Search found 132 matches

by CiviLux
Thu Dec 20, 2012 5:15 pm
Forum: Gauteng
Topic: R d W 4x4 B-Trail 1-3/03/13 AWSUM WEEKEND
Replies: 437
Views: 39233

Re: R d W 4x4 Bundu Trail 1-3 March 2013 UPDATED & Back-up l

Tx will keep fingers and toes crossed :cooldude: :beg:
by CiviLux
Tue Dec 18, 2012 6:09 pm
Forum: The Workshop
Topic: Locking rear brakes in KZTE 3.0 2002 model.
Replies: 9
Views: 2136

Re: Locking rear brakes in KZTE 3.0 2002 model.

Thank you for all the posts. Just an update. Na drie jaar se gespook en spartel het ons dalk die probleem opgespoor. Die "side shafts" beide kante het gebuig. Dont ask how :roll: Na amper 'n maand en 'n half wat sy by die "gearbox and diff" spesialiste gestaan het is dit vervang ...
by CiviLux
Tue Dec 18, 2012 5:25 pm
Forum: Gauteng
Topic: R d W 4x4 B-Trail 1-3/03/13 AWSUM WEEKEND
Replies: 437
Views: 39233

Re: R d W 4x4 Bundu Trail 1-3 March 2013 UPDATED & Back-up l

Hi guys and gals Very looooong time. But i am still alive and kicking. Just wandered if there is still a space available for two and one vehicle? The last two times we where there, we went with our trusted Suzie. Unfortunately she is not with us anymore and we got......... yes we got a HiLux 3.0 KZT...
by CiviLux
Mon Feb 27, 2012 11:07 pm
Forum: The Workshop
Topic: Locking rear brakes in KZTE 3.0 2002 model.
Replies: 9
Views: 2136

Re: Locking rear brakes in KZTE 3.0 2002 model.

Dit maak sien Rooikappie. Ek het per ongeluk vergeet om te se dat daar ook n snaakse olie lek wat by dra by die brieke wat vas slaan. By voorige geleenthede het dit by die seels op die "side shafts" gelek en ons het die seels vervang elke keer. Nou lyk dit weer so. Ons vermoed dat die hand...
by CiviLux
Mon Feb 27, 2012 5:34 pm
Forum: The Workshop
Topic: Locking rear brakes in KZTE 3.0 2002 model.
Replies: 9
Views: 2136

Locking rear brakes in KZTE 3.0 2002 model.

I am at my wits end on this one :dash: . Every time I have my Toyota KZTE 3.0 serviced my left hand rear brakes lock up. You can just imagine the smell from the burning brake pads, not to mention the fuel consumption goes through the roof. I have had the vehicle to brake specialists and even they sc...
by CiviLux
Thu Feb 11, 2010 5:53 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: KZTeasy come easy go!!
Replies: 21
Views: 3981

Re: KZTeasy come easy go!!

Ek het my 2003 KZTE vandag 'n week terug gekoop en sover is ek baie gelukkig met haar. Sy het 245 000 op die klok, maar dit lyk eerder asof sy 10 km op het. :D Ons kry die idee sy was 'n boer se trots. Ek het haar hier in Pretoorsdorp gekoop by Prima Motors en ek moet se die diens wat ek by hulle ge...
by CiviLux
Wed Feb 10, 2010 12:04 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: CIVILUX!!
Replies: 38
Views: 3775

Re: CIVILUX!!

Die probleem was toe al die tyd die remme wat nie "release" nie. Dit bietjie laat stel en "wolla" probleem is opgelos. :clap: :clap: :clap: :thumbup: :D: :D: :lol: :lol: :lol: Hier is 'n picktha met haar nuwe tekkies: http://img413.imageshack.us/img413/6296/toyotakzte4x4nuwetekki...
by CiviLux
Mon Feb 08, 2010 8:52 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: CIVILUX!!
Replies: 38
Views: 3775

Re: CIVILUX!!

