Search found 116 matches

by Klong se Pa
Fri May 10, 2013 7:09 pm
Forum: The Workshop
Topic: 2.5 D4D Intercoler!
Replies: 24
Views: 880

Re: 2.5 D4D Intercoler!

Bly om dit te hoor. Altyd lekker as mens tevrede is met so projek omdat niemand die uitslag kan waarborg nie. Koste as ek mag vra?
by Klong se Pa
Wed May 08, 2013 5:38 pm
Forum: Open Discussion
Topic: There is Hope
Replies: 6
Views: 176

Re: There is Hope

Would really not mind moving over there. Not that I can't stand it here anymore, just think it must be one hell of an experience to stay there for a couple of years.
by Klong se Pa
Wed May 08, 2013 5:36 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: toyota om op trots te wees
Replies: 17
Views: 1749

Re: toyota om op trots te wees

WOW!!! Nou gaan ek weer negatief wees. As hy so mooi is, is hy seker 'n groter teiken vir daai manne wat vat sonder om te vra of te betaal, of hoe?
by Klong se Pa
Wed May 08, 2013 5:34 pm
Forum: Humor
Topic: Joke of the day
Replies: 3677
Views: 153995

Re: Signs

Ag nee s#it!!! :lmao:
by Klong se Pa
Wed May 08, 2013 5:33 pm
Forum: Stolen Hiluxes
Topic: Hilux nou net gesteel in kaapstad
Replies: 25
Views: 3646

Re: Hilux nou net gesteel in kaapstad

Sorrie as ek negatief klink ouens, maar hy's weg. Die klomp etters is lankal te slim vir ons. Iewers vinnig weggesteek, dalk al klaar besig om te strip. Sikke bastits!!!
by Klong se Pa
Wed May 08, 2013 5:30 pm
Forum: Humor
Topic: Joke of the day
Replies: 3677
Views: 153995

Re: Rugby in Heaven

Something to look forward to, lucky Mike.
by Klong se Pa
Wed May 08, 2013 9:29 am
Forum: Humor
Topic: Joke of the day
Replies: 3677
Views: 153995

Re: House Breaking

Vatso katvis, hie komme ding!!!
by Klong se Pa
Wed May 08, 2013 9:26 am
Forum: Humor
Topic: Joke of the day
Replies: 3677
Views: 153995

Re: Bank Robbery

Flink gedink
by Klong se Pa
Wed May 08, 2013 9:24 am
Forum: Humor
Topic: Joke of the day
Replies: 3677
Views: 153995

Re: Priority disorders

:lol: :laugh2: :lmao:
by Klong se Pa
Wed May 08, 2013 9:22 am
Forum: Trip Reports
Topic: angola 2013
Replies: 38
Views: 2747

Re: angola 2013

Dan's ek in. Sou baie like van so trip soos die, maar my bakkie is al te oud.
by Klong se Pa
Tue May 07, 2013 5:14 pm
Forum: Humor
Topic: Joke of the day
Replies: 3677
Views: 153995

Re: New Kitty Toy.......

Well, I nearly wet myself laughing! :lol: :lmao: :laugh2:
by Klong se Pa
Tue May 07, 2013 5:09 pm
Forum: Humor
Topic: Joke of the day
Replies: 3677
Views: 153995

Re: Sniffer

:surrender: :crazy: :D:
by Klong se Pa
Tue May 07, 2013 5:06 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Africa! .... Where else!
Replies: 10
Views: 420

Re: Africa! .... Where else!

Baie nice, dankie. :thumbup:
by Klong se Pa
Tue May 07, 2013 10:05 am
Forum: Humor
Topic: Joke of the day
Replies: 3677
Views: 153995

Re: What MOM taught you.

En redelik af-en-toe het 'n man se agterent sommer lekker gebrand ook. Goeie ou tye, toe kinners nog kinners was!
by Klong se Pa
Mon May 06, 2013 8:36 pm
Forum: Humor
Topic: Joke of the day
Replies: 3677
Views: 153995

Re: Crazy!!! Louisiana Mudfest!!!

