Search found 135 matches

by mosteran
Fri Mar 31, 2017 2:49 pm
Forum: Build your own:
Topic: Pipe bull-bar made from roll-bar
Replies: 63
Views: 18741

Re: Pipe bull-bar made from roll-bar

Hi Pierre, sjoe dis so lank terug, het ook die bakkie intussen verkoop. dink dit was 76mm pyp en 50mm tubing.
Hoop dit help, groete
by mosteran
Thu Dec 15, 2016 7:44 am
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: 3UZ With 5 speed auto box
Replies: 26
Views: 8954

Re: 3UZ With 5 speed auto box

Ek seker daarvan daars paar plekke wat goeie engines verkoop soos lextreme, V8solid ens.
Maar ek sal meer klem le op die installasie.
voorspoed met die beplanning en ombouing.
by mosteran
Tue Dec 13, 2016 3:57 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: 3UZ With 5 speed auto box
Replies: 26
Views: 8954

Re: 3UZ With 5 speed auto box

Willem ek het n 1UZFE in n SFA gedruk en dit het my so R45000 gekos.
Het alles self gedoen. goedkoop koop is duur koop.
Maak seker jy laat doen dit by die regte persoon of jy gaan lang trane huil.
Maar as alles reg is gaan jy n baie lekker bakkie besit.
by mosteran
Wed Oct 26, 2016 8:00 am
Forum: Open Discussion
Topic: Inligting
Replies: 2
Views: 1081

Re: Inligting

Dankie Edge Ek het bietjie rondgelees en op die volgende afgekom http://www.paywithshepherd.com" onclick="window.open(this.href);return false; Dit is n program wat met Standard Bank werk. koper en verkoper werk deur die bank. As jy tevrede is met die produk, betaal die bank die verkoper en...
by mosteran
Mon Oct 24, 2016 8:57 am
Forum: Open Discussion
Topic: Inligting
Replies: 2
Views: 1081

Inligting

Goeie more mede lede

Ek wil iets koop by n person in ladybrand, die prys is baie goed en dit laat wonder my gewoontlik.
Die advertensie is op gumtree so ek sal moet betaal en koerier.
Is daar dalk iemand op die forum wat in Ladybrand Frystaat bly wat namens my kan gaan kyk.
Sal vergoed word.

Dankie
by mosteran
Wed Jun 22, 2016 4:29 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Springbok-Kannikaip-Venstervalle
Replies: 3
Views: 3992

Springbok-Kannikaip-Venstervalle

Alweer n Lekker naweek agter die rug. Donderdag 16 Junie het ons vertrek vanaf Springbok via Vioolsdrift, kannikaip, Eksteenfontein tot in n droe rivierloop naby Kuboes. Vrydag die roete begin net oos van Kuboes waar ons geklim het tot hoogste punt om en by 1100m bo seespieel. Daarna gesak tot in di...
by mosteran
Mon Jun 06, 2016 12:08 pm
Forum: The Workshop
Topic: SFA Hilux with 3.0 KZ TE
Replies: 22
Views: 3237

Re: SFA Hilux with 3.0 KZ TE

Het dieselfde probleem met die lexus gehad.
20150228_143707.jpg
Toe kry ek n Donaldson met n 76mm inlet en exhaust wat dieselfde is as die lexus intake.
Donaldson Filter.pdf
(164.57 KiB) Downloaded 107 times
20150430_121759.jpg
by mosteran
Fri May 27, 2016 9:33 am
Forum: Trip Reports
Topic: Road To Hell 30-04-2016
Replies: 11
Views: 6418

Re: Road To Hell 30-04-2016

Jy n idee wat die kostes beloop per voertuig?
by mosteran
Fri May 27, 2016 8:27 am
Forum: Trip Reports
Topic: Road To Hell 30-04-2016
Replies: 11
Views: 6418

