Search found 109 matches

by J.C Avis
Sun Mar 17, 2013 1:43 am
Forum: The Workshop
Topic: 3.0 d4d error code
Replies: 17
Views: 18383

Re: 3.0 d4d error code

Ek het met my KZ ombouing n 3.0 D4D engin engin ingesit en die KZ se airfiler box gebruik en die air flow meter in hom gesit,selfde kode uit gegooi en die D4D se air filter box ingesit en als oor,airflow was nie reg gewees nie.
by J.C Avis
Thu Mar 14, 2013 7:26 pm
Forum: Open Discussion
Topic: V6, V8 OR 3.0D4D which one
Replies: 20
Views: 2740

Re: V6, V8 OR 3.0D4D which one

Ek het die 3.0 D4d convercion gedoen in my KZ-TE(is onder lexus convercions,1KD mod in KZ-TE). Oor jou diff ratio van jou bakkie sou ek gaan vir Lexus met auto box.
by J.C Avis
Mon Mar 11, 2013 10:31 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?
Replies: 92
Views: 14040

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Thomas wat by Grünwald Diesel en Auto werk in Rustenburg,KEN van om ñ KZ se harnas te 'intergrade' met ñ D4d sin!!!!! Als werk!!!
by J.C Avis
Sun Mar 10, 2013 7:58 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?
Replies: 92
Views: 14040

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Net ook n goeie tip wat ek nou geleer het,die KZ se airfilter box se airflow is nie reg nie,gebruik die D4D sin,anders gooi hy n error code uit en gaan in limp mode in.
by J.C Avis
Sun Mar 03, 2013 8:42 am
Forum: Open Discussion
Topic: Mercedes GL 6x6 EDITED!
Replies: 16
Views: 2226

Re: Mercedes GL 6x6

Hoe meer ek na die video clip kyk,hoe meer raak ek die hell in!!!!! Ons woestyn wat ons soos goud probeer oppas deur hul gat te trek,geen respek nie!!!!!!! Bly waar jul is en neek jul eie plek op!!!!!!!
by J.C Avis
Sat Mar 02, 2013 8:55 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Mercedes GL 6x6 EDITED!
Replies: 16
Views: 2226

Re: Mercedes GL 6x6

Ek stem Pa(Barrie),mens raak so die he'll in as ons woestyn opgeneuk word,onnodig. Die spore lê vir jare en jare daar en die eco sisteem word so geskend.
by J.C Avis
Sun Feb 17, 2013 9:52 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?
Replies: 92
Views: 14040

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Louie,wil jy ook so n ombouing doen?
by J.C Avis
Sun Feb 17, 2013 9:50 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?
Replies: 92
Views: 14040

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Ja,dis ge lazer cut. Ek het dit met die hand uitgemeet,baie lang proses,cluster in en uit in en uit. Ek het die template ja. Dit in Rustenburg laat doen.my 65 rand gekos.
by J.C Avis
Sat Feb 16, 2013 12:24 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?
Replies: 92
Views: 14040

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Nou ja,ten laaste is al die wiring uitgesorteer!!!! Alle bedrading van die KZ is ge-integrade met die D4d sin. Airbag,abs,alle ligies op die cluster werk en sy diagnostic plug. Het die D4d se cluster ingebou.
by J.C Avis
Thu Jan 10, 2013 10:51 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Luderitz na Walvisbaai
Replies: 14
Views: 2311

Re: Luderitz na Walvisbaai

Ek beplan om dit die jaar te doen,watter datums ry hul en wat moet jy saam vat? As jou bakkie n fout optel,hoe gemaak? Diesel? Water? Slaapgoed? Kos?
by J.C Avis
Wed Jan 09, 2013 6:29 am
Forum: Open Discussion
Topic: Outjo-boer skiet olifant - NAM
Replies: 3
Views: 931

Re: Outjo-boer skiet olifant - NAM

My Pa boer by Kamanjab,nog meer olifante,die boere is al gatvol vir die olifante,regering wil niks daaraan doen nie. Daar is bitter baie olifante in Damaraland,hul praat van die woestyn olifante.
by J.C Avis
Fri Jan 04, 2013 2:04 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?
Replies: 92
Views: 14040