:lol: Dit lyk na lekke sports. En die lywe... :celebrate: :yahoo:
by Klong se Pa
Mon May 06, 2013 2:59 pm
Forum: Humor
Topic: Joke of the day
Replies: 3677
Views: 153995

Re: Cheap lights for sale

Only in Africa :crazy: :silent:
by Klong se Pa
Mon May 06, 2013 2:57 pm
Forum: Humor
Topic: Joke of the day
Replies: 3677
Views: 153995

Re: Hilux Ad

Yeah right!!! :lol: :yahoo:
by Klong se Pa
Sun May 05, 2013 9:18 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Bonnet guard - Big mistake
Replies: 49
Views: 19885

Re: Bonnet guard - Big mistake

Before the poopoo hit the fan, I bought a brand new d/c 3,0 D-4D 4x2 in '06, which I traded in April '08 for a 4x4. I fitted the carbon fibre-look guard as well as the headlamp shields to the first one, then changed them over when I got the 4x4. Both had excellent performance and consumption. Never ...
by Klong se Pa
Sat May 04, 2013 10:28 pm
Forum: Humor
Topic: Joke of the day
Replies: 3677
Views: 153995

Re: Hilux D4D 3.0 S/C pimped

Ek het, Gavin. Meesal lorries, trekkers en bakkies gemaak saam die swart laaities op die plaas naby Tzaneen waar ek groot geword het. Ook nog kleiosse van sulke wit, geel, en choklitbruin klei by die spruit. Lekker ou dae, ai.
by Klong se Pa
Sat May 04, 2013 9:51 pm
Forum: Humor
Topic: Joke of the day
Replies: 3677
Views: 153995

Re: Hilux D4D 3.0 S/C pimped

I know the son, Thomas Dreyer, of the oom near Bothaville who makes this as well as a lot of other draadkar-models. If you want, I can try and get a phone-nr of his factory. They will definately also be at Nampo next week, at their usual spot in the Nampo-hall.
by Klong se Pa
Sat May 04, 2013 9:31 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Toyota Hilux drift
Replies: 15
Views: 615

Re: Toyota Hilux drift

Ek wonder of hulle hom besteel, en of hulle nie net gou enige evidence verwyder nie. Daai een wat die nr-plaat so gou afhaal, voorste nr-plaat wat nooit daar was nie, spectators wat hom van standstill af dophou. Al die maak my dink die was een-of-ander afshow move, nou's hier bollie, so die cops moe...
by Klong se Pa
Sat May 04, 2013 9:24 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Latest Plane crash Cought on Video
Replies: 9
Views: 452

Re: Latest Plane crash Cought on Video

Ek't nie gedink met hedendaagse tegnologie en onboard computers so-iets is nog moontlik nie.
by Klong se Pa
Sat May 04, 2013 9:11 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Bonnet guard - Big mistake
Replies: 49
Views: 19885

Re: Bonnet guard - Big mistake

That looks quite the bit, Chris. I actually think it looks better now than before!
by Klong se Pa
Wed May 01, 2013 12:31 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Cleaning Aluminum?
Replies: 42
Views: 1326

Re: Cleaning Aluminum?

Al die cleaners wat julle noem werk goed, maar maak net skoon en nie blink nie. Enigste een wat rerig BLINK maak is Autosol, te kry by Autozone. Daai rak sal lekker polish met dit as hy af is. Kry 'n elektriese polisher, en bob's your uncle. 'n Klein grindertjie met 'n polishing wheel werk ook, maar...
by Klong se Pa
Wed May 01, 2013 12:17 pm
Forum: The Workshop
Topic: How to clean aluminium side steps
Replies: 5
Views: 1879

Re: How to clean aluminium side steps

I use a product called Autosol which I buy from Autozone on my truck's (18 wheeler) polished aluminium rims. You use it just like any ordinary polish, apply with one cloth, polish off with another. Cost about R60/tube, not too much, and really makes them rims shine! I think it's worth a try, I did u...
by Klong se Pa
Mon Apr 29, 2013 1:23 pm
Forum: Surf & 4Runner
Topic: 2014 Toyota 4Runner
Replies: 16
Views: 2790

Re: 2014 Toyota 4Runner

Ek is nie mal oor die idee wat Toyota sien as deel van hulle family-look dat die voorligte so snaakse bubble of tiet of uitstulping of whatever maak na buite toe nie. Lyk vir my soos paddaoë, laaik dit niks.
by Klong se Pa
Sun Apr 28, 2013 12:14 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Die ou kort n Hilux of wat se ek
Replies: 6
Views: 278

