Search found 48 matches

by Fire & Ice
Tue Sep 22, 2015 11:50 pm
Forum: Western Cape
Topic: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift
Replies: 273
Views: 49138

Re: Year end function - camping weekend

Dankie baie oom. Ek leer nog die nuwe form ken. Nie gesien daar is nog n bladsy nie. Lol
by Fire & Ice
Tue Sep 22, 2015 6:53 pm
Forum: Open Discussion
Topic: D4D RC
Replies: 4
Views: 1181

Re: D4D RC

Dit is baie mooi. Sal baie moet spaar voor myne so lyk
by Fire & Ice
Tue Sep 22, 2015 6:51 pm
Forum: Western Cape
Topic: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift
Replies: 273
Views: 49138

Re: Year end function - camping weekend

Wil net weet waar ek wat moet betaal.
by Fire & Ice
Tue Sep 22, 2015 6:50 pm
Forum: Western Cape
Topic: Year end function - camping weekend 6-8 Nov Khomeesdrift
Replies: 273
Views: 49138

Re: Year end function - camping weekend

Het ons al die regte plek gekry vir kamp?

Was nog nie by waterval nie. So ek is in as dit so is
by Fire & Ice
Tue Sep 22, 2015 6:48 pm
Forum: Western Cape
Topic: 4x4 and Braai at Atlantis Dunes 24 September
Replies: 74
Views: 24849

Re: 4x4 and Braai at Atlantis Dunes 24 September

Baie baie dankie
by Fire & Ice
Mon Sep 21, 2015 10:50 pm
Forum: Open Discussion
Topic: My New TOY....OTA
Replies: 24
Views: 3864

Re: My New TOY....OTA

Happy driving
by Fire & Ice
Mon Sep 21, 2015 8:18 pm
Forum: Web Related Discussions and Suggestions
Topic: New Style Feb 2017
Replies: 86
Views: 23550

Re: New Style Jul 2015

Die website lyk baie goed. Dit werk ook maklik. Ek was nou vir 'n tyd lank besig met werk en dit is groot verandering vir my wat nou weer terug is.
by Fire & Ice
Mon Sep 21, 2015 8:10 pm
Forum: Humor
Topic: Joke of the day
Replies: 3707
Views: 895125

Re: Joke of the day

:thumbup: :clap:
by Fire & Ice
Mon Sep 21, 2015 7:28 pm
Forum: Western Cape
Topic: 4x4 and Braai at Atlantis Dunes 24 September
Replies: 74
Views: 24849

Re: 4x4 and Braai at Atlantis Dunes 24 September

Fire & Ice sal ook daar wees.
by Fire & Ice
Mon Apr 20, 2015 12:05 am
Forum: Western Cape
Topic: Goudini Toutrek 4x4 dag
Replies: 1
Views: 3472

Re: Goudini Toutrek 4x4 dag

Wie gaan almal die jaar saam?
by Fire & Ice
Sat Mar 21, 2015 1:37 pm
Forum: Western Cape
Topic: Next GTG March W-Cape
Replies: 72
Views: 13843

Re: Next GTG March W-Cape

Ek het die baan saam met 4x4 community gery. Dit was toe gegroei. Motor baie gekrap en die laaste 2 klim plekke is droog klei. Het duik onder my deur gekap. Bakkie is te lank. Julle moet dit geniet en ek hoop die eienaar het die baan al oop gesny.
by Fire & Ice
Sun Feb 22, 2015 8:33 pm
Forum: Western Cape
Topic: Atlantis dunes Hilux day GTG
Replies: 66
Views: 12972

Re: Atlantis dunes Hilux day GTG

Dankie vir als. Moet gou weer so maak
by Fire & Ice
Sat Feb 21, 2015 3:24 pm
Forum: Western Cape
Topic: Atlantis dunes Hilux day GTG
Replies: 66
Views: 12972

Re: Atlantis dunes Hilux day GTG

Baie dankie. Is als nog reg vir 9uur more by eerste hek
by Fire & Ice
Fri Feb 20, 2015 2:08 pm
Forum: Western Cape
Topic: Atlantis dunes Hilux day GTG
Replies: 66
Views: 12972

Re: Atlantis dunes Hilux day GTG

Kobus jy het my nommer ook. Andro (Fire & Ice)
by Fire & Ice
Fri Feb 20, 2015 7:19 am
Forum: Western Cape
Topic: Atlantis dunes Hilux day GTG
Replies: 66
Views: 12972

Re: Atlantis dunes Hilux day GTG

Kevin kan jy dan asb my permit ook kry by tank. Sal Sondag reg maak
by Fire & Ice
Thu Feb 19, 2015 11:57 pm
Forum: Western Cape
Topic: Atlantis dunes Hilux day GTG
Replies: 66
Views: 12972

