Search found 66 matches

by Veritas
Thu Jul 23, 2009 9:27 am
Forum: The Workshop
Topic: Powerbox
Replies: 1
Views: 890

Powerbox

Ek het bietjie navrae gedoen omtrend die Powerbox op petrolbakkies, hier is antwoord wat persoon vir my gemail het oor petrolbakkie, weet enigiemand dalk meer van die Powerbox en of dit die moeite werd gaan wees? Baie dankie vir die navrae. Ons het alreeds 4 of 5 Toyota 2.7 gedoen en die resultate w...
by Veritas
Wed Jul 22, 2009 4:07 pm
Forum: The Workshop
Topic: Dyno tuning
Replies: 12
Views: 2082

Dyno tuning

Weet iemand dalk van n goeie plek erens in die Kaap waar ek my bakkie kan dyno tune?
by Veritas
Tue Feb 03, 2009 7:39 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Are you happy with Car Wash services
Replies: 13
Views: 2548

Re: Are you happy with Car Wash services

Richard,

Hoop dit gaan goed met jou, as ek in diep Kaap is vat ek my bakkie altyd na Cape Gate, onder by die parkeerarea, daai ouens ken hulle storie, nie te duur nie, maar hulle job is uitstekend :thumbup:
by Veritas
Tue Jan 27, 2009 6:53 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: WAAR KOOP EK NUWE BANDE
Replies: 15
Views: 2874

Re: WAAR KOOP EK NUWE BANDE

Hi Piesang, Gaan kyk gerus op Gumtree, ek het so pas 5 Bridgstone Duelers, 31/10.5/15 vir R5oo n band gekoop, 4 van die bande het net 10 000km op en die spaarwiel is splinternuut, ek meen die bande is so te se splinternuut, dit is amper n R1000 per band goedkoper as nuwes maar die is net so goed soo...
by Veritas
Tue Dec 30, 2008 2:50 pm
Forum: Western Cape
Topic: Sandveld (WC) 4X4 Trails
Replies: 7
Views: 1389

Re: Sandveld (WC) 4X4 Trails

Manne, dit is nie so ver vanaf julle nie, dit is so 250km vanaf julle. Niel, Kaspaas wat van n paar datums solank sodat die manne kan beplan?
by Veritas
Tue Dec 30, 2008 6:21 am
Forum: Western Cape
Topic: Sandveld (WC) 4X4 Trails
Replies: 7
Views: 1389

Re: Sandveld (WC) 4X4 Trails

Hi Niel,

Daar is def 2 roetes wat oop is vir almal, daar is n lang roete en n kort roete. Die kort roete is meer n speel roete, lekker obsticals ens, as jy net langroete doen kos dit R180, maar as jy altwee roetes doen kos dit R200 wat eintlik n goeie prys is.
by Veritas
Mon Dec 29, 2008 7:11 pm
Forum: Western Cape
Topic: Sandveld (WC) 4X4 Trails
Replies: 7
Views: 1389

Re: Sandveld (WC) 4X4 Trails

Hi Niel, Blink idee om die roetes te gaan ry. Klein Tafelberg en Boegoeberg is seker van die top roetes in die land met baie goeie kampplek, netjies, skoon en als is beskikbaar wat jy wil he. Die roete by Piketberg het ek nog nie gery nie, maar is een van my nuwejaarsroetes wat ek wil ry. Ek is nie ...
by Veritas
Sat Dec 20, 2008 10:46 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Sheila got some presents
Replies: 10
Views: 1811

Re: Sheila got some presents

Hey George,

Lekke kersgeskenk, jou bakkie lyk baie mooi, nou gaan jy nog makliker vir Niel uitsleep :lol: :lol: :lol:
by Veritas
Sat Dec 20, 2008 8:58 am
Forum: The Workshop
Topic: Please give tyre recommendations
Replies: 59
Views: 5202

Re: Please give tyre recommendations

Safari Mac,

Bf is seker n goeie band as jy na sy prys kyk, maar n vriend van my se BF het presies oorgekom wat joune oorgekom het, sidewall het sy sidewall gesien, so vir daai prys dink ek ATX staan hier geensins terug nie.
by Veritas
Thu Dec 18, 2008 7:31 pm
Forum: The Workshop
Topic: Please give tyre recommendations
Replies: 59
Views: 5202

