Search found 4 matches

by Corne.Wagemaker
Sun Jan 15, 2012 5:40 pm
Forum: The Workshop
Topic: Dyno Charts
Replies: 249
Views: 116599

Re: Dyno Charts

Hi Werner,

Brand New. 0km op die klok. Geen modifications gedoen nie. Stock standard.
by Corne.Wagemaker
Sat Jan 14, 2012 8:41 pm
Forum: The Workshop
Topic: Dyno Charts
Replies: 249
Views: 116599

Re: Dyno Charts

Hi Louis,

Maar die torque grafiek in artikels oor die Hilux lyk dan heel anders. Aangeheg die diagram van die Hilux soos getoets deur CAR.
Car Mag Hilux Torque Diagram.jpg
Is hierdie dan 'n wanvoorstelling van die torque wat die bakkie uitsit?
by Corne.Wagemaker
Sat Jan 14, 2012 8:37 am
Forum: Meet the People
Topic: +1 op die Member lys!
Replies: 11
Views: 1325

+1 op die Member lys!

Awe Almal !

Eks nuut, eks vreemd, eks geinteresseerd, eks happy!
Ry Toyota vir 12jaar, besit hulle al vir 8jaar, eerste Hilux laasjaar!!

Th..the...that's all folks!

:wave:
by Corne.Wagemaker
Sat Jan 14, 2012 8:12 am
Forum: The Workshop
Topic: Dyno Charts
Replies: 249
Views: 116599

Re: Dyno Charts

Hi Almal, :wave: Ek will net eers begin om te se, ek is nuut op die forum, so as ek iets verkeerd doen of hierdie post in die verkeerde topic, PLEASE don't kill me! Point my net dan asb in die regte rigting. :angel: Ek ry 'n 2011 3.0D-4D 4x2 Manual 4x2 Double Cab Hilux. Het die bakkie verlede jaar A...

Go to advanced search