Search found 18 matches

by Stefan Swarts
Tue Mar 29, 2016 2:16 pm
Forum: Toyota Prado 4x4 Forum
Topic: Where do you service your Prado 120
Replies: 1
Views: 3767

Where do you service your Prado 120

Hey

Wil bietjie uitvind waar diens julle jul Prado 120 V6`s.

Pta / centurion area?

Stefan
by Stefan Swarts
Wed Feb 10, 2016 7:38 am
Forum: Toyota Prado 4x4 Forum
Topic: Prado 120 V6 petrol tank/ gauge
Replies: 3
Views: 4140

Re: Prado 120 V6 petrol tank/ gauge

Hey Manne My vrou ry die prado en het nou die eerste tank leeg gery. Dis maar alles in stad, kleuterskool en winkels toe. Die petrol liggie het nog nie aangegaan nie, hoeveel L gooi mens as die liggie aangaan, wil bepaal of my liggie werk. Het 1100.5 km gery en toe gooi ek 165L. Dit gee 6.7 km/l. Ek...
by Stefan Swarts
Tue Jan 26, 2016 12:59 pm
Forum: Toyota Prado 4x4 Forum
Topic: Where can I de-cat my Prado
Replies: 6
Views: 6195

Re: Where can I de-cat my Prado

Nick.
What did it do to your sound, is it louder? Can you feel any difference in performance?

If I can ask, what did it cost?

Stefan
by Stefan Swarts
Tue Jan 26, 2016 12:50 pm
Forum: Toyota Prado 4x4 Forum
Topic: Prado 120 V6 petrol tank/ gauge
Replies: 3
Views: 4140

Prado 120 V6 petrol tank/ gauge

Hey Manne Ek het vir my n 2008 Prado VX V6 gekoop. Ek wil net by die manne wat reeds sulke voertuie het weet presies hoe werk die petroltank en gauge. Ek weet dit vat 180L in totaal in twee tanks. As ek hom vol maak dan sak die naald tot half en dan kom die 90L liggie aan , en naald styg weer tot vo...
by Stefan Swarts
Tue Aug 12, 2014 1:01 pm
Forum: The Workshop
Topic: Where to service??
Replies: 1
Views: 687

Where to service??

Hey Manne

Ekke het twee Hilux`s wat gediens moet word. IS daar iemand wat julle kan aanbeveel wat weet wat hulle doen sonder om n huis paaiement te vra daarvoor. Ek is in Pretoria.

Dis n 2011 Hilux 3.0 D4d en dan ook n 2002 Hulix 2700i

Tx

Stefan
by Stefan Swarts
Fri Feb 28, 2014 2:30 pm
Forum: Build your own:
Topic: Nuwe projek vir die werkswinkel
Replies: 47
Views: 7320

Re: Nuwe projek vir die werkswinkel

Dit lyk sommer bakgat, lekker as n man die regte gereedskap en werkswinkel het om sulke projekte aantepak!! Sterkte en stuur nog fotos!
Groete
by Stefan Swarts
Mon Feb 17, 2014 7:24 am
Forum: Build your own:
Topic: My IFS . Drawer en Dual Battery
Replies: 10
Views: 2433

Re: My IFS . Drawer en Dual Battery

Hey manne

Dankie . Hier is die laai sisteem weer toegemaak. Alles werk reg en is baie tevrede met die Ctek sisteem.!

Stefan
by Stefan Swarts
Wed Feb 12, 2014 3:57 pm
Forum: Toyota Prado 4x4 Forum
Topic: Prado 3.4 V6
Replies: 8
Views: 4495

Re: Prado 3.4 V6

Hey Manne

Ekke het toe n 2.7 IFS Hilux D/C 4x4 gekoop. Bakkie ry soos n droom. Nog baie mooi, vorige eienaar het baie mooi opgepas.

