Search found 90 matches

by Bos Vark
Fri Oct 04, 2013 8:31 am
Forum: Build your own:
Topic: Norbitt gemikem , golf carbed en ander fieterjasies
Replies: 18
Views: 3084

Re: Norbitt gemikem , golf carbed en ander fieterjasies

Wel nou. Baie nice. Jy moet n draai kom maak in George dat ons kan sien. :thumbup: :thumbup: :thumbup:
by Bos Vark
Mon Sep 16, 2013 7:41 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: I'm Back
Replies: 26
Views: 4437

Re: I'm Back

Baie nice George. sal uitkyk vir jou. mag jy jare se happy travels he. :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup:
by Bos Vark
Fri Jun 21, 2013 11:11 am
Forum: Open Discussion
Topic: ALL CAPETONIANS - WHERE TO STAY
Replies: 7
Views: 1045

Re: ALL CAPETONIANS - WHERE TO STAY

Veiligheid - george
Besigheid - p.e.

Ek bly nou al 14 jaar in george en sal dit nie sommer veruil nie!!!!!

Ek stem saam baie goeie skole, weer en strande.
by Bos Vark
Wed Jun 19, 2013 4:06 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Noord Kaap kamp plekke?
Replies: 3
Views: 1522

Re: Noord Kaap kamp plekke?

Baie dankie vir die terugvoer. laat weet asb hoe dit lyk.
by Bos Vark
Wed Jun 19, 2013 8:36 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Noord Kaap kamp plekke?
Replies: 3
Views: 1522

Noord Kaap kamp plekke?

Ek beplan n trip in die noord kaap in, en will weet waar daar kamp plekke is. ek kyk in die rigting van williston , brandvlei , carnavon.
enige hulp sal wardeer word.
by Bos Vark
Mon Jun 10, 2013 8:20 am
Forum: Toyota Prado 4x4 Forum
Topic: 2000 Prado to buy or not to buy?
Replies: 23
Views: 5184

Re: 2000 Prado to buy or not to buy?

Die ekonomie druk die ou, so moet verkoop asap
My pa het na hom gaan kyk en lyk tip top.
Wat se probleme is daar met die voertuie?
by Bos Vark
Mon Jun 10, 2013 8:07 am
Forum: Toyota Prado 4x4 Forum
Topic: 2000 Prado to buy or not to buy?
Replies: 23
Views: 5184

Re: 2000 Prado to buy or not to buy?

Al wat my pa vir my gese het dit is 3L.
het die 3.4L in 2000 uitgekom?
Die prys is R50 000
by Bos Vark
Mon Jun 10, 2013 7:40 am
Forum: Toyota Prado 4x4 Forum
Topic: 2000 Prado to buy or not to buy?
Replies: 23
Views: 5184

2000 Prado to buy or not to buy?

Goeie more almal.


My pa het die lig aan die einde van die tonnel gesien, en wil nou vir hom n prado koop.
hy kan n 2000 3L met 250000km op kry vir R50 000. Die enigste ding is dat dit n auto is.

Ek wil graag hoor wat julle opienie is, koop of los?
by Bos Vark
Tue May 07, 2013 3:03 pm
Forum: Meet the People
Topic: Another newbie ;)
Replies: 19
Views: 2612

Re: Another newbie ;)

welkom hier by www. hilux/jeep.co.za
by Bos Vark
Tue May 07, 2013 11:38 am
Forum: The Workshop
Topic: 2.7 Suspension problem ? Front noise when going over bumps
Replies: 16
Views: 6972

Re: 2.7 Suspension problem ? Front noise when going over bum


het al die

shocks
pitman arm
idler arm
lower ball joints
swaybar bushes
controll arm bushes laat check.
sorry ek wou nog se alles wat hier is het ek vervang, nie net gecheck nie.
by Bos Vark
Mon May 06, 2013 9:47 am
Forum: The Workshop
Topic: 2.7 Suspension problem ? Front noise when going over bumps
Replies: 16
Views: 6972

Re: 2.7 Suspension problem ? Front noise when going over bum

ek het diesefde op myne

het al die

shocks
pitman arm
idler arm
lower ball joints
swaybar bushes
controll arm bushes laat check.