Re: Road To Hell 30-04-2016

Enrico, miskien kan jy my inlig hoekom die toeriste kantore in Khuboes en Eksteenfontein nie beskikbaar is nie. Landlyn bestaan nie en epos gaan nie deur nie. Het sanparke genader maar hulle se ek moet by "richtersveld world heritage site" aanklop. http://richtersveld-conservancy.org/"...
by mosteran
Thu May 26, 2016 8:54 am
Forum: Trip Reports
Topic: Road To Hell 30-04-2016
Replies: 11
Views: 6418

Road To Hell 30-04-2016

Wil sommer net n paar fotos met julle deel. Het saterdag oggend vroeg uit springbok vertrek om road to hell aan te pak. Het lekker maklik af en op gery, bietjie wors gebraai die middag en daarna vertrek na Kamgab, waar ons die aand gekamp het. Lekker om so naby die mooi wereld te bly. Volgende trip ...
by mosteran
Fri Apr 22, 2016 11:02 am
Forum: Meet the People
Topic: Hi! My Diff blew up - Please help!
Replies: 12
Views: 3543

Re: Hi! My Diff blew up - Please help!

If you want to buy a new set later on, try interspares
Tel: 021 930 1041 | Fax: 021 939 7737
Address: 11 Sanlam Business Park, Jean Simonis Rd, Parow, Cape Town

I've bought a new set with collapsible spacer and bearing set for R3000
by mosteran
Tue Dec 22, 2015 7:52 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Nog n Lexus in n SFA
Replies: 89
Views: 21602

Re: Nog n Lexus in n SFA

Het my nuwe gearbox laasnaweek bietjie gaan toets in Port Nolloth se duine.
Ongelukkig nie fotos in die duine geneem nie, het te veel ge op en af :cooldude:
die oukie loop nou lekker...... :dance1:
20151219_075545.jpg
20151219_075530.jpg
20151219_075519.jpg
by mosteran
Fri Nov 27, 2015 3:25 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Nog n Lexus in n SFA
Replies: 89
Views: 21602

Re: Nog n Lexus in n SFA

Ja Janine se hulle bellhousing se binne maat is 315mm en Fana flywheel is 317mm. Sy het wel gese hulle kan kyk om hulle bellhousing bietjie uit te masjien om plek te maak vir fana flywheel. Ek moet se ek hou meer van die fana flywheel wat bietjie swaarder is. het al klip gery en hy loop lekker op id...
by mosteran
Fri Nov 27, 2015 3:11 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Nog n Lexus in n SFA
Replies: 89
Views: 21602

Re: Nog n Lexus in n SFA

Net toe ek nou begin spook om ander planne te maak bel Fana my. Hy stuur nou my Bellhousing. het tracking nommer gekry. Sal nou maar kyk hoe lyk die bellhousing as hy hier aankom. Het ook met Janine by Gilo gepraat, syt al klaar meer moeite vir my gedoen in 30min se tyd as wat Fana in 30 dae gedoen ...
by mosteran
Fri Nov 27, 2015 2:52 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Nog n Lexus in n SFA
Replies: 89
Views: 21602

Re: Nog n Lexus in n SFA

Ek het nou gou my Flywheel met clutch mooi gemeet en vir gilo gestuur.
Hulle moet net seker maak my flywheel/clutch setup pas in hulle bellhousing.
Wil nie graag ander flywheel en clutch koop nie.
201511271349.pdf
(452.97 KiB) Downloaded 268 times
by mosteran
Fri Nov 27, 2015 11:32 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Nog n Lexus in n SFA
Replies: 89
Views: 21602

Re: Nog n Lexus in n SFA

Voel ek moet so slag meedeel wat aangaan rondom my ombouing. My oorspronklike gearbox het toe gegroet en het besluit om KZTE gearbox te kry. Was dit nou nie n laaaang uigerekte storie nie. As iemand ooit te doen kry met COUNTRY WIDE ENGINE AND GEARBOX in VANDERBIYLPARK (eienaar Lourens Coetzee) bly ...
by mosteran
Mon Aug 03, 2015 8:17 am
Forum: Western Cape
Topic: lekker 4x4 naweek
Replies: 13
Views: 5422

