Search found 67 matches

by KALAHARI SEUN
Mon Aug 25, 2014 10:58 am
Forum: Open Discussion
Topic: Totsiens Noordkaap. Hallo Wes Kaap
Replies: 5
Views: 1425

Totsiens Noordkaap. Hallo Wes Kaap

Dit is nou nie so lekker nie, maar dis my laaste week hier in die Noordkaap. Ons verhuis Bredasdorp toe. Wil net vir al my Hilux matters hier dankie se vir al die lekker tye en vir Cobus a.ka. Kaspaas dankie se vir al sy hulp en raad as Voete my laat sukkel het. So weskaap hier kom ek. Ek hoop om bi...
by KALAHARI SEUN
Mon Jul 28, 2014 6:54 pm
Forum: RAV
Topic: 2009 Rav4 D4D
Replies: 1
Views: 3823

2009 Rav4 D4D

Goeie dag almal. Ek is al lank op soek na n voertuig om my Ford Figo 1.4TDCI te vervang. Ek het nou hier op upington n 2009 Rav4 2.2 D4D gekry met net 30 000km op. Is daar iemand wat my bietjie kan help met inligting. Die boekie se hy gee 5,7l/100km maar ek weet ook dis nie altyd waar nie. BAie dank...
by KALAHARI SEUN
Wed Mar 19, 2014 9:20 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Augrabies
Replies: 8
Views: 1540

Re: Augrabies

Die van julle wat graag wil sien hoe lyk Augrabies as die Oranje rivier af kom, dit gaan die naweek op sy mooiste wees. Van volgende week voorspel hulle dat hy gaan stabiliseer en dan begin sak. Volgende naweek sal hy ook nog mooi wees, maar nie soos die naweek nie.
by KALAHARI SEUN
Thu Mar 13, 2014 3:03 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Augrabies
Replies: 8
Views: 1540

Re: Augrabies

Ek het gister 'n sms gekry van Waterwese, wat se die waters sal teen 16Maart hier by ons op Kanoeiland na 4m toe klim. Hulle kan nog nie se vir hoe lank hy so hoog gaan wees nie. Maar dink darm volgende naweek sal daar nog iets te sien wees.
by KALAHARI SEUN
Wed Mar 12, 2014 6:16 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Route to Kgalagadi
Replies: 4
Views: 1404

Re: Route to Kgalagadi

Daai pad is maar baie sleg. Het lekker reën gehad so stuk stuk en as jy nie oplet nie kan jy dalk plek plek n verrassing kry. Het self lanklaas daar gery, maar het vriende wat daar rond bly. Kom nog steeds die Kuruman pad en dan slaap oor op Witsand.
by KALAHARI SEUN
Thu Oct 31, 2013 7:20 am
Forum: Meet the People
Topic: Hallo
Replies: 19
Views: 3029

Re: Hallo

Baie welkom hier. Lyk my die Noord Kaap raak meer by die dag. Ons manne in die Noordkaap moet ook n slag n GTG reel.
by KALAHARI SEUN
Wed Oct 09, 2013 6:58 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Kenneth IIsarge,accident on friday night. update
Replies: 42
Views: 4825

Re: Kenneth IIsarge,accident on friday night. update

Sterkte Kenneth.

Hoop jy word gou gesond.
by KALAHARI SEUN
Fri Sep 20, 2013 9:10 am
Forum: Open Discussion
Topic: Dakar Ford Ranger testing in Namibia
Replies: 7
Views: 1375

Re: Dakar Ford Ranger testing in Namibia

Kyk ek is baie lief vir my Hilux, maar ek het groot geword in n Ford. Daar was nie n Ford wat my pa nie gery het nie. En nie een van hulle het ooit probleme gegee nie.
by KALAHARI SEUN
Sun Aug 18, 2013 9:24 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Essex v6 3.0
Replies: 46
Views: 10720

Re: Essex v6 3.0

Ek het ook ook die 38weber dgas op my V6, maar daar by staan 4A2 en op n spaar weber staan daar by net 9A. Daar is n paar verskille tussen die 2. En die grootste een is dat die 4A2 glad n petrol return het nie! Het enige van julle al dit raak geloop?
by KALAHARI SEUN
Tue Aug 06, 2013 4:32 pm
Forum: The Workshop
Topic: ford essex v6 motor problems
Replies: 25
Views: 9065

Re: ford essex v6 motor problems

Baie dankie. Ek soek ook al baie lank vir n manual.
by KALAHARI SEUN
Thu Aug 01, 2013 7:05 am
Forum: Meet the People
Topic: Nuwe man dringend opsoek na 'n Hilux.
Replies: 8
Views: 2005

Re: Nuwe man dringend opsoek na 'n Hilux.

