Search found 50 matches

by Andre de Jager
Tue May 26, 2015 12:02 pm
Forum: Open Discussion
Topic: v8 Land Cruiser vs Hilux
Replies: 29
Views: 3545

Re: v8 Land Cruiser vs Hilux

Ek sal definitief wag vir die nuwe Hilux 2016. Die 2.8 diesel auto 6 spoed. Brandstofgebruik en herverkoopwaarde by die nuwe model is net soveel beter. Die nuwe Hilux is lekker ruim agter. Baie beter tegnologie wat veiligheid aanbetref. Veel beter ritgehalte en die premie van die ou prys na die nuwe...
by Andre de Jager
Thu Apr 30, 2015 9:34 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 2016 Hilux?
Replies: 56
Views: 18757

Re: 2016 Hilux?

The best spy pics yet of Toyota's all-new Hilux have surfaced on the web. Toyota has yet to officially reveal the new Hilux and it's only expected to go on sale in South Africa in 2016 but the latest round of spy pictures gives us a clear view of the bolder exterior and more upmarket cabin. With its...
by Andre de Jager
Thu Apr 30, 2015 9:32 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 2016 Hilux?
Replies: 56
Views: 18757

Re: 2016 Hilux?

Still working on the interior and dash?
2016-toyota-hilux-leak-4-640x426-c.jpg
2016-toyota-hilux-leak-4-640x426-c.jpg (71.35 KiB) Viewed 17274 times
by Andre de Jager
Thu Apr 30, 2015 9:24 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 2016 Hilux?
Replies: 56
Views: 18757

Re: 2016 Hilux?

2016-toyota-hilux-leak-1-640x426-c.jpg
2016-toyota-hilux-leak-1-640x426-c.jpg (77.96 KiB) Viewed 17277 times
by Andre de Jager
Mon Sep 03, 2012 11:56 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: long range tank for vigo 4x4 d/c
Replies: 5
Views: 1960

Re: long range tank for vigo 4x4 d/c

Exel tanks from Northern Offroad. Very happy. Only 56liters. But no need to place sparewheel on bracket.
Done about 5 trips and no issues. Good price aswell.
by Andre de Jager
Mon Sep 03, 2012 11:52 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: SAC Unichip & Wildcat Exhaust Upgrade - 3.0D4D Auto
Replies: 19
Views: 6813

Re: SAC Unichip & Wildcat Exhaust Upgrade - 3.0D4D Auto

Hi. Ek weet nie presies watter dikte die pyp was nie, maar dit maak 'n verskil van so 10KW.
Ek het nou 29000km en geen probleme of klagtes sover nie.
Briljante modifikasie.
by Andre de Jager
Mon Sep 03, 2012 11:40 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: SUSPENSION UPGRADE
Replies: 27
Views: 4514

Re: SUSPENSION UPGRADE

Old Man Emu! My 6 de ervaring en sal nooit verander nie. Ek het 600kg vere agter in maar ek het amper 500kg ekstra wat ek permanent saamdra.

Kyk ook na EFS. Google ONCA 4x4 en praat met Len. Sal nie spyt wees nie. Goedkoop koop is duur koop op die einde van die dag.
by Andre de Jager
Mon Sep 03, 2012 11:35 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Nog 'n D4D gechip
Replies: 25
Views: 3949

Re: Nog 'n D4D gechip

Hi Manne! Ek het my bakkie gechip van nuut af. Ook die wildcat opgesit. Ek het nou 29000km en nog geen probleme behalwe plesier gehad nie. Dis is net great om 'n auto so te voel trek. My neef het 'n nuwe Prado D4D en toe hy met my bakkie ry wou hy op sy rug val. Ek is nog baie gelukkig. Die wilcat m...
by Andre de Jager
Fri Apr 13, 2012 1:11 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Karoo Nasionale Park
Replies: 22
Views: 3362

Re: Karoo Nasionale Park

Was daar Desember 2011. Baie lekker park. Was maar nog droog toe. Julle was gelukkig om die katte te kry. Hulle is maar skaars. Ek het nog nooit so baie Koedoes in een reservaat gesien nie. Die kampplek is maar bietjie klein en daar is net 'n swembad by die chalets. Die bergkwaggas word twee keer 'n...
by Andre de Jager
Fri Apr 13, 2012 1:03 pm
Forum: Trip Reports
Topic: bostoe 2012 khaudum en mamili=caprivi
Replies: 81
Views: 6702

Re: bostoe 2012 khaudum en mamili=caprivi

Baie nice trip! Laaik daai sticker.

