Search found 21 matches

by Jack Sparrow
Mon Oct 03, 2011 3:47 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Wat is die naam van jou HILUX
Replies: 322
Views: 150016

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Braam - 96 D/C - The Buff (buffel)
by Jack Sparrow
Thu Aug 04, 2011 6:10 pm
Forum: The Workshop
Topic: Snorkel vir SFA - Pietpetoors
Replies: 2
Views: 940

Snorkel vir SFA - Pietpetoors

Hello Piet
Kan jy my asb n groot guns doen. Ek weet nie of my vorige post deurgekom het nie. My bakkie staan by Hoppy op die oomblik en ek sit nog in Gabon. Kan jy hom asb kontak sodra die SFA snorkels by jou aangekom het. Is hulle dalk al daar. Reel net met Hoppy asb.
Baie groete
Braam
by Jack Sparrow
Mon Aug 01, 2011 11:26 am
Forum: Open Discussion
Topic: Currie beker
Replies: 13
Views: 1537

Re: Currie beker

Aggenee man Hoppy, hoe gaan ek jou nou vertou met die "Buff" as jy so praat van my WP span. Hulle het darem lekka gespeel ne. he he he. Groete en laat weet hoe loop daai Blou ding - hy kort n paar wit strepe dink ek. he he :yahoo:
by Jack Sparrow
Mon Aug 01, 2011 10:23 am
Forum: Build your own:
Topic: Roof console - SFA
Replies: 37
Views: 8467

Re: Roof console - SFA

Looks great Steve. Work the costs. I'm in even for a couple of bucks more.
Braam
by Jack Sparrow
Wed Jul 20, 2011 2:46 pm
Forum: Web Related Discussions and Suggestions
Topic: Notifications
Replies: 7
Views: 4974

Re: Notifications

Ek kry weer mail notifications maar daar is geen PM of replies nie as ek inlog.
by Jack Sparrow
Fri Jul 15, 2011 9:16 am
Forum: Open Discussion
Topic: Namibia in 7 Days
Replies: 2
Views: 802

Namibia in 7 Days

Yes manne Ek wil baie graag n trippie Namibie toe doen maar kan ongelukkig net 7 dae doen. Enige voorstelle. Sal graag bietjie wil visvang, duine doen en wild besigtig. Self catering chalets want ek is nog nie lekker opgegear met kampeer toerusting nie. Sal nog daar kom. Vulstasies vir "The Buf...
by Jack Sparrow
Thu Jul 14, 2011 8:44 pm
Forum: The Workshop
Topic: Dasgboard replacement
Replies: 2
Views: 1061

Re: Dasgboard replacement

Yes Jaco Ek wil weet of dit moontlik is om n nuwer dashboard in my 96 mod te sit. Die ou by wie ek hom gekoop het, het klaar die handbriek by die ratte gesit. Ek wil ook kyk of ek n cresida of iets soortgelyks se gearbox console (met boxies) om die gearlever kan bou. Ek het van iemand gehoor wat dit...
by Jack Sparrow
Thu Jul 14, 2011 8:03 pm
Forum: The Workshop
Topic: Dasgboard replacement
Replies: 2
Views: 1061

Dasgboard replacement

Hi All
Has anybody got experience with any company in the Cape that specializes in dashboard replacements and gear console work. Any other recommendations.
Regards
Braam
by Jack Sparrow
Thu Jul 14, 2011 6:13 pm
Forum: Open Discussion
Topic: R40 a Kilo for Springbuck?
Replies: 22
Views: 2332

Re: R40 a Kilo for Springbuck?

Ou vra die waiter of hulle wilde eend op die menu het. Hy se toe nee maar hy kan gou vir hom n mak een die moer in maak. Ou grappie maar hy bly snaaks.
by Jack Sparrow
Thu Jul 14, 2011 11:38 am
Forum: The Workshop
Topic: Miskien 'n stupid vraag
Replies: 37
Views: 3405

Re: Miskien 'n stupid vraag

Ek het nie gedink my "stupid vraag" kan soveel reaksie uitlok nie. Manne dis great - en baie snaaks. Hou net aan.
by Jack Sparrow
Wed Jul 13, 2011 2:11 pm
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: My speelding - The Buff
Replies: 13
Views: 3923