Welkom Bertie.

Ons hier in die Noord Kaap raak by die dag meer. Gaan kyk my "Board Index" by "second hand corner" Daar sal jy een kry.
by KALAHARI SEUN
Tue Jul 30, 2013 10:16 am
Forum: Open Discussion
Topic: What is wrong with this Hilux?
Replies: 8
Views: 1522

Re: What is wrong with this Hilux?

Miskien moet dit R138 000 gewees het.
by KALAHARI SEUN
Tue Jul 23, 2013 6:12 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Weber Carburator - "flat spot"
Replies: 35
Views: 3192

Re: Weber Carburator

Is nog baie gelukkig. Het nog net een probleem en dis die starter. My branches loop te na aan die starter en die hitte mors nou die starter op.
by KALAHARI SEUN
Sun Jul 21, 2013 6:46 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Weber Carburator - "flat spot"
Replies: 35
Views: 3192

Re: Weber Carburator

Baie dankie. Ek het nou n "facit" elektriese petrol pomp opgesit. Gaan die naweek weer duine toe gaan en weer gaan probeer. Het ook n servicekit op gesit. Ek het n vriend ook met die V6 voor in n LandRover. Hy ry duine met daardie LR ook met elekt pomp op en carb op sy regte plek.
by KALAHARI SEUN
Thu Jul 18, 2013 5:18 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Weber Carburator - "flat spot"
Replies: 35
Views: 3192

Re: Weber Carburator

Ek kan uit eindelik begin saam praat oor die V6 in n Hilux. Ek het nou 6maande gevat om myne klaar te maak. En hy is nou hopelik klaar. Al wat ek nog nie gedoen het nie is die carberator 180grade gedraai nie. Is daar van julle wat dit wel gedoen het en wat is julle ondervinding met dit?
by KALAHARI SEUN
Tue Jul 02, 2013 7:04 am
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Calling all 7mge owners
Replies: 4
Views: 1607

Re: Calling all 7mge owners

Im looking for a 7m. please sent me a PM with the price.
by KALAHARI SEUN
Mon Jun 24, 2013 9:15 pm
Forum: Build your own:
Topic: Offroad Trailer in wording
Replies: 43
Views: 5470

Re: Offroad Trailer in wording

Lyk baie goed. Kry weer paar idees om my wa ook klaar te maak!
by KALAHARI SEUN
Wed Jun 19, 2013 12:17 pm
Forum: Meet the People
Topic: Wil net hallo sê aan al die mense
Replies: 27
Views: 3585

Re: Wil net hallo sê aan al die mense

Koos, ek wil weer Namakwa toe gaan. Ons kan vir n lang naweek Ramasdrift of Kamgab toe gaan.
by KALAHARI SEUN
Wed Jun 19, 2013 9:22 am
Forum: Meet the People
Topic: Wil net hallo sê aan al die mense
Replies: 27
Views: 3585

Re: Wil net hallo sê aan al die mense

Baie welkom mater. Ek kan nie wag vir ons eerste kamp naweek by Goera pan nie. Gaan n fees wees.
by KALAHARI SEUN
Wed May 29, 2013 7:05 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Noord Kaap Moertoetoer
Replies: 26
Views: 3692

Re: Noord Kaap Moertoetoer

Ek dink dis daai naweek. Sal net gou hier by die organiseerders hoor.
by KALAHARI SEUN
Tue May 28, 2013 12:23 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Noord Kaap Moertoetoer
Replies: 26
Views: 3692

Re: Noord Kaap Moertoetoer

Dagse almal. Dit is met groot hard seer dat ek moet bekend maak dat ons die uitstappie moet uitstel. :beg: Weens finansiele uitdaging is dit nie vir my die keer moontlik om die lang uitstappie aan te druf nie. My vrou het haar werk verloor so tydjie terug en die gaan op die oomlik maar bietjie broek...
by KALAHARI SEUN
Thu May 23, 2013 12:52 pm
Forum: Western Cape
Topic: Hilux4x4 Atlantis Fun Day - 15 June 2013
Replies: 236
Views: 28694

Re: Hilux4x4 Atlantis Fun Day - 1 June 2013

Ek kom daardie naweek n slag weer Kaap toe. Kom nie met die bakkie nie, maar gaan my skoonpa probeer om praat of ek met sy Hilux te kan kom. Al is dit net om gesig te wys en al die Hilux manne te ontmoet.
by KALAHARI SEUN
Wed Mar 13, 2013 9:34 am
Forum: Open Discussion
Topic: Where are you going this easter?
Replies: 36
Views: 3173

Re: Where are you going this easter?