Khaudum bly maar 'n gem. Lekkestes! :cool:
by Andre de Jager
Tue Oct 11, 2011 1:43 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Zimbabwe - Hwange (Wankie) National Park
Replies: 108
Views: 16847

Re: Zimbabwe - Hwange (Wankie) National Park

Thanks for sharing Mark.
by Andre de Jager
Thu Aug 04, 2011 9:29 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Help benodig met roetebeplanning vir Suid Namibie
Replies: 14
Views: 1806

Re: Help benodig met roetebeplanning vir Suid Namibie

Hi Alec. My 2cw. Ek sou die Rightersveld skip vir 'n ander trip en net fokus op Namibia tensy jy baie tyd het. Hoe lank gaan julle? 1 Upington 2 Norotshama(Noordoewer) - Ausenkher Trails and dunes 3 Visriviercanyon - Canon Roadhouse/Hobas Camping 4 Aus Vista Camp Basis - Doen 'n dagtrip na Luderitz ...
by Andre de Jager
Wed Aug 03, 2011 8:21 am
Forum: Trip Reports
Topic: Sani Pass - July 2011 Snow
Replies: 9
Views: 2548

Re: Sani Pass - July 2011 Snow

Thanks for sharing. Great pics.
by Andre de Jager
Wed Aug 03, 2011 8:08 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: SAC Unichip & Wildcat Exhaust Upgrade - 3.0D4D Auto
Replies: 19
Views: 6813

Re: SAC Unichip & Wildcat Exhaust Upgrade - 3.0D4D Auto

Eesrte 800km trippie vol gelaai soos vir overlanding en die kragverskil is absoluut genius. Brandstofverbruik is verseker beter na die chip en die exhaust. Dit maak 'n reuse verskil, veral met die autobox wat bietjie lui aan die begin was. Offroad is die torgue teen lae toere net ongelooflik. Ek sal...
by Andre de Jager
Mon Jul 18, 2011 2:15 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Sutherland 16-17 July
Replies: 12
Views: 2440

Re: Sutherland 16-17 July

Lekker! Gaan ook Desember.
by Andre de Jager
Mon Jul 18, 2011 2:01 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: SAC Unichip & Wildcat Exhaust Upgrade - 3.0D4D Auto
Replies: 19
Views: 6813

Re: SAC Unichip & Wildcat Exhaust Upgrade - 3.0D4D Auto

+-10K

If you have a lot of accesories or do allot of towing it's a great buy.
by Andre de Jager
Mon Jul 18, 2011 11:12 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: SAC Unichip & Wildcat Exhaust Upgrade - 3.0D4D Auto
Replies: 19
Views: 6813

SAC Unichip & Wildcat Exhaust Upgrade - 3.0D4D Auto

Hi Guys I'm running a 3.0D4D Auto, with suspension upgrade and 265/75R16 Muds on 8JJ Rims. The extra weight of accesories are about 500kg's. The conversion was done on 1520km on the clock. SAC Founder Stephen Fischer did my upgrade himself and the results were as follow: Gain in kW = 18.1 Gain in to...
by Andre de Jager
Thu Jul 14, 2011 8:21 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Uni Chip of nie???
Replies: 51
Views: 8256

Re: Uni Chip of nie???