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Die D4D se dash het baie meer spasie na die fire wall se kant toe en die KZ is maar min. Ek weet nie oor die breedte nie.
by J.C Avis
Fri Jan 04, 2013 10:56 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?
Replies: 92
Views: 14040

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Nogal nie baie skuif werk gewees nie,die battery en airfilter omgeruil,het die KZ se airfilter box gebruik,die res is maar net van die D4d wat bygekom het.
by J.C Avis
Fri Jan 04, 2013 10:50 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?
Replies: 92
Views: 14040

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Die bonnet se cover en strip aan die onderkant wag ek nog voor. Die cluster kom uit die hilux D4d 4x4 wat ek gekoop het. Ek is besig om n netjiese plaat te maak wat die cluster kan mooi afrond.
by J.C Avis
Wed Jan 02, 2013 9:18 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Baie vrae oor KZ accessories . . . .Staal Rims "ProBlacks"??
Replies: 98
Views: 11473

Re: Baie vrae oor KZ accessories . . . . . . .

Voor ek my KZ ñ 3.0 D-4D ingebou het(wat my beste besluit was),het hy ook ñ intercooler opgehad wat onder gesit het,dis baie ongemaklik met modder ry en gras. Pype het ook deur geskuur. Ek het gehoor die BF's is n swaarder band as die Bridgestones?
by J.C Avis
Sun Dec 30, 2012 2:01 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?
Replies: 92
Views: 14040

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Ek het my engin met sy engin ecu,en bedrading wat met die engin te paart gaan verkoop en vir my ñ wrak gekoop met die geld,ek speel gelykop na die ombouing,die meganiese gedeelte het ek self gedoen en die wiring was ek by gewees,n outjie hier op Zeerust het dit gedoen en is aan die skerp kant wat su...
by J.C Avis
Sat Dec 29, 2012 8:47 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?
Replies: 92
Views: 14040

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Ek bly nou op Zeerust,noordwes. Deur die week is ek op Pilansberg platinum myn. Is n dieselmac op die grondverskuiwing masjiene. My vrou ry 80% van die tyd die bakkie!!!!! Julle is welkom om te kom loer.
by J.C Avis
Sat Dec 29, 2012 3:59 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?
Replies: 92
Views: 14040

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Man darm lekkerrrrrr,was Kaap toe en trug,6000 km gery sonder enige probleem!!!!! En trek lekker teen die paste en as jy verby wil gaan,paar manne se nekke het gedraai as diè KZ-D4d hul verby glip!!! Gemiddeld 10km/l gekry teen 130km/h,dis alles ingesluit,paste,stad,langpad. Sal weer fotos laai.
by J.C Avis
Thu Dec 06, 2012 11:15 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?
Replies: 92
Views: 14040

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Ja,hy het sy scoop gekry
by J.C Avis
Thu Dec 06, 2012 10:28 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?
Replies: 92
Views: 14040

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Die grootste werk op n D4d ombouing is die wiring,dis n bolt on convercion. Sal net pas in n bullnose KZTE,tensy jy n body lift gee. Bitter min verandering wat jy moet doen,net die wire is n ander storie.
by J.C Avis
Sat Dec 01, 2012 9:32 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?
Replies: 92
Views: 14040

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Dis n 4x4,battery bracket gebou,anderkant toe geskuif. Al die waterpype is op. Nou vir die wiring,dashboard uitgehaal en gaan nou wiring doen. Wil saterdag start!!!!
by J.C Avis
Fri Nov 30, 2012 6:45 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?
Replies: 92
Views: 14040

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Operasie D-4d het begin,het wrak gekoop en engin uitgehaal en vandag die D-4d ingesit in my KZ. Erg opgewonde hoe hy gaan perform!!!!!! Weet nie hoe om fotos op te laai nie van my blackberry af nie,kan iemand help asb?
by J.C Avis
Sun Feb 05, 2012 7:38 am
Forum: Open Discussion
Topic: Fuel price: R9.95/lt
Replies: 26
Views: 3254

Re: Fuel price: R9.95/lt

Wat kos diesel nou in Botswana? Ek beplan om oor ñ week af te ry en as dit daar goedkoper is,maak ek my 240 liter tank liewer daar vol? As dit goedkoper is,is Kang die goedkoopste? Is opad Zeerust toe.
by J.C Avis
Sat Feb 04, 2012 1:57 pm
Forum: The Workshop
Topic: Catalytic Converter
Replies: 4
Views: 995