Ek gaan erens teen die Oranje Rivier n sand bank soek en die hele paasnaweek daar uitkamp en visvang.
by KALAHARI SEUN
Tue Feb 19, 2013 7:45 am
Forum: The Workshop
Topic: The 'Two Corsa fans on 3RZ radiator mod"
Replies: 11
Views: 3538

Re: The 'Two Corsa fans on 3RZ radiator mod"

Goeie werk ou Pel. Lyk goed. Een van die dae kan ons gaan duine ry.
by KALAHARI SEUN
Thu Feb 07, 2013 9:20 am
Forum: Build your own:
Topic: Canopy Build.... The start of my projects.
Replies: 77
Views: 9463

Re: Canopy Build.... The start of my projects.

Ek het met die selfde probleem gesit met my vorige bakkie. En toe het ek die gewone droplocks gebruik( daar is n foto waar die slot in hak). Het net n 10mm boutie met n lock nut gebruik i.p.v die slot, dat hulle nie moet los kom nie.
by KALAHARI SEUN
Tue Feb 05, 2013 10:56 am
Forum: Off-road Training
Topic: US254135 - 4x4 ONLINE TRAINING PROGRAMME.
Replies: 13
Views: 7565

Re: US254135 - 4x4 ONLINE TRAINING PROGRAMME.

Goeie dag Thys

Is die pakket net vir lede van die forum of kan enige iemand dit doen? Ek weet van n hele paar mense hier op Upington wat dit sal wil doen!
by KALAHARI SEUN
Mon Feb 04, 2013 3:14 pm
Forum: Humor
Topic: Rugby tyd
Replies: 10
Views: 980

Re: Rugby tyd

Husband: 'Hey babe, next month is February, you know what that means?'
Wife: 'Yah babes, its valentines month.. The month where guys show off their romantic side and how much their girls mean to them.'
Guy: 'No idiot, its Super Rugby time!!
by KALAHARI SEUN
Mon Jan 28, 2013 7:16 pm
Forum: Fishing
Topic: For the Carp Fishermen
Replies: 7
Views: 5140

Re: For the Carp Fishermen

Is jy seker dis nie n baber nie. N karp sal dalk bietjie meer uit die water klim en n 20kg karp is masief groot. Dit kan n 20kg baber wees.
by KALAHARI SEUN
Mon Jan 28, 2013 7:10 am
Forum: Know your fellow members
Topic: Familie voorstel
Replies: 184
Views: 34490

Re: Familie voorstel

Ek het verkeerde foto opgelaai. Sal nou net ons regte foto oplaai.
by KALAHARI SEUN
Sun Jan 27, 2013 10:26 pm
Forum: Know your fellow members
Topic: Familie voorstel
Replies: 184
Views: 34490

Re: Familie voorstel

Pappa ~ Lehan
Mamma~ Madri
Boeta~ Lohan ( 2j,8m)
Sussie~ Isabel( 7m)
by KALAHARI SEUN
Wed Jan 23, 2013 9:05 am
Forum: Know your fellow members
Topic: What was your first ever vehicle, and who bought it?
Replies: 134
Views: 29346

Re: What was your first ever vehicle, and who bought it?

My eerste voertuig was n Nissan 1400 bakkie in 2002. Dit was my studente voertuig. En met hom het ek die hele land plat gery. Ekt maklik vir n naweek 800km huis toe gery. Het met daardie bakkie party keer gery waar 4x4bakkies gery het. 2 Sandsakke op sy gat en hy loop enige plek.
by KALAHARI SEUN
Mon Jan 14, 2013 4:36 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Where to take the family fishing?
Replies: 6
Views: 1191

Re: Where to take the family fishing?

