Search found 33 matches

by Nardus
Wed Mar 19, 2014 12:17 pm
Forum: The Workshop
Topic: SFA 2.4 petrol heavy petrol consumption
Replies: 6
Views: 1414

Re: SFA 2.4 petrol heavy petrol consumption

i replaced my visco fan with a Bmw electrical fan with termo switch. Yes i agree the hight and speed will contibute to the fuel bill. Does anyone have the standard carburator jets for the 22R?
by Nardus
Tue Mar 18, 2014 12:37 pm
Forum: The Workshop
Topic: SFA 2.4 petrol heavy petrol consumption
Replies: 6
Views: 1414

Re: SFA 2.4 petrol heavy petrol consumption

thanx for all the info. i heard the donaldson contrubute to the fuel increase - any lodgic behind that statement
by Nardus
Wed Feb 26, 2014 12:02 pm
Forum: The Workshop
Topic: SFA 2.4 petrol heavy petrol consumption
Replies: 6
Views: 1414

SFA 2.4 petrol heavy petrol consumption

Good day can anyone assist me getting my 1986 SFA DC 2,4 petrol lighter on fuel? 4,5 is not a joke anymore these days. I have n body lift of 70mm retension the leaf springs and run on 31 inch rubber. Stock standard carb but not sure if jets is standard. Removed the donaldson air cleaner and install ...
by Nardus
Wed May 22, 2013 10:44 am
Forum: Build your own:
Topic: DIY cargo slider info please
Replies: 4
Views: 2864

DIY cargo slider info please

Good day
i am in the prosess of building a cargo slider for my 1989 DC Hilux and need help please.
has anyone build just the slider floor without the drawers?
i need some plans or idees to get started.
i intend using 25 x 25 x 2mm square aluminium tube with connect it corners.
any help please??
by Nardus
Mon Jul 11, 2011 7:22 am
Forum: Build your own:
Topic: Duel tank se inlaat
Replies: 11
Views: 2100

Re: Duel tank se inlaat

Die uitlaat op die duel tank is omtrent 20mm sal dit groot genoeg wees vir grafity feed? Waar koppel ek daai 20mm uitlaat op my hoof tank? Kan ek dan nie die filler op die duel Tank sit dat hy dan die hooftank vol maak nie ek het ongelukkig Nie baie kennis oor die soort van ding nie. DWS elke keer a...
by Nardus
Sun Jul 10, 2011 9:06 pm
Forum: Build your own:
Topic: Duel tank se inlaat
Replies: 11
Views: 2100

Re: Duel tank se inlaat

Dankie ek sal gaan uitvind en een laat maak moet ek n pomp ook insit tussen die twee tanks?
by Nardus
Sun Jul 10, 2011 8:26 pm
Forum: Build your own:
Topic: Duel tank se inlaat
Replies: 11
Views: 2100

Duel tank se inlaat

Ek wil n duel tank op sit. Die tipe wat bo die spaarwiel kom en ek het baie vrae. Ek wil nie nog n filler gat maak nie en wil die oorspronklke een gebruik. Soos ek verstaan benodig ek n " Y " tipe pyp by die inlaat ongeveer 50mm om albei tanks vol te maak. Is daar n ander metode dalk? Moet...
by Nardus
Sun Jun 19, 2011 9:08 pm
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: soek antenna
Replies: 5
Views: 1515

Re: soek antenna

Baie dankie sal gaan loer op die link
by Nardus
Sun Jun 19, 2011 8:44 pm
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: soek antenna
Replies: 5
Views: 1515

soek antenna

Kan iemand my dalk
Inlig waar ek n antenna
Kan kry vir n 29mhz am
Radio en moet die antenna
So lank wees Enige voorstelle
by Nardus
Sun May 29, 2011 5:11 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: 1998 D/C body lift
Replies: 10
Views: 1958

Re: 1998 D/C body lift

Is alles waar my trok is so 90mm gelig - body lift van 70mm die res is verkry om my bladvere te retension my rims is 10" blazers en word aan gedryf deur standaard 22R - ek het ook al gesien ouens sit staal blokke tussen die as en die vere in maar ek is skrikkerig vir daai mod het iemand die blo...
by Nardus
Sun May 29, 2011 2:15 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: 1998 D/C body lift
Replies: 10
Views: 1958

