Search found 13 matches

by splash76
Tue Jun 14, 2011 7:27 pm
Forum: The Workshop
Topic: Verkoeling sisteem tammeletjie.
Replies: 18
Views: 2663

Re: Verkoeling sisteem tammeletjie.

Cobus Ek het ook n 3l En ek dink jy het dalk n air lock gehaat of die sisteem kry iewers lug! As jy voor jou bakkie staan onder jou exhoust manifold sit jou olie verkoeler, myne het daar gelek en lug gesuig, so haal jou manifold of en olie filter en haal daai dop of en maak sommer jou oilcooler elem...
by splash76
Mon Jun 13, 2011 5:42 pm
Forum: The Workshop
Topic: SFA roof gutters
Replies: 3
Views: 915

Re: SFA roof gutters

:mrgreen: HI shrek. ek het dalk goeie nuus vir jou!! Ek het vanoggend jou post gesit en lees! Ek is besig om my hart se punt oor te spray so ek was by die steelers gewees vir n paar partjies toe onthou ek jou!! Ek vra toe die outjie by die parte sy naam is Roaan om te kyk of hulle dalk 1 het nie! Hy...
by splash76
Fri Jun 10, 2011 12:29 pm
Forum: Meet the People
Topic: Hi Almal Van Splash
Replies: 35
Views: 2339

Re: Hi Almal Van Splash

Gerrie hy lyk netjies windgat hoor!! I like!!
by splash76
Fri Jun 10, 2011 12:23 pm
Forum: Meet the People
Topic: Hi Almal Van Splash
Replies: 35
Views: 2339

Re: Hi Almal Van Splash

OOOOMS wrote:
Black Sam wrote:Sori Mark ek leer nog, :blushing: Gaan gou try!
:thumbup: :thumbup:
Ai ek miss haar..... :wink2:
madikwe07 291 (Small).jpg
Jis OOOOMS sy was pragtig! Met alles op! hoekom het jy haar laat gaan!! :o:
by splash76
Thu Jun 09, 2011 9:19 pm
Forum: Meet the People
Topic: Hi Almal Van Splash
Replies: 35
Views: 2339

Re: Hi Almal Van Splash

LMGA ja sy en haar ma het moderkoekies gebak terwyl ek en n paar bosdiesels moes grou!
by splash76
Thu Jun 09, 2011 8:54 pm
Forum: Recovery Equipment
Topic: Highliftjack of Farmjack wat is die verskil.
Replies: 8
Views: 7142

Re: Highliftjack of Farmjack wat is die verskil.

Gaan kyk by autozone, die laaste prys wat ek gekry het vir n hig lift was iets soos R950
by splash76
Thu Jun 09, 2011 8:01 pm
Forum: Meet the People
Topic: Hi Almal Van Splash
Replies: 35
Views: 2339

Re: Hi Almal Van Splash

Baie dankie almal! Ek gaan dit baie geniet hier! Dit is hoe die baas gelyk na die bad! :D: kan nie wag dat die spry werk klaar kom nie! dan moet ek nog net die sitplekke matte deur panele oor doen dan is als oorgedoen behalwe die motor! ek het die volgende als gedoen! hele suspensie, swivel hubs, lo...
by splash76
Thu Jun 09, 2011 7:21 pm
Forum: Meet the People
Topic: Hi Almal Van Splash
Replies: 35
Views: 2339

Re: Hi Almal Van Splash

:thumbdown: dis hoe hy nou lyk!
by splash76
Thu Jun 09, 2011 7:06 pm
Forum: Meet the People
Topic: Hi Almal Van Splash
Replies: 35
Views: 2339

Re: Hi Almal Van Splash

nee glo my ek ook! veral na sessie dit het 3 wase gekos om als skoon te kry! water is ek nie bang voor nie! maar modder! jy moes die binne kant sien!!
by splash76
Thu Jun 09, 2011 6:01 pm
Forum: Meet the People
Topic: Hi Almal Van Splash
Replies: 35
Views: 2339

Re: Hi Almal Van Splash

Hi Mud jong dit was van sukkel om uit te kom hy plat op chassis gely in die modder! Maar ek het nie regtig omgegee oor die verf werk nie die bakkie was n konstruksie maatskapy sin so die hele bakkie was vol krappe en stampies! Maar hy staan nou by n pel wat besig is om hom af te skuur en dat kry hy ...
by splash76
Thu Jun 09, 2011 5:04 pm
Forum: Meet the People
Topic: Hi Almal Van Splash
Replies: 35
Views: 2339

Re: Hi Almal Van Splash

hier is hy met splinter nuwe bf bergklim tekkies en 1 na n lekker modder bad! Hy het dit so geniet, ek het my gat af gesukkel om hom uit te kry!
by splash76
Thu Jun 09, 2011 3:43 pm
Forum: Meet the People
Topic: Hi Almal Van Splash
Replies: 35
Views: 2339

Re: Hi Almal Van Splash

en hier is hy!
by splash76
Wed Jun 08, 2011 9:48 pm
Forum: Meet the People
Topic: Hi Almal Van Splash
Replies: 35
Views: 2339

Hi Almal Van Splash

:crazy: hi my naam is Johan nel en ek is van bronkhorstspruit af! My bakkie het ek nou so 9mnde! Dit is n hi lux sfa 2.8donkie! single cab Ek moet se ek is mal oor die forum! Hier is ure se lees stof! hoop ons gaan nog lekker chat!

Go to advanced search