By Bloemhof dam is daar baie leker plekke. Jy het jou "privaat stukkie oewer" en dan sit jy voor jou deur en gooi lyne. Kyk ook in die tydskrif Stywelyne of Owerhengelaar. Daar word baie sulke plek ge averteer.
by KALAHARI SEUN
Tue Jan 01, 2013 6:51 pm
Forum: Fishing
Topic: Fishing stories and pics
Replies: 111
Views: 22748

Re: Fishing stories and pics

Baie mooi Karp Hennie. Hier by ons in die Oranje Rivier swem n paar van hulle. Dis net n probleem om hulle gevang te kry.
by KALAHARI SEUN
Mon Dec 31, 2012 5:01 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Dakar 2013
Replies: 258
Views: 23039

Re: Dakar 2013

Die die SA span sy eie Twitter blad wat ons kan volg?
by KALAHARI SEUN
Thu Dec 06, 2012 9:07 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: VERVANG 4Y ENJIN MET?????
Replies: 25
Views: 5151

Re: VERVANG 4Y ENJIN MET?????

Hallo Ian. Welkom op by ons. Ek ry ook met 'n 4Y. Ek het so tyd terug ook begin soek om vir my bakkie iets anders in te sit. Van 'n Lexus, 7mge, 5mge tot by die Ford 2.5TDI. So tydjie terug het 'n vriend van my met die 7mge in sy Hulix se topgasket gegaan, nou net n maand daar na het my 4y se topgas...
by KALAHARI SEUN
Thu Nov 29, 2012 9:22 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Noord Kaap Moertoetoer
Replies: 26
Views: 3692

Re: Noord Kaap Moertoetoer

Dag se Almal Ek het nou lank gekyk vir lekker roetes en uit eindelik op 'n roete besluit. Sondag 4 Augustus. Ons almal kom bymekaar by Oranje Rus op Kanon Eiland by mekaar en slaap die aand daar. Maandag 5 Augustus Ry van Oranje Rus na Lock Maree. Dis so 310km van Kanoneiland,groot gedeelte teerpad....
by KALAHARI SEUN
Sat Nov 24, 2012 7:00 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Noord Kaap Moertoetoer
Replies: 26
Views: 3692

Re: Noord Kaap Moertoetoer

Hallo almal. Ek het so bietjie vir datums gaan kyk en die 9 Augustus 2013 is n vakansie dag en ook 'n Vrydag :yahoo: . Ek gaan dan nou voorlopig die datum op sit vir Noordkaap MurTuTur 5-10/11 Augustus. Die mense war van die Weskaap af kom, kan almal die 4 Augustus by Oranje Rus bymekaar kom, vir di...
by KALAHARI SEUN
Wed Nov 21, 2012 9:14 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Noord Kaap Moertoetoer
Replies: 26
Views: 3692

Re: Noord Kaap Moertoetoer

Dankie Clinton, daai is o.a een van die plekke wat ek in gedagte het. Daars ook 'n plek met die naam van Lock Maree en Lock Broom. Wil ook nie te ver ry nie. Om dit lekker te maak sal ek se ons moet dit so oor 5dae doen. Sal probeer om dit so in te werk dat dit naby n langnaweek val.
by KALAHARI SEUN
Wed Nov 21, 2012 9:09 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Noord Kaap Moertoetoer
Replies: 26
Views: 3692

Re: Noord Kaap Moertoetoer

Ek dink om dit weer die selfde tyd as die jaar se Road to Hell. Die temperatuur in nie so erg daai tyd van die jaar nie. Warm deur die dag en koel snags. Ek is besig om al die plekke en kostes bymekaar te sit om 'n volledige roete beplanning deur te gee. Wil ook net noem dat sleepwaens welkom is, ga...
by KALAHARI SEUN
Thu Nov 15, 2012 8:58 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Noord Kaap Moertoetoer
Replies: 26
Views: 3692

Re: Noord Kaap Moertoetoer

Dit is een van my opsies om die namakwa, maar dink meer om Kalahari se kant toe te gaan. Daar is soveel intresante plekke daar maar van so min mense weet. Ek was nog self nie baie in die Kalahari nie,maar my ouers gaan gereeld soontoe en die fotos wat hulle vir my wys is asemrowend mooi. :thumbup:
by KALAHARI SEUN
Thu Nov 15, 2012 6:25 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Noord Kaap Moertoetoer
Replies: 26
Views: 3692

Noord Kaap Moertoetoer

Dag se almal. Soos almal kan onthou, het Cobus(kaspaas) die jaar een van die lekkerste weg naweek gereel na Road to Hel. Wel ek en hy het gister aan om die vuur gesit en gese dat ons dit n jaarlikse instelling te maak. Ek het dit nou op my geneem op so iets te reel. Ons beplan dit om dit in die Noor...
by KALAHARI SEUN
Wed Oct 17, 2012 7:52 pm
Forum: Open Discussion
Topic: 3.0 D4D Motor
Replies: 8
Views: 1333