Re: 1998 D/C body lift

Ja is om 33" bande op te sit en ons like die trokke mooi
hoog hoe lig mens die onderstel?
by Nardus
Sat May 28, 2011 8:27 pm
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: 1998 D/C body lift
Replies: 10
Views: 1958

1998 D/C body lift

Ek en my vriend het lank gevat maar vandag besluit om sy trokkie so bietjie hoogte te gee so 60mm body lift. Ek het vergeet dit is nogal harde werk om die bak op te line maar hom gewen die cab is kinder speeletjies nou is sy trokkie amper so hoog soos myne oor n rukkie doen ons my ander vriend sin m...
by Nardus
Mon May 09, 2011 7:17 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Geen pak plek in Sfa d/c
Replies: 7
Views: 1219

Re: Geen pak plek in Sfa d/c

Baie dankie vir almal sy bydrae
die sfa het maar net min bere plek
in die kajuut.
by Nardus
Sun May 08, 2011 5:28 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Geen pak plek in Sfa d/c
Replies: 7
Views: 1219

Geen pak plek in Sfa d/c

Het enige iemand die probleem
al opgelos - pak plek in die sfa d/c
twee rigting radio montering , geen
plek vir enige iets behalwe as jy n
centre console insit agter die agterste
sitplek is bietjie plek maar ook beperk
enige idees?
by Nardus
Thu May 05, 2011 2:51 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Before and Now
Replies: 26
Views: 4126

Re: Before and Now

Baie mooi dit lyk as of jy nou reg is vir enige iets
Wat is volgende??????
by Nardus
Fri Apr 22, 2011 4:06 pm
Forum: The Workshop
Topic: co2 levels on 22R
Replies: 4
Views: 1195

Re: co2 levels on 22R

Dankie Chris sal skakel as die vakansie dae
verby is hulle is seker toe
lekker dag
by Nardus
Thu Apr 21, 2011 4:58 am
Forum: The Workshop
Topic: co2 levels on 22R
Replies: 4
Views: 1195

Re: co2 levels on 22R

Hi Johan
Dankie ek sal hom gaan soek
wil net fine tuning laat doen
met n geruste hart
by Nardus
Wed Apr 20, 2011 4:55 pm
Forum: The Workshop
Topic: co2 levels on 22R
Replies: 4
Views: 1195

co2 levels on 22R

waar in Pta kan ek my 22R carb se levels laat stel wat weet wat hulle doen?
by Nardus
Mon Apr 11, 2011 10:40 am
Forum: The Workshop
Topic: Help needed with 22R carb
Replies: 10
Views: 1466

Re: Help needed with 22R carb

Het al gehoor van daai trick
nog nie probeer nie
ek wonder die trok dateer
uit 1989 en 9 jaar in my besit
dalk kan ek nog vuilgoed
in die tank ook he
by Nardus
Mon Apr 11, 2011 8:38 am
Forum: The Workshop
Topic: Help needed with 22R carb
Replies: 10
Views: 1466

Re: Help needed with 22R carb

thanx will check the site for clues
by Nardus
Mon Apr 11, 2011 8:16 am
Forum: The Workshop
Topic: Help needed with 22R carb
Replies: 10
Views: 1466

Re: Help needed with 22R carb

Thanx for the info - the fasset electrical pumpdoes not need a return I run the 22R now for say 2years on the fasset. One day while towing no petrol - replace the mechanical pump with after market pump - week later not much driveing pump leaks -replace under warrenty - 17 km same problem no petrol r...
by Nardus
Sun Apr 10, 2011 11:51 am
Forum: The Workshop
Topic: Help needed with 22R carb
Replies: 10
Views: 1466

