Lekker gewees om jou te ontmoet Gert!
Ps: My wederhelte is gagga oor jou bakkie se kleur....
Search found 88 matches
- Tue Oct 13, 2009 7:11 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: HEKPOORT 4X4 - 10 & 11 October
- Replies: 79
- Views: 8455
- Sun Oct 11, 2009 8:43 am
- Forum: Gauteng
- Topic: HEKPOORT 4X4 - 10 & 11 October
- Replies: 79
- Views: 8455
Re: HEKPOORT 4X4 - 10 & 11 October
Thanks for the pics....great seeing even us there!
- Sat Oct 10, 2009 8:41 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Hekpoort 4x4- Thanks to all the spectators.....
- Replies: 5
- Views: 1183
Re: Hekpoort 4x4- Thanks to all the spectators.....
:mrgreen: Was pretty damm lekker! Ons het dit almal baie geniet! Geen kiddies so al die mammas kon co drive vir 'n slag! obstacles was goed uitgele... Geen idee van die puntestand nie....dit maak ook nie saak nie.... se mos sodra die eerste prys 'n huise in Hermanus is....dan sal ons begin baklei......
- Sat Oct 10, 2009 8:01 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Hekpoort 4x4- Thanks to all the spectators.....
- Replies: 5
- Views: 1183
Hekpoort 4x4- Thanks to all the spectators.....
Thanks to all the spectators today! Me and Creamsoda never got a chance to talk and introduce ourselves....we go into the zone. ...and had to leave early just after finishing the obstacles....
Mammabeer...
Mammabeer...
- Wed Oct 07, 2009 9:34 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: HEKPOORT 4X4 - 10 & 11 October
- Replies: 79
- Views: 8455
Re: HEKPOORT 4X4 - 10 & 11 October
Just confirmed..... we will be 4 vehicles......leaving the kids at home...so it is a outing for the woman as well....they will co drive....
Will be doing this in true OUTLAW style!
Never give up, Never surrender!!!!!!!!!!!!
Will be doing this in true OUTLAW style!
Never give up, Never surrender!!!!!!!!!!!!
- Mon Oct 05, 2009 7:51 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: HEKPOORT 4X4 - 10 & 11 October
- Replies: 79
- Views: 8455
Re: HEKPOORT 4X4 - 10 & 11 October
four of us will be going...
- Mon Sep 28, 2009 12:22 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: 3 Okt - Base4 Hilux Club en Newbies GTG!!! Feedback & PIC's.
- Replies: 138
- Views: 11607
Re: 3 Oktober - Base4 Hilux Club en Newbies GTG!!!
PUIK.....WAG VIR JUL MANNE......!!!! Ons gaan groot pret "beleef".....en ja kom ons kyk of die "nie skrik landi" se voorste recovery punt mooi en werkend is...........!!!!! :crazy: :crazy: :crazy: Jy is darem maar baie seker van jou woorde ne????? :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :...
- Fri Sep 25, 2009 9:22 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Hekpoort 4x4 weekend: 10 - 11 October
- Replies: 1
- Views: 1047
Re: Hekpoort 4x4 weekend: 10 - 11 October
Sal daar wees!
- Fri Sep 25, 2009 6:55 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: 3 Okt - Base4 Hilux Club en Newbies GTG!!! Feedback & PIC's.
- Replies: 138
- Views: 11607
Re: 3 Oktober - Base4 Hilux Club en Newbies GTG!!!
PUIK.....WAG VIR JUL MANNE......!!!! Ons gaan groot pret "beleef".....en ja kom ons kyk of die "nie skrik landi" se voorste recovery punt mooi en werkend is...........!!!!! :crazy: :crazy: :crazy: Jy is darem maar baie seker van jou woorde ne????? :lol: :lol: :lol: :lol: :lol: :...
- Thu Sep 03, 2009 9:13 am
- Forum: Gauteng
- Topic: Rebel 4x4 Rock Crawl 5 September 2009, Moegatle
- Replies: 77
- Views: 7331
Re: Rebel 4x4 Rock Crawl 5 September 2009, Moegatle
Nee gelukkig nie.... maar die kinders se skole het goed aan wat al voor die Rockcrawl gereel is.CasKru wrote:Is jy een van daai ongelukkige varke wat Saterdag moet werk?HannesCreamsoda wrote:Julle moet enjoy ne?