Re: Please give tyre recommendations

mwhugovr wrote:Ek het ook Firestone ATX op my Agteros en hulle het nou 75000 kms gedoen - ek skat hulle sal nog 20000 kms gaan. Baie tevrede met hulle - sal hulle weer opsit.
Jis dis fantasties, lyk my daar in Pretoria ry julle net teerpad, die dat julle so baie kilos op julle bande kry :lol: :lol:
by Veritas
Thu Dec 18, 2008 7:21 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: My 2002 Hilux and its first upgrades
Replies: 27
Views: 3435

Re: My 2002 Hilux and its first upgrades

What are you doing hanging around on other forums?? Especially ones with Landies on them.?? :twisted: :twisted: :twisted:[/quote]

Hy sal def beboet moet word :lol: :lol: :lol:
by Veritas
Thu Dec 18, 2008 11:22 am
Forum: The Workshop
Topic: Please give tyre recommendations
Replies: 59
Views: 5202

Re: Please give tyre recommendations

Piesang, Ek glo in ATX bande, ek ry baie grondpad en ek ry nie stadig nie, het nog nooit n pap band gekry nie, in die berg op 4x4 roetes blaas ek hulle altyd tot so 0.9bar af, ja hy het net n 2 ply sidewall maar ek het nog nooit bande so verloor nie, sand blaas ek hulle maklik af tot 0.5 bar, dit is...
by Veritas
Wed Dec 17, 2008 7:16 pm
Forum: Western Cape
Topic: Alberto's in Durbanville: 19/12/08 (picture sharing)
Replies: 17
Views: 2201

Re: Alberto's in Durbanville: 19/12/08 (picture sharing)

George, ek smaak jou bumpertjie, wie het dit vir jou gemaak :?:
by Veritas
Wed Dec 17, 2008 7:10 pm
Forum: Trail Reports
Topic: Takbok 13 Dec 2008 - Feedback Report
Replies: 70
Views: 6346

Re: Takbok 13 Dec 2008 - Feedback Report

George,

Onthou sy verskoning was, sy bakkie is standaard :lol: :lol: :lol:
by Veritas
Wed Dec 17, 2008 5:11 pm
Forum: Trail Reports
Topic: Takbok 13 Dec 2008 - Feedback Report
Replies: 70
Views: 6346

Re: Takbok 13 Dec 2008 - Feedback Report

Kaspaas wrote:Jy kan maar vertel Pieter, jy is tussen vriende.. :twisted: :twisted: :twisted: :twisted:
Nee ek vertel nie van n ander ou se foute nie, maar as jy regtig wil weet vra maar ons vriend Niel? :twisted: :think:
by Veritas
Wed Dec 17, 2008 9:25 am
Forum: Trail Reports
Topic: Takbok 13 Dec 2008 - Feedback Report
Replies: 70
Views: 6346

Re: Takbok 13 Dec 2008 - Feedback Report

Ok, ok, ek sal maar bos los! :oops: :oops: Een stadium het ek sommer plain stupid gery en lelik in n gat geval, geen verskonings nie, sommer net stupid driving gewees :twisted: Danksy Richard, (dankie weereens) is ek uitgesleep, wel nou weet julle van die een voertuig wat vasgeval het, oor die ander...
by Veritas
Tue Dec 16, 2008 7:58 pm
Forum: Trail Reports
Topic: Takbok 13 Dec 2008 - Feedback Report
Replies: 70
Views: 6346

Re: Takbok 13 Dec 2008 - Feedback Report

Niel, Kaspaas,

Ek hoor so tussen die lyne deur daar moes 2 voertuie uitgesleep geword het, is daar nie fotos van die voertuie nie? :oops: :lol: :wave:
by Veritas
Sat Dec 13, 2008 11:23 pm
Forum: Trail Reports
Topic: Takbok 13 Dec 2008 - Feedback Report
Replies: 70
Views: 6346