Re: Die ou kort n Hilux of wat se ek

Hy lyk seker soos 'n muis op 'n hopbrood as hulle.....
by Klong se Pa
Sat Apr 27, 2013 11:10 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: D4D kry oemf op ander manier
Replies: 51
Views: 4955

Re: D4D kry oemf op ander manier

Dwayne, ek het heeltemaal 'n ander tipe van voertuig. Met daai klas van kwaliteit werk sal ek wil hê jy moet vir my lorrie 'n stelsel bou. Dis 'n International Eagle 9800i, en dit sal vir die eerste 1,2m van die turbo af 150mm of meer tot by 'n T- of 'n Y-stuk, en 127mm vandaar af met 'n pyp weerska...
by Klong se Pa
Sat Apr 27, 2013 10:57 pm
Forum: Open Discussion
Topic: My Bargains for the week
Replies: 10
Views: 384

Re: My Bargains for the week

My laaitie moet wiele kry. Laat weet my oor daai Volla asb man.
by Klong se Pa
Sat Apr 27, 2013 10:44 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Matroosberg 4x4 being sued
Replies: 15
Views: 406

Re: Matroosberg 4x4 being sued

Sy's onlangs weer getroud. Nuwe man is dalk 'n baie slim (lees slinkse) ou? Ek sou reken as ek met my voertuig op enige trial is, die volle verantwoordelikheid ten opsigte van enige voorval by myself lê. Maar ja, dis hartseer vir die ou wat geval het. Wonder as hy kon wat sy kommentaar sou wees.
by Klong se Pa
Sat Apr 27, 2013 10:33 pm
Forum: The Workshop
Topic: 3.0 D4D motor moeg. Wat nou?
Replies: 5
Views: 552

Re: 3.0 D4D motor moeg. Wat nou?

Doen oorspronklike enjin oor. Ek sal nie graag 'n tweedehandse voertuig wil koop met 'n ander enjinnr nie.
by Klong se Pa
Sat Apr 27, 2013 10:30 pm
Forum: Humor
Topic: Fathers nightmare.
Replies: 18
Views: 956

Re: Fathers nightmare.

Dit lyk ka-, sorrie, ek meen sleg.
by Klong se Pa
Thu Feb 28, 2013 9:25 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Which rims?
Replies: 25
Views: 1530

Re: Which rims?

Vorige shape Prado rims.
by Klong se Pa
Mon Feb 25, 2013 6:19 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Ignition channel"s best tow bakkie
Replies: 34
Views: 1315

Re: Ignition channel"s best tow bakkie

Hier gaan ons alweer!! (en dis nie om te gaan visvang saam Petri nie) lol
by Klong se Pa
Mon Feb 25, 2013 6:10 pm
Forum: Humor
Topic: Now you can retire..........................
Replies: 17
Views: 376

Re: Now you can retire..........................

Daai is darem nou 'n MOOI view.
by Klong se Pa
Mon Feb 25, 2013 6:09 pm
Forum: Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets
Topic: Motor home fridge and freezer
Replies: 9
Views: 2623

Re: Motor home fridge and freezer

Sover my kennis strek werk hulle nie met 'n kompressor nie, maar op die absorbsie-beginsel, die rede hoekom hulle ook met gas kan werk.

Nie baie effektief nie, moet regtig 'n bargain wees voor ek dit sal koop. Geen idee van hoeveel hulle werd is nie. Sê R250 stuk?
by Klong se Pa
Sun Feb 24, 2013 8:31 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Kwaad vark
Replies: 19
Views: 933

Re: Kwaad vark

Daai manne kan darem maar 'n hond sleg seermaak as hond-se-kind hulle nie ken nie...
by Klong se Pa
Sun Feb 24, 2013 8:29 pm
Forum: Amarok
Topic: Check hierdie Amarok ( Nie sleg nie )
Replies: 3
Views: 2433

Re: Check hierdie Amarok ( Nie sleg nie )

Volla het goed gedoen, maar julle vat groot kanse met so swaar wa. Hoewel, ek moes ook al so iets doen. Soos die spreekwoord sê: Nood leer bid!
by Klong se Pa
Sat Feb 23, 2013 4:21 pm
Forum: Build your own:
Topic: Whats up?
Replies: 51
Views: 1870

Re: Whats up?