- Thu Sep 03, 2009 8:00 am
- Forum: Gauteng
- Topic: Rebel 4x4 Rock Crawl 5 September 2009, Moegatle
- Replies: 77
- Views: 7331
Re: Rebel 4x4 Rock Crawl 5 September 2009, Moegatle
Julle moet enjoy ne?
- Wed Aug 05, 2009 7:53 am
- Forum: Gauteng
- Topic: Rebel 4x4 Rock Crawl 5 September 2009, Moegatle
- Replies: 77
- Views: 7331
- Fri Jul 17, 2009 9:17 am
- Forum: Gauteng
- Topic: Rebel 4x4 Rietspruit Funday
- Replies: 6
- Views: 1360
Re: Rebel 4x4 Rietspruit Funday
CasKru wrote:Sukkel djy ook met die hitte op jou van?HannesCreamsoda wrote:Maak dit twee....
LOL...nee maak dit twee landies....
- Fri Jul 17, 2009 8:10 am
- Forum: Gauteng
- Topic: Rebel 4x4 Rietspruit Funday
- Replies: 6
- Views: 1360
Re: Rebel 4x4 Rietspruit Funday
Maak dit twee....
- Tue Jun 09, 2009 9:17 am
- Forum: Meet the People
- Topic: Hi aan Almal!
- Replies: 20
- Views: 2516
Re: Hi aan Almal!
Mag ek vra hoe het jy op jou Usernaam gekom?
Rede hoekom ek vra- Swambo se nooiensvan was Ooms....nie die mees algemeenste van in die land nie...
Rede hoekom ek vra- Swambo se nooiensvan was Ooms....nie die mees algemeenste van in die land nie...
- Fri May 08, 2009 10:19 am
- Forum: Gauteng
- Topic: Nationals Rayton?
- Replies: 4
- Views: 1622
Re: Nationals Rayton?
Nope....
Gann die Rebel Reeks ry more in Rustenburg.
Gann die Rebel Reeks ry more in Rustenburg.
- Fri Apr 17, 2009 10:20 pm
- Forum: Places to go
- Topic: 4x4 gauteng
- Replies: 38
- Views: 4606
Re: 4x4 gauteng
blom wrote:van die 9 de tot die 10 reg deur die nag jy weet mos ons hou nie op voor die petrol opraak nie
LEkker!
- Wed Apr 15, 2009 10:57 am
- Forum: Other Vehicles
- Topic: My 1983 Suzuki SJ410
- Replies: 20
- Views: 5232
Re: My 1983 Suzuki SJ410
Only modified the bullbar and redid the seats.Ramkat wrote:You guys must also post pics of your Suzuki's. Any modifications done?
Wife is saving for a set of 30" BFG's or Maxxi's and a rollcage from Throttleboy.Hopefully by august the car should be ready for her first competition.
- Mon Apr 13, 2009 5:05 pm
- Forum: Other Vehicles
- Topic: My 1983 Suzuki SJ410
- Replies: 20
- Views: 5232
Re: My 1983 Suzuki SJ410
My vrou vir vir haarself ook een gekoop so maand terug.....lekker capable voertuig.
- Sat Feb 28, 2009 9:51 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Barakah - 27 Feb 2009
- Replies: 178
- Views: 15568
Re: Barakah - 27 Feb 2009
We were actually 4 cars (8 members)..... :mrgreen: But agree.....lovely day.....mud and rain was a big plus.... We did the whole trail....only finished at 15:30. Braaied in the rain....meat does not melt... :lol: PS: It is not monsters.....it is a Super truck.... :wink: And no need to be scared of t...
- Thu Feb 26, 2009 12:17 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Barakah - 27 Feb 2009
- Replies: 178
- Views: 15568
Re: Barakah - 27 Feb 2009
Hier is die dag se beplande verloop van sake. Ek het sopas verneem van Jaco dat ons saterdag wel Nissans en Land Rovers ook kan verwag daarso, so ek is seker ons kan dalk verwag om heeldag lank recoveries te moet doen, sodat ons kan ry..... :twisted: :twisted: :twisted: :twisted: Die Beplande wegsp...
