gerrit S
Wed Feb 02, 2011 4:55 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 300D Hilux 4x4 raad gevra
Replies: 9
Views: 1509

Re: 300D Hilux 4x4 raad gevra

Dankie vir die insette. Ek beplan om so gou as moontlik te gaan kyk hoe hy lyk en sal alles in gedagte hou wat julle genoem het. Ek het vantevore 'n diesel Land Cruiser bakkie met die 4 silinder ADE enjin gery so ek ken darem 'n lui diesel. Ek is ook darem nie van die haastige soort nie so ek glo ek...
by Gerrit S
Tue Feb 01, 2011 10:59 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 300D Hilux 4x4 raad gevra
Replies: 9
Views: 1509

Re: 300D Hilux 4x4 raad gevra

Sover ek weet is die bakkie nog heeltemal standaard soos hy uit die garage kom. Die feit dat hy bietjie lui is pla my nie te veel nie want ek ry huidiglik 'n 2.2 4y wat self glad nie 'n resies kar is nie. Ek het ook geen behoefte om 'n turbo op te sit nie, het al gehoor die 300D hou nie met turbo. G...
by Gerrit S
Tue Feb 01, 2011 6:08 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 300D Hilux 4x4 raad gevra
Replies: 9
Views: 1509

300D Hilux 4x4 raad gevra

Daar het 'n kopie oor my pad gekom en ek wil weet of dit 'n goeie kopie is. Ek ry huidiglik 'n '94 Hilux 4x4 DC 2.2 4y en dink daaraan om dit te verkoop en bietjie op te gradeer na 'n '99 Hilux 4x4 DC 300D. Ek dink ek kan die 300 diesel vir 'n goeie prys kry en wil bietjie hoor wat dink julle van da...
by Gerrit S
Mon Jan 31, 2011 12:51 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Highest Korean Engine Mileage
Replies: 15
Views: 3613

Re: Highest Korean Engine Mileage

YEAR BOUGHT: January 2006 CURRENT MILEAGE: 95000km MODIFICATIONS: Weber carb, branches & freeflow exhaust PROBLEMS & SOLUTIONS: Replaced water pump after 5000km. Replaced distributer, seems to burn away contact points in distributer cap. Korean carb gave problems, fitted 36 Weber dcd, now pr...
by Gerrit S
Thu Jan 27, 2011 12:53 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux speedo kalibrasie
Replies: 10
Views: 1611

Re: Hilux speedo kalibrasie

Dankie Dawie, ek beplan om weer iewers Maart of April 'n draai daar te gaan maak. Dit bly maar lekker op Sodwana, was seker al 10 keer daar......
by Gerrit S
Thu Jan 27, 2011 12:34 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux speedo kalibrasie
Replies: 10
Views: 1611

Re: Hilux speedo kalibrasie

Ek sal bietjie na die speedo kabel kyk of miskien maar 'n nuwe een insit. Die speedo maak 'n geraas vir 'n kilometer of wat in die winter as dit koud is en die naald spring rond maar daarna is hy stil. Miskien moet ek maar by die kabel begin. Daar is omtrent so 'n kilometer wat afgebaken is op die s...
by Gerrit S
Wed Jan 26, 2011 4:01 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux speedo kalibrasie
Replies: 10
Views: 1611

Re: Hilux speedo kalibrasie

Groter bande maak die verskil nog groter. Ek het 245R15 op gehad maar het hulle met 215R15 vervang toe hulle glad was. Die 2.2 4y is maar lui en ek vind 'n redelike verbetering in krag met kleiner bande. Ek weet dit lyk nou nie so mooi met die die kleiner bande maar hulle ry heelwat beter. Ek ry 90%...
by Gerrit S
Wed Jan 26, 2011 3:08 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux speedo kalibrasie
Replies: 10
Views: 1611

Re: My Hilux

Dankie Quintin, ek gaan definitief bietjie uitvind of ek dit nie kan regstel nie. Dan kan ek ook 120km/h uur ry. Die speedo sien nou nooit meer as 105km/h nie, dan ry ek klaar 'n werklike 120km/h. Ek sien uit daarna om nog baie te vra en baie tips te kry!
by Gerrit S
Mon Jan 24, 2011 10:02 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux speedo kalibrasie
Replies: 10
Views: 1611

Hilux speedo kalibrasie

Ek ry my Hilux al amper 7 jaar en was nog altyd tevrede met alles behalwe die krag en brandstofverbruik. Maar dit is 'n nietigheid as ek dink aan die goeie diens wat ek kry uit die bakkie. Ek het al die enjin, agter diff, verkoeler en vergasser vervang. Ek wonder of iemand kan raad gee. My speedo wy...
by Gerrit S
Mon Jan 24, 2011 8:32 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: My Hilux
Replies: 0
Views: 1159

My Hilux

Ek het my Hilux al omtrent 6 jaar en hy het my al baie plekke gevat. Dit is 'n '94 DC 4x4 2.2 petrol. Ek het al heelwat spandeer aan hom maar verder is hy baie betroubaar. Ek het al die enjin, agter diff, verkoeler en vergasser vervang en verder sluit parte soos brieke, seels en universals op die dr...

Go to advanced search