Is die vibrasie daar as jy voet van die petrol afhaal en gaan weg as jy weer versnel? Dit kan die universal joints op die propshaft wees (heel moontlik) of dalk die centre bearing van die propshaft of amper dalk 'n ongeballenseerde propshaft. Begin kyk by die universal joints. Ja Ja Ja Ja Ek sal vi...
by CiviLux
Mon Feb 08, 2010 8:45 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: CIVILUX!!
Replies: 38
Views: 3775

Re: CIVILUX!!

ToyX4 wrote:Kyk sommer na die centre bearing ook.
Kyk nou net nie eers daaraan gedink nie. Thanx man :thumbup:
by CiviLux
Mon Feb 08, 2010 7:44 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: CIVILUX!!
Replies: 38
Views: 3775

Re: CIVILUX!!

Dankie Pieter vir die raad. Ja ek sien dit. Ek sal bietjie daarna ook loer. Dit is hoekom ek gedink het om shocks te vervang/verander omdat ek nie weet wanneer laas dit vervang is nie. Ek wag nou vir 'n kwotasie van Mikem. OME weet ek is 'n goeie opsie, maar nie nou die finansies daarvoor nie. Camil...
by CiviLux
Sun Feb 07, 2010 5:59 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: CIVILUX!!
Replies: 38
Views: 3775

Re: Droom bewaarheid!!

I planned to do everything at once. That is why I asked because I was planning to fit BF's AT's There's about 60% tread life left on the Coopers. You are quite right, you do not know how the previous owner drove her. There will be small things to sort out, but like I said, I'm still proud on owning ...
by CiviLux
Sun Feb 07, 2010 5:54 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: CIVILUX!!
Replies: 38
Views: 3775

Re: Droom bewaarheid!!

Thanx will do as soon as i can :thumbup:
by CiviLux
Sun Feb 07, 2010 5:49 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: CIVILUX!!
Replies: 38
Views: 3775

Re: Droom bewaarheid!!

Only on 80 and bought the vehicle with the Coopers.
by CiviLux
Sun Feb 07, 2010 5:07 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: CIVILUX!!
Replies: 38
Views: 3775

Re: Droom bewaarheid!!

Thanx for the info. Took it out today on the open road to check her out a bit. Drives like a dream. Can the Coopers cause vibrations on the steering wheel? The reason why i want to change the shocks is to minimise the nose dive when breaking and back lowering when pulling off as well as the body rol...
by CiviLux
Sun Feb 07, 2010 1:58 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: CIVILUX!!
Replies: 38
Views: 3775

Re: Droom bewaarheid!!

Ek gaan nie eers probeer om almal te antwoord nie, so vir almal dankie vir die gelukwensing. en ja ek sal vir "assiestog" nie maklik vergeet nie aangesien sy haar oor en oor bewys het, en die wat haar in aksie gesien het sal weet (RDW, Parys, Mahem en Rhinopark):clap: nou so paar vragies a...
by CiviLux
Fri Feb 05, 2010 7:51 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: CIVILUX!!
Replies: 38
Views: 3775

Re: Droom bewaarheid!!

Mud Dog wrote:...... be motivated and positive.! :wink:
:thumbup: :lol: :wink:
by CiviLux
Fri Feb 05, 2010 7:50 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: CIVILUX!!
Replies: 38
Views: 3775

Re: Droom bewaarheid!!

Dadz Toy BFI wrote:Lekker, lekker, lekker Jacques :mrgreen:

I do love the lines of that model and yours looks like a fine example boet :thumbup:
Thanks and believe me I am proud to own her. :thumbup:
by CiviLux
Fri Feb 05, 2010 7:32 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: CIVILUX!!
Replies: 38
Views: 3775

Re: Droom bewaarheid!!

Ja ons sal maar moet sien :lol:
by CiviLux
Fri Feb 05, 2010 7:24 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: CIVILUX!!
Replies: 38
Views: 3775

Re: Droom bewaarheid!!

Nog nie. :lol: Nuwe trokkie moet haar eers bewys. Suzie het oor en oor. :clap:
by CiviLux
Fri Feb 05, 2010 7:17 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: CIVILUX!!
Replies: 38
Views: 3775

CIVILUX!!