Re: Atlantis dunes Hilux day GTG

Dankie Tank vir die moeite.
by Fire & Ice
Thu Feb 19, 2015 11:56 pm
Forum: Western Cape
Topic: Atlantis dunes Hilux day GTG
Replies: 66
Views: 12972

Re: Atlantis dunes Hilux day GTG

Kevin. Ek sal saam met jou vroeer deur gaan
Sodat jy nie alleen daar is nie. So 9uur se kant by die hek?
by Fire & Ice
Sat Feb 14, 2015 7:06 am
Forum: Open Discussion
Topic: club sticker
Replies: 18
Views: 2528

Re: club sticker

Dankie vir al die moeite. Sal bewys deur die loop van die naweek stuur
by Fire & Ice
Fri Feb 13, 2015 7:04 am
Forum: Open Discussion
Topic: club sticker
Replies: 18
Views: 2528

Re: club sticker

Ek het en het ook klaar betaal. Ek het vir hilux1 gemail om te hoor wat aan gaan.
by Fire & Ice
Thu Feb 12, 2015 9:38 pm
Forum: Open Discussion
Topic: club sticker
Replies: 18
Views: 2528

Re: club sticker

Waar is my sticker
by Fire & Ice
Wed Feb 11, 2015 8:03 pm
Forum: Western Cape
Topic: Atlantis dunes Hilux day GTG
Replies: 66
Views: 12972

Re: Atlantis dunes Hilux day GTG

Ek en vrou is ook in. Wil slag 4l weer benut
by Fire & Ice
Tue Nov 25, 2014 10:34 pm
Forum: Meet the People
Topic: New member
Replies: 11
Views: 1830

Re: New member

welkom en moet nie skaars wees nie
by Fire & Ice
Tue Nov 25, 2014 10:32 pm
Forum: Members in publications
Topic: ThysDJ's Broodblik is in WegRy - Des 2014 p77
Replies: 11
Views: 7997

Re: ThysDJ's Broodblik is in WegRy - Des 2014 p77

ware woorde. Baie geluk
by Fire & Ice
Mon Nov 24, 2014 7:40 pm
Forum: Meet the People
Topic: New here
Replies: 19
Views: 2998

Re: New here

welkom welkom
by Fire & Ice
Mon Nov 24, 2014 7:08 pm
Forum: Western Cape
Topic: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??
Replies: 242
Views: 30257

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Dankie vir die naweek. Ons het dit baie geniet en sien uit na die volgende kuier. Ja ek soek ook nog na die speel gat. Is seker op n ander plaas ;)
by Fire & Ice
Wed Nov 19, 2014 10:29 am
Forum: Western Cape
Topic: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??
Replies: 242
Views: 30257

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Hy is in ons gebede ook. sterkte en bly positive
by Fire & Ice
Mon Nov 17, 2014 8:35 pm
Forum: Western Cape
Topic: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??
Replies: 242
Views: 30257

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

Baie dankie. Wag vir die antwoord :)
by Fire & Ice
Mon Nov 17, 2014 12:09 pm
Forum: Western Cape
Topic: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??
Replies: 242
Views: 30257

Re: kamp naweek en sommer jaar eind funksie??

hilux 1. ek wil die saterdag ook kom saam spandeer. gaan in die dorp oorslaap, want kamp is vol. gaan dit probleem wees.
by Fire & Ice
Sat Apr 26, 2014 6:10 am
Forum: Open Discussion
Topic: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag
Replies: 45
Views: 3646

Re: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag

Ek is nou daar. Klim nou op n 1

Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
by Fire & Ice
Fri Apr 25, 2014 9:42 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag
Replies: 45
Views: 3646

Re: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag

Omo - Sterkte met die motor. Dit is nie nice nie.


Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
by Fire & Ice
Fri Apr 25, 2014 1:02 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag
Replies: 45
Views: 3646

Re: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag

Ek gaan nog deur. Sal net na 6uur by 1stop wees.

Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
by Fire & Ice
Fri Apr 25, 2014 12:09 am
Forum: Open Discussion
Topic: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag
Replies: 45
Views: 3646

Re: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag

Kevin ek is bly jy gaan saam. Laat weet net of ons mekaar kry by N1 stop of daar.

Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
by Fire & Ice
Wed Apr 23, 2014 8:46 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag
Replies: 45
Views: 3646

Re: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag

Johan het ook gese dat daar laasjaar 130 motors was. So inteken gaan tyd neem

PS. Johan is die ou wat se nommer op die poster is.
by Fire & Ice
Wed Apr 23, 2014 8:44 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag
Replies: 45
Views: 3646

Re: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag

Ons kan so maak. Kan mekaar kry by N1 stop. Of my net laat weet waar dit vir julle pas. Ek het gedink om so net na 6uur te ry. Het met Johan gepraat en hy se ons moet inteken tussen 07:00 en 07:30.

Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
by Fire & Ice
Wed Apr 23, 2014 6:20 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag
Replies: 45
Views: 3646

Re: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag

Kevin. Hou op hoogte wat die dokter se. Dink aan jou en hoop die 2de dr is slimmer :)

Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
by Fire & Ice
Wed Apr 23, 2014 6:18 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag
Replies: 45
Views: 3646

Re: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag

Nog net 2 slaappies
Lol

Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
by Fire & Ice
Fri Apr 11, 2014 10:28 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag
Replies: 45
Views: 3646

Re: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag

Hoop dit is n heeldag event. Wil baie foto en so kry van vw wat dit nie maak nie. Lol net grappie

Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
by Fire & Ice
Thu Apr 10, 2014 12:34 am
Forum: Open Discussion
Topic: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag
Replies: 45
Views: 3646

Re: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag

X-Dors wrote:Wie gaan daar wees ?
1; Mossie 89
2: X-Dors
3:Fire & ice
4:
5:
6:
7:
8:
9:
10:
Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
by Fire & Ice
Thu Apr 10, 2014 12:34 am
Forum: Open Discussion
Topic: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag
Replies: 45
Views: 3646

Re: Rawsenville toutrek klub 4x4 dag

Mossie ek is in. Gaan ons in n groep van die kaap af ry of gaan ons mekaar daar kry?

Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
by Fire & Ice
Tue Apr 08, 2014 1:04 am
Forum: Western Cape
Topic: Welegelegen 6 April
Replies: 106
Views: 9540

Re: Welegelegen 6 April

Baie dankie vir die dag. Het dit baie geniet en uit na die volgende een. Hou myok op hoogte van die laaste naweek in april.

Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
by Fire & Ice
Sat Apr 05, 2014 11:08 pm
Forum: Western Cape
Topic: Welegelegen 6 April
Replies: 106
Views: 9540

Re: Welegelegen 6 April

Sien uit na more. om nuwe mense te ontmoed.

Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
by Fire & Ice
Sun Mar 30, 2014 1:38 pm
Forum: Western Cape
Topic: Welegelegen 6 April
Replies: 106
Views: 9540

Re: Welegelegen 5 April

Kan my maar opsit. Is al lank lus vir bietjie uitkom.

Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
by Fire & Ice
Sun Feb 16, 2014 8:19 pm
Forum: Western Cape
Topic: Welgelegen or Atalntis dunes Sunday 16th
Replies: 17
Views: 2793

Re: Welgelegen or Atalntis dunes Sunday 16th

Dit is nie dieselde vir my as vir jou nie. Hoop dat jou rug 100% herstel oor tyd. Het nie gaan saam ry nie. Moes gaan werk het. Sal eendag op n baan ontmoet en dan lekka gesels.

Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
by Fire & Ice
Fri Feb 14, 2014 3:55 pm
Forum: Western Cape
Topic: Welgelegen or Atalntis dunes Sunday 16th
Replies: 17
Views: 2793

Re: Welgelegen or Atalntis dunes Sunday 16th

If i get a permit tomorow. I will join you.

Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
by Fire & Ice
Fri Feb 14, 2014 1:52 pm
Forum: Western Cape
Topic: Welgelegen or Atalntis dunes Sunday 16th
Replies: 17
Views: 2793

Re: Welgelegen or Atalntis dunes Sunday 16th

Het die baan laas jaar gery. Was nie sleg op die rug nie. :)

Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
by Fire & Ice
Thu Feb 13, 2014 11:45 pm
Forum: Western Cape
Topic: Welgelegen or Atalntis dunes Sunday 16th
Replies: 17
Views: 2793

Re: Welgelegen or Atalntis dunes Sunday 16th

On the web site it is R100 per 4X4. Min of 4 cars

Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
by Fire & Ice
Thu Feb 13, 2014 10:16 pm
Forum: Western Cape
Topic: Welgelegen or Atalntis dunes Sunday 16th
Replies: 17
Views: 2793

Re: Welgelegen or Atalntis dunes Sunday 16th

Hi, if you are going to Welgelegen. I am in. Do not have a permit for atlantis. So can not go on sunday :(


Sent from my GT-I9300 using Tapatalk
by Fire & Ice
Thu Feb 13, 2014 6:34 pm
Forum: Western Cape
Topic: Duine - Atlantis
Replies: 48
Views: 5515

Re: Duine - Atlantis

Laat weet. Ek sal graag ook wil kom


Sent from my GT-I9300 using Tapatalk

Go to advanced search