Lyk baie goed! En nou het ek gesien watse tyres dit is waarna ek al so lank soek. Net Maandag bestel ek vir my 4 Kumho Roadventure M/T 834's....
by Klong se Pa
Sun Feb 17, 2013 8:02 pm
Forum: Meet the People
Topic: Very happy/unhappy (not sure yet) Hilux owner
Replies: 20
Views: 1364

Re: Very happy/unhappy (not sure yet) Hilux owner

Regarding your concern about the injectors. Personally I don't think its only a Hilux-problem, and seeing the amount of Toyota's on the road using the D-4D engine, the few odd cases I know of is very little. Other brands with diesel engines suffer the same problem, only very much more expensive! My ...
by Klong se Pa
Sun Feb 17, 2013 5:41 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?
Replies: 92
Views: 5719

Re: 1KD(3.0 D-4D) engin mod in ñ Kz-Te?

Sommer BAIE grênd. Waar kan ek so een koop?
by Klong se Pa
Tue Jan 29, 2013 2:17 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 2013/2014 Hilux
Replies: 12
Views: 3065

Re: 2013/2014 Hilux

Die D4-D afkorting het geen verwysing na die 4 silinders nie. Dit staan vir Direct injection 4 valves per cylinder Diesel. So indien daar wel 'n V6 in die toekoms is, sal hy soos die V8 steeds nog D4-D wees, net met V6 ipv V8 agterna.
by Klong se Pa
Sat Jan 19, 2013 3:40 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Another scary "how not to" video
Replies: 24
Views: 541

Re: Another scary "how not to" video

Thanks Cassie. Never too old to learn. Didn't know one gets ropes and straps, only know the ropes.
by Klong se Pa
Sat Jan 19, 2013 1:45 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Another scary "how not to" video
Replies: 24
Views: 541

Re: Another scary "how not to" video

Allthough I've got no formal 4x4-training, and very little experience, my commen scence tells me the following regarding recovery by means of snatching, in no specific order. 1. Try to recover only once or twice, for the elasticity of the rope can be lost, which may cause the rope to break. 2. For t...
by Klong se Pa
Sat Jan 19, 2013 12:53 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Another scary "how not to" video
Replies: 24
Views: 541

Re: Another scary "how not to" video

Dit is flippen scary. Net 'n paar millimeter en die ou was dood. Dan was dit 'n fratsongeluk. Frats? Nee!!! Hulle kon mos dink dis gevaarlik om so naby daai tou te staan. Maar ja, ek weet ons hier op die (en ander forums) probeer verantwoordelik optree, maar by hoeveel ander speelplekke wat julle va...
by Klong se Pa
Fri Jan 18, 2013 8:12 pm
Forum: Open Discussion
Topic: New 2.5 D-4D delivers much more power and torque
Replies: 15
Views: 845

Re: New 2.5 D-4D delivers much more power and torque

For what it's worth, I'd say a better Nissan competitor here must be the 2,5 with 140kW and 450Nm. The V6 is way to expensive to compare with the others. And the new Amarok now sports 420Nm over a wider rev range than the 400 Nm version did. Ford Ranger is actually a 5-cylinder.
by Klong se Pa
Fri Jan 18, 2013 7:30 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: kolobe 3
Replies: 2
Views: 238

Re: kolobe 3

Waar kom hulle aan die clutch is in Japan ingesit? Die bakkies word dan in Durban ge-assemble. Ek dink dis 'n storie wat hulle traai spin.

Terloops: watse bande het jou bakkie op? Dit lyk baie nice!
by Klong se Pa
Fri Jan 18, 2013 7:16 am
Forum: Open Discussion
Topic: If a Hilux was not not an option.........
Replies: 27
Views: 941

Re: If a Hilux was not not an option.........

Vir 'n SUV sal ek my 'n mooi opgepaste Discovery 3 of 4 soek, bakkie sal ek gaan vir Isuzu (beste 2de handse waarde naas Hilux).
by Klong se Pa
Wed Jan 16, 2013 8:15 pm
Forum: Open Discussion
Topic: BF Goodrich pretty bad after 30 000km
Replies: 50
Views: 1569

Re: BF Goodrich pretty bad after 30 000km

Val, vir wat dit werd is moes jy dalk vir daai rep gesê het van hierdie thread. Lyk my hier is heelwat BFG-users wat nie heeltemal happy campers is nie. Ek gaan verseker in die toekoms kyk na alternatiewe. Op my werf staan 3 bakkies, twee met BFG's, en ek is nie gelukkig met een van die twee se tyre...
by Klong se Pa
Mon Jan 14, 2013 9:18 pm
Forum: Humor
Topic: Ha-ha-ha ......
Replies: 6
Views: 232

Re: Ha-ha-ha ......