Image

Image

Image
by CiviLux
Fri Feb 05, 2010 3:04 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Your HILUX Pic - Only 1, no text!
Replies: 507
Views: 347875

Re: Your HILUX Pic - Only 1, no text!

Image
by CiviLux
Thu Apr 09, 2009 10:04 am
Forum: Trip Reports
Topic: Rust de Winter Maart 2009 - Hiers hy nou!
Replies: 55
Views: 5316

Re: Rust de Winter Maart 2009 - Hiers hy nou!

Bennie ..... wel gedaan. :clap: :thumbup:

Goeie giggle gehad met die byklanke.
by CiviLux
Fri Apr 03, 2009 7:31 am
Forum: Trip Reports
Topic: Rust de Winter Maart 2009 - Hiers hy nou!
Replies: 55
Views: 5316

Re: Rust de Winter Maart 2009 - Hiers hy nou!

Lyk banja lekker. :clap: :clap: :clap: :clap: Jaco.ou Witvoet lyk mooi met die canopy :thumbup: :thumbup: Maar rerig ouens.Wanneer laai julle nou die Hoërgraad fotos.Kan nie wag om te sien wat ons kapies mis nie George, daar waar julle Capies sal skrik, is dit so erg die co-drivers kry nie eers tyd...
by CiviLux
Thu Apr 02, 2009 4:44 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Rust de Winter Maart 2009 - Hiers hy nou!
Replies: 55
Views: 5316

Re: Rust de Winter Maart 2009 - Hiers hy nou!

Ek hoop ook daar is. Dit was die lekkerste van die hele naweek, maar ook die mees naels kouery.

Die klou handvatsel het oortyd gewerk aan die passasier se kant. :D:
by CiviLux
Thu Apr 02, 2009 7:52 am
Forum: Trip Reports
Topic: Rust de Winter Maart 2009 - Hiers hy nou!
Replies: 55
Views: 5316

Re: Rust de Winter Maart 2009 - Hiers hy nou!

Thanks Bennie :thumbup:

Nice is net jammer jy moes vroeer terugkom. Die laaste gedeelte was awesome.
by CiviLux
Mon Mar 30, 2009 4:16 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Rust de Winter Maart 2009 - Hiers hy nou!
Replies: 55
Views: 5316

Re: Rust de Winter trip report

Ik kan ok nie :(
by CiviLux
Mon Mar 30, 2009 1:41 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Rust de Winter Maart 2009 - Hiers hy nou!
Replies: 55
Views: 5316

Re: Rust de Winter trip report

Conspiracy of te not dit was 'n :crazy: :wth: :shock: :roll: :lol: 8 ) :o: :confused: naweek. Thanks Riaan van my kant af ook vir die reelings. :thumbup: :clap: :clap: en ja ek's veilig terug by die huis met 1 nuwe duik in my nudge bar te danke aan :eh: guide en GEEN olie lekke nie. :eh:
by CiviLux
Fri Mar 27, 2009 8:35 am
Forum: Other Vehicles
Topic: Don't judge a book by it's cover!!
Replies: 47
Views: 4613

Re: Don't judge a book by it's cover!!

Gertc wrote:NEEEEeeeee Swak. ek het op google gaan soek na(Chassis Bend on a hilux) maar met geen geluk maar wat wel op bladsy 3 op gekom het was( http://www.my4x4.co.za/Eng/story.html ). sorry ek het try help met bewyse :lol:
Isuzu2e.jpg
Ek sal bitter graag met die eienaar wil gesels. :D:
by CiviLux
Fri Mar 27, 2009 8:29 am
Forum: Other Vehicles
Topic: Don't judge a book by it's cover!!
Replies: 47
Views: 4613

Re: Don't judge a book by it's cover!!