- Mon Feb 23, 2009 2:33 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Barakah - 27 Feb 2009
- Replies: 178
- Views: 15568
Re: Barakah - 27 Feb 2009
SAl julle seker saterdag deur die loop van die dag daar sien.
Ons groepie gaan ook die trail aandurf saterdag.
Ons groepie gaan ook die trail aandurf saterdag.
- Tue Feb 03, 2009 7:33 am
- Forum: Gauteng
- Topic: Barakah - 27 Feb 2009
- Replies: 178
- Views: 15568
Re: Next Trail ??
Jy kan altyd Hekpoort saam met ons kom ry die 7 de Februarie? Kan ek die 'details' kry asb. Wil vir Suzi gaan toets noudat sy 'n 'facelift' gekry het. HIer is die details: http://www.rebel4x4.co.za/4x4-Challenge/Events/ctl/Details/Mid/810/ItemID/26.aspx?selecteddate=2009/02/07 Daar is ook 'n inskry...
- Sun Feb 01, 2009 10:02 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Hekpoort 4x4 FUN day
- Replies: 38
- Views: 3479
Re: Hekpoort 4x4 FUN day
Bump For Jacques
- Sun Feb 01, 2009 9:41 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Barakah - 27 Feb 2009
- Replies: 178
- Views: 15568
Re: Next Trail ??
Jacques, jy kan gaan kyk op : www.rebel4x4.co.za- click op events-hier is ook op hierdie site 'n post- sal dit bump...CiviLux wrote:Hi Hannes.HannesCreamsoda wrote:Jy kan altyd Hekpoort saam met ons kom ry die 7 de Februarie?
Kan ek die besonderhede van die Hekpoort trip kry. Stel belang om te loer :roll:
- Thu Jan 29, 2009 4:03 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Barakah - 27 Feb 2009
- Replies: 178
- Views: 15568
Re: Next Trail ??
Jy kan altyd Hekpoort saam met ons kom ry die 7 de Februarie?
- Sun Jan 25, 2009 9:06 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Hekpoort 4x4 FUN day
- Replies: 38
- Views: 3479
Re: Hekpoort 4x4 FUN day
*BUMP*
Groot plesier Blom!
Groot plesier Blom!
- Sat Jan 24, 2009 11:52 am
- Forum: Know your fellow members
- Topic: Familie voorstel
- Replies: 184
- Views: 34482
Re: Familie voorstel
Wife: Marna
Daughter: Charlene (10 going on 30)
Son: Hanno (4)
Me: Hannes
No pics available.....we do not do pics of ouruselves....
Daughter: Charlene (10 going on 30)
Son: Hanno (4)
Me: Hannes
No pics available.....we do not do pics of ouruselves....
- Wed Jan 21, 2009 8:35 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Lockers - The good, the bad & the ugly
- Replies: 111
- Views: 10884
Re: Lockers - The good, the bad & the ugly
Sien wat ek bedoel....geen maniere nie....
Bennie het moes gese topic gesluit!
Grappie ne?
Bennie het moes gese topic gesluit!
Grappie ne?
- Tue Jan 20, 2009 10:07 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Lockers - The good, the bad & the ugly
- Replies: 111
- Views: 10884
Re: Lockers - The good, the bad & the ugly
Nee jong ken net van GGGGGRRRRRRRRRR!!!!!!!!!!!
- Tue Jan 20, 2009 8:58 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Lockers - The good, the bad & the ugly
- Replies: 111
- Views: 10884
Re: Lockers - The good, the bad & the ugly
Jong ...maniere.....ek weet nie....
Die hilux eienaars hier in ons valley dink almal as hulle gaan sit sak die son.....maar julle ouens is nie te sleg nie.....
Die hilux eienaars hier in ons valley dink almal as hulle gaan sit sak die son.....maar julle ouens is nie te sleg nie.....