SKRIK EK MY GAT AF.
by Klong se Pa
Mon Jan 14, 2013 6:43 am
Forum: Open Discussion
Topic: My Hilux Team, wat dink julle?
Replies: 23
Views: 470

Re: My Hilux Team, wat dink julle?

Dis oorspronklik, ek hou baie daarvan.
by Klong se Pa
Sun Jan 13, 2013 10:11 pm
Forum: Humor
Topic: Dune Hopping?
Replies: 4
Views: 299

Re: Dune Hopping?

Pille vir Domgeid mag nie in Arabiese lande verkoop word nie...
by Klong se Pa
Sun Jan 13, 2013 9:36 pm
Forum: Open Discussion
Topic: BF Goodrich pretty bad after 30 000km
Replies: 50
Views: 1569

Re: BF Goodrich pretty bad after 30 000km

Not to happy with the current BFG's at all. For the price difference between say GY Wranglers, I expected better mileage. Will not buy them again unless some good feedback starts spreading in future.
by Klong se Pa
Sun Jan 13, 2013 9:15 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: my new "TOY"OTA 3.0 d4d 4x4
Replies: 20
Views: 2077

Re: my new "TOY"OTA 3.0 d4d 4x4

That Prado-mags really sets it apart. Looks great!!!
by Klong se Pa
Sun Jan 13, 2013 9:12 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Land Cruiser Goes Double Cab
Replies: 9
Views: 416

Re: Land Cruiser Goes Double Cab

I'm 1,96m tall, set the front to be comfortable, got in the back, legroom was not much but sufficient. Not really better or worse than other dc's.
by Klong se Pa
Sat Oct 22, 2011 7:52 am
Forum: Out in Nature
Topic: Lams Vleis
Replies: 34
Views: 2438

Re: Lams Vleis

Vroutjielief verkoop haar lammers teen R29/kg lewende gewig aan die curry-an-ol manne hier in Klerksdorp, omdat hulle self wil slag om die vleis geHalaal te kry ....... Lammers weeg om en by 46kg lewend, en slag uit 42% (so dis ongeveer 19kg), maar met die voordeel dat die een wat slag die volle afv...
by Klong se Pa
Wed Aug 03, 2011 3:44 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Face Lift Hilux
Replies: 18
Views: 598

Re: Face Lift Hilux

Output on 3,0l goes to 128kW and 385Nm. Way short of new Ranger's 147kW and 470Nm, Navara's 145kW and 450Nm, the latter coming from only a 2,5l (not even talking about the V6-diesel), and still 15Nm shy of the baby 2,0l of Amarok.....
by Klong se Pa
Wed Aug 03, 2011 3:23 pm
Forum: Open Discussion
Topic: The new Hilux, Not as tough....
Replies: 10
Views: 534

Re: The new Hilux, Not as tough....

Imagine the expression on the face of the 'Lux-driver when he realized what's happening, or when he got back to his ride. Wonder if the bakkie is now a code3.....
by Klong se Pa
Thu Jul 28, 2011 2:52 pm
Forum: Open Discussion
Topic: EISH eina
Replies: 9
Views: 599

Re: EISH eina

Bakkie se neus het niks oorgekom nie, so daai bok het gespring, gelukkig hy nie loodreg op die dak geval het nie.... Is mos koedoe se ou laai, traai om bo-oor die ligte te spring, en val dan op die voertuig se dak.
by Klong se Pa
Thu Jun 23, 2011 1:34 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Andy are these the same guys?
Replies: 14
Views: 737

Re: Andy are these the same guys?

Gary, I can't agree with you more about the value of one's word. Even if there's nothing wrong (which I doubt) with the 'Lux, I will not feel comfortable doing business with them. Don't be fooled, those type of people are never on the bad end of any deal, so to rip them I think will be hard to achie...

Go to advanced search