Hi julle Die lewe is so vol negatiwiteit. So nou en dan moet ons mekaar so bietjie gas gee, anders was die lewe heeltemal te BORING, of hoe :thumbup: :D: Wil net gou regstellings maak: 1: Dit is ek wat so bietjie die kluts kwyt geraak het. Ek was onder die indruk ons praat van Cab en Bak se lyne wat...
by CiviLux
Thu Mar 26, 2009 10:46 am
Forum: Other Vehicles
Topic: Don't judge a book by it's cover!!
Replies: 47
Views: 4613

Re: Don't judge a book by it's cover!!

Man eintlik as jy gaan loer na daai bakkies wat in die laat 90s en vroeë 2000s uitgekom het sal jy sien dat baie ( ek wil sê meeste wat al vrag gedra het ) se bak en cab lyne loop nie reguit nie. Die probleem nou raak dat jy hulle nie meer so volop op die pad sien soo paar jaar gelede nie hulle beg...
by CiviLux
Thu Mar 26, 2009 10:39 am
Forum: Gauteng
Topic: Barakah - 27 Feb 2009
Replies: 178
Views: 15603

Re: Barakah - 27 Feb 2009

Sorry to hear about the cold. :(

Hope you feel better soon. :thumbup:
by CiviLux
Wed Mar 25, 2009 5:29 pm
Forum: Other Vehicles
Topic: Don't judge a book by it's cover!!
Replies: 47
Views: 4613

Re: Don't judge a book by it's cover!!

Jacques, as jy nou bulle in pleks van perde gesleep het kon ek sè dis 'n hengse load of bull. :D: bak en cab lyne loop nie reguit nie. Bennie, dit het ek al lankal opgemerk, en nie net met die Sozoo's nie maar ook met baie Nissans. Die ander ding wat ek baie sien is hoe die front suspension van die...
by CiviLux
Wed Mar 25, 2009 5:10 pm
Forum: Other Vehicles
Topic: Don't judge a book by it's cover!!
Replies: 47
Views: 4613

Re: Don't judge a book by it's cover!!

loop sleep nou daai horseboks (of iets van soortgelyke gewig) oor off road terrein dan praat ons weer... :twisted: :twisted: :twisted: Duidelik het jy nie 'n idee waar ons ooral werk nie, of soos baie dink ons werk net in die stad. Hoe dink jy kry ons 'n beseerde perd uit 'n bergagtige terrein. Ry ...
by CiviLux
Wed Mar 25, 2009 4:53 pm
Forum: Gauteng
Topic: Barakah - 27 Feb 2009
Replies: 178
Views: 15603

Re: Barakah - 27 Feb 2009

Bfreesani wrote::clap: :clap: Jaques...
:wave: Hello There!

Thanks :thumbup:

Long time no hear. :)

This last few weeks after Berakah was a blast. Realised what my Suzi are really capable off. Doesn't matter what others had to say. :problem:

We have to get together some time :D
by CiviLux
Tue Mar 24, 2009 10:14 am
Forum: Other Vehicles
Topic: Don't judge a book by it's cover!!
Replies: 47
Views: 4613

Re: Don't judge a book by it's cover!!

Jacques Ek stem elke ou ry wat hy van hou! Maar ja ek dink jy weet jy het n' lat vir jou eie gat gepluk toe jy daai foto`s hier gepost het. :lol: :clap: :lol: :clap: :lol: :clap: As ek dit nie mis het nie was daar so paar jaar ( dink so 4 of 5 ) trug iemand wat op sy isoesoe n` sticker geplak het w...
by CiviLux
Tue Mar 24, 2009 9:43 am
Forum: Other Vehicles
Topic: Don't judge a book by it's cover!!
Replies: 47
Views: 4613

Re: Don't judge a book by it's cover!!

Jacques Wil nie lelik weet nie maar wat die ouens hier sê is waar, my isiestog, wat ek jarre gelede gery het toe ek nog jonk en dom was, se chassies het ook sommer vir geen rede gebuig. Op meer as een geleentheid moes ek eksta spacers onder die loadbin se mountings insit om die bak en cab the kry o...
by CiviLux
Mon Mar 23, 2009 8:27 pm
Forum: Gauteng
Topic: Barakah - 27 Feb 2009
Replies: 178
Views: 15603

Re: Barakah - 27 Feb 2009

klippe wrote:Baie geluk Jaques :clap: :thumbup:

Ek weet darem nie so lekker van daai brug nie. :wth: Lyk maar bietjie scary!!!!
Dankie.