Re: 3.0 D4D Motor

Ek is besig om ook n engine te soek vir my hilux. Toe kom ek op Japan Auto af. Het baie vriendlike diens daar gekry. By die ander plekke was hulle somer kort af en wou nie regtig help nie. Hiers n nommer 0113976789 praar met Megan. Hoop jy kom reg.
by KALAHARI SEUN
Wed Oct 10, 2012 9:07 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Have you rolled your Hilux
Replies: 13
Views: 2421

Re: Have you rolled your Hilux

Darm nogie my Hilux nie. Het paar jaar terug toe die eerste Ford Supercabs uit gekom het,my pa sin gerol. Was op n grondpad opad plaas toe in die middel van niks en nerens toe n band bars in n draai. Die ergste van als was die bakkie het maar 1500km op gehand. Moes toe 28km loop om by die eerste pla...
by KALAHARI SEUN
Tue Oct 09, 2012 6:55 am
Forum: Northern Cape
Topic: Voetspore Aand
Replies: 1
Views: 4081

Voetspore Aand

Dagse almal. Upington Lions Klub hou 'n lekker Motorfees die naweek. Vrydag aand begin ons met 'n geseligheid saam met Johan Bardenhorst van Voetspore. Ete ingesluit. Saterdag is daar iets vir almal. Vir die dames is daar 'n Liefie Rally en dan vir die manne is n lekker 4x4 hindernis saam met Johan....
by KALAHARI SEUN
Thu Oct 04, 2012 6:43 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: 1uz-fe and 1uz VVTI rebuild & Prep and Installation
Replies: 18
Views: 4487

Re: 1uz-fe and 1uz VVTI rebuild & Prep and Installation

Lyk baie netjies. nou maak jy my baie lus om met myne te begin. Ek moet nog n maand wag!!!!!
by KALAHARI SEUN
Thu Sep 13, 2012 6:47 am
Forum: Open Discussion
Topic: Swartlux might be up for sale
Replies: 18
Views: 2291

Re: Swartlux might be up for sale

Baie geluk met die Pienk voetjies!!! Eeerste ee of tweede? Ek het met daai selfde delema gesit en my vrou wou ook gehad het ek moet iets ligter op brandstof kry, toe koop ek vir haar n Ford Figo 1.4TDCI. Kry amper 20km/l. En ek hou my bakkie.
by KALAHARI SEUN
Tue Sep 11, 2012 6:42 am
Forum: Members in publications
Topic: Hi-Lux forum lid voertuig op voorblad van Wegry
Replies: 14
Views: 9314

Re: Hi-Lux forum lid voertuig op voorblad van Wegry

Baie geluk julle. Kanie meer wag om die artikel te sien nie, hoop daars darm n foto van ons almal se bakkie in!
by KALAHARI SEUN
Wed Sep 05, 2012 9:12 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: NEW MEMBER FROM NAMIBIA
Replies: 19
Views: 3535

Re: NEW MEMBER FROM NAMIBIA

Welkom hier by ons. Ek hoop jy sal so nou en dan deur die Grens kom om saam met my en Cobus(Kaspaas) en Viljee die Noord Kaap te verken.
by KALAHARI SEUN
Mon Aug 13, 2012 7:09 pm
Forum: Trip Reports
Topic: "The Road to Hell" & back is paved with boulders; 2 reports
Replies: 88
Views: 17599

Re: "The Road to Hell" and back is paved with boulders

Dankie Heinrich vir daai report!!!!

Net om dit weer te lees en na die fotos te kyk kry ek weer hoendervleis. Cobus ek stem saam. Wat die trip vir my gemaak het is die mense, dit was n fees!!!!

Julle kan maar net die tyd en plek sê ek kom saam!!!