dit is nog steeds daar.....
so ek sal ook graag wil weet.
by Bos Vark
Fri Apr 19, 2013 8:06 am
Forum: Build your own:
Topic: Alu canopy
Replies: 5
Views: 2031

Re: Alu canopy

Hier is n lys van die sections met hulle gewigte. aluminium 25 x 25 x 2mm - 0.499 kg / m 50 x 25 x 2mm - 0.770 kg / m 25 x 25 x 3 angle -0.381 kg / m 1250 x 2500 x 2mm tread plate - 19.44 kg / sheet mild steel 25 x 25 x 2mm - 1.496 kg / m 50 x 25 x 2mm - 2.293 kg / m 25 x 25 x 3mm angle - 1.114 kg / m
by Bos Vark
Thu Apr 18, 2013 4:08 pm
Forum: Humor
Topic: Go Home JEEP your Drunk!
Replies: 9
Views: 1795

Re: Go Home JEEP your Drunk!

:lmao: :lmao: :lmao: :lmao: :lmao: .
by Bos Vark
Thu Apr 18, 2013 4:07 pm
Forum: Build your own:
Topic: Alu canopy
Replies: 5
Views: 2031

Re: Alu canopy

Ek hat myne somer so met die oog gedoen. Soos porra se hang van jou af hoe jy hom wil he.
by Bos Vark
Wed Apr 17, 2013 4:25 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Nucking futs
Replies: 16
Views: 2744

Re: Nucking futs

:wth: :wth: NIE IN MY LEWE NIE.
by Bos Vark
Wed Apr 17, 2013 4:20 pm
Forum: General Mods
Topic: SNORKEL VRAE
Replies: 7
Views: 1851

Re: SNORKEL VRAE

Baaaaiiieee goed on te weet. Gaan dan somer n road trip van dit maak.

As ek mag vra wat vra hulle vir dit?
by Bos Vark
Wed Apr 17, 2013 3:59 pm
Forum: General Mods
Topic: SNORKEL VRAE
Replies: 7
Views: 1851

SNORKEL VRAE

Ek het n vraag vir die ouens in Slaapstad. ek is vanplan om vir my n snorlek by pieter te koop. Is daar enige van julle wat weet waar ek ndie snorkel kan laat instaleer? Die mense hier in george wil nie. Dit is mos airtech of airforce.

Julle hulp sal baie wardeer word.
by Bos Vark
Wed Apr 17, 2013 9:55 am
Forum: Open Discussion
Topic: What are your thoughts about the forum
Replies: 36
Views: 3915

Re: What are your thoughts about the forum

Jie mense hier weet meer as die stealers. Jy kry baie idees, raad ens.......
by Bos Vark
Wed Apr 17, 2013 9:04 am
Forum: Open Discussion
Topic: WHAT TO DO TODAY TO GET POSTS ERASED
Replies: 157
Views: 9231

Re: WHAT TO DO TODAY TO GET POSTS ERASED

BARBIE.jpeg
BARBIE.jpeg (9.71 KiB) Viewed 2352 times
IN DAARDIE GEVAL STOOT EK EERDER N HILUX AS WAT EK MET N BARIE BAKKIE RY.
by Bos Vark
Wed Apr 17, 2013 7:54 am
Forum: Build your own:
Topic: My ali canopy
Replies: 24
Views: 4004

Re: My ali canopy

Baie dankie. Om n canopy te bou is nie so maklik as wat ek gedink het nie. Nou vir die res.........
by Bos Vark
Tue Apr 16, 2013 10:20 am
Forum: Build your own:
Topic: My ali canopy
Replies: 24
Views: 4004

Re: My ali canopy

ek sal uitkyk vir jou.
by Bos Vark
Tue Apr 16, 2013 10:09 am
Forum: Build your own:
Topic: My ali canopy
Replies: 24
Views: 4004

Re: My ali canopy

jammer vir die lang wag, maar ek het dit darm op gekry. 2013-04-16 09.45.58.jpg ek het twee tafels my twee ligte en my graaf teen die dak 2013-04-16 09.46.08.jpg ek het vir my twee van NL se strip lights ingesit [attachmenta=0]2013-04-16 09.45.39.jpg[/attachment] van die kant af 2013-04-16 09.45.29....
by Bos Vark
Tue Mar 19, 2013 5:47 pm
Forum: Build your own:
Topic: My ali canopy
Replies: 24
Views: 4004

