Search found 10 matches

by Shake-Shake
Mon Mar 04, 2013 2:06 pm
Forum: Limpopo
Topic: Boabab 4x4 roete. Soutpansberg
Replies: 1
Views: 3920

Boabab 4x4 roete. Soutpansberg

Haloa almal.NG kerk Soutpansberg het die naweek 21-24 Maart n roete in die Soutpansberge Limpopo . Die roete is meer n besigtigings roete alhoewel daar lekker passe is. As daar tyd is gaan ons in die Nzelele rivier speel. Kontak my vir meer inligting en bespreek vinnig as jy belangstel.jaco.kok@webm...
by Shake-Shake
Tue Oct 04, 2011 1:16 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Wat is die naam van jou HILUX
Replies: 322
Views: 145510

Re: Wat is die naam van jou HILUX

My ou Yster se naam is "Shake-shake".Ek glo almal wat al met n Hi-lux op plaaspaaie gery het sal weet dit is heel gepas.
by Shake-Shake
Wed Jul 13, 2011 1:40 pm
Forum: Limpopo
Topic: Taba Moyo 03/07/11 Pictures!
Replies: 34
Views: 8771

Re: Taba Moyo 03/07/11

Hi julle.Ons is ook besig om te bespreek.Ek dink ek moet Riana navigator maak die keer dan kan die wa hopelik heel huistoe kom :blackeye: :blackeye:.Sover gaan Dirk vleiskuif :lmao: ook saam en Henry.Dink ons gaan lekker kamp in die rivier.Ons sien baie uit daarna :yahoo: :thumbup: :thumbup: :thumbup:
by Shake-Shake
Fri May 27, 2011 4:14 pm
Forum: Limpopo
Topic: Georges Valley 4x4 Dag 11 Junie 2011
Replies: 56
Views: 10874

Re: Georges Valley 4x4 Dag 11 Junie 2011

Hi Polla,lyk my ons kom definitief.Riana se ons gaan hom nie weer mis nie al is dit haar verjaarsdag(nog meer rede om lekker te kuier).Sien julle daar.
by Shake-Shake
Sat Apr 09, 2011 11:56 am
Forum: Meet the People
Topic: hoe tuis voel ek dan nou!
Replies: 12
Views: 1669

Re: hoe tuis voel ek dan nou!

Hi Gerhard,welkom hier.Dis lekker om deel van so n lekker groep mense te wees.
by Shake-Shake
Fri Apr 08, 2011 9:46 pm
Forum: Open Discussion
Topic: "VIRGIN" - RUST DE WINTER JAMBOREE
Replies: 5
Views: 1049

Re: "VIRGIN" - RUST DE WINTER JAMBOREE

Ons plek is geboek, :thumbup:
tyd loop uit, :yahoo:
Dit klink NICE dat julle dit hierdie jaar dalk saam met ons kan doen!
by Shake-Shake
Thu Apr 07, 2011 7:14 pm
Forum: Open Discussion
Topic: "VIRGIN" - RUST DE WINTER JAMBOREE
Replies: 5
Views: 1049

"VIRGIN" - RUST DE WINTER JAMBOREE

Hi almal ons wil 2011 se Rust de winter Jamboree ry.
Ons het dit nog nooit gedoen nie en sal graag van ander wil hoor wat dit al gedoen het.
Ons hoor dis 'n wonderlike roete en naweek.
Moets??? :thumbup:
Moenies??? :oops:
by Shake-Shake
Sat Apr 02, 2011 9:43 am
Forum: Meet the People
Topic: Newbie van Louis Trichardt
Replies: 9
Views: 1325

Re: Newbie van Louis Trichardt

Hi almal.Ons gaan die jaar die rust de winter jamboree ry en sal graag van lede wil hoor wat ook gaan en wat al daar was.Dit lyk en klink na n baie lekker naweek en roete.Paar fotos sal ok nice wees as iemand het.
by Shake-Shake
Mon Mar 21, 2011 8:39 pm
Forum: Meet the People
Topic: Newbie van Louis Trichardt
Replies: 9
Views: 1325

Re: Newbie van Louis Trichardt

Sien ons sukkel nog met die foto's maar glo ons het dit nou reggekry.... :mocking:
Sal aanhou probeer...
by Shake-Shake
Mon Mar 21, 2011 8:12 pm
Forum: Meet the People
Topic: Newbie van Louis Trichardt
Replies: 9
Views: 1325

Newbie van Louis Trichardt

Ons is al 'n rukkie lede van die Forum, sukkel maar 'n bietjie.... :alvarin: As jy hard genoeg soek, kry jy alles. :thumbup: Dit is wonderlik om te sien dat daar soveel ander is wat Hilux "freak's" is. :tease: Ons geniet die natuur en nuwe uitdagings wat die lewe vir ons inhou. Hier is 'n ...

Go to advanced search