Hi manne. Ek het vandag my sac unichip laat installeer deur Stephen Fischer self. Ek is ongelooflik tevrede met die resultate. Ek het ook 'n nuwe uitlaatstelsel regdeur laat opsit en dit maak nog 'n verdere 10kw verbetering. Ek het 'n 100nm verbetering gekry. Sal later 'n volledige terugvoer gee met...
by Andre de Jager
Mon Jul 11, 2011 8:25 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: My New Hilux Mods
Replies: 88
Views: 13302

Re: My New Hilux Mods

ATS Group, Steeltop. Imported.
Sal maar nog sien of hy dit kan hanteer.
by Andre de Jager
Fri Jul 08, 2011 8:15 am
Forum: The Workshop
Topic: Watter Toyo handelaar beste om te diens in Wesrand?
Replies: 6
Views: 1416

Re: Watter Toyo handelaar beste om te diens in Wesrand?

Good to hear Bernie. Do you use a specific service guy there?
by Andre de Jager
Fri Jul 08, 2011 8:10 am
Forum: Gauteng
Topic: Meet & Greet 15 July Biltong Cafe (West Rand)
Replies: 48
Views: 4899

Re: Meet & Greet 15 July Biltong Cafe (West Rand)

Ek dog jy sê dis die Vrydag. Nou sien ek dis volgende Vrydag. Ek is uit op Pa en seun jag anderkant Rustenburg die 15 de. No chance for me. Wou baie graag kom om al die nuwe gesigte te ontmoet. Sorry
by Andre de Jager
Thu Jul 07, 2011 9:32 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Ou Transkei April 2011
Replies: 9
Views: 1964

Re: Ou Transkei April 2011

Very interesting. Thanks for the pics of the Jacaranda. Nature will suck you in once your stuck. :alvarin:
by Andre de Jager
Thu Jul 07, 2011 1:35 pm
Forum: The Workshop
Topic: Watter Toyo handelaar beste om te diens in Wesrand?
Replies: 6
Views: 1416

Re: Watter Toyo handelaar beste om te diens in Wesrand?

Dis presies die twee wat ek in gedagte het, alhoewel Alec sê Westonaria is ook goed. Honeydew het ek van tevore gebruik met Cruisers en het 'n bloutjie geloop een keer. Sal maar sien. Baie dankie
by Andre de Jager
Thu Jul 07, 2011 8:58 am
Forum: The Workshop
Topic: Watter Toyo handelaar beste om te diens in Wesrand?
Replies: 6
Views: 1416

Watter Toyo handelaar beste om te diens in Wesrand?

Hilux is nuut en onder diensplan. Waar is die beste om te diens hier innie wesrand?
by Andre de Jager
Thu Jul 07, 2011 8:47 am
Forum: Trail Reports
Topic: BergKraal 4x4 - 17/06/2011
Replies: 12
Views: 3554

Re: BergKraal 4x4 - 17/06/2011

Baie cool trail. Julle is bederf daar innie Kaap.
by Andre de Jager
Thu Jul 07, 2011 8:43 am
Forum: Trip Reports
Topic: Atlantis toe sondag.......
Replies: 125
Views: 10983

Re: Atlantis toe sondag.......

Lekkerstes! Daai v6'es is darem maar koning innie sand.
by Andre de Jager
Wed Jul 06, 2011 8:52 pm
Forum: Trip Reports
Topic: ZA - Bots - Zim - Nambia 2010/2011 (Complete!)
Replies: 171
Views: 19797

Re: ZA - Bots - Zim - Nambia 2010/2011 (Complete!)

Hi Mark. Great trip report. Ek het dit baie geniet. Laat my baie verlang. Het my 'n tydjie gevat om hier deur te werk. Dankie dat jy met ons deel.

:thumbup:
by Andre de Jager
Wed Jul 06, 2011 12:10 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Ou Transkei April 2011
Replies: 9
Views: 1964

Re: Ou Transkei April 2011

Dis ons 4x4 trailers. Nee, pakplek. Myne het ek custom laat maak om al my matrasse, stoele, kitaar en ander goedjies te kan pak. Hy het van die kant af oopgemaak so jy hoef nie op die dak te geklim het nie. Dit lyk egter verskriklik. Doodskiste. Met klomp kinders is dit maar moeilik om alles in te k...
by Andre de Jager
Wed Jul 06, 2011 12:05 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Ou Transkei April 2011
Replies: 9
Views: 1964