Re: My ali canopy

IMG00116-20130319-1648.jpg
IMG00116-20130319-1648.jpg (88.13 KiB) Viewed 3742 times
Dis hoe hy nou lyk na powdercoating. Nou nog net die vensters
by Bos Vark
Fri Mar 15, 2013 9:30 am
Forum: Build your own:
Topic: My ali canopy
Replies: 24
Views: 4004

Re: My ali canopy

Baie dankie. Ek het nog n paar ander goed wat op die conopy kom. Een van die goed is twee van die ligte wat op pale gemount is as ek gaan kampp of visvang. Het hulle al gaan toes en dit werk BAIE goed. FLOODLIGHT.jpg Het brackets laat maak op die twee pale met ligte binne in die canopy vas te maak a...
by Bos Vark
Wed Mar 13, 2013 11:24 am
Forum: Build your own:
Topic: My ali canopy
Replies: 24
Views: 4004

Re: My ali canopy

sal so iets moet reel.
by Bos Vark
Wed Mar 13, 2013 11:16 am
Forum: Build your own:
Topic: My ali canopy
Replies: 24
Views: 4004

Re: My ali canopy

Ek sal vir julle n foto laai as hy klaar is. Kan nie wag nie.
by Bos Vark
Wed Mar 13, 2013 10:40 am
Forum: Build your own:
Topic: My ali canopy
Replies: 24
Views: 4004

Re: My ali canopy

06032013257-1.jpg
06032013257-1.jpg (28.58 KiB) Viewed 3967 times
At last het ek die foto gelaai gekry.
by Bos Vark
Wed Mar 13, 2013 9:41 am
Forum: Build your own:
Topic: My ali canopy
Replies: 24
Views: 4004

My ali canopy

Dit is hoe ver ek nou al is met hom. Die frame gaan vandag vir powdercoating. Met n bietjie geluk sal ek hom die naweek fit.
by Bos Vark
Tue Mar 12, 2013 4:22 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Jeep... photoshop trickery...
Replies: 53
Views: 7291

Re: Jeep... photoshop trickery...

Need we say more.
by Bos Vark
Mon Mar 11, 2013 1:05 pm
Forum: Build your own:
Topic: DIY Canopy Kitchenette
Replies: 33
Views: 6967

Re: DIY Canopy Kitchenette

Bou dit soos enige ander kombuis eenheid, maar waar dit vas kom aan dit canopy gebruik jy rivnuts. Dan kan jy dit uithaal as jy by die huis kom en eenvoudig net vasbout as jy dir nodig het.
by Bos Vark
Thu Feb 21, 2013 9:44 am
Forum: The Workshop
Topic: Starting problems Hilux V6
Replies: 10
Views: 2307

Re: Starting problems Hilux V6

Net om in gedagte te hou. ek het dieselfde probleem gehad met my 2.7i. na twee nuwe batterye het ek op die tracking system afgekom. die unit het n nuwe battery pap getrek oornag.

ek se nie dit is die probleem nie maar is iets om na te kyk.
by Bos Vark
Tue Feb 05, 2013 6:17 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Luna vs Ctek
Replies: 37
Views: 3125

Re: Luna vs Ctek

Baie dankie vir al die terugvoer. Ek het ook besluit op die dc to dc. Ek het vandag een van die beste goed gehoor. Een van die uoens wat ek by was het vir my vertel die rede hoekom die dual systems nie regtig werk nie volgens hom is soos volg. Die starter batt is net 75 ah so al het jy n 130 ah bat ...
by Bos Vark
Mon Feb 04, 2013 4:08 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Luna vs Ctek
Replies: 37
Views: 3125

Re: Luna vs Ctek

So as jy soos dit soos n luna power pack installeer sal dit werk en dit sal hou.
by Bos Vark
Mon Feb 04, 2013 1:42 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Luna vs Ctek
Replies: 37
Views: 3125

Re: Luna vs Ctek

Son die ctek is die een om voor te gaan, as jy dit agter op die bak of in die cab sit. prys lyk ook amper dieselfde.
by Bos Vark
Mon Feb 04, 2013 12:29 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Luna vs Ctek
Replies: 37
Views: 3125