Weereens baie dankie vir almal!!
by KALAHARI SEUN
Mon Jul 30, 2012 9:47 pm
Forum: Northern Cape
Topic: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
Replies: 406
Views: 114794

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

As julle nie snaakse aas wil bring nie, pak net eer meer Wheat bixs blok in, werk soos n droom. Veral vir die barbers, hulle los hom nie.
by KALAHARI SEUN
Fri May 25, 2012 5:27 pm
Forum: Northern Cape
Topic: Goerapan - 4x4 Kompetisie 7 Julie 2012
Replies: 13
Views: 5280

Re: Goerapan - 4x4 Kompetisie 7 Julie 2012

Ha Ha Cobus, jyt my nou een voor gespring, was opad om dit advert op te sit. Ek was al by die dag, dis vreeslike lekker duine, nie iets waar op jy jou voertuig kan seer maak nie. En die gees is ook baie lekker. Vir die van julle wat ook nog sal belangstel, daar word elke jaar 'n Pan Aand gehou, waar...
by KALAHARI SEUN
Fri May 04, 2012 9:27 am
Forum: Northern Cape
Topic: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
Replies: 406
Views: 114794

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Clinton kom met die Interkaap tot op Keimoes ons sal jou daar kry!!!

Cobus ek het 'n pasisier gekry, Jan Adriaan gaan saam met my ry!!
by KALAHARI SEUN
Thu May 03, 2012 9:19 pm
Forum: Western Cape
Topic: WC Oneday 4x4 trail - 21 April 2012
Replies: 128
Views: 11121

Re: WC Oneday 4x4 trail - 21 April 2012

Hallo jule. Wil net weer vir almal dankie se virdie lekker dag het dit baie geniet. Asb as julle hier verby kom, kom in my deure staan altyd oop.
by KALAHARI SEUN
Thu May 03, 2012 8:54 pm
Forum: Northern Cape
Topic: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012
Replies: 406
Views: 114794

Re: The Road to Hell and Back - 9de tot 12de Augustus 2012

Cobus ek is in. Weet nogie hoe ek verby my vrou gaan kom nie, want daai tyd sit en met 'n maand oue baba!!!!!!! :yahoo: :yahoo: :yahoo:
by KALAHARI SEUN
Tue Mar 27, 2012 7:27 pm
Forum: Western Cape
Topic: WC Oneday 4x4 trail - 21 April 2012
Replies: 128
Views: 11121

Re: WC Oneday 4x4 trail - 14/15 April 2012

Hallo Legolas

As jy dit net die 21April kan gaan dan kom ek saam, was al 7keer daar op en leer elke keer iets nuut op die roete. Ry die 14April uit Upington en sl daai naweek in die kaap wees.
by KALAHARI SEUN
Wed Feb 15, 2012 9:19 am
Forum: Open Discussion
Topic: How much do you drive your van during the week
Replies: 30
Views: 2925

Re: How much do you drive your van during the week

Deur die week maar 1 of 2keer, al is dit net om 'n blikkie coke te gaan koop, maar oor die naweek ry ek net met hom. Ek het 'n kar wat my 18km/l gee so my vrou ry met hom werk toe en trug en in dorp toe. :cooldude:
by KALAHARI SEUN
Mon Jan 23, 2012 9:04 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Knysna Omgewing.
Replies: 2
Views: 966

Knysna Omgewing.

Hallo almal. Eks besig om my vakansie te beplan in die omgewing tussen Stilbaai en Plettenbergbaai. Is daar kamp plekke wat julle kan aanbeveel en plek om te sien?
by KALAHARI SEUN
Wed Jan 11, 2012 8:46 am
Forum: Open Discussion
Topic: Wat is die naam van jou HILUX
Replies: 322
Views: 147682

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Lehan, 1994 Hilux D/C 4y : Baasjan

My klomp swannas kanie Baas Lehan se nie nou noem hulle my sommer Baasjan :lol:
by KALAHARI SEUN
Wed Jan 04, 2012 8:50 am
Forum: The Workshop
Topic: Baasjan word warm!!!!!
Replies: 6
Views: 1227

Re: Baasjan word warm!!!!!

Ja dankie het reg gekom. Daar was net n waterpyp wat gelek het en toe het hy warm geword. Gelukkig geen skade nie. Hoppy het die bakkie vir my reg gemaak!
by KALAHARI SEUN
Thu Dec 29, 2011 1:49 pm
Forum: The Workshop
Topic: Olie pomp vir 1994 4Y Hilux
Replies: 10
Views: 1561

Re: Olie pomp vir 1994 4Y Hilux

Baie dankie julle. Ek het die olie pressure sender unit vervang en als is nou reg. Heeltyd gedink hy stoot olie by die dipstick uit en toes dit al die tyd die unit waar die olie uit kom!!!! Weereens baie dankie

'n Voorspoedige nuwe jaar vir julle!!!!!!!!

Go to advanced search