Re: lekker 4x4 naweek

So kruip die naweek al hoe nader. :yahoo: Het met Oom Frikkie gepraat en volgens hom is daar al so 20 voertuie bespreek vir Bergkraal, nog nie seker hoeveel The Dunes gaan oplewer nie. Elke oggend kom ons so 9uur bymekaar by die volgende punte. Bergkraal saterdag 8 Aug 31* 45' 3.08" S 18* 32' 3...
by mosteran
Tue Jul 28, 2015 7:55 am
Forum: Western Cape
Topic: lekker 4x4 naweek
Replies: 13
Views: 5422

Re: lekker 4x4 naweek

Hi Dirk, ek was self nog nie daar nie.
Het net n booking gemaak vir ons klomp vir 9 Aug.
Dis op n plaas en sover ek weet word jy begelei deur die veskillende duine
by mosteran
Mon Jul 27, 2015 10:15 am
Forum: Western Cape
Topic: lekker 4x4 naweek
Replies: 13
Views: 5422

Re: lekker 4x4 naweek

Uit Springbok is ons al 6 voertuie en klink my vredendal maak reg vir ons.
Nie seker hoeveel local ouens daar gaan wees nie maar klink daars redelik belangstelling.
by mosteran
Mon Jul 27, 2015 10:11 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Nog n Lexus in n SFA
Replies: 89
Views: 21602

Re: Nog n Lexus in n SFA

Dis is dam so wimpie, die genot oorheers by verre die brandstof verbruik. Op die stadium loop myne so 5.5km/l, maar ek ry nog agter die klank aan. Die ou wat die dictator management opgesit het laai n default map op, glo as ek hom laat dyno sal ek beter brandstof kry en sekerlik bietjie meer poeiers...
by mosteran
Thu Jul 23, 2015 3:44 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Nog n Lexus in n SFA
Replies: 89
Views: 21602

Re: Nog n Lexus in n SFA

Hi Reinart

Ek het dictator op my lexus
by mosteran
Wed Jul 22, 2015 3:50 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Nog n Lexus in n SFA
Replies: 89
Views: 21602

Re: Nog n Lexus in n SFA

Hy was R995 Design: Intank Flow: 255LPH Minimum Voltage: 12V Operating Pressure: 15-100 PSI - final fuel pressure set by regulator Warranty: LIFETIME Dimensions: 4 3/4" Long from inlet tip to outlet tip 3 1/8" Long for the metal case 1 5/8" Wide for the metal case Inlet width: 5/16&qu...
by mosteran
Wed Jul 22, 2015 8:14 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Nog n Lexus in n SFA
Replies: 89
Views: 21602

Re: Nog n Lexus in n SFA

Nog so bietjie tyd spandeer aan die hilux. My voorste propshaft was te kort nadat ek die drivetrain gelig het. het hom nou langer gemaak. 20150622_174801.jpg met die toets van my langer propshaft het my petrol pomp gegroet. nou het ek n fris pomp bestel by http://www.fuelperformance.co.za , ken iema...
by mosteran
Mon Jul 06, 2015 10:08 am
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Gearmax Diff Lock Pricing
Replies: 10
Views: 2343

Re: Gearmax Diff Lock Pricing

Ek was gelukkig om n tweede handse een te kry wat so te se nog nuut was.
Dink saam met insit het ek so R4500 betaal.
Jy kan met Allan Venter (072 129 1160) gesels, miskien het hy nog van die lockers.
by mosteran
Mon Jul 06, 2015 10:03 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Nog n Lexus in n SFA
Replies: 89
Views: 21602

Re: Nog n Lexus in n SFA

Gou die naweek my olie filter geskuif,
Myne het te naby aan chassis gesit en nou kan ek sommer weer terug gaan na oorsponklike grote soos GUD voorstel.
20150704_174358.jpg
20150704_171351.jpg
20150704_171338.jpg
by mosteran
Mon Jun 29, 2015 8:54 am
Forum: Trail Reports
Topic: Boetie pas 31/05/2014
Replies: 48
Views: 13009

Re: Boetie pas 31/05/2014

Hi Johannes

Ek het so vining deur jou trip report gescan. Lyk baie nice.
Ja boetie pas moet jou voertuig maar aan die hoer kant wees.
Dis rerig n lekker roete en julle sal nie spyt wees om dit een of ander tyd te doen nie.

