Search found 16 matches

by Dup007
Tue Mar 27, 2012 8:21 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Moz Trip
Replies: 30
Views: 3984

Re: Moz Trip

Basjan14 wrote:CA 8471, dis 'n surf. Daar gaan ook 'n wit prado met 'n GP plaat saam ons.
Wil graag dan by hoor hoe was julle roete want ons wil dan so terug kom. Dankie.
by Dup007
Tue Mar 27, 2012 8:17 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Moz Trip
Replies: 30
Views: 3984

Re: Moz Trip

Hi Kaspaas.
Jy is welkom om saam te gaan. :thumbup: :mrgreen:
Waar sal ons jou ontmoet ? :mocking:

Basjan dankie ek vat jou no. saam en sal julle daar ontmoet. :cooldude:

Groete

Dup.
by Dup007
Thu Mar 22, 2012 8:02 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Moz Trip
Replies: 30
Views: 3984

Re: Moz Trip

Hi Basjan. Ja dit sal lekker wees om te ontmoet.Ons gaan nou op Inasoru tuis gaan,maar gaan verseker een dag Vilan toe kom. Ek dink jy moet my eerder jou Reg. gee dan gaan ek jou makliker kry. Want ons kry gewoonlik n simkaart daar dan verander die no. Ons vertrek die 30ste en slaap ook by Letaba. M...
by Dup007
Mon Jan 30, 2012 9:56 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Moz Trip
Replies: 30
Views: 3984

Re: Moz Trip

Hi Basjan.
Ek het van Mike gehoor en het hom van jou roete gevra,en die antwoord was dieselfde NIE in die reen seisoen nie. Jammer, maar dit lyk vir my ons sal maar by Xai-Xai op die EN1 moet klim.
Groete

Dup
by Dup007
Mon Jan 30, 2012 7:43 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Moz Trip
Replies: 30
Views: 3984

Re: Moz Trip

Hi Basjan. Ek wag nog om van Mike te hoor.O ja my plan het al weer verander ek gaan nou op Inasorro bly.Ek het dit maar besluit omdat dit nader is aan die meer as die kinders my wil besig hou met die 'Vis vang" jy weet. :shh: Ons moet regtig probeer om mekaar te ontmoet op n plek,dit sal lekker...
by Dup007
Mon Jan 30, 2012 7:33 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Moz Trip
Replies: 30
Views: 3984

Re: Moz Trip

More Gert.
Sal jou op hoogte hou.Sal jou heelwat meer inligting kan gee as ons eers terug is. :thumbup:
Groete

Dup.
by Dup007
Sun Jan 22, 2012 4:48 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Moz Trip
Replies: 30
Views: 3984

Re: Moz Trip

Hi Basjan. Volgens Mike moet ek nie my roete in die reen seisoen doen nie, hy het nie verder uit gebrei nie,maar eerder van die dam af ry na Xai-Xai.Ek gaan kyk na jou roete en dalk moet ek dit ook oorweeg.Laat weet asb. van die ferry as jy iets hoor ?(Hang seker af hoe die riviere afkom!!) Maar ek ...
by Dup007
Thu Jan 19, 2012 12:51 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Moz Trip
Replies: 30
Views: 3984

Re: Moz Trip

Hi Basjan.
Ek het van Mike gehoor en hy se my trip gaan nie werk in die reen seisoen nie.

Dup
by Dup007
Wed Jan 18, 2012 8:12 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Moz Trip
Replies: 30
Views: 3984

Re: Moz Trip

My roete gaan wees,of hoop om te wees? Wat dink julle ? Ek weet ook nie of daar erens in die helfte slaap plek is nie .Kan iemand dalk help ? Ek het vir Mike ook gevra en wag vir sy antwoord. :naah: Giriyondo Masangir dam Manjangue Joao Bala-Bala Bajia Ndindiza Chigubo Tesenane Funhalouro Balata EN1...
by Dup007
Tue Jan 17, 2012 8:04 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Moz Trip
Replies: 30
Views: 3984

Re: Moz Trip

Hi Basjan Ja ons ry die 30st Maart en sal by Balule kamp slaap. Ek weet ook nog nie hoe lyk die pad nie. Ek gaan my roete vir Mike Slater stuur en hoor wat hy se.Ek wil graag "off-road"ry en nie teerpad nie,ek wil die "spietkops" so ver as moontlik vermei.Sal jou laat weet as ek ...
by Dup007
Fri Jan 13, 2012 8:29 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Moz Trip
Replies: 30
Views: 3984

Re: Moz Trip

Thanks ,think I will stay on the safe side and not going to ZIM,.
Just now some of them force me to give them a lift to Mozam>
by Dup007
Mon Jan 09, 2012 7:11 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Moz Trip
Replies: 30
Views: 3984

Re: Moz Trip

Thank you Chopper and Ooooms, I will follow the suggestions.
by Dup007
Sun Jan 08, 2012 7:41 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Moz Trip
Replies: 30
Views: 3984

Moz Trip

Hi
I am planning a trip to Mozam in April. If I go through Pafuri will it be possible ?(Going to Vilanculos)
Or will Giriyondo be a better option ?
I do not want to go all the way down to Xai-Xai and would rather go with the Off-road (2 spoor) .
Can somebody help please ? :beg: :beg:
by Dup007
Sun Jan 08, 2012 7:24 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Wat is die naam van jou HILUX
Replies: 322
Views: 148991

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Dup -2004 KZTE - Renoster.... :yahoo: :yahoo:

Die vrou noem haar Prinses maar dit werk nie vir my nie. :shock: :x :x
by Dup007
Sat Dec 03, 2011 5:04 pm
Forum: Trip Reports
Topic: angolan photos
Replies: 41
Views: 5533

Re: angolan photos

Dit lyk baie lekker,laaat weet ons almal as julle dit weer doen en ons kan dalk saam kom!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! :beg:
Die foto's is awsom. :clap: :clap: :clap:
by Dup007
Tue Oct 25, 2011 7:34 pm
Forum: Mozambique
Topic: Mozambique - Santa Maria
Replies: 29
Views: 14172

Re: Mozambique - Santa Maria

:clap: :clap: :clap: Baie mooi,ek se altyd Moz is n paradys.Ek beplan om Maart 2012 te gaan.Was nog net tot by Bilene,maar ons gaan nou "Vilankulos" toe.Ons wil deur die wildtuin gaan,het iemand vir my raad asb.?Wil by Pafuri in gaan maar nou hoor ek daar is daardie tyd van die jaar te vee...

Go to advanced search