Re: Luna vs Ctek

So dit klink vir my soos ses van die een en n 1/2 dos van die ander. Luna gaan nie die bat vol vol laai nie en die ctek kan somer net ophou on te werk. So in kort met n luna moet jy nie te veel krag gebruik nie en met die ctek moet jy net in die winter gebruik.
by Bos Vark
Mon Feb 04, 2013 12:11 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Luna vs Ctek
Replies: 37
Views: 3125

Re: Luna vs Ctek

So dit sal wer, maar is dit so goed soos die luna?
by Bos Vark
Mon Feb 04, 2013 11:17 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Luna vs Ctek
Replies: 37
Views: 3125

Luna vs Ctek

Ek is in die mark vir n dual system. het gehoor dat die ctek dc to dc beter is as die luna. enige hulp op die onderwerp as BAIE wardeer word. ek wil nie baie graag twee keer koop nie.
by Bos Vark
Thu Jan 17, 2013 4:02 pm
Forum: The Workshop
Topic: Alarm IFS
Replies: 20
Views: 2674

Re: Alarm IFS

Hoop ook regtig nie dit is duur nie. Maar dan ken ons ook almal die stealers. Sal seker vir my se dit is die boks. :frustrated: :frustrated: Die alarm werk, maar net die deure wat nou anders oop maak. So as dit te duur gaan wees sal dit nie die erg wees nie. Sal nog seeds daarvan hou as dit reggmaak...
by Bos Vark
Thu Jan 17, 2013 3:40 pm
Forum: The Workshop
Topic: Alarm IFS
Replies: 20
Views: 2674

Re: Alarm IFS

Myne toet ook 3 keer as daar n deur oop is. Maar nou net 1 keer. As ek die deure toe maak gaan die dak liggie ook af.
by Bos Vark
Thu Jan 17, 2013 2:50 pm
Forum: The Workshop
Topic: Alarm IFS
Replies: 20
Views: 2674

Re: Alarm IFS

so wat julle vir my vir se my bakkie is nou n jaar ouer. :lmao: enige idee hoe ek dit kan regmaak?
by Bos Vark
Thu Jan 17, 2013 1:24 pm
Forum: The Workshop
Topic: Alarm IFS
Replies: 20
Views: 2674

Re: Alarm IFS

My bakkie is n 2001 model. Het met die stealers gepraat. hulle se ek moet die bakkie inbring dat hulle kan kyk of hulle die settings kan stel. In die selfde asem se hulle dat ek dalk die boks sal moet vervang is hulle my nie kan help nie.
by Bos Vark
Thu Jan 17, 2013 12:39 pm
Forum: The Workshop
Topic: Alarm IFS
Replies: 20
Views: 2674

Re: Alarm IFS

dit is darm nie te veel nie. hoop net nie dit het veel opgegaan nie.
by Bos Vark
Thu Jan 17, 2013 11:10 am
Forum: The Workshop
Topic: Alarm IFS
Replies: 20
Views: 2674

Re: Alarm IFS

As ek mag vra wat het dit jou gekos?
by Bos Vark
Thu Jan 17, 2013 9:17 am
Forum: The Workshop
Topic: Alarm IFS
Replies: 20
Views: 2674

Re: Alarm IFS

Ek het n led dak liggie ingesit. almal het gekyk of hy werk. die dakliggie werk, maar gaan kyk wat gebeur as ek n nuwe een insit.
by Bos Vark
Thu Jan 17, 2013 8:31 am
Forum: The Workshop
Topic: Alarm IFS
Replies: 20
Views: 2674

Alarm IFS

Ek het julle hulp nodig. My bakkie se alarm (central locking) het altyd die bestuurders deur eerste oop gemaak en as en dan die ander drie. Nou maak al vier op een slag oop. Was by n auto elec en hy se dit is iets te doen met die software. my vraag is hoe kan dit net oornag gebeur, en hoe kan mens d...
by Bos Vark
Fri Dec 14, 2012 1:42 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Baie vrae oor KZ accessories . . . .Staal Rims "ProBlacks"??
Replies: 98
Views: 11480

Re: Baie vrae oor KZ accessories . . . . . . .