Groete
by mosteran
Sun Jun 28, 2015 7:44 pm
Forum: Western Cape
Topic: lekker 4x4 naweek
Replies: 13
Views: 5422

Re: lekker 4x4 naweek

hi raino
dis so 10km buite lambersbaai
by mosteran
Sun Jun 28, 2015 12:01 pm
Forum: Western Cape
Topic: lekker 4x4 naweek
Replies: 13
Views: 5422

lekker 4x4 naweek

ons namakwaland 4x4 groep beplan n lekker naweek en nooi graag nog mense. program is soos volg: 8aug ry ons bergkraal teen R150 pv 9aug ry ons the dunes teen R200 pv elke ou reel self sy verblyf ens. ons het n huis op bergkraal plaas klaar bespreek maar daar is nog kampplek beskikbaar. maandag 10aug...
by mosteran
Fri Jun 05, 2015 8:05 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Nog n Lexus in n SFA
Replies: 89
Views: 21602

Re: Nog n Lexus in n SFA

Reinart koop jou engine mounts by Allan Venter. :lol: Dawie, ja dit is. Ek toets so bietjie die mark en daarom ook die rede hoekom ek hom nie eers hier adverteer. Die prys is hoog maar die manne wat al self te doen gehad het met so ombouing sal verstaan. Ek het baie vertroue in my bakkie en glo die ...
by mosteran
Thu Jun 04, 2015 2:23 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Nog n Lexus in n SFA
Replies: 89
Views: 21602

Re: Nog n Lexus in n SFA

dis reg :thumbup:
by mosteran
Thu Jun 04, 2015 2:04 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Nog n Lexus in n SFA
Replies: 89
Views: 21602

Re: Nog n Lexus in n SFA

Ja oorspronklike ratkas, dis reg het n spacer tussen die cross member en ratkas gesit.
by mosteran
Thu Jun 04, 2015 8:27 am
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Hilux Build
Replies: 72
Views: 14217

Re: Hilux Build

Net ter inligting,

daai linker bank lyk so agv die PCV.
Ek het ook gestres toe ek dit sien op my 1UZFE maar na bietjie navorsing het ek my antwoord gekry.
Lees bietjie hier

http://www.aa1car.com/library/pcv.htm" onclick="window.open(this.href);return false;
by mosteran
Thu Jun 04, 2015 7:54 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Nog n Lexus in n SFA
Replies: 89
Views: 21602

Re: Nog n Lexus in n SFA

Ek was nou al twee keer in die duine en het hom bietjie pakslae gegee net om te kyk wat hy maak. ook n stadige klip 4x4 roete gery en sover geen teken van warm raak nie. Volgens my werk die KZTE 100% en jy het nie nodig om te sny aan die bakkie om genoeg spasie te kry nie. Dit kan wees dat die KZTE ...
by mosteran
Wed Jun 03, 2015 4:21 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Nog n Lexus in n SFA
Replies: 89
Views: 21602

Re: Nog n Lexus in n SFA

Hi Reinart

Ek het die KZTE radiator gebruik,
op die foto het ek die radiator bracket met n geel streep gemerk.
Die gate op daai bracket het ek net so ver as moontlik vorentoe geskuif sodat die viscus fan genoeg spasie het.
pas mooi en het geen hitte problem.
Hoop dit help
Radiator.jpg
Radiator.jpg (168.52 KiB) Viewed 11872 times
by mosteran
Tue Apr 28, 2015 12:19 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Nog n Lexus in n SFA
Replies: 89
Views: 21602