Re: Takbok 13 Dec 2008 - Feedback Report

Niel en Thys,

Dankie vir n great daguitstappie, dankie vir al die reelings ek dink ons almal het dit baie geniet :thumbup: Dit was vir my great gewees om die gesigte by die forummanne te sit, nogmaals baie dankie!
by Veritas
Fri Dec 12, 2008 9:30 pm
Forum: Western Cape
Topic: End of 2008 (Dec) trail/function - 13 Dec 08 Takbok
Replies: 213
Views: 18083

Re: End of 2008 (Dec) trail/function - 13 Dec 08 Takbok

Doctor V wrote:Dit klink lekker ja Pieter - Kom daai niggie van my saam?
:thumbup:
Sy is in Kaap, gaan bietjie by haar pa en ma kuier, so sy gaan nie die keer saamry nie
by Veritas
Fri Dec 12, 2008 11:43 am
Forum: Western Cape
Topic: End of 2008 (Dec) trail/function - 13 Dec 08 Takbok
Replies: 213
Views: 18083

Re: End of 2008 (Dec) trail/function - 13 Dec 08 Takbok

Dankie Niel, sal gaaf wees, laat weet maar net wat ek jou skuld?
by Veritas
Fri Dec 12, 2008 11:10 am
Forum: Western Cape
Topic: End of 2008 (Dec) trail/function - 13 Dec 08 Takbok
Replies: 213
Views: 18083

Re: End of 2008 (Dec) trail/function - 13 Dec 08 Takbok

Van Zyl, ek is bly ons gaan uiteindelik bietjie kan saamry :thumbup:
by Veritas
Fri Dec 12, 2008 9:02 am
Forum: Western Cape
Topic: End of 2008 (Dec) trail/function - 13 Dec 08 Takbok
Replies: 213
Views: 18083

Re: End of 2008 (Dec) trail/function - 13 Dec 08 Takbok

Dankie vir jou kreatiewe voorstel, :wave: maar is ok, ek sal maar wag en ene bestel :lol:
by Veritas
Fri Dec 12, 2008 8:19 am
Forum: Western Cape
Topic: End of 2008 (Dec) trail/function - 13 Dec 08 Takbok
Replies: 213
Views: 18083

Re: End of 2008 (Dec) trail/function - 13 Dec 08 Takbok

More Kaspaas,

Dankie dat jy my naam opgesit het, :thumbup: die Winestop1 garage is dit die ene net anderkant Kraaifontein, waar daar alkant een van die pad is, as dit hy is sal ek julle graag ook daar ontmoed. Jy of Niel het nie dalk hilux forum stickers vir my bakkie in voorraad nie?
by Veritas
Fri Dec 12, 2008 5:25 am
Forum: Western Cape
Topic: End of 2008 (Dec) trail/function - 13 Dec 08 Takbok
Replies: 213
Views: 18083

Re: End of 2008 (Dec) trail/function - 13 Dec 08 Takbok

More Niel,

EK moet naweek in Kaap wees, ry laat vanmiddag hier vanaf Lutzville, is daar asb vir my nog n plekkie om saam te gaan?
by Veritas
Thu Dec 11, 2008 8:02 pm
Forum: Western Cape
Topic: End of 2008 (Dec) trail/function - 13 Dec 08 Takbok
Replies: 213
Views: 18083

Re: End of 2008 (Dec) trail/function - 13 Dec 08 Takbok

Kan iemand dalk vir my se hoe lank gaan dit vat om roete te ry?
by Veritas
Tue Nov 25, 2008 7:56 pm
Forum: Western Cape
Topic: End of 2008 (Dec) trail/function - 13 Dec 08 Takbok
Replies: 213
Views: 18083

Re: End of 2008 (Dec) trail/function - 13 Dec 08 Takbok

As daar nog plek is kan julle my naam voorlopig opsit asb
by Veritas
Tue Nov 25, 2008 7:37 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Wat is die naam van jou HILUX
Replies: 322
Views: 146929

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Pieter - 2001 - 2.7 Hilux - OU WITPIET

My 4 jarige seuntjie het hom gedoop met daai naam :lol:
by Veritas
Tue Nov 25, 2008 7:25 pm
Forum: The Workshop
Topic: Dyno Charts
Replies: 249
Views: 116186