Re: Ou Transkei April 2011

Die trip was amazing. Ons het in Bloemfontein oorgeslaap by die Hobbit hotel. Dit was 'n regte spookhuis en regtig 'n hotel om te beleef. Baie anderste. Bergkwagga is regtig waar 'n onderskatte reservaat. As jy nog nie daar was nie, kom daar dit is great. Kamplekke is baie goed en amblusie uitsteken...
by Andre de Jager
Wed Jul 06, 2011 11:49 am
Forum: Trip Reports
Topic: Ou Transkei April 2011
Replies: 9
Views: 1964

Re: Ou Transkei April 2011

P1110580(1).JPG
Transkei2 025_edited-1(1).jpg
by Andre de Jager
Wed Jul 06, 2011 11:45 am
Forum: Trip Reports
Topic: Ou Transkei April 2011
Replies: 9
Views: 1964

Re: Ou Transkei April 2011

Nog 'n bietjie.
P1110362(1).JPG
DSC_0791(1).JPG
P1110300(1).JPG
P1110384(1).JPG
P1110449(1).JPG
P1110390(1).JPG
P1110446(1).JPG
P1110418(1).JPG
by Andre de Jager
Wed Jul 06, 2011 11:39 am
Forum: Trip Reports
Topic: Ou Transkei April 2011
Replies: 9
Views: 1964

Ou Transkei April 2011

Kort foto verslag:

Krugersdorp-Bloemfontein-Bergkwagga-Dwesa(Transkei)-Koffiebaai
P1110130(1).JPG
P1110011(1).JPG
P1100999(1).JPG
P1110058(1).JPG
P1110049(1).JPG
DSC_0496(1).JPG
20110402_175_edited-1(1).JPG
DSC_0526(1).JPG
by Andre de Jager
Tue Jul 05, 2011 5:14 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: My New Hilux Mods
Replies: 88
Views: 13302

Re: My New Hilux Mods

No Gunta. The rims alone R9K

You get the mickey Thompsons polished or black from the factory.
Google Mickey Thompson or D. Cepec. See the great rims and tyres.
by Andre de Jager
Tue Jul 05, 2011 8:25 am
Forum: Trip Reports
Topic: Waterberg Toyota day @ Serendipity (Pic intensive)
Replies: 31
Views: 4078

Re: Waterberg Toyota day @ Serendipity (Pic intensive)

Great place, I had part of my Honeymoon there 10 years ago. Lots of fun in the summer.
by Andre de Jager
Mon Jul 04, 2011 8:50 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: My New Hilux Mods
Replies: 88
Views: 13302

Re: My New Hilux Mods

Rims werk uit R9000 vir 5. Die polished so R9200 en die bling blings so R11000 (3de foto by keuses)
by Andre de Jager
Mon Jul 04, 2011 8:37 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: My New Hilux Mods
Replies: 88
Views: 13302

Re: My New Hilux Mods

Close-up van Rim en 265/75/R16 BFG Muds KM2
Closeup.jpg
by Andre de Jager
Mon Jul 04, 2011 8:27 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: My New Hilux Mods
Replies: 88
Views: 13302

Re: My New Hilux Mods

Ja toenou Alec. Vir my is dit blerrie goed. Ek moet nog werk aan die tenses. Nou-ja. Ek het toe nou maar die volgende gedoen wat wiele aanbetref. Ek het weggebly van die bling blings en 'n plain jane Mickey Thompson Classic II Black opgesit. Gekoop by ATS Sports in Roodepoort (Bergbron). Dit is 16&q...
by Andre de Jager
Mon Jul 04, 2011 8:20 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: You want 11,5" front wheel travel on your Lux?
Replies: 14
Views: 4058

Re: You want 11,5" front wheel travel on your Lux?