- Tue Jan 20, 2009 7:04 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Lockers - The good, the bad & the ugly
- Replies: 111
- Views: 10884
Re: Lockers - The good, the bad & the ugly
Wou nou al laasjaar gecomment het....
Ek sukkel nog steeds om te sien waar almal so "warm onder die kraag geraak het" ......hierdie is een vd politeste forums....daar word baie erger dinge op baie ander forums gese.....en almal is agterna nog buddies....
Ek sukkel nog steeds om te sien waar almal so "warm onder die kraag geraak het" ......hierdie is een vd politeste forums....daar word baie erger dinge op baie ander forums gese.....en almal is agterna nog buddies....
- Tue Jan 13, 2009 9:05 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Hekpoort 4x4 FUN day
- Replies: 38
- Views: 3479
Re: Hekpoort 4x4 FUN day
Ag kom ons begin maar by 30"- wil nie afshow nie.....wil nie die manne jaloers maak nie.....is the motto not crawl before you walk....and then you can really CRAWL.....
Marna
Marna
- Mon Jan 12, 2009 9:06 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Hekpoort 4x4 FUN day
- Replies: 38
- Views: 3479
Re: Hekpoort 4x4 FUN day
Ek wil ok nog eendag uitfigure hoe werk daai linkie ding? Blom,Marna hier: As jy internet explorer 7 het-Select die address op die site wat jy wil post. Druk Copy..... gaan na ander site/forum, paste , en TA Da! So by the by.....Tyres vir my Zook....vind bietjie uit vir my....jy het mos 'n oom in d...
- Mon Jan 12, 2009 7:54 am
- Forum: Gauteng
- Topic: Hekpoort 4x4 FUN day
- Replies: 38
- Views: 3479
- Sat Jan 10, 2009 6:54 am
- Forum: Gauteng
- Topic: Hekpoort 4x4 FUN day
- Replies: 38
- Views: 3479
Re: Hekpoort 4x4 FUN day
Ja nee ek dink ook dis daai landrover dop wat oesman op het. As hy 'n toy dop opgehad het was hy baie meer reliable. Ek dink nie eers Unimog aste sal hou solank as daai landy badge op is nie. Daai Landy dop en badge veroorsaak metal fatigue. Gister 'n Landy gesien wat dit wel 'n baie goeie kans sta...
- Fri Jan 09, 2009 4:41 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Hekpoort 4x4 FUN day
- Replies: 38
- Views: 3479
Re: Hekpoort 4x4 FUN day
O koei......
Wat is die probleem met die universal se kry?
Wat is die probleem met die universal se kry?
- Fri Jan 09, 2009 9:17 am
- Forum: Gauteng
- Topic: Hekpoort 4x4 FUN day
- Replies: 38
- Views: 3479
Re: Hekpoort 4x4 FUN day
Hannes Welkom, jy was lanklaas hier gewees. Het jy iewers langs die pad gestaan met die Landy? Hulle sê mos 80% van alle landies wat ooit gebou is, is nog op die pad. Net 20% het dit al tot by die huis gemaak. Ha ha....vra vir Blommie- ek het Moegatle gery saam met hulle...... het net baie om te do...
- Fri Jan 09, 2009 7:30 am
- Forum: Gauteng
- Topic: Hekpoort 4x4 FUN day
- Replies: 38
- Views: 3479
Re: Hekpoort 4x4 FUN day
En nou wat van die Charity drive?
Waar is die manne wat so iets wou reel?
In elk geval- ek sal hopenlik daar wees.....dit is nou te se as my Locker eendag kom... :evil:
Locker is oppad!!!!!!!!!!!!!!
Waar is die manne wat so iets wou reel?
In elk geval- ek sal hopenlik daar wees.....dit is nou te se as my Locker eendag kom... :evil:
Locker is oppad!!!!!!!!!!!!!!
- Mon Dec 08, 2008 5:52 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Berakah Trail 5-7 Dec - Moved to 13 Dec 08
- Replies: 99
- Views: 7099
Re: Berakah Trail 5-7 Dec - Moved to 13 Dec 08
CasKru wrote:Ek gaan my bes doen om daar uit te kom... ek moet net sometime my starter en altenator gaan oplaai saterdag :)
As ek dit laat middag kan doen sal ek kan deur kom :)
Dropper! Parys en Moegatle is ewe ver!