Re: Dyno Charts

Thanx Rich,

Let me know if you are satisfied, also thanx a lot for my cd with the beautiful fotos :thumbup:
by Veritas
Tue Nov 25, 2008 3:25 pm
Forum: The Workshop
Topic: Dyno Charts
Replies: 249
Views: 116186

Re: Dyno Charts

Wil graag weet of enigiemand weet van iemand hier in die Wes Kaap wat goed is met dyno tunings?
by Veritas
Mon Nov 03, 2008 6:50 pm
Forum: Western Cape
Topic: To the dunes then
Replies: 42
Views: 3248

Re: To the dunes then

Hi Niel,

Wanneer gaan julle n naweek maak en n slag Lambertsbaai duine kom ry :?:
by Veritas
Mon Nov 03, 2008 6:42 pm
Forum: Western Cape
Topic: Boegoeberg Uitnodiging
Replies: 27
Views: 2992

Re: Boegoeberg Uitnodiging

Hi Rich,

How is it going with engine mounting :?:
by Veritas
Mon Nov 03, 2008 3:05 pm
Forum: Western Cape
Topic: Boegoeberg Uitnodiging
Replies: 27
Views: 2992

Re: Boegoeberg Uitnodiging

I'm sure many have seen their g*t in that waterg*t!


Its been called the Landies "gat" you would not believe me how many landies :oops: we had to recover with broken sideshafts from that gat. But i am always available to help a landi in need :lol:
by Veritas
Sun Oct 19, 2008 4:32 pm
Forum: Western Cape
Topic: Boegoeberg Uitnodiging
Replies: 27
Views: 2992

Re: Boegoeberg Uitnodiging

Rich, ive send you a pm, i really hope more of our forum people can join us! :lol:
by Veritas
Sun Oct 19, 2008 8:08 am
Forum: Western Cape
Topic: Boegoeberg Uitnodiging
Replies: 27
Views: 2992

Re: Boegoeberg Uitnodiging

Hi Rich, It will be great to have some of your guys there. Most of us cathered on Friday at Boegoeberg, but some people just came threw for the 4x4 drive on Saturday. 4 Wheels 4 Jesus is a non denomination ministry, we dont do weird things we strictly do things out of the Bible. Our ministry is base...
by Veritas
Fri Oct 17, 2008 7:49 pm
Forum: Western Cape
Topic: Boegoeberg Uitnodiging
Replies: 27
Views: 2992

Re: Boegoeberg Uitnodiging

Hi julle Jammer ek reply nou eers op julle mails. Boegoeberg is gelee tussen Clainwilliam en Graafwater, ongeveer 250km vanaf Kaapstad. Dit is n pragtige roete, vir die afgelope 6 jaar is hy elke jaar onder die top 10 roetes in die land. Ongelooflike mooi kampterrein, met groot bome en groot swembad...
by Veritas
Sat Oct 04, 2008 8:31 am
Forum: Western Cape
Topic: Boegoeberg Uitnodiging
Replies: 27
Views: 2992

Boegoeberg Uitnodiging

Ek nooi julle graag uit om saam ons klub 4 Wheels 4 Jesus weer die Boegoeberg roete te kom ry. Aangesien dit een van die beste en lekkerste roetes in die land is, verwag ons taamlik voertuie. Dit gaan plaasvind die naweek van die 31 Oktober, hoop ek kan van julle forum manne daar sien. Groete en seen
by Veritas
Tue Aug 12, 2008 12:00 pm
Forum: The Workshop
Topic: Suspensies??
Replies: 55
Views: 4738

Re: Suspensies??

Hi Cobus, Jy gaan baie tevrede wees. Het vanoggend bietjie in Boegoeberg roete gaan speel. Saam my was daar net so bakkie soos myne, met OME in. EK het Mikemvere in met Monroe shocks, ons het die 2 bakkies bietjie getoets in verskillende diepte gate. En nie in een gat of crossaxel het my bakkie met ...
by Veritas
Tue Aug 05, 2008 10:33 pm
Forum: Western Cape
Topic: Boegoeberg Uitnodiging
Replies: 2
Views: 851

Boegoeberg Uitnodiging

Hiermee nooi ek alle forum lede vir n 4x4 saamtrek die eerste naweek in September te Boegoeberg, naby Clainwilliam. Boegoeberg is die afgelope paar jaar permanent onder die top 10 roetes in die land. Boegoeberg 4x4 roete word gegradeer tussen n 3-4 en is by uitstek een van die lekkerste roetes in di...
by Veritas
Mon Jul 28, 2008 11:32 am
Forum: The Workshop
Topic: Suspensies??
Replies: 55
Views: 4738

Re: Suspensies??