Maybe consider 265/75/15
Net n vraag ek het net n vraag is dit nie n 31"? Het op die net gaan kyk hulle covert dit ook so "31x10.5/15 = 267/76/15".
by Bos Vark
Mon Dec 10, 2012 4:17 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: N12 vanaf PTA na George Padwerke?
Replies: 4
Views: 1232

Re: N12 vanaf PTA na George Padwerke?

lyk my daar gaan n klomp van julle hier wees.
by Bos Vark
Mon Dec 10, 2012 2:11 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: N12 vanaf PTA na George Padwerke?
Replies: 4
Views: 1232

Re: N12 vanaf PTA na George Padwerke?

Sover ek weet is daar pad werke tot net voor Graaff reinet. Verder af is die pad skoon van padwerke tot in george.
by Bos Vark
Thu Nov 15, 2012 11:39 am
Forum: Medical forum
Topic: need some input here from the experts
Replies: 13
Views: 6355

Re: need some input here from the experts

cough CPR should only be performed under strict professional supervision.

nice om iets nuuts te leer.
net een vraag: under strict prof supervition, dan kan die persoon mos help met die cpr
of verstaan ek dit verkeerd?
by Bos Vark
Tue Nov 13, 2012 4:19 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Interesting places / pictures
Replies: 36
Views: 4001

Re: Interesting places / pictures

weet dit is nie n foto nie, raak is intresting.

http://www.youtube.com/watch?v=ZmDhRvvs5Xw" onclick="window.open(this.href);return false;
by Bos Vark
Tue Nov 13, 2012 4:12 pm
Forum: Humor
Topic: New South African Banknote
Replies: 0
Views: 771

New South African Banknote

New South African Banknote with Zuma on it.



Called the Bi-Focal Rand .



Because one can buy focal with it.
by Bos Vark
Fri Nov 09, 2012 10:35 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Idees nodig
Replies: 15
Views: 2493

Re: Idees nodig



Found this in the net. Seems like he is using the old bumper and attached at the top at some way!!!
by Bos Vark
Fri Nov 09, 2012 9:18 am
Forum: Open Discussion
Topic: ok so who's doing what this weekend
Replies: 39
Views: 4681

Re: ok so who's doing what this weekend

:cooldude: visvang
by Bos Vark
Fri Nov 09, 2012 9:15 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Idees nodig
Replies: 15
Views: 2493

Re: Idees nodig

Ok so where do they fit the wheelcariers? Do they fix them to the same place?
by Bos Vark
Fri Nov 09, 2012 7:45 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Idees nodig
Replies: 15
Views: 2493

Re: Idees nodig

Ek het toe gister aand bietjie onder my bakkie gaan le en kyk wat my opsies is. Ek sien die chassis eindig in n channel agter. So se vir my hoe gaan dit help as jy n 8 tot 10mm plaat gebreuk vir recovery point en dit is vas aan n 3mm plaat op die chassis. Ek will regtig n ordentlike recovery point m...
by Bos Vark
Thu Nov 08, 2012 4:06 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Idees nodig
Replies: 15
Views: 2493

Re: Idees nodig

dit is die rede hoekom ek die vra vra in die geval dat dit te dun is sal ek leiwer die hele ding oor bou. maar idees????? chanel, round tube or any other idees???
by Bos Vark
Thu Nov 08, 2012 3:58 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Idees nodig
Replies: 15
Views: 2493

Re: Idees nodig

My shackles os 3.25 ton wat ek by la sport gekoop het. Ek gebruik n bridal tussen die twee shackles wat dan aan die tou toe gaan, so die stes word tussen die twee dedeel.
by Bos Vark
Thu Nov 08, 2012 3:15 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Idees nodig
Replies: 15
Views: 2493

Re: Idees nodig

Dit is die gewone agter bumper vat hy nog op het. ek het gedink aan n 50 x 4 round tube, maar gaan die 6mm plaat sterk genoeg wees? myne lyk nog soos die een in die foto. Het net nog 6mm benox plaat rontom die gate laat sweis viewtopic.php?f=3&t=189 sorry ek het die foto op n ander tread gekry.
by Bos Vark
Thu Nov 08, 2012 2:57 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Idees nodig
Replies: 15
Views: 2493

Idees nodig

My rearstep op my lilux lyk nie meer so goed nie, so ek wil dit graag vervang. Nou is die vraag, kan ek die een net n nuwe dikker want pyp opsit of moet ek die hele ding vervang? Sal die mountings (6mm plaat) hou as n recovery point?

Go to advanced search