Dis presies hoe ek gevoel het voor ek Berakah toe was. Na daai sessie het ek kans gesien vir enige iets, maar die benoude boude was nog steeds erg teenwwordig :crazy:
by CiviLux
Mon Mar 23, 2009 8:22 pm
Forum: Gauteng
Topic: Barakah - 27 Feb 2009
Replies: 178
Views: 15603

Re: Barakah - 27 Feb 2009

Ou Bloues wrote:Baie nice, toe nie so erg soos jy gedink het nie, net daardie laaste paar sentimeter voor jy op die brug gaan wat aan jou vreet.
:clap: :clap: :clap:
1000% korrek. Daai laaste sentimeters was die ergste, veral as jy totaal en al staat maak op die guide :mrgreen:
by CiviLux
Mon Mar 23, 2009 11:53 am
Forum: Gauteng
Topic: Barakah - 27 Feb 2009
Replies: 178
Views: 15603

Re: Barakah - 27 Feb 2009

Ou Bloues wrote:Jacques, so ek hoop die volgende foto is een van op die brug by Rhino
Soos belowe hier's die bewyse:
100_1020.jpg
100_1020.jpg (31.57 KiB) Viewed 4197 times
100_1023.jpg
100_1023.jpg (35.86 KiB) Viewed 4187 times
100_1024.jpg
100_1024.jpg (33.66 KiB) Viewed 4199 times
by CiviLux
Mon Mar 23, 2009 11:25 am
Forum: Other Vehicles
Topic: Don't judge a book by it's cover!!
Replies: 47
Views: 4613

Re: Don't judge a book by it's cover!!

A standard SFA hilux would still have had both rear tyres on the ground, so this is a pic of poor articulation... It's time for a suspension upgrade... or a vehicle upgrade to a Toyota SFA! B :twisted: Why do I want to do that when the current goodies and vehicle did the job? I would love to see an...
by CiviLux
Mon Mar 23, 2009 11:22 am
Forum: Other Vehicles
Topic: Don't judge a book by it's cover!!
Replies: 47
Views: 4613

Re: Don't judge a book by it's cover!!

Jy praat baie Jacques, maar jy het nog nie gesê of die Iesooz by die anderkant van daai gat uit is nie. Al 'evidence' wat ek sien is 'n isuzu in 'n gat. :twisted: :twisted: :twisted: Ja ek is deur, maar vir een of ander rede het die fotograaf nie die hele opstilcle afgeneem nie. Wat ek wel kan doen...
by CiviLux
Mon Mar 23, 2009 11:06 am
Forum: Other Vehicles
Topic: Don't judge a book by it's cover!!
Replies: 47
Views: 4613

Re: Don't judge a book by it's cover!!

my hond het laas so gestaan toe hy n` boom gesien het. :lol: :lol: Alles grappies Jacques, ...... dit is mos 'n Hilux forum, die. Maar in alle ernstigheid, ek vertrou nie meer vir 'n Isuzu nie. Ek weet. :thumbup: As ek julle ouens ernstig opvat dan ja groot fout :thumbup: :lol: Almal het ons voorke...
by CiviLux
Mon Mar 23, 2009 10:59 am
Forum: Other Vehicles
Topic: Don't judge a book by it's cover!!
Replies: 47
Views: 4613

Re: Don't judge a book by it's cover!!

Lyk net vir my of Jarques deur n pothole ry. Nou sal jy weer die castor + camber moet laat stel. Hoop nie die chassis is nou gebuig nie.Een ding van n suzi hulle ry darem baie sagter as n Hilux. Alles grappies Jarques..... :clap: :clap: :clap: Baaaaaie stadig en goeie guide wat kan, en ek's deur so...
by CiviLux
Mon Mar 23, 2009 10:55 am
Forum: Other Vehicles
Topic: Don't judge a book by it's cover!!
Replies: 47
Views: 4613

Re: Don't judge a book by it's cover!!