Welkom Cobus Ek het die naweek gesien hier by Boegoeberg 4x4 roete wat n Hilux met n Mikem suspensie doen, dis ongelooflik. Ek het ook baie gewik en weeg wat om met my Hilux te doen, ek het my antwoord gekry die naweek, Mikem suspensie staan vir geen ander suspensie terug nie en die voordeel is dit ...
by Veritas
Fri Jul 04, 2008 5:23 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Suspension suspension suspension!!!
Replies: 71
Views: 8103

Re: Suspesion suspension suspension!!!

Ek het op die forum agtergekom OME is seker maar die beste, maar op die stadium is dit net te veel vir my, so wat dink julle van my plan? Ek wil Mikem se bladvere insit saam met Monroe Shocks, dink julle dit sal werk?
by Veritas
Fri Jul 04, 2008 8:20 am
Forum: Build your own:
Topic: Niel & Pieter's Aluminium Canopies
Replies: 212
Views: 36492

Re: Niel & Pieter's Aluminium Canopies

Niel jy of Pieter stel nie dalk belang om julle vorige kappies te verkoop nie, eks nogsteeds opsoek na ene.

Groete
Pieter Venter
by Veritas
Fri Jul 04, 2008 8:13 am
Forum: The Workshop
Topic: Suspension check
Replies: 20
Views: 2782

Re: Suspension check

Ek wil vir my bakkie die Mikem suspensie opsit, wat is julle opinie oor greasable shackels? :?:
by Veritas
Wed Jul 02, 2008 10:30 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Suspension suspension suspension!!!
Replies: 71
Views: 8103

Re: Suspesion suspension suspension!!!

Tristan,

Jou plan klink ekonomies en goed, het vir OME quote gevra, n volle R16000, dis bietjie kwaai. Dink jy as ek net OME bladvere en daai Monroe shocks opsit dat dit verskil sal maak op my bakkie, of dink jy ek sal nog iets moet bysit?
by Veritas
Mon Jun 09, 2008 9:31 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: piesang in aksie
Replies: 7
Views: 1781

Re: piesang in aksie

Pieter, hoe kan ek jou kontak?
by Veritas
Sat May 24, 2008 8:33 am
Forum: Western Cape
Topic: When are we going to the dunes again?
Replies: 207
Views: 13676

Re: When are we going to the dunes again?

So dit gaan nou def Sat die 7 de Junie wees, is daar dalk n manier dat iemand vir my permit kan koop, sal geld oorbetaal asb :?:
by Veritas
Fri May 23, 2008 8:15 pm
Forum: Western Cape
Topic: When are we going to the dunes again?
Replies: 207
Views: 13676

Re: When are we going to the dunes again?

:idea: Niel, ek sal paar bottels saambring wat ons kan uitdeel vir beste/swakste drivers :lol:
by Veritas
Fri May 23, 2008 7:27 pm
Forum: Western Cape
Topic: When are we going to the dunes again?
Replies: 207
Views: 13676

Re: When are we going to the dunes again?

Enigiets wat ek kan saambring? :P :?:
by Veritas
Thu May 22, 2008 6:18 pm
Forum: Recovery Equipment
Topic: Recovery Points on SFA Hilux
Replies: 53
Views: 18718

Re: Recovery Points on SFA Hilux

Herman, jy moet kyk Katools het pragtige bakkie wat hy wil verkoop, maak nou vir eenkeer in jou lewe die regte besluit en koop vir jou so ordentlike bakkie. Onthou, eerstens gaan die mense nie meer vir jou lag oor jou Datsun nie en tweedens gaan jy ook n slag saam die manne kan praat met ordentlike ...
by Veritas
Thu May 22, 2008 6:02 pm
Forum: Western Cape
Topic: When are we going to the dunes again?
Replies: 207
Views: 13676

Re: When are we going to the dunes again?

