Search found 9 matches

by NicGryskop
Mon Sep 07, 2015 4:20 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Auto Ratkas oorverhit
Replies: 14
Views: 2491

Re: Auto Ratkas oorverhit

Dankie Almal, Ek het weer 2 keer 'n swaar vrag plaas toe gesleep...so 80km grondpad die Monagu Oubergpas uit. Het almal se voorstelle toegepas en die antwoord is: haal die Ratkas uit Drive uit en sit hom in 3de rat (of laer as nodig). Einde van oorverhitting van die ratkas olie. Weereens dankie vir ...
by NicGryskop
Fri Jul 24, 2015 6:41 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Auto Ratkas oorverhit
Replies: 14
Views: 2491

Re: Auto Ratkas oorverhit

Hi Thys en Pieter, Dankie ook vir jul insette. Wys die voordeel van hierdie forum. Die duine een gaan my baie help in September..... Met almal se goeie raad glo ek is die "probleem" opgelos. Ek sleep hoeka weer volgende week 'n swaar vrag plaas toe oor die Oubergpas en sal terugrapporteer ...
by NicGryskop
Wed Jul 15, 2015 10:22 pm
Forum: Web Related Discussions and Suggestions
Topic: New Style Feb 2017
Replies: 86
Views: 24176

Re: New Style Jul 2015

Lêkker man lêkker...Dankie Pieter.... "user friendly"....
by NicGryskop
Wed Jul 15, 2015 9:51 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Auto Ratkas oorverhit
Replies: 14
Views: 2491

Re: Auto Ratkas oorverhit

Hi Stef, Ek hoor wat jy sê.....hierdie is my eerste auto ratkas in 4x4....moet erken, was bietjie skepties in die begin, maar dis nogal magic in 4x4 toestande...(op 65 en na 30 jaar se erge 4x4 ryery vat dit uiteindelik die dinkwerk uit die scenario uit en hou die vrou se "sit oor...sit oor&quo...
by NicGryskop
Mon Jul 06, 2015 6:40 pm
Forum: Trail Reports
Topic: Welgelegen 4x4 pics
Replies: 11
Views: 5929

Re: Welgelegen 4x4 pics

:cooldude: Kyk....dit lyk nou lêkker...het julle toe darem 'n Eikeboom tjoppie en worsie of twee gebraai na die tyd en afgerond met 'n kouetjie? :drinks:
by NicGryskop
Mon Jul 06, 2015 6:00 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: GPS Radio?
Replies: 3
Views: 1154

Re: GPS Radio?

Hi Mufasa, Ek het so 'n paar maande gelede vir my 'n Caska laat insit in my Hilux Raider D4D en is oor die algemeen baie tevrede met die eenheid. Pros: Kan basies enigiets doen TomTom navigasiestelsel werk baie goed Klank uitstekend Kan Tracks4Africa mini chip ontvang (Egter net die basiese weergawe...
by NicGryskop
Mon Jul 06, 2015 5:24 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Auto Ratkas oorverhit
Replies: 14
Views: 2491

Re: Auto Ratkas oorverhit

Hi julle, Ek stem saam Pieter, die pas is nie so steil nie en ek ry hom gereeld draf draf uit. My gemiddelde dieselverbruik vir die trippie (560km heen en weer) is gereeld so 9 kilometer per liter met 'n gemiddelde spoed van 85 kpu. Hierdie keer met die sleepvrag was die gemiddeld 5.5 kilometer per ...
by NicGryskop
Mon Jul 06, 2015 10:21 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Auto Ratkas oorverhit
Replies: 14
Views: 2491

Auto Ratkas oorverhit

Het laas naweek 'n vrag (2.2 ton) die Oubergpas tussen Montagu an Ladysmit opgesleep met my 2010 Raider Dubbelkajuit 3lt D-4D 4x4 Auto (50,000 kilometer). Moes 3 keer teen die pas op stop met die ratkas oorverhit waarskuwingsliggie wat aankom. Was in 4 trek hoog met ratkas in auto stelling. Gemiddel...
by NicGryskop
Mon Oct 24, 2011 5:26 pm
Forum: Meet the People
Topic: Nuwe lid
Replies: 12
Views: 1840

Nuwe lid

Hi Almal,
Nuut aangesluit hierdie week. Woon in Stellenbosch en besit 'n wit (natuurlik...) 2010 HiLux Raider 3 4-D 4x4 Outomaties Dubbelkajuit.
Het nog nie die volle potensiaal van die voertuig beproef nie, maar hoop om binnekort 'n kans te kry.

Go to advanced search