Search found 4 matches

by coendup
Mon Feb 03, 2020 1:16 pm
Forum: The Workshop
Topic: '99 2.7i DC Propshaft needed (resolved)
Replies: 0
Views: 2377

'99 2.7i DC Propshaft needed (resolved)

I'm looking for a split propshaft for a 99 2.7i 4x4 DC Hilux. Measures 500mm front section (pinion to center) and 950 mm back section (center to rear flange). Anybody with a spare "paperweight" - please pm me. I have a straight unit (without the centre bearing) which I'm willing to swop.
by coendup
Mon Oct 19, 2009 11:09 am
Forum: The Workshop
Topic: Help! - '99 2,7i Diff probleme
Replies: 1
Views: 455

Help! - '99 2,7i Diff probleme

My Hilux D/C 2.7i ('99) se diff is besig om op te pak na 250k km. Ek vermoed dit is 'n factory-fit maar sonder diff-lock. Indien moontlik wil ek in dieselfde proses dit laat omskakel na diff-lock (elektronies of airlock) wat ek vanuit die kajuit kan aansit. Ander opsies? My voertuig word gediens deu...
by coendup
Tue Aug 18, 2009 9:13 pm
Forum: Build your own:
Topic: Montering van tweede battery
Replies: 5
Views: 1425

Montering van tweede battery

Ek verneem dat daar 'n "Lux-man" is in ons midde wat 'n tweede battery onder sy Hilux se agtersitplek monteer het. Blykbaar die battery in 'n metaalkas/ omhulsel gemonteer maar het die kas versink in die bak - basies langs die dryfas. Is daar iemand wat meer lig hierop kan werp, of dalk ko...
by coendup
Mon Jul 27, 2009 10:44 pm
Forum: Web Related Discussions and Suggestions
Topic: Hilux4x4.co.za Goodies
Replies: 65
Views: 14071

Re: Hilux4x4.co.za Goodies

Hi Pieter. Bestel asb. vir my die volgende items:
1 x wit T-shirt (XXL)
1x Khaki T-shirt (XXL)
1x Lisensiehouer
1x medium Sticker
Dankie

Go to advanced search