Search found 15 matches
- Fri Jan 28, 2011 12:40 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: 2011 - Let's get out there and 4x4
- Replies: 200
- Views: 17916
Re: 2011 - Let's get out there and 4x4
Tel my by vir Tierkloof die 12de asb!
- Wed Aug 18, 2010 7:22 am
- Forum: Western Cape
- Topic: Participants post 30 Oct 2010 Most Hilux vehicles gathered
- Replies: 451
- Views: 148751
Re: 30 Oct 2010 - Most Hilux vehicles gathered - Atlantis
Jis, eks in met my SFA en bring nog 5x vigos van Swellendam af!
- Wed Aug 19, 2009 1:47 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Kilo's per lieter
- Replies: 22
- Views: 3464
Re: Kilo's per lieter
Jis Manne
Julle kan Acetone of Toluene kry by Cape Town Chemicals. Hoeveel km/l kry julle?
Julle kan Acetone of Toluene kry by Cape Town Chemicals. Hoeveel km/l kry julle?
- Thu Jul 23, 2009 2:18 pm
- Forum: Humor
- Topic: n Klompie Feite oor Land Rovers...
- Replies: 38
- Views: 3680
n Klompie Feite oor Land Rovers...
Hulle sê dat sowat 70% van alle Land Rovers wat gemaak is nog op die pad is. Merkwaardig ne Die meeste van hulle kon nog nie die huis haal nie!! -------------------------------------------------------------------------------------------------- Ek het heelwat kennisse wat Landy eienaars is. Ons verst...
- Wed Jun 04, 2008 6:15 pm
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: Flying Hilux's Ride
- Replies: 56
- Views: 5310
Re: Flying Hilux's Ride
...en so land hy... Gelukkig nog niks gebreek nie!
- Wed Jun 04, 2008 6:14 pm
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: Flying Hilux's Ride
- Replies: 56
- Views: 5310
Re: Flying Hilux's Ride
So vlieg n Lux...
- Tue May 13, 2008 4:27 pm
- Forum: Western Cape
- Topic: Sir Lowry's Pass 4x4 Route-NOW 17 May (previously 10 May 08)
- Replies: 181
- Views: 30828
Re: Sir Lowry's Pass 4x4 Route-NOW 17 May (previously 10 May 08)
Hi Niel! Ek kom die naweek deur Kaap toe vir besigheid. As dit moontlik is sal ek graag wil saamry!?
- Wed May 07, 2008 6:53 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: What must the T-Shirt look like
- Replies: 140
- Views: 14262
Re: What must the T-Shirt look like
Hi Piet!
Ek sal ook 2L hemde en n cap vat in Khaki
Dankie
Marius
Ek sal ook 2L hemde en n cap vat in Khaki
Dankie
Marius
- Thu Apr 10, 2008 8:11 am
- Forum: Recovery Stories
- Topic: Hilux recovering a Ford F250 + 4x4 Trailor...
- Replies: 9
- Views: 8901
Hilux recovering a Ford F250 + 4x4 Trailor...
So recover jy n F250!
- Tue Apr 01, 2008 4:56 pm
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: Flying Hilux's Ride
- Replies: 56
- Views: 5310
Re: Flying Hilux's Ride
Niel, ek praat spesifiek van die KZ-TE, ek weet nie wat dit is nie maar hulle sukkel so bietjie. Toemar- ek laas naweek 17 4x4s uitgevat waarvan 13 Land Rovers was, ekt meer recovery werk gedoen as ooit, die KZ is beter as n Landy!
- Tue Apr 01, 2008 3:02 pm
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: Flying Hilux's Ride
- Replies: 56
- Views: 5310
Re: Flying Hilux's Ride
Jis Niel! Dis daai roete teen die see ja. Ek sien jy ry n KZ-TE... hulle het nie n goeie reputasie op die roete nie... Gaan jy ons verkeerd bewys?
- Tue Apr 01, 2008 9:49 am
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: Flying Hilux's Ride
- Replies: 56
- Views: 5310
Re: Flying Hilux's Ride
Yes Thys, dis waar hulle geneem is. Julle is meer as welkom om te kom ry. Daar is n kampterrein in die dorp en chalets by die roete wat so 2km buite Witsand is. Chalets: Guy Moodie 0285371911 4x4 Roete: Marius Heyneman 0828593390.
- Tue Apr 01, 2008 8:09 am
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: Flying Hilux's Ride
- Replies: 56
- Views: 5310
Re: Flying Hilux's Ride
Niel, ekt n sand roete by Witsand op die duine van so 20km. Ek doen die trips naweke. Die roete se naam is Westfield 4x4.
- Fri Mar 28, 2008 1:56 pm
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: Flying Hilux's Ride
- Replies: 56
- Views: 5310
Re: Flying Hilux's Ride
Hi almal!
Dankie vir die verwelkoming!
Julle het self n paar netjiese bakkies,
my bakkie is n standaard 2.2 Petrol,
33" BF Mud Tires, Ome suspension en
baie radios en gadgets binne.
Die klomp stickers is borge vir my 4x4 roete.
Dankie vir die verwelkoming!
Julle het self n paar netjiese bakkies,
my bakkie is n standaard 2.2 Petrol,
33" BF Mud Tires, Ome suspension en
baie radios en gadgets binne.
Die klomp stickers is borge vir my 4x4 roete.
- Thu Mar 27, 2008 11:14 am
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: Flying Hilux's Ride
- Replies: 56
- Views: 5310
Flying Hilux's Ride
Hiers my ou Hilux.