Re: Nog n Lexus in n SFA

Bakkie het so paar dae gestaan, merk toe op dat daar olie onder die bakkie le. na bietjie ondersoek het ek die skuldige gekry. camshaft seels. Nou besig om dit te vervang. Interesant hoe die PCV valve veroorsaak dat die linker bank kleur van die olie aanpaksel verskil. Ekt ook n Donaldson filter gek...
by mosteran
Fri Apr 10, 2015 2:08 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Nog n Lexus in n SFA
Replies: 89
Views: 21602

Re: Nog n Lexus in n SFA

Ek wil self besluit wanneer ek watter rat wil ry.
Auto in n kar kan ek nog aanvaar, maar nie in een van my bakkies nie.
n vriend van my het n ou Nissan bakkie met n lexus + auto box.
Daars paar groot duine wat hy net nie kan uitry nie agv die feit dat die auto box verkeerde tyd ratte wissel.
by mosteran
Fri Apr 10, 2015 9:54 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Nog n Lexus in n SFA
Replies: 89
Views: 21602

Re: Nog n Lexus in n SFA

Ek het nog self nie baie gery met my bakkie nie,
Maar ek ken n ou met dieselfde setup in die dorp, hy trek maar sy bakkie deur en hy hou nog al die pad.
by mosteran
Thu Apr 09, 2015 3:47 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Nog n Lexus in n SFA
Replies: 89
Views: 21602

Re: Nog n Lexus in n SFA

Hi Reinart Dankie, ja dit vat maar baie geduld. 1. Ja dit is oorspronklike 22r gearbox en transfer. Baie maklik, bel net vir Fana Van Zyl, hy verkoop bellhousing en flywheel wat net so pas. 2. Nie seker nie, maar dink amper die KZTE gearbox bolt patern is dieselfde. miskien kan Allan ons uithelp met...
by mosteran
Tue Apr 07, 2015 11:43 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Nog n Lexus in n SFA
Replies: 89
Views: 21602

Re: Nog n Lexus in n SFA

Alternator vervang met n bosch. pas nie 100% maar met klein modifikasie sit hy nou mooi. Het hom ook so vinnig op n dyno gesit net om te kyk hoe dinge lyk. Sover 170kW en 309nm op die flywheel Beoog nou om Junie maand met die bakkie kaap toe te ry sodat die ECU reg gemap kan word. 20150320_171120.jp...
by mosteran
Fri Mar 27, 2015 11:10 am
Forum: Trail Reports
Topic: Boetie pas 31/05/2014
Replies: 48
Views: 13009

Re: Boetie pas 31/05/2014

More Johannes Ek sien nou ek het geen fotos gelaai van by die rivier. sien onderaan. 10 voertuie gaan lank vat om af te beweeg tot by die rivier. julle sal maar moet vroeg begin. Dis nie rerig so moeilik nie, dit vat maar net tyd omdat almal moet help met klippe pak. En hoe laer die voertuie hoe mee...
by mosteran
Tue Mar 17, 2015 9:57 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Nog n Lexus in n SFA
Replies: 89
Views: 21602

Re: Nog n Lexus in n SFA

Na die eerste toets rit kon ek n merk op die Radiator sien waar die fan geraak het. Kon gelukkig met min moeite die radiator nog so 5mm skuif. Nou moet ek net my alternator vervang want die het ook intussen gekalf. Wag nou net n prys van Allan, blykbaar n ander engine se alternator wat pas. Lexus oo...
by mosteran
Wed Mar 04, 2015 8:17 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Nog n Lexus in n SFA
Replies: 89
Views: 21602

Re: Nog n Lexus in n SFA

Ek stem saam dat die filter te klein is.
Wil hom op die dyno sit en kyk wat gebeur tussen die standaard filter en K&N.
As daar n groot verskil is sal ek kyk na groter Donaldson.
Kan ongelukkig nie die doel sien van n K&N op n 4x4. te veel stof wat hy deurlaat.
by mosteran
Mon Mar 02, 2015 3:44 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Nog n Lexus in n SFA
Replies: 89
Views: 21602