Re: Catalytic Converter

louis fourie wrote:`n Vriend van my se Vigo 4.0 V6 se cat het 'n gat in en daar is blykbaar 'n liggie op sy dash wat aankom. Die stealers vra hom R10 000 net vir die cat. Kan 'n mens 'n gewone silencer op sit? en hoe kry 'n mens dan die liggie dood?
Sny hom uit,meer krag en beter op die sous. Groot verskil op krag.
by J.C Avis
Sat Feb 04, 2012 1:48 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Koop D/C Raider: 3.0 KZTE of 2.7
Replies: 29
Views: 2965

Re: Koop D/C Raider: 3.0 KZTE of 2.7

Altwee is goeie engins,net na gekyk word,service doen soos dit moet en waterpype op die regte tyd vervang,ek doen dit op 100 000km,antifreeze se persentasie reghou en koeler cor skoonhou van gras,torre en motte,blaas dit uit elke service. Ek kry met my KZ met Sac op 8 km/l overall. Baie torque en is...
by J.C Avis
Sat Feb 04, 2012 1:29 pm
Forum: The Workshop
Topic: KZTE rear electric window faulty? Help, pls
Replies: 15
Views: 2613

Re: KZTE rear electric window faulty? Help, pls

Hi Lourens.Hoe gaan dit? Ek het toe sover gekom.Moet ek daai wit housing ook uithaal? 25012012.jpg George,het jy toe reggekom? Ek het myne vandag gedoen,altwee linker deure en regter agterdeur het plaatjies wat aanpak,skoon gemaak en werk weer. Ek het eers getoets of da krag is,toe weet ek dit is d...
by J.C Avis
Mon Jan 30, 2012 9:16 pm
Forum: The Workshop
Topic: 3.0 KZ-TE to recon or to get a low mileage import?
Replies: 51
Views: 5582

Re: 3.0 KZ-TE to recon or to get a low mileage import?

Ek wil een of ander tyd my Kz engin met Sac op verkoop en d4d insit,wat is die pryse nou vir die kz engins 2de hans. Kilos 230 000. Geen fout of olie gebruik,nuwe turbo.
by J.C Avis
Sun Jan 29, 2012 11:11 pm
Forum: The Workshop
Topic: Net ñ 'tip' op IFS 2.7 Hilux 4x4 outer c.v joints.
Replies: 1
Views: 665

Net ñ 'tip' op IFS 2.7 Hilux 4x4 outer c.v joints.

Ek het gou die naweek nuwe c.v joint rubbers vervang op ñ klient se d/c en soos die duiwel dit wil hê,met die uitslaan van die outer cv,breek die snapon ring. Nerens in Nam kry jy so ñ ring nie,net bestel,5 dae uit S.A.!!!! Toe vat ek ñ spring van die selfde size dikte en omtrek en knip hom op size,...
by J.C Avis
Thu Jan 26, 2012 11:03 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?
Replies: 92
Views: 14040

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Hoppy wrote:Twee snorkels lyk cool

Sal een van die dae my 4.0 V6 KZTE fotos opsit
Wag in spanning.... :thumbup: Baie nuuskierig van die ombouing!
by J.C Avis
Tue Jan 24, 2012 10:30 pm
Forum: The Workshop
Topic: KZTE rear electric window faulty? Help, pls
Replies: 15
Views: 2613

Re: KZTE rear electric window faulty? Help, pls

Myne het ook so gemaak,stof,ook contact spray gespuit,als oor. Die swart bracket waarin die switch sit klik net boontoe uit.
by J.C Avis
Tue Jan 24, 2012 10:21 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?
Replies: 92
Views: 14040

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Ek dink net so by myself,dan behoort die 1GR,V6 ook mos te pas? As mens die d4d en v6 moet opweeg teenoor mekaar wat onderhoudkoste en brandstof gebruik betref. Wie kies jy? Altwee is goeie engins.
by J.C Avis
Tue Jan 24, 2012 10:14 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?
Replies: 92
Views: 14040

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Ek het met die eienaar van die d4d ombouing gepraat. Hy sê,hy kan nie uitgepraat raak oor die ombouing nie,sy spoed is 160 en is nie lig om engins nie,maar die een het meer as 100 000km gedoen,karavaan sleep Nam toe en elke 2 jaar in Nam gaan visvang,nog nooit probleme gegee nie. Trek lekker,sleep l...
by J.C Avis
Sun Jan 22, 2012 9:50 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?
Replies: 92
Views: 14040

