Search found 141 matches

by MORNE
Wed Nov 28, 2012 5:49 pm
Forum: Toyota Fortuner 4x4 Forum
Topic: Fortuner towing problems ?
Replies: 25
Views: 5973

Re: Fortuner towing problems ?

Ek ry gereeld met my broer wat sleep met sy Fortuner. Hy het n 2010 D4D met n vol old man emu suspensie. Hy sleep n offroad trailer , soms sy Penta en gereeld sy dubble wiel Exculsief Jurgens. Al wat ek kan se is , hy het genoeg krag en is lig op diesel. Maar as hy oor 100km/h gaan raak dit gevaarli...
by MORNE
Mon Oct 08, 2012 6:23 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Ford 3.2 TDCi
Replies: 10
Views: 1924

Re: Ford 3.2 TDCi

I am and have been a Toyota man all my life.... BUT I took a test drive in the new Ford 3.2 TDCi. The 470 Nm torque is impressive and the D4D feels weak against it. Even the trim is impressive. Any thoughts on the matter? My personal opinion is that Toyota must pull up their socks.. I spoke to a fr...
by MORNE
Tue Jul 24, 2012 9:18 am
Forum: Open Discussion
Topic: Nuwe Toyota Etios
Replies: 62
Views: 5868

Re: Nuwe Toyota Etios

Ek kan nie glo dat Toyota hulle naam op so n .......... sleg geboude budget chinese kar kan sit nie. Hulle het nie eers die binnekant van die enjin bay klaar gespry nie. Dis n skande op die Toyota naam . Kyk eerder na n Kia of n Hyundai.
by MORNE
Sun Jul 22, 2012 11:04 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux verkoop vir cruiser
Replies: 16
Views: 2739

Re: Hilux verkoop vir cruiser

Al probleem wat ek het met die Hilux is dat hy baie over priced is. Dit is n baie duur bakkie en ek sal eerder na n tweedehandse Isuzu of Hilux kyk met min km op. Vergelyk maar net sy prys en kyk wat jy alles vir daai prys kan koop. Ek dink jy kan al n nuwe Ranger D/cab 4x4 koop vir daai prys. Ok so...
by MORNE
Fri Jun 29, 2012 6:31 pm
Forum: Toyota Fortuner 4x4 Forum
Topic: FORTUNER OR PRADO
Replies: 20
Views: 4988

Re: FORTUNER OR PRADO

As jy diesel wil he , koop die Tuner maar onthou n Prado werk net met een enjin en dis n v6 petrol. So as jy petrol wil he koop jy n Prado oor n Tuner verseker.
by MORNE
Thu Jun 07, 2012 9:39 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: American Top Gear Toyota Hilux
Replies: 12
Views: 2009

American Top Gear Toyota Hilux

Ek het gisteraand die Amerikaanse Top Gear gekyk waar hulle 3 Amerikaanse bakkies tweedehandse moes koop en op n offroad toets neem Alaska to. As een van die bakkies breek moes hulle die spaar bakkie gebruik , wat n Hilux is. Die bakkies betrokke was n Ford F250 n Chev en n Dodge Ram. Dit sou glo vi...
by MORNE
Thu May 31, 2012 5:50 pm
Forum: Polls
Topic: Which fridge?
Replies: 43
Views: 17824

Re: Which fridge?

Ja jammer George ek spreek my beter uit as ek Afrikaans praat. Die kompressor en al die pype moes vervang word , en op dit moes ek nog 3 maande wag om dit terug te kry. Wat ek wou se is dat die oorspronklike probleem was dat dit nie wou vries nie. Ek het regtig die yskas opgepas , van dag een af was...
by MORNE
Thu May 31, 2012 9:19 am
Forum: Polls
Topic: Which fridge?
Replies: 43
Views: 17824

Re: Which fridge?

I have a 40lt Engel and can only complain about it. The fridge would not go under 2 degrees so I took it to 4x4 Mega World. Had to redo to whole fridge that cost me R3800. I looked after this Engel like a baby and it only gave me sh$##@. So I would say anything but a Engel , go to Makro and look at ...
by MORNE
Fri Apr 27, 2012 4:59 pm
Forum: Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets
Topic: Wats die gevoel oor Snowmaster
Replies: 32
Views: 5909

Re: Wats die gevoel oor Snowmaster

Hi mense, Wil graag uitvind wat jul manne/maninne dink van Snowmaster se produkte. Is opsoek na 'n 74 lt vrieskas/yskas kombinasie, met dubbel deur. Die goedkoopste Luna wat ek kon kry, prys R 12 000.00. Sien toe die naweek by Huntex die Snowmaster 70 lt vir R6500.00. Hoe vergelyk die Snowmaster me...
by MORNE
Fri Apr 27, 2012 11:48 am
Forum: The Workshop
Topic: Honda Tyre probleem
Replies: 8
Views: 1857

Re: Honda Tyre probleem

Hi Morne. What kind. of tyres where they?iive.seen tyres that have faults.and it causes all sorts of problems.The rim may run true but.they tyre could be D shape. And. To be honest seen more bad tyres than skeef rims. Regards Darrell. The previous set was Continental and the new pair is Yokohama Ge...
by MORNE
Thu Apr 26, 2012 9:18 pm
Forum: The Workshop
Topic: Honda Tyre probleem
Replies: 8
Views: 1857

Re: Honda Tyre probleem

SuidWes wrote:Ek is nie mal oor daardie goed nie - Het jy al die rim met band in water gehad? Behoort gou die lek te wys....
Ek het net die gevoel dat as hy so stadige lek, ek dit nie in water gaan optel nie, maar ek sal maar more dit doen en 100% seker maar , dankie
by MORNE
Thu Apr 26, 2012 8:38 pm
Forum: The Workshop
Topic: Honda Tyre probleem
Replies: 8
Views: 1857

Re: Honda Tyre probleem

Is daar n goeie punