Search found 65 matches

by Gemsbok
Thu May 18, 2017 5:25 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Happy 10th Birthday Hilux4x4 Forum
Replies: 14
Views: 4154

Re: Happy 10th Birthday Hilux4x4 Forum

Geluk. Dit is voorwaar 'n uitsonderlike prestasie.
by Gemsbok
Fri Nov 25, 2016 8:30 pm
Forum: Humor
Topic: Joke of the day
Replies: 3707
Views: 940753

Re: Joke of the day

Mud Dog wrote:"My Blackberry isn't working"

https://www.facebook.com/ronniebcorbett ... 056497256/" onclick="window.open(this.href);return false;
by Gemsbok
Mon Oct 24, 2016 9:52 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Toestand van die R27
Replies: 3
Views: 3342

Re: Toestand van die R27

Baie dankie vir die reaksie!
by Gemsbok
Sun Oct 23, 2016 9:29 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Toestand van die R27
Replies: 3
Views: 3342

Toestand van die R27

Ek moet binnekort met die platkar van Vanrhynsdorp oor Calvinia na Upington toe reis. Is daar iemand wat my asseblief kan inlig oor die toestand van die pad? Is die hele pad geteer? Baie dankie by voorbaat!
by Gemsbok
Tue Aug 23, 2016 11:06 pm
Forum: Humor
Topic: The Hilux Story
Replies: 4991
Views: 700424

Re: The Hilux Story

without salt water injected
by Gemsbok
Sun Jul 31, 2016 1:08 pm
Forum: Toyota Fortuner 4x4 Forum
Topic: 2016 Fortuner
Replies: 42
Views: 14525

Re: 2016 Fortuner

Is daar enigiemand op die forum wat 'n nuwe Fortuner 2.8 of V6 (otomaties) besit wat 'n ingeligte mening oor die voertuig kan gee?
by Gemsbok
Thu Jul 14, 2016 7:53 pm
Forum: RAV
Topic: Which RAV
Replies: 11
Views: 6987

Re: Which RAV

Ek kyk daarna om my huidige platkar te vervang met 'n RAV. Dit moet outomaties wees en dit is net hier waar die probleem inkom. Die 2.0 liter kom uit met die CVT ratkas wat nie 'n konvensionele outomatiese ratkas is nie. Uit die voor- en nadele wat ek hierop kon Google kon ek nie vir myself uitmaak ...
by Gemsbok
Tue Feb 09, 2016 6:35 pm
Forum: The Workshop
Topic: 4.0 V6 Auto shudder
Replies: 14
Views: 3583

Re: 4.0 V6 Auto shudder

Dankie Dirk. Ek gaan 'n draai by hulle maak.
by Gemsbok
Mon Feb 08, 2016 7:11 pm
Forum: The Workshop
Topic: 4.0 V6 Auto shudder
Replies: 14
Views: 3583

Re: 4.0 V6 Auto shudder

So 18 maande gelede het my bakkie se ratkas (outo) begin "gly". Die handelaar het die ratkas geflash en 'n nuwe filter ingesit. Van toe af het die ratkas 'n shudder as ek wegtrek. Nie baie erg nie maar genoeg om my te irriteer. As ek vinnig vet gee hoor ek ook 'n geluid soos plate wat op m...
by Gemsbok
Sun Feb 07, 2016 6:19 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Vloedbos .............is dit lekker daar?
Replies: 19
Views: 4148

Re: Vloedbos .............is dit lekker daar?

Dankie Tertius. Waardeer.
by Gemsbok
Sat Feb 06, 2016 9:36 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Vloedbos .............is dit lekker daar?
Replies: 19
Views: 4148

Re: Vloedbos .............is dit lekker daar?

Waar is dit presies? Wat is hulle webadres?
by Gemsbok
Sat Feb 06, 2016 9:27 pm
Forum: Meet the People
Topic: new
Replies: 13
Views: 3806

Re: new

Welcome John. What about some pics?
by Gemsbok
Sun Jan 31, 2016 10:05 pm
Forum: Meet the People
Topic: new member
Replies: 8
Views: 2613

Re: new member

Welcome ahmedoo. You must know that Fortuners and Hiluxes are high in demand by those okes who can not afford to buy them. The kids new Fortuner (5000km) was stolen yesterday in front of a school. That despite a steering wheel lock and a tracker. The tracker was found somewhere in Menlo Park.
by Gemsbok
Sun Jan 31, 2016 9:50 pm
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: solar Panels
Replies: 27
Views: 9875

Re: solar Panels

Wat is die afmetings van hierdie verskillende panele? Kan mens die panele bo-op jou canopy monteer? Indien wel, kan dit nie beskadig raak deur byvoorbeeld hael of klippe nie?
by Gemsbok
Sat Jan 30, 2016 5:15 pm
Forum: Know your fellow members
Topic: What was your first ever vehicle, and who bought it?
Replies: 134
Views: 29227

Re: What was your first ever vehicle, and who bought it?

1961 of 1963 Cortina 1300 4 deur de luxe met balloon tyres, bucket seats, gechroomde tappet cover en Weber carburater. R400-00 op huurkoop nadat ek my pa se handtekening geforge het. (Daardie tyd het die banke mens nog vertrou om die dokumente huis toe te vat. Hahaha.......)
by Gemsbok
Fri Jan 29, 2016 1:15 pm
Forum: Open Discussion
Topic: RTT pryse HELP
Replies: 22
Views: 2937

Re: RTT pryse HELP

RTT soos enige ander tent het sy voor- en nadele. My gevoel is mens moet eers bepaal wat wat die voordeel is wat 'n RTT vir jou gaan inhou voordat jy een koop. Vra maar hier op die forum. Jy gaan baie uiteenlopende antwoorde en redenasies kry maar jy sal iets daaruit leer. Ek het ook 'n RTT aangeska...
by Gemsbok
Mon Oct 19, 2015 10:46 am
Forum: Know your fellow members
Topic: What's your business?
Replies: 192
Views: 48336

Re: What's your business?

Is ek die enigste werklose op die forum? :( Na my aftrede het ek nou 'n MENS geword, soos in : Kan mens nie misien hierdie blombedding bietjie verander nie?; Kan mens nie hierdie skildery op 'n ander plek hang nie?; Kan mens nie hierdie muur bietjie verf nie? :beg:
by Gemsbok
Thu May 10, 2012 9:44 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Fuel consumption Hilux 4.0L V6??
Replies: 19
Views: 5616

Re: Fuel consumption Hilux 4.0L V6??

Braam, my bakkie is 'n 2006 model en is standaard. Ek het nou so net oor die 123000km op die klok.
by Gemsbok
Sun Apr 29, 2012 6:40 pm
Forum: Other Vehicles
Topic: My mall crawler kan darem off road ry ook
Replies: 24
Views: 7423

Re: My mall crawler kan darem off road ry ook

Wow! A cheap! :dance1:
by Gemsbok
Wed Apr 18, 2012 8:50 pm
Forum: Humor
Topic: e-toll - Sanral Gift
Replies: 7
Views: 1277

e-toll - Sanral Gift

Important News From SANRAL FREE GIFT FROM SANRAL TO ALL enrolled on the E-tag system. SANRAL has announced that they will give a free pencil sharpener to all Gauteng motorists who sign the SANRAL enrolment documentation (without dispute resolution clauses) and obtain an eTag on time. It can be place...
by Gemsbok
Fri Apr 13, 2012 9:08 pm
Forum: Humor
Topic: Horny Pool Party
Replies: 10
Views: 1470

Re: Horny Pool Party

I was expecting a...........well a.............. a horny pool party! :evil:
by Gemsbok
Fri Apr 13, 2012 8:53 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Karoo Nasionale Park
Replies: 22
Views: 3373

Re: Karoo Nasionale Park

Baie Koedoes en baie 'Hardebeeste' soos my kleindogter Heike sê! Die hele park is op die oomblik mooi groen. Ons het twee Leeumannetjies die oggend so 11:00 uur gesien en 16:00 uur die middag het ek en my kleinseun weer gaan kyk toe het een van die mannetjies nog daar gelê en slaap.
by Gemsbok
Fri Apr 13, 2012 8:43 pm
Forum: Humor
Topic: Female Bulls team???
Replies: 14
Views: 2173

Re: Female Bulls team???

Babes Botha lyk vir my te blond....... :confused:
by Gemsbok
Fri Apr 13, 2012 8:35 pm
Forum: Humor
Topic: Female Bulls team???
Replies: 14
Views: 2173

Re: Female Bulls team???

.....must be hookers................? :think:
by Gemsbok
Wed Apr 11, 2012 8:00 pm
Forum: Humor
Topic: The Hilux Story
Replies: 4991
Views: 700424

Re: The Hilux Story

wearing a pink
by Gemsbok
Mon Apr 09, 2012 8:05 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Karoo Nasionale Park
Replies: 22
Views: 3373

Re: Karoo Nasionale Park

Dit is jammer want dit is so rustig en mooi daar. Miskien moet sy maar bly skottelgoed was................... :angel:
by Gemsbok
Mon Apr 09, 2012 7:51 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Karoo Nasionale Park
Replies: 22
Views: 3373

Re: Karoo Nasionale Park

..................wou nog sê.............my vrou was banger vir die muis in die huis as die groot kat! ;-)
by Gemsbok
Mon Apr 09, 2012 7:44 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Karoo Nasionale Park
Replies: 22
Views: 3373

Re: Karoo Nasionale Park

Die kampplek en die chalets is omhein en het geëlektrifiseerde draad om, maar die huisie by Embizweni, padlangs so 45km van die hoofkamp af, is nie omhein nie. :|
by Gemsbok
Mon Apr 09, 2012 6:57 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Karoo Nasionale Park
Replies: 22
Views: 3373

Re: Karoo Nasionale Park

Die laastes.............
by Gemsbok
Mon Apr 09, 2012 6:49 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Karoo Nasionale Park
Replies: 22
Views: 3373

Re: Karoo Nasionale Park

Nog foto's...............
by Gemsbok
Mon Apr 09, 2012 6:29 pm
Forum: Trip Reports
Topic: Karoo Nasionale Park
Replies: 22
Views: 3373

Karoo Nasionale Park

Dit was 'n lekker ontspannende trip. Net te kort! Die Karoo is mooi groen en die diere spekvet. Ek het ongelukkig 'n onderonsie met een van die "Honorary Rangers" (nogal!) gehad, maar gaan eers met die Parkhoof daaroor korrespondeer en sal dan miskien ietsie daaroor op die forum sê!
by Gemsbok
Mon Apr 09, 2012 2:39 pm
Forum: Open Discussion
Topic: ORRA - Important Notice - Renewals
Replies: 143
Views: 70675

Re: ORRA - Important Notice - Renewals

Hi,

Ek is terug van Karoo Nasionale Park af! Prentjies sal later in die week volg!

Ek kry nie die ORRA-vorm afgelaai nie. Sal iemand dit vir my kan e-mail of faks asseblief? :thumbup:
by Gemsbok
Fri Mar 23, 2012 6:44 pm
Forum: The Workshop
Topic: Hilux sick day
Replies: 41
Views: 3015

Re: Hilux sick day

Koop vir jou 'n 'automatic'! Jy sal nooit weer 'clutch'-probleme hê nie. :cooldude:
by Gemsbok
Fri Mar 23, 2012 6:28 pm
Forum: Meet the People
Topic: Finally a member of the white bakkie brigade
Replies: 21
Views: 3137

Re: Finally a member of the white bakkie brigade

Prentjies, Bennie, prentjies...................! Welkom in elk geval! :yahoo:
by Gemsbok
Thu Mar 22, 2012 7:50 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Nuwe Toyota Etios
Replies: 62
Views: 5867

Re: Nuwe Toyota Etios

e-Tazz! :cooldude:
by Gemsbok
Thu Mar 22, 2012 7:47 pm
Forum: Meet the People
Topic: New kid on the block
Replies: 15
Views: 2412

Re: New kid on the block

Welkom Pierre! :clap:
by Gemsbok
Wed Mar 21, 2012 8:01 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux Vigo and Fortuner theft issues
Replies: 8
Views: 1656

Re: Hilux Vigo and Fortuner theft issues

Scarey...............really scarey! :shock2:
by Gemsbok
Tue Mar 20, 2012 9:27 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Toyota Killer - Soon to be launched in SA
Replies: 15
Views: 2081

Re: Toyota Killer - Soon to be launched in SA

It has got a heated tailgate as well.........................so that the guys pushing it in winter can warm their hands at the same time! :!:
by Gemsbok
Mon Mar 19, 2012 9:55 pm
Forum: Meet the People
Topic: Lost?
Replies: 23
Views: 2983

Re: Lost?

Welkom Jaco. Laai paar foto's van Tarzan! :wave:
by Gemsbok
Mon Mar 19, 2012 9:41 pm
Forum: Humor
Topic: The Iraqui rugby player
Replies: 5
Views: 688

Re: The Iraqui rugby player

Ai shame! :lol:
by Gemsbok
Mon Mar 19, 2012 9:37 pm
Forum: General Mods
Topic: Alu-kappie
Replies: 13
Views: 3975

Re: Alu-kappie

Dit lyk goed Frikkie! Is daar darem grondpaaie en 4x4 roetes wat wat julle kan gaan ry? :thumbup:
by Gemsbok
Sun Mar 18, 2012 8:25 pm
Forum: Humor
Topic: Stress!
Replies: 17
Views: 2318

Re: Stress!

Must be my eye sight.....................! I'm off..........! :confused: :confused:
by Gemsbok
Sun Mar 18, 2012 8:21 pm
Forum: Meet the People
Topic: Hi Everybody
Replies: 13
Views: 1312

Re: Hi Everybody

Hi Mark, welcome and enjoy! You have a lot of surfing to do.........! :laugh2:
by Gemsbok
Sun Mar 18, 2012 10:02 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Before and After
Replies: 20
Views: 3776

Re: Before and After

Daar is drie V's wat jy nooit uitleen nie!

Jou Vrou, jou V(F)iets en jou Vigo! :|
by Gemsbok
Tue Mar 13, 2012 8:44 pm
Forum: Meet the People
Topic: SPOOR - New Member
Replies: 14
Views: 1775

Re: SPOOR - New Member

Welkom Spoor! (........en Clinton) :dance1:
by Gemsbok
Tue Mar 13, 2012 8:37 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: My New Hilux Mods
Replies: 88
Views: 13328

Re: My New Hilux Mods

Baie geluk Andrè! Baie mooi trokkie! Ek is bly ek het by die forum aangesluit - nou kan ek ook weet daar is ryk mense wat Hiluxe ry! :cooldude:
by Gemsbok
Sun Mar 11, 2012 9:17 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Hy is nou myne: 2700i 4x4 D/C
Replies: 22
Views: 3691

Re: Hy is nou myne: 2700i 4x4 D/C

Mooi Willem! Geluk!
Ek het my 2.7i Legend 35 so 4 jaar gelede in 'n oomblik van waansin verkoop! Hy is darem nog in die familie!
by Gemsbok
Sun Mar 11, 2012 8:55 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Engel Yskas
Replies: 7
Views: 1415

Re: Engel Yskas

BP, sy kompressor sal ophou loop as hy die regte temperatuur bereik het! Op watter temperatuur het jy dit getsel en hoe lank loop dit nou al?
by Gemsbok
Sun Mar 11, 2012 8:21 pm
Forum: Humor
Topic: Meals on wheels?
Replies: 3
Views: 865

Meals on wheels?

Meals On Wheels (Medium).jpg
by Gemsbok
Sun Mar 11, 2012 7:50 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Fuel consumption Hilux 4.0L V6??
Replies: 19
Views: 5616

Re: Fuel consumption Hilux 4.0L V6??

Ek het nou eers aangesluit maar gaan my (laat!) bydrae lewer omdat hierdie altyd 'n relevante onderwerp is! Ek het oor die laaste ± 90000km 'n gemiddelde verbruik van 7.77 km per liter gekry! (Ek hou logs) Die meeste hiervan was natuurlik op die teerpad maar dit sluit darem 'n paar besoeke in die Ka...
by Gemsbok
Sun Mar 11, 2012 5:28 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Uitlaatpyp
Replies: 7
Views: 1503

Re: Uitlaatpyp

Dankie Quintin. Ja, dit kan maklik gebeur. Ek was gelukkig tot dusver, maar dit is ook nie asof ek al van Zyls gaan ry het nie.
by Gemsbok
Sun Mar 11, 2012 5:19 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Uitlaatpyp
Replies: 7
Views: 1503

Uitlaatpyp

Die uitlaatpyp wat van die linkerkant van die enjin uitkom is baie laag aan die onderkant van my trokkie. Soveel so dat dit aan die voorste deel van die trokkie die punt is wat die laagste is. Kan mens die pyp sny en verander sodat dit uit die pad sal wees?
by Gemsbok
Sun Mar 11, 2012 4:32 pm
Forum: Build your own:
Topic: My Saterdagprojek - Operasie installasie
Replies: 10
Views: 2267

Re: My Saterdagprojek - Operasie installasie

Mark, ek dink die foto is bietjie misleidend. Die radio is hoër as die spieël. Ek het die kamera seker bietjie hoog gehou toe ek die foto geneem het omdat ek 'n 'full frontal' wou kry. Die moontlikheid om jou kop te stamp is skraal. Eric, dit is die radio se kragdraad wat jy sien. Ek het dit en die ...
by Gemsbok
Sat Mar 10, 2012 10:50 pm
Forum: Build your own:
Topic: My Saterdagprojek - Operasie installasie
Replies: 10
Views: 2267

Re: My Saterdagprojek - Operasie installasie

Ek het 'n gat in die base plate gelos vir die lugdraad en die kragdraad. Ek weet nog net nie so lekker wat om met die mike te doen nie.
by Gemsbok
Sat Mar 10, 2012 10:24 pm
Forum: Build your own:
Topic: My Saterdagprojek - Operasie installasie
Replies: 10
Views: 2267

My Saterdagprojek - Operasie installasie

Ek kon geen voldoende plek kry om radio te instaleer nie en het toe die onbenutte brilhouer (my bril moet op my oë wees!) se plek gebruik om my radio te installeer. Ek hoop die foto's is duidelik genoeg! :think: Klerksdorp-20120309-00034 (Large) (Medium).jpg Klerksdorp-20120310-00040 (Large) (Medium...
by Gemsbok
Fri Mar 09, 2012 10:15 pm
Forum: Open Discussion
Topic: hey manne, kyk hier
Replies: 73
Views: 7221

Re: hey manne, kyk hier

Eers as enige ander fabrikaat vir 32 jaar uit 34 jaar (soos die Hilux!) die topverkoper in hierdie land kan wees, kan hulle saamgesels...................! :fedup:
by Gemsbok
Thu Mar 08, 2012 9:12 pm
Forum: Meet the People
Topic: New Member to the forum #2
Replies: 10
Views: 1165

Re: New Member to the forum #2

Hi Mark,
Welcome.

Hope you get the chance to look after the FJ as well! :thumbup:
by Gemsbok
Wed Mar 07, 2012 8:14 pm
Forum: Gauteng
Topic: Hilux Club Day - McCarthy Rhino Club - 26 May 2012
Replies: 289
Views: 30122

Re: Hilux Club Day - McCarthy Rhino Club - 26 May 2012

Ek stel belang maar dit is bietjie te lank voor die tyd vir my! Sal ek nie later maar kan inval nie?
by Gemsbok
Wed Mar 07, 2012 7:54 pm
Forum: Meet the People
Topic: Alo Alo!
Replies: 11
Views: 2193

Re: Alo Alo!

Welcome Sean!

Daai kortgat sal lekker werk in die Kalahari! :mrgreen:
by Gemsbok
Wed Mar 07, 2012 7:49 pm
Forum: Meet the People
Topic: Nuwe (Toy)Tuna lid
Replies: 12
Views: 2148

Re: Nuwe (Toy)Tuna lid

Baie welkom! Is baie bly jou oë het oopgegaan! :clap:

Geniet die aksies! :dance1:

Go to advanced search