Kidding ne!
- Mon Dec 08, 2008 5:47 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Better fuel consumption with Sasol?
- Replies: 16
- Views: 2315
Re: Better fuel consumption with Sasol?
There are 4 refineries in SA. Engen in Durban, Natref (joined venture between Sasol and Totalfinaelf) in Sasolburg, Sasol plant in Secunda and Caltex refinery in CapeTown. All inland petrol comes either from Natref or Sasol. This get fed to various depots via pipeline. This is the pure product. At ...
- Mon Dec 08, 2008 8:02 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Better fuel consumption with Sasol?
- Replies: 16
- Views: 2315
Re: Better fuel consumption with Sasol?
There is as far as I know 2 refineries in SA- one in Durban (Engen) and one in Sasolburg(Sasol/Natref/Petronet).....so BP does not have the only refinery in SA. What is true though is that Total and Engen and Sasol have the same source- each just adds their own additives.
- Sat Nov 29, 2008 6:33 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Berakah Trail 5-7 Dec - Moved to 13 Dec 08
- Replies: 99
- Views: 7099
Re: Berakah Trail 5-7 December
Is daar plek vir 'n Landi? Of gaan iemand skaam kry?
Ek sal my eie recovery gear bring....
Ek sal my eie recovery gear bring....
- Wed Nov 19, 2008 10:09 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Tjokwe Rocky Mountain Trail 13+14 Dec 08
- Replies: 20
- Views: 2931
Re: Tjokwe Rocky Mountain Trail 13+14 Dec 08
Miskien het hulle gehoor van pendego.....en is dalk bang vir die mexican......mens weet nooit met die yanks nie....
- Wed Nov 19, 2008 7:43 am
- Forum: Gauteng
- Topic: Tjokwe Rocky Mountain Trail 13+14 Dec 08
- Replies: 20
- Views: 2931
Re: Tjokwe Rocky Mountain Trail 13+14 Dec 08
Sorry Cassie!
Hoop dat jy wel sal kan kom!
Hoop dat jy wel sal kan kom!
- Tue Nov 18, 2008 10:06 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Tjokwe Rocky Mountain Trail 13+14 Dec 08
- Replies: 20
- Views: 2931
Re: Tjokwe Rocky Mountain Trail 13+14 Dec 08
Nee nee, jy verstaan verkeerd.....ons het 'n Hilux nodig om op te oefen om uit te sleep.....BenHur wrote:Nee Cassie is moeg om heeltyd land rovers uit te sleepblom wrote:
ma hoe dan nou antie?
Cas gaan bloudraab saamkom?
ons nodig hom vir recovery !!!!!1......
- Sun Nov 16, 2008 9:04 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Tjokwe Rocky Mountain Trail 13+14 Dec 08
- Replies: 20
- Views: 2931
Re: Tjokwe Rocky Mountain Trail 13+14 Dec 08
*steek hand op*
Ek's in!
Ek's in!
- Sun Oct 26, 2008 10:08 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Bietjie Sondagmiddag pret.......
- Replies: 1
- Views: 899
Bietjie Sondagmiddag pret.......
'n Paar van ons het vanmiddag by die rivier gaan speel......baie modder en 'n paar bulte......o ja en baie modder....... http://www.webgallery.co.za/ims/pic/6789YYlp/11137.jpg http://www.webgallery.co.za/ims/pic/6789YYlp/11138.jpg http://www.webgallery.co.za/ims/pic/6789YYlp/11139.jpg http://www.web...
- Mon Sep 08, 2008 8:00 am
- Forum: Other Vehicles
- Topic: Report Rebel 4x4 and an apeal.......
- Replies: 10
- Views: 1960
Re: Report Rebel 4x4 and an apeal.......
hilex08 wrote:blom salvaging rubber...............
Ek moes net keer of hulle het my tires afgesteel.....
- Tue Aug 26, 2008 8:22 pm
- Forum: Trail Reports
- Topic: TRAIL Cleanup
- Replies: 14
- Views: 3056
Re: TRAIL Cleanup
Jis.....kan 'n man met so 'n straight face lieg!!!!!!!!!!