Re: Nog n Lexus in n SFA

Het die naweek my exhaust manifolds met downpipes ge-heatwrap en opgesit,
Asook my intake pype opgemaak.
Vanoggend gou my powersteering se pype laat opmaak.
Nou kan ek begin ry en toets of als werk soos dit moet.
20150225_153038.jpg
20150225_153038.jpg (43.27 KiB) Viewed 12172 times
20150228_143707.jpg
20150228_143707.jpg (45.98 KiB) Viewed 12172 times
by mosteran
Wed Feb 25, 2015 8:01 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Nog n Lexus in n SFA
Replies: 89
Views: 21602

Re: Nog n Lexus in n SFA

Ek het nie veel kennis op engine beweging nie, maar my logika se vir my die engine sal eerder na die kante toe beweeg onder vrag of versnelling as vorentoe en agtertoe (as julle verstaan wat ek bedoel) Ek het die radiator geskuif tot heel voor en daar is egter nie n manier om die blades verder weg t...
by mosteran
Tue Feb 24, 2015 9:10 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Nog n Lexus in n SFA
Replies: 89
Views: 21602

Re: Nog n Lexus in n SFA

Daai gap is seker so 5mm
by mosteran
Tue Feb 24, 2015 9:08 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Nog n Lexus in n SFA
Replies: 89
Views: 21602

Re: Nog n Lexus in n SFA

20150222_163219.jpg
(146.75 KiB) Downloaded 402 times
by mosteran
Tue Feb 24, 2015 8:58 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Nog n Lexus in n SFA
Replies: 89
Views: 21602

Re: Nog n Lexus in n SFA

Radiator en viscus op hulle plek.
Pas ook maar net-net.
Moet nou nog pype laat opmaak vir die powersteering boks. ook klien spasie vir speling.
20150221_125136.jpg
20150221_125136.jpg (54.75 KiB) Viewed 12118 times
by mosteran
Fri Feb 13, 2015 10:13 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Nog n Lexus in n SFA
Replies: 89
Views: 21602

Re: Nog n Lexus in n SFA

Ai dis sleg om aan so projek te werk as jy so min tyd kry.
Het al een engine mounting verander.
Moet nog net die nuwe gate boor.
Namiddag gou ander een verander, paint en more op hul plek sit.
20150211_182851.jpg
20150211_182851.jpg (43.21 KiB) Viewed 12188 times
by mosteran
Tue Feb 10, 2015 2:34 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Nog n Lexus in n SFA
Replies: 89
Views: 21602

Re: Nog n Lexus in n SFA

Ek moes die gearbox 50mm lig om die engine mooi in lyn te kry.
Op die voorste propshaft kan ek n speling voel op die splines.
Ek wil net nie onnodig propshaft breek as ek op n sleg plek ver van die huis af is nie.
by mosteran
Tue Feb 10, 2015 2:19 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Nog n Lexus in n SFA
Replies: 89
Views: 21602

Re: Nog n Lexus in n SFA

Dis darm nie die ergste nie Allan.
Gaan daai mounts gou namiddag uitsort.
Wat die propshaft aanbetref sal ek maar raad gaan vra by ons local propshaft Centre.
by mosteran
Tue Feb 10, 2015 8:17 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Nog n Lexus in n SFA
Replies: 89
Views: 21602

Re: Nog n Lexus in n SFA

Nog so paar fotos, vorder stadig maar seker.
Engine mounts moet bietjie verander word en het gearbox gelig sodat die besigheid beter oplyn.
20150207_172927.jpg
20150207_172927.jpg (61 KiB) Viewed 12245 times
20150208_104338.jpg
20150208_104338.jpg (59.26 KiB) Viewed 12245 times
Links 40mm.jpg
Links 40mm.jpg (56.47 KiB) Viewed 12245 times
by mosteran
Fri Feb 06, 2015 1:16 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Nog n Lexus in n SFA
Replies: 89
Views: 21602