What I find interesting is that there is only a series of 3 pics showing the Ishoeshoe going into the obstacle Hey Andy, what obstacle??? That looks like the road that I use to the farm viewpoint on weekends..... :twisted: :twisted: :shh: Just a small little ditch in the road i say... :twisted: :tw...
by CiviLux
Mon Mar 23, 2009 10:51 am
Forum: Other Vehicles
Topic: Don't judge a book by it's cover!!
Replies: 47
Views: 4613

Re: Don't judge a book by it's cover!!

Lyk my jy weet baie goed van photoshop Jacques :lol: What I find interesting is that there is only a series of 3 pics showing the Ishoeshoe going into the obstacle ...... nothing more showing how it got through or out. :twisted: :twisted: What say you, Jacques? :lol: Well that you have to ask the p...
by CiviLux
Mon Mar 23, 2009 10:49 am
Forum: Other Vehicles
Topic: Don't judge a book by it's cover!!
Replies: 47
Views: 4613

Re: Don't judge a book by it's cover!!

Lyk my jy weet baie goed van photoshop Jacques. tot die skaduwee van die bakkie is mooi in ge-photoshop :twisted: Ek weet nie eers wat is Photoshop nie. Gaan loer gerus op die Jeep en Isuzu klubs se forums. Se dit vir hulle ook. :lol: Dis darem vir my baie snaaks dat as daar evidence is, is daar al...
by CiviLux
Mon Mar 23, 2009 10:41 am
Forum: Other Vehicles
Topic: Don't judge a book by it's cover!!
Replies: 47
Views: 4613

Re: Don't judge a book by it's cover!!

Mud Dog wrote:No Gert, Jacques used a ground anchor to secure the winch. :D: :D:
News Flash: :arrow: Mine doesn't have a winch. Don't need one. Again that's why luxes have them because they always need one. :lol: :D:
by CiviLux
Mon Mar 23, 2009 10:39 am
Forum: Other Vehicles
Topic: Don't judge a book by it's cover!!
Replies: 47
Views: 4613

Re: Don't judge a book by it's cover!!

Gertc wrote:I do not undestand!!!! :( :?: :( No tree in sight :mrgreen:
Suzoos don't need trees, maybe Hiluxes :lol:
by CiviLux
Mon Mar 23, 2009 10:37 am
Forum: Other Vehicles
Topic: Don't judge a book by it's cover!!
Replies: 47
Views: 4613

Re: Don't judge a book by it's cover!!

I bet it was a Lux that had to pull you out again! :D: :twisted: You would like that. But no way, you have a better chance to get pregnant :evil: :D: :lol: There was only Suzoos en Jeeps, NO Luxes. Only one jeep was pulled out due to the lack of ground clearance and gues who did the pulling - ISUZU!!
by CiviLux
Sun Mar 22, 2009 10:23 am
Forum: Other Vehicles
Topic: Don't judge a book by it's cover!!
Replies: 47
Views: 4613

Don't judge a book by it's cover!!

Net gou vir julle wys wat 'n Suzoo kan doen :wink:
Donkerhoek.jpg
Donkerhoek 1.jpg
Donkerhoek 2.jpg
by CiviLux
Tue Mar 10, 2009 9:24 pm
Forum: Gauteng
Topic: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009
Replies: 153
Views: 10059

Re: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009

Dankie, ek het gevra, sal laat weet sodra terugvoer gekry het, maar het ook vir hulle gesê, if you snoos you lose, so kom aan vorum manne, breek weg en kom kyk waar gaan ons wegkruip volgende jaar met die sokker. Aldo, as ek kon sou ek vir daai 6 weke in Namibie of Bots gaan wegkruip. Wil nie eintl...
by CiviLux
Tue Mar 10, 2009 9:16 pm
Forum: Gauteng
Topic: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009
Replies: 153
Views: 10059