Groete
by Stefan Swarts
Wed Feb 12, 2014 8:47 am
Forum: Build your own:
Topic: My IFS . Drawer en Dual Battery
Replies: 10
Views: 2433

Re: My IFS . Drawer en Dual Battery

Hier volg die res van die fotos.
by Stefan Swarts
Wed Feb 12, 2014 8:43 am
Forum: Build your own:
Topic: My IFS . Drawer en Dual Battery
Replies: 10
Views: 2433

My IFS . Drawer en Dual Battery

Hey Ekke is baie happy met my IFS 2.7 D/C 4x4 wat ekke hier op die forum by Stuart(Samurai) gekoop het. Die bakkie is wragtig baie mooi opgepas . Hy loop soos n horlosie. Ekke het ook by Andre (Toppie4x4) n drawer sisteem gekoop wat nommer pas is vir die IFS. Daarna het ekke vir my n dual battery be...
by Stefan Swarts
Sun Feb 09, 2014 7:49 pm
Forum: Recovery Equipment
Topic: Show and Tell - Recovery Kit
Replies: 30
Views: 11869

Re: Show and Tell - Recovery Kit

Thunder02 wrote:Sorry Wayne for stealing your thread :blushing:
IFS seat3(1).jpg
IFS seat4(1).jpg
Niel
Maak jy die covers self?
Stefan
by Stefan Swarts
Thu Feb 06, 2014 12:52 pm
Forum: General Mods
Topic: Ctek 250 and Smartpass
Replies: 3
Views: 1902

Re: Ctek 250 and Smartpass

Hey

Ekke het n Ctek 250 Dual gekoop by Batteries 4 All in Centurion. Glo nie mens gaan hulle prys wen nie R2999. 4x4 Megaworld vra R4100 vir dieselfde ding.

Stefan
by Stefan Swarts
Sun Feb 02, 2014 10:31 pm
Forum: General Mods
Topic: Happy with your Chip or not Poll (Hou op lui wees en vote!!)
Replies: 120
Views: 32354

Re: Happy with your Chip or not Poll (Hou op lui wees en vot

Was daar enige terug voer op daai chip wat jul getoets het op die D4d?
by Stefan Swarts
Thu Jan 30, 2014 7:55 am
Forum: General Mods
Topic: Ctek 250 and Smartpass
Replies: 3
Views: 1902

Ctek 250 and Smartpass

Hey Manne

Wie weet waar is die plek in Pta of internet site waar mens Ctek produkte teen goeie pryse kan koop?

Groete
Stefan
by Stefan Swarts
Sun Jan 26, 2014 7:13 pm
Forum: Build your own:
Topic: 2 Way radio in IFS
Replies: 6
Views: 1732

Re: 2 Way radio in IFS

Hey
Baie dankie vir die advies manne. Waardeur dit baie.
Louis daai roof console van jou lyk sommer baie bakgat!
Groete
by Stefan Swarts
Sat Jan 25, 2014 8:37 am
Forum: Build your own:
Topic: 2 Way radio in IFS
Replies: 6
Views: 1732

2 Way radio in IFS

Hey

Ekke wil graag n radio(VHF) in n IFS hilux insit. Waar sal julle manne voorstel is die beste plekkie/hoekie waar so radio goed inpas.

Dalk is daar n paar manne wat kan fotos opsit waar hulle sin geinstalleer is.

Baie dankie

Stefan
by Stefan Swarts
Sun Jan 19, 2014 10:15 am
Forum: Toyota Prado 4x4 Forum
Topic: Prado 3.4 V6
Replies: 8
Views: 4495

Re: Prado 3.4 V6

Hey

I think I should go for the prado, already have a xtra cub hilux which I use for work everyday. This will be a family car as my first child is on the way. I saw a 2003 Prado 3.4 V6VX with 246000km. Dunno if this model has got the extra tank and or difflock? It comes with FSH.

Stefan
by Stefan Swarts
Sun Jan 19, 2014 6:58 am
Forum: Toyota Prado 4x4 Forum
Topic: Prado 3.4 V6
Replies: 8
Views: 4495

Prado 3.4 V6

Hey there I have read a lot about the prado`s on this forum, tx for the great info . I am looking at buying a prado 90. Is it safe to buy a 3.4 V6 with 250000-300000km on teh clock? As far as I can read on this forum those V6 's were made to do lots of km. What about the autobox, can they handle the...

Go to advanced search