Re: My speelding - The Buff

Self n groot Stormer maar gelukkig TE blou om n Bull te wees.
by Jack Sparrow
Wed Jul 13, 2011 2:10 pm
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: My speelding - The Buff
Replies: 13
Views: 3923

Re: My speelding - The Buff

Seker so by einde Augustus. Hoppy is besig met die auto box. Ek wil snorkel ook opsit. Sal laat weet as ek terug in SA is.
by Jack Sparrow
Wed Jul 13, 2011 10:59 am
Forum: Open Discussion
Topic: Draft Norms & Standards for the 4x4 Sector - Comments
Replies: 48
Views: 3852

Re: Draft Norms & Standards for the 4x4 Sector - Comments

Hi Thys Kan jy dalk vir my enige inligting gee oor die verskillende 4x4 kursusse en kwalifikasies en so aan wat n mens gaan nodig he om ons ontspanning in vrede te kan beoefen. Ek het n "advanced defensive offroad driving" kurses gedoen Januarie in JHB vir my vorige werk. Ek wil net graag ...
by Jack Sparrow
Tue Jul 12, 2011 5:37 pm
Forum: The Workshop
Topic: Miskien 'n stupid vraag
Replies: 37
Views: 3405

Re: Miskien 'n stupid vraag

Tks guys, I'm learning by the minute. I am realy glad I joined this forum. Great topics and a lot of helpfull buddies. Keep it up.
by Jack Sparrow
Tue Jul 12, 2011 5:19 pm
Forum: The Workshop
Topic: Miskien 'n stupid vraag
Replies: 37
Views: 3405

Miskien 'n stupid vraag

Hello almal Ek is nie bang om te vra nie al klink dit vir party ouens dom. Elke keer leer ek iets. Kan iemand vir my se wat beteken SFA Hilux (nie lag nie), en gebruik mens n snorkel op n petrol engin ook (Lexus V8). Wat presies is die hoof doel of voordele van n snorkel. Please educate me. Groete B...
by Jack Sparrow
Tue Jul 12, 2011 3:23 pm
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: My speelding - The Buff
Replies: 13
Views: 3923

My speelding - The Buff

Uiteindelik geleer om fotos te "re-size"
by Jack Sparrow
Fri Jul 08, 2011 11:51 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Raad nodig asb!
Replies: 4
Views: 838

Raad nodig asb!

More se aan almal Ek soek bietjie raad asb. Ek weet klaar ek gaan n paar rand spandeer aan die 'Buff". ( moet nooit iemand glo wat se n voertuig is in "immaculate condition nie). Ek is nie n GROOT 4x4 ou nie maar ek moet nou kies tussen n auto of manual box. My bakkie is by Allan - Hoppy -...
by Jack Sparrow
Thu Jun 30, 2011 8:41 am
Forum: Trip Reports
Topic: Atlantis toe sondag.......
Replies: 125
Views: 11075

Re: Atlantis toe sondag.......

Hoppy, Atlantis klink sommer lekker. As jy gaan laat weet my dan kan ek sommer die bakkie vir jou daar gee na die dag of so iets. Ek was nog nooit daar nie en sal daarvan hou om n paar manne te ontmoed ook. Laat weet asb hoe die reelings werk en wat vat julle gewoonlik saam soos braai ens ens. Die c...
by Jack Sparrow
Tue Jun 28, 2011 1:02 pm
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: Fotos: uiteindelik geleer hoe.
Replies: 12
Views: 2961

Kan iemand my ook leer hoe om fotos te laai.

Hoe kry ek my fotos gelaai
by Jack Sparrow
Tue Jun 28, 2011 8:46 am
Forum: The Workshop
Topic: Hilux 4x4 Lexus V8
Replies: 14
Views: 2317

Re: Hilux 4x4 Lexus V8

Hi Mark, tks for the welcome and I will try him right away.
by Jack Sparrow
Tue Jun 28, 2011 8:28 am
Forum: The Workshop
Topic: Hilux 4x4 Lexus V8
Replies: 14
Views: 2317

Hilux 4x4 Lexus V8

Hi everybody I have just joined. I recently bought a Hilux 4x4 with the Lexus V8 conversion. I live in Gordonsbay and I would like to know of anybody in the Capetown area I can take my vehicle to be checked out, repairs and do any further conversions if needed. I am not very mechanically minded but ...

Go to advanced search