Re: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009

Ou Bloues wrote:Dankie, ek het gevra, sal laat weet sodra terugvoer gekry het, maar het ook vir hulle gesê, if you snoos you lose, so kom aan vorum manne, breek weg en kom kyk waar gaan ons wegkruip volgende jaar met die sokker.
Ek "deps" die 1ste spot vir die wegkruip :D:
by CiviLux
Sun Mar 08, 2009 10:02 pm
Forum: Gauteng
Topic: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009
Replies: 153
Views: 10059

Re: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009

Ou Bloues wrote:Ek kry weer niks vanaand ge PM nie, so die 2 name vir ons sal wees
1. Aldo Cilliers
2. Paul Harris

Julle moet sê as daar plekke oop is, het dalk nog iemand wat wil saamgaan
Ek sien nr 15 is oop :D:
by CiviLux
Sun Mar 08, 2009 9:56 pm
Forum: Gauteng
Topic: Barakah - 27 Feb 2009
Replies: 178
Views: 15603

Re: Barakah - 27 Feb 2009

legend35 wrote:Baie nice picks en video,dit lyk erg lekker.Sal volgende keer saamgaan.
Dit was, maar Rust de Winter gaan net so lekker wees.

Sien jou daar!
by CiviLux
Sun Mar 08, 2009 9:53 pm
Forum: Gauteng
Topic: Barakah - 27 Feb 2009
Replies: 178
Views: 15603

Re: Barakah - 27 Feb 2009

Nou is ek jaloers.

Voorspoed en sterkte ek wens ek kon saam gaan :( :wave:

Daar die res van die jaar ook :D:
by CiviLux
Sun Mar 08, 2009 9:25 am
Forum: Gauteng
Topic: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009
Replies: 153
Views: 10059

Re: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009

CasKru wrote:Ek dink om dit fair te maak teenoor die ander brands sal ek die roete maar in my vrou se Atos doen :twisted: :twisted:
Dan gaan Suzie, Ford en Co definitief moet sleep :lol:
by CiviLux
Sun Mar 08, 2009 9:23 am
Forum: Gauteng
Topic: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009
Replies: 153
Views: 10059

Re: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009

Ja ne Bennie, nou het ons die landy, n dastbin en n isuzu om rond te sleep. Lekker man :!: Aldo, wat ry jou vriend, Paul? ook iets om rond te sleep? :lol: You wish :evil: :twisted: Miskien die Landy en Ford :D: nie 'Suzie' nie. Jong Jacques miskien moet die ford dalk nog daai agsiestog sleep Ja nee...
by CiviLux
Sun Mar 08, 2009 9:13 am
Forum: Gauteng
Topic: Barakah - 27 Feb 2009
Replies: 178
Views: 15603

Re: Barakah - 27 Feb 2009

Jacques, so ek hoop die volgende foto is een van op die brug by Rhino Na van die 'obsticles' by Berakah sien ek kans vir enigiets :D: Ek is net spyt ek moes terug kom Sondag en nie saam met julle die res van die roete kon doen nie. Oh well, soos ek vir befreesani se = Daar's altyd 'n volgende keer....
by CiviLux
Sun Mar 08, 2009 9:04 am
Forum: Gauteng
Topic: Barakah - 27 Feb 2009
Replies: 178
Views: 15603

Re: Barakah - 27 Feb 2009

Hi There The first for me now is Rhino next weekend then Rust de Winter. Heard so much about Rhino, wish I could make it. Just wish the budget was as enthusiastic about it as I was :? I really wish you could be there. :( Don't worry there's a clubday every month. The next one is the 19th of April. ...
by CiviLux
Sat Mar 07, 2009 4:34 pm
Forum: Gauteng
Topic: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009
Replies: 153
Views: 10059

Re: Rust de Winter Trail, 28 - 29 March 2009

ToyX4 wrote:Ja ne Bennie, nou het ons die landy, n dastbin en n isuzu om rond te sleep. Lekker man :!:

Aldo, wat ry jou vriend, Paul? ook iets om rond te sleep? :lol:
You wish :evil: :twisted: Miskien die Landy en Ford :D: nie 'Suzie' nie.

Go to advanced search