Help needed with 22R carb

My 22R hakkel bietjie kan iemand my dalk help? Ek het n fasset h/p pomp direk op die carb se inlet gekoppel die vervaardigers reken hy het nie n return nodig nie. Het die meganiese pomp afgeblank. Nou is die float te hoog en hy trek pirfek maar wil nie op sy eie idel nie maar as ek die petrol pedaal...
by Nardus
Mon Nov 16, 2009 6:16 pm
Forum: The Workshop
Topic: 22R (2.4) Timing Chain Replacement
Replies: 36
Views: 30556

Re: 22R (2.4) Timing Chain Replacement

were there any noises and what did it sounds like that convinced you to do the operation
by Nardus
Tue Nov 10, 2009 4:06 pm
Forum: The Workshop
Topic: 22R piston slap
Replies: 4
Views: 1355

Re: 22R piston slap

Dankie vir al die raad ek het die 22R paar maande terug ingesit km was ongeveer 140 duisend so ver ek weet het niemand die motor oopgemaak nie behalwe nou toe ek die timing kit vervang het kompressie op al 4 silinders is 7.5 het nog nie aan valves gedink nie het meer aan olie pomp gedink die motor h...
by Nardus
Mon Nov 09, 2009 6:51 pm
Forum: The Workshop
Topic: 22R piston slap
Replies: 4
Views: 1355

22R piston slap

kan iemand my asb meer info gee oor piston slap ek het pas myne se timing chain guides ketting alles vervang en daar is nogsteeds n geraas by so 2 en 3 duisend rpm kan dit piston slap wees en hoe kan ek dit toets en of kan dit dalk die olie pomp wees gebruik geen olie en trek ok ek wil weet as ek ka...
by Nardus
Mon May 12, 2008 9:39 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Nardus se Hilux
Replies: 14
Views: 2933

Re: Nardus se Hilux

:D Dankie Mossie jy bly darem in 'n mooier provinsie so hoe lyk dit met 'n pic van jou lux
by Nardus
Mon May 12, 2008 8:32 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: Nardus se Hilux
Replies: 14
Views: 2933

Re: Nardus se Hilux

Awsome dadztoy myne is ongelukkig n sandton 4x4 sleep net en geniet hom
by Nardus
Thu May 08, 2008 9:31 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Nardus se Hilux
Replies: 14
Views: 2933

Re: Nardus se Hilux

Dadztoy how aboute a pic from your lux
by Nardus
Wed May 07, 2008 11:17 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Nardus se Hilux
Replies: 14
Views: 2933

Re: Nardus se Hilux

Specs: body lift =70mm, bladvere met 30mm opgetrek, bande 31x10x15 yokohama super diggers wat klein vertoon op die 12 duim blazer mags (enige skenkings van 33 duim bande welkom),diff breathers,dual battery ,dubbel petrol tanks,lang drop plate met versterkings,winch, en nog meer
by Nardus
Tue May 06, 2008 2:16 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Nardus se Hilux
Replies: 14
Views: 2933

Re: Nardus se Hilux

1989 Half import met Ford 3000, het body lift, suspention lift, self opgebou, nog baie veranderings gedoen.
by Nardus
Fri Apr 04, 2008 8:49 am
Forum: The Workshop
Topic: Stuck in 4x4
Replies: 49
Views: 7012

Re: Stuck in 4x4

Reverse so paar meter of maak die rathefboom oop in die cab en gebruik skroewedraaier en skuif die plaatjies weg ja redelike werk
by Nardus
Tue Mar 11, 2008 12:31 pm
Forum: The Workshop
Topic: brake saga
Replies: 21
Views: 3149

Re: brake saga

Groete aan almal. Net n vraag as jou brake booster intern lek sal die vakuum pyp na die enjin die rem vloeistof deur die enjin suig en die voertuig sal begin rook nie waar of sal die een rigting valve dit verhoed ?
by Nardus
Wed Mar 05, 2008 9:32 am
Forum: The Workshop
Topic: brake saga
Replies: 21
Views: 3149

Re: brake saga

Wow what a web site i drive a Hilux 1989 DC with a Ford v6 motor my problem is i replaced the rear brake shoes they also bond the linings and i replace both the slave cylinders and infront replace all the seals on the calipers it took 2 months to bleed the brakes no time to bleed next day weak brake...

Go to advanced search