Search found 5 matches

by Alph
Sun Oct 30, 2011 7:34 pm
Forum: Amarok
Topic: Petrol Amarok
Replies: 18
Views: 6821

Re: Petrol Amarok

Stem saam Frederick, op die einde baat ons almal as daar meer bakkies is wat druk sit op nuwer beter ry-goed.
by Alph
Sun Oct 30, 2011 5:52 pm
Forum: Open Discussion
Topic: What job makes it possible to afford your Hilux?
Replies: 74
Views: 11121

Re: What job makes it possible to afford your Hilux?

Johannes van die See wrote:A bit more of what I do here, George dalk geniet jy die een!

Wow! baie impressive, sal nie met die kayak naby daai see kom nie :sick:
by Alph
Sun Oct 30, 2011 5:38 pm
Forum: Open Discussion
Topic: What job makes it possible to afford your Hilux?
Replies: 74
Views: 11121

Re: What job makes it possible to afford your Hilux?

foto van die visse wat ek soms vang as die geluk draai :thumbup:
by Alph
Sun Oct 30, 2011 5:33 pm
Forum: Open Discussion
Topic: What job makes it possible to afford your Hilux?
Replies: 74
Views: 11121

Re: What job makes it possible to afford your Hilux?

Thabogrobler wrote:As julle almal lewkker dik ge-eet is en die mae werk - ek sorg dat daai pot aan die loop bly!

Maar droom om 'n profesionele surfer te wees!
En ek sorg dat daar kos op die tafel is - werk vir Rainbow Chicken..

As ek nie hoenders pak nie roei ek agter die visse aan op my kayak :yahoo:
by Alph
Wed Oct 26, 2011 11:05 pm
Forum: Meet the People
Topic: Hallo uit Durban
Replies: 4
Views: 759

Hallo uit Durban

Dag aan julle almal, ek is van Durban, nuut op die forum, reeds baie interesante dinge gelees en geleer by julle, ek is nie 4x4 expert nie, hoofsaaklik Mosambiek se sand oppad viswaters toe aangepak, maar nou lus vir ander afdraaipaaie ook.

Sien uit na meer interaksies op die forum. Groetnis

Go to advanced search