Re: Nog n Lexus in n SFA

Hugo ek weet nie hoe al die verskaffers die goed verkoop nie.
Ek het wel by lextreme n kwotasie gekry, met of sonder auto boks bly die prys dieselfde.
by mosteran
Fri Feb 06, 2015 8:24 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Nog n Lexus in n SFA
Replies: 89
Views: 21602

Re: Nog n Lexus in n SFA

Dan is ons setup presies dieselfde.
Ek het net 4.55 diff ratios in ook met 33"
by mosteran
Thu Feb 05, 2015 4:58 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Nog n Lexus in n SFA
Replies: 89
Views: 21602

Re: Nog n Lexus in n SFA

Tiaan jy ook oorspronklike gearbox?
by mosteran
Thu Feb 05, 2015 4:43 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Nog n Lexus in n SFA
Replies: 89
Views: 21602

Re: Nog n Lexus in n SFA

:frustrated: Hierdie gewag is al wat my sover onderkry.
Het gelukkig nou net met Allan gepraat, hy sal nog vandag die engine op koerier sit,
so raai wat doen ek die naweek? :yahoo:

Dis al nadeel om so ver van alles te bly.
Springbok is n wonderlike plek, net jammer alles moet met koerier kom.
by mosteran
Mon Jan 26, 2015 4:00 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Nog n Lexus in n SFA
Replies: 89
Views: 21602

Re: Nog n Lexus in n SFA

Wel daai 2.5 is glad nie lig op brandstof. In my bakkie kry ek so 6.5km/l en dan ry ek nie viniger as 110 op die teerpad. Die beste wat ek al gekry het is 7. My redes is maar soos volg, 1. beter performance, het dit nodig om lekker in die duine te speel 2. hobby in n mate en was lus om iets anders t...
by mosteran
Mon Jan 26, 2015 12:23 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Nog n Lexus in n SFA
Replies: 89
Views: 21602

Nog n Lexus in n SFA

So het die tyd aangebreek om die WL 2.5 tdi uit te haal om plek te maak vir n lexus non-vvti. Die diesel engine het ek baie geniet, en hy trek dat dit bars, maar groepsdruk en gatjeuk het veroorsaak dat ek die belsuit geneem het. Ek is tans nog besig om die engine te wag, maar is al so opgewonde en ...
by mosteran
Wed Jan 14, 2015 8:46 am
Forum: The Workshop
Topic: Lexus V8 conversion
Replies: 11
Views: 2565

Re: Lexus V8 conversion

Het nou met Hoppy gereel,
Gaan alles by hom koop.
Engine (non vvti) met dicktator management.
Engine mounts
viscus fan setup
Bellhousing en flywheel van Fana af.
Kan nou nie meer wag nie :yahoo:
by mosteran
Fri Jan 09, 2015 8:07 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: What happened in and around your hilux today?
Replies: 29
Views: 3594

Re: What happened in and around your hilux today?

Het gister begin met die proses om my SFA se bestaande 2.5 tdi engine uit te haal sodat daar plek gemaak kan word vir n lexus.
Wil die engine bay bietjie skoonmaak en drade ook netjies le.
Sien nogal uit.
by mosteran
Fri Jan 09, 2015 8:01 am
Forum: The Workshop
Topic: Lexus V8 conversion
Replies: 11
Views: 2565

Re: Lexus V8 conversion

Ek is ook besig om my ombouing te beplan. Hoppy vat my 2.5 tdi oor (haal hom saterdag uit) Ek sal die bul self by die horings moet pak want ek sit ver van almal, Springbok. Sover het ek met Fana gepraat oor bellhousing/flywheel, en kyk na vvti by lextreme met oorspronklike ECU. Francois, Nick, kan j...

Go to advanced search