Sien jou sondag!
Sien jou sondag!
- Mon Aug 11, 2008 7:41 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Mr Green Emoticon?????
- Replies: 63
- Views: 8623
Re: Mr Green Emoticon?????
Wife says.....as she is a forum slut.....it actually means being green with envy.....but apparently everybody loves using mr green....
- Sun Aug 03, 2008 8:08 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Vaalie 4x4 FUN day
- Replies: 38
- Views: 4562
Re: Vaalie 4x4 FUN day
Ja nee! was wrg lekker!
Se net nog steeds ek moes nie daai tyre getrap het nie......
Kan nie wag vir die ROCK CRAWL nie........met die nuwe rig.......sy staan net hier buite .....
Se net nog steeds ek moes nie daai tyre getrap het nie......
Kan nie wag vir die ROCK CRAWL nie........met die nuwe rig.......sy staan net hier buite .....
- Mon Jul 14, 2008 5:54 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: BUILD YOUR OWN "ROCK-CRAWLER"
- Replies: 181
- Views: 35589
Re: BUILD YOUR OWN "ROCK-CRAWLER"
NIce!!!!!!!
And who was lurking in the corner in the first pics.....
My new babe!!!!!!!!Lucy!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
And who was lurking in the corner in the first pics.....
My new babe!!!!!!!!Lucy!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
- Thu Jul 10, 2008 8:29 am
- Forum: Gauteng
- Topic: Vaalie 4x4 FUN day
- Replies: 38
- Views: 4562
Re: Vaalie 4x4 FUN day
Blom, the only problem I forsee here is the fact that the venue is in VDBP.....not vereeniging......
- Tue Jul 08, 2008 8:56 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Grensvegter soek hulp!!!!
- Replies: 17
- Views: 2578
Re: Grensvegter soek hulp!!!!
blom wrote:
Voortsek hannes
as jy nie oppas nie ry mamma bear somme saam my en jy alleen
Jy is welkom..... EK ry in elkgeval saam met Tazz vir die dag.....maar ek sien jy is gehelp!
- Mon Jul 07, 2008 1:46 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Grensvegter soek hulp!!!!
- Replies: 17
- Views: 2578
Re: Grensvegter soek hulp!!!!
Shame!
Hoop jy kry iemand!
Hoop jy kry iemand!
- Tue Jun 03, 2008 12:21 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Bumper fabrication
- Replies: 21
- Views: 3136
Re: Bumper fabrication
blom wrote:mark fab the
aka throttle boy
Ditto to what Blom said......hy kan!
Vra Blom hoe lyk my kar na Saterdag se eskapades..........die rollcage hou!
- Thu May 22, 2008 9:45 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Elektro diesel 4x4 FUN day
- Replies: 53
- Views: 5722
Re: Elektro diesel 4x4 FUN day
Hennie- sal jou daar sien...dan sal ons sien of dit net spog of werklik is...
Blom....joune is dalk geel.....maar myne het b@llas.....askies...eiers...nuts....kies maar self......
Blom....joune is dalk geel.....maar myne het b@llas.....askies...eiers...nuts....kies maar self......
- Thu May 15, 2008 8:35 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Which 4x4 is BEST ????
- Replies: 8
- Views: 1842
Re: Which 4x4 is BEST ????
ag sorry ou hannes ek het bedoe CREAM van die hiluxe> ons moet by electrodiesel die landies langs mekaar laat slaap Ian(my oudste seun) het nou 'n ryding nodig Wou net se......gebruik volgende keer hoofletters asb.....en onthou die copyright geldjie..... :wink: :lol: :lol: :lol: Oor die slaap.........
- Thu May 15, 2008 7:55 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Which 4x4 is BEST ????
- Replies: 8
- Views: 1842
Re: Which 4x4 is BEST ????
blom wrote:Sorry maat nie so maklik nie.
die Hilux4x4 speelgroeppie praat baie maar kan hulle ry ????
ps soek nie moelikheid nie vra maar net is julle REGTIG die creamsoda van die hilux Manne?