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Gerrit,wat het arbeid hom gekos op die bakkie en hoe lank het dit die ouens gevat vir die ombouing? As ek die bakkie so kyk het hy nie ñ body lift gegee nie,die engin pas in met die intercooler std. Werk sy revcounter ook. Moes hy sy hele aircon sisteem verander? Geen gearbox probleme nie?
by J.C Avis
Thu Jan 19, 2012 8:48 pm
Forum: Open Discussion
Topic: EFS Tsumeb & Grootfontein
Replies: 12
Views: 1436

Re: EFS Tsumeb & Grootfontein

Gelul Trevor! Otjiwarongo het ook nie so iets nie. Spesiliaseer jy in ñ tipe maak soos ome,warn,iron man?
by J.C Avis
Thu Jan 19, 2012 8:41 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?
Replies: 92
Views: 14040

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Ek is net nuuskierig hoeveel torque en kw sit hy op die dyno uit invergelyking met die kz met sac op. En dan 0 tot 100km/h. Waar kan mens hoor van ñ afgeskryfde d4d 3.0 wat geskik is vir so ñ ombouing? :crazy:
by J.C Avis
Wed Jan 18, 2012 9:24 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?
Replies: 92
Views: 14040

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Dankie Mark en Gerrit vir die pics! Thats the way to go!! Ek het my antwoord.
by J.C Avis
Tue Jan 17, 2012 11:25 pm
Forum: The Workshop
Topic: Another KZTE head failed.
Replies: 51
Views: 6026

Re: Another KZTE head failed.

Dis hoekom ek die D4D ombouing wil doen terwyl my engin in ñ goeie toestand is met geen olie verbruik,het turbo vervang op 210 000km,staan nou op 232 000km. Dat ek nog ñ rand of twee kan kry vir die engin.
by J.C Avis
Tue Jan 17, 2012 8:19 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?
Replies: 92
Views: 14040

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Marty,ek maak so. Gerrit,dis goeie nuus,ek dink dis ñ baie goeie en praktiese ombouing. Ek gaan mòre,die ,18de, die ouens kontak en die verdere detail kry. Sien uit na jou pics Gerrit! Nuuskierig of die intercooler nog bo sit of SAC,Kz-Te intercooler gebruik het. En wat hul met die aircon maak.
by J.C Avis
Mon Jan 16, 2012 11:20 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?
Replies: 92
Views: 14040

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Dankie Gerrit vir jou moeite! Ek het nou my antwoord. Baie goeie brandstof verbruik en krag natuurlik ook.
by J.C Avis
Sun Jan 15, 2012 9:31 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?
Replies: 92
Views: 14040

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Mms werk nie oorgrens nie,ek is in Namibié. As jy Whattapp het werk dit. Ek glo daar gaan iemand jou help...dalk Oooms of CasKru? Ek sal graag die pics wil sien en hier is ander Kz manne wat ook dit wil doen.
by J.C Avis
Sun Jan 15, 2012 9:24 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?
Replies: 92
Views: 14040

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Gerrit,jy my dag gemaak! Volgende vraag is selnr asb!! Dat ek met hom in kontak kan kom asb... Kan vir my pm. Of email op japieavis@gmail.com Het jy al met die bakkie gery? Performence? Brandstof gebruik?
by J.C Avis
Sat Jan 14, 2012 9:48 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?
Replies: 92
Views: 14040

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Die torque op die dyno waar my bakkie gedoen was in Swakopmund met die Sac op was 380Nm,Frans,van Namib Dyno,het gesè die d43 is net oor die 400nm,maar die d43 sprint vinnig en is ligter op brandstof. Ek het hier d4d gesien wat BAIE km op het met geen diesel probleme nie. Ek wonder wie het so conver...
by J.C Avis
Sat Jan 14, 2012 8:58 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?
Replies: 92
Views: 14040