Hi daar

Asb sit my naam ook op, wil baie graag saamgaan :P
by Veritas
Wed May 21, 2008 6:03 pm
Forum: Recovery Equipment
Topic: Recovery Points on SFA Hilux
Replies: 53
Views: 18718

Re: Recovery Points on SFA Hilux

Hey pieter aka oom tas. Hier is die bewyse my maat hiluxie al te snoesig bo oppie landy se flatbed?????????????? Blommie ou maat, ek kan verstaan dat jy verbaas is om n Hilux op n flatbed te sien, vir baie van ons is dit ook die eerste keer, maar dit is mos iets waaraan julle landi outjies baie gewo...
by Veritas
Mon May 19, 2008 8:31 pm
Forum: Places to go
Topic: Van Lovern uitnodiging
Replies: 7
Views: 1874

Re: Van Lovern uitnodiging

Thanks Eric, for helping. Rich, the day is mostly about the family. We decide on a route in advance. A day like this consists of 4x4 (where the landis try to compete with Hiluxes) and then after or during the trail i get a spirtual speaker to give us some Godly input in our lifes. After this we just...
by Veritas
Mon May 19, 2008 8:19 pm
Forum: Western Cape
Topic: When are we going to the dunes again?
Replies: 207
Views: 13676

Re: When are we going to the dunes again?

Hi Niel

As julle iets beplan vir die Dunes, sit asb my naam op, ek is def in.
by Veritas
Mon May 19, 2008 8:15 pm
Forum: Places to go
Topic: Van Lovern uitnodiging
Replies: 7
Views: 1874

Re: Van Lovern uitnodiging

Ek het n 4x4 bediening, 4 Wheels 4 Jesus, ons gaan Sondag bietjie kerk hou in die berge. Ons gaan n roete ry hier by ons in Robertson , agter die bekende wynkelder, Van Lovern. Enige iemand wat belangstel is baie welkom om saam te kom ry.) I have a 4x4 ministry, called 4 Wheels 4 Jesus. This coming ...
by Veritas
Mon May 19, 2008 8:02 pm
Forum: Places to go
Topic: Van Lovern uitnodiging
Replies: 7
Views: 1874

Re: Van Lovern uitnodiging

Skuus, die uitnodiging moes onder "trail reports" gegaan het, vergewe my, maar kom ons se maar die roete wat ons gaan ry is bietjie tegnies.
by Veritas
Mon May 19, 2008 7:58 pm
Forum: Places to go
Topic: Van Lovern uitnodiging
Replies: 7
Views: 1874

Van Lovern uitnodiging

Hello almal

Ek het n 4x4 bediening, 4 Wheels 4 Jesus, ons gaan Sondag bietjie kerk hou in die berge. Ons gaan n roete ry hier by ons in Robertson, agter die bekende wynkelder, Van Lovern. Enige iemand wat belangstel is baie welkom om saam te kom ry.

Groete
Pieter
by Veritas
Fri May 16, 2008 12:12 pm
Forum: Western Cape
Topic: atlantis
Replies: 14
Views: 1817

Re: atlantis

Kan julle nie nou al n vaste datum maak vir Atlantis nie? Was bietjie laat om te reageer op Saterdag se roete, wil baie graag weer Atlantis toe gaan
by Veritas
Thu May 15, 2008 10:25 am
Forum: Western Cape
Topic: atlantis
Replies: 14
Views: 1817

Re: atlantis

Hi Morne

Ek sal kerk bank vir die ene!!
by Veritas
Tue May 13, 2008 8:31 pm
Forum: Western Cape
Topic: When are we going to the dunes again?
Replies: 207
Views: 13676

Re: When are we going to the dunes again?

Hello

Julle al besluit wanneer julle gaan?
by Veritas
Thu Apr 10, 2008 8:42 am
Forum: Recovery Stories
Topic: Hilux recovering a Ford F250 + 4x4 Trailor...
Replies: 9
Views: 8528

Re: Hilux recovering a Ford F250 + 4x4 Trailor...

So ja, dis mos hoe dit hoort!!! :lol:

Go to advanced search