That's very cool. Almost the same as snake racing in Aus.
by Andre de Jager
Sun Jul 03, 2011 10:33 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: My New Hilux Mods
Replies: 88
Views: 13302

Re: My New Hilux Mods

I will take one of them in a 8JJ not a 10JJ. The hilux std rims are 7JJ, so that inch will take the tyre just inline with the body. Don't want pitbull-look-alike. My idea is black bumpers, black rocksliders, black rr = Black rims My wife chrome mirrors, door handles = Polishes rims Last one. Eish a ...
by Andre de Jager
Sun Jul 03, 2011 10:21 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: My New Hilux Mods
Replies: 88
Views: 13302

Re: My New Hilux Mods

My first option
classic_ii_black.jpg
classic_ii_black.jpg (38.33 KiB) Viewed 6935 times
My wife's
user135890_pic29677_1241740003.jpg
Onca Offroad:
th_DC_TorqueLg.jpg
th_DC_TorqueLg.jpg (6.26 KiB) Viewed 6935 times
by Andre de Jager
Sun Jul 03, 2011 9:57 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: My New Hilux Mods
Replies: 88
Views: 13302

Re: My New Hilux Mods

Fout reggestel. Sorry. Ja Alec. Ek dink mens is partykeer gewoond om konserwatief by iets te hou wat jy weet werk. Ongelukkig is die accesories in ons land so duur dat mens nie 'n kans wil vat nie. Mark, ek dink regtig iemand by die fabirek het die Toyota Aygo se briekpypies opgesit want hulle is ma...
by Andre de Jager
Sat Jul 02, 2011 9:17 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: My New Hilux Mods
Replies: 88
Views: 13302

Re: My New Hilux Mods

Die volgende is gedoen. Volledige OME suspension met 400kg konstante vrag agter TJM T13 Replacement winchbar Warn Tabor 9500lbs winch Lightforce Strikers Dual Battery System with C-tec charger Onca back bumper 65 liter Excel longrange tank BFG 265/75/R16 km2 Muds Steeltop canopy met flip-up side wi...
by Andre de Jager
Sat Jul 02, 2011 8:48 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: My New Hilux Mods
Replies: 88
Views: 13302

Re: My New Hilux Mods

Great advies Mark. Ek definitief daarna kyk. Ek sal nog by jou kom draai. Net bietjie bedrywig op die oomblik.
by Andre de Jager
Wed Jun 29, 2011 3:07 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: My New Hilux Mods
Replies: 88
Views: 13302

Re: Hilux modified to be a Cruiser,

:alvarin:
Ek werk my suur om die Hilux te betaal. :beach:
Gee bietjie kans.
by Andre de Jager
Mon Jun 27, 2011 3:30 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: My New Hilux Mods
Replies: 88
Views: 13302

Re: Hilux modified to be a Cruiser,

Grapje! Vrydag gekry en vir toetsrit Limpopo toe en vandag teruggekom.

Blikkies, die auto Hilux is lekkerder as 'n 200 series.
Gaan more fotos neem.
by Andre de Jager
Fri Jun 24, 2011 9:11 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: My New Hilux Mods
Replies: 88
Views: 13302

My New Hilux Mods

After almost three weeks of mods on my new Hilux 2011 3.0D4D Auto, I will finally receive it today.

A full report will follow soon with pics.

Watch this space. :yahoo: :tease:
by Andre de Jager
Tue Jun 07, 2011 7:53 am
Forum: Meet the People
Topic: Rooies stof toe poeier af?
Replies: 12
Views: 1342

Re: Rooies stof toe poeier af?

Hi manne. My trokkie gaan more in. Na baie skoolgeld in die verlede gaan ek maar hou by wat ek weet werk. Die volgende is my lysie: - OME Suspension met 400kg constant load (nuwe nitro sport shocks) - Het reeds BFG MK1 Muds 265/75/R16 opgesit en snaaks genoeg clear nogals mooi met normale suspension...
by Andre de Jager
Mon Jun 06, 2011 9:09 pm
Forum: Meet the People
Topic: Rooies stof toe poeier af?
Replies: 12
Views: 1342

Rooies stof toe poeier af?

Hi Almal! As een van die grootste toyota fans in ons land het ek al menigde van die goed gery. Ek moes onlangs afskeid neem van my 105 Landcruiser 4500 EFI. Ek het in die volgende geskiedenis agter my. 2.2 Hilux single cab (toe 4x4 nog fun was sonder difflocks en die goetertjies), 2.2 DC hilux met l...

Go to advanced search