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Dis ñ verrassing! Ek het net ingekatrol en met die omdraai sien ek daai bekende Hilux bakkie! Ek skree daar op skoonpa Barrie wat besig om 2 suide skaap ribbis te braai,dis mos Oooms!! Dit was vir ons ñ groot surprise gewees. Uiteindelik jou ontmoet. Mooi fotos wat jy opgelaai het. Was daar nog wate...
by J.C Avis
Sat Jan 14, 2012 5:02 pm
Forum: The Workshop
Topic: D4D 3.0 to replace KZ-TE 3.0 in Double cab
Replies: 27
Views: 6972

Re: D4D 3.0 to replace KZ-TE 3.0 in Double cab

Ek het ñ nuwe topic oopgemaak en nadat ek afscroll sien ek jul topic! Ek dink ook sterk daaraan om dit te doen,rede,bakwerk is sterker as die nuwes en ek het baie ekstras al gedoen op hom. Ek wil my ratkas behou,kan mens nie die sac intercooler ook behou en modify op die Kd nie? Dis net die wiring w...
by J.C Avis
Sat Jan 14, 2012 4:40 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?
Replies: 92
Views: 14040

1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Ek het gedink aan ñ 4.3 vvti in te sit,maar die brandstof verbruik pla my. Sal maar moeilik wees om kalm te ry. Ek het by Langstrand(Nam) gesien hoe perform die 3.0 d43 in die duine en by myself gedink,dis mos ñ lieflike convercion,die Kz se revs is effe hoër as die d4d en die d4d is lig op brandsto...
by J.C Avis
Sat Jan 14, 2012 3:56 pm
Forum: The Workshop
Topic: KZ TE SPILL CONTROL VALVE
Replies: 3
Views: 1722

Re: KZ TE SPILL CONTROL VALVE

Die spill control valve sit op jou dieselpomp,bo agter. Jy kan hom toets,die gevalle wat ek gehad het is jy ry so 40km en dan het hy al hoe swakker begin trek en dan uitsny,na 10 min start hy en dan na 20 tot 40km sny hy weer uit. Lank gesoek vir die fout tot ek hom vervang het,als oor,die cruizers ...
by J.C Avis
Sat Jan 14, 2012 3:41 pm
Forum: The Workshop
Topic: "Knak" geluid wanneer stuurwiel skerp gedraai word
Replies: 14
Views: 2040

Re: "Knak" geluid wanneer stuurwiel skerp gedraai word

Ek het ook op my Kz lower en upper balljoints vervang,so ook die idler arm. Cymot(Midas) spares. Kan mens hul balljoints trust? Hoe weet mens as jou upper controlarm bushes klaar is?
by J.C Avis
Mon Aug 29, 2011 10:56 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: 1GR-FE V6 4.0 ENGINE OUT
Replies: 55
Views: 10096

Re: 1GR-FE V6 4.0 ENGINE OUT

Jong Alex,dis maar net mooi!!
by J.C Avis
Sun Aug 21, 2011 8:08 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Wie het ñ KZ-TE Lexus V8 Vvti 4x4 ombouing? 1uz-fe
Replies: 2
Views: 1609

Re: Wie het ñ KZ-TE Lexus V8 Vvti 4x4 ombouing? 1uz-fe

Fana Dis wat dit so moeilik maak om op spoedgrens te bly,die boetes het hier heel bedonerd geword!!!!!! My werkgewer het ñ nuwe M5 ,nou moet jy weet hoe swaar ry hy,die M5 se tops is 305. Daar is gekrap aan die electonics. Met die v8 branstof gebruik kan mens saam leef en krag en klank!!!! Nog ñ vra...
by J.C Avis
Sat Aug 20, 2011 11:55 pm
Forum: The Workshop
Topic: What gives a diesel engine that "krrr" sound?
Replies: 30
Views: 7192

Re: What gives a diesel engine that

My ondervinding met Delo 400 is uitstekend,ek gebruik dit op alle diesel engins, ons Actrosse,Scanias en Agossy's,en so ook op my KZ en ons 3.0 D4d,wat nie stadiger as 160km/h ken nie en doen nou 160 000 km sonder enige foute,hy krrr ook as hy koud is as jy start en kalm wegtrek tot hy temp.bereik h...
by J.C Avis
Sat Aug 20, 2011 11:32 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Wie het ñ KZ-TE Lexus V8 Vvti 4x4 ombouing? 1uz-fe
Replies: 2
Views: 1609

Wie het ñ KZ-TE Lexus V8 Vvti 4x4 ombouing? 1uz-fe

Ek dink die gear ratio en diff ratio met 31*10.5*r15 bande is perfek vir so ñ ombouing. Ek kyk vannand weer die revs so,2500 revs op 120km/h. Ek is nuuskierig wat is die brandstof gebruik van so ñ ombouing met ñ v8 vvti in op 120m/h met ñ 5 spoed handrat.
by J.C Avis
Fri Aug 19, 2011 9:37 pm
Forum: Open Discussion
Topic: When a laitjie wants to dice.....????
Replies: 33
Views: 3370

Re: When a laitjie wants to dice.....????

Hy tart jou,wil bietjie opvoeding hé,klap of 2. Jou bakkie is gebou vir buitelewe,die bos,heelpad grondpad. Pas hom op.
by J.C Avis
Wed Aug 17, 2011 8:41 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Lc is still dune king ... even with new V6 engine
Replies: 3
Views: 1168

Re: Lc is still dune king ... even with new V6 engine

Die V6 Hilux is net so hardegat.
by J.C Avis
Mon Aug 15, 2011 10:32 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: KZ-TE RPM
Replies: 18
Views: 3011

Re: KZ-TE RPM

Sal n draadborsel kry.....
by J.C Avis
Mon Aug 15, 2011 10:23 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: KZ-TE RPM
Replies: 18
Views: 3011

Re: KZ-TE RPM

Dis net moeilik met diesel en duine.
by J.C Avis
Mon Aug 15, 2011 9:08 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: KZ-TE RPM
Replies: 18
Views: 3011

Re: KZ-TE RPM

Ek het dieselfde ervaring,bo 3000 revs is redelik baie van jou torque weg en dis jou maks kw. My ervaring is tussen 2300 en 3200 revs wil hy bly.Ek hou hom ook so op 2800 revs op langpad. Het op 200 000 km n turbo vervang,vanes was geslyt,die sensor op die intake was nie trug gesit met die service n...
by J.C Avis
Sat Aug 13, 2011 7:50 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Vvti Lexus ombouing in ñ Kz-Te 4x4 vrae.
Replies: 3
Views: 1604

Re: Vvti Lexus ombouing in ñ Kz-Te 4x4 vrae.

Alex ,'Pers kers',is besig om vir my n lys op te stel die naweek en dan begin die soektog. Hy het al van die ombuings gedoen,n paar van hul lyk my,maar ek wil graag hoor wie het so n vvti in n kz 4x4. Alex hul doen groot gedeeltes van die ombuing soos die wiring o.a.
by J.C Avis
Fri Aug 12, 2011 10:28 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Vvti Lexus ombouing in ñ Kz-Te 4x4 vrae.
Replies: 3
Views: 1604

Vvti Lexus ombouing in ñ Kz-Te 4x4 vrae.

Hallo daar Ek het in kontak gekom met Pers kers,Alex. Hy het my redelik ingelig wat gedoen en verkry moet word vir so ñ ombouing. My vraag is,het iemand al so ñ vvti in sy Kz met nog die manuel box in? Brandstof verbruik? Enige breke? Behalwe dat ek die oorspronklike tipe kan gebruik,wat beveel jul ...
by J.C Avis
Thu Jun 23, 2011 9:03 pm
Forum: The Workshop
Topic: Long Range Fuel Tank - info please.
Replies: 71
Views: 5918

Re: Long Range Fuel Tank - info please.

Werner,ek moes hom laag sit anders kon hy nie gravity feed nie,maar dit pla my nie. Ek gaan die one way valve opsit. Mens sukkel ook nie om die tanks vol te kry nie. Plekke soos Kaokoveld,noord Namibie,wat brandstof skaars is,maak mens die toer klaar sonder om brandstof te gooi.
by J.C Avis
Thu Jun 23, 2011 11:59 am
Forum: The Workshop
Topic: Long Range Fuel Tank - info please.
Replies: 71
Views: 5918

Re: Long Range Fuel Tank - info please.

Ek het n 160 liter spaartenk in,home buillt,sy onderknt is bietjie hoer as die main tank. Is bo ge-v 3 pype op,vir volmaak,breath en feed. Die spaarwiel is agter opgesit. Van 2mm plaat gebou. Die exhaust n draai gegee dat hy uitblaas kant toe. Ek ry so 1800km op sy tanks. Ek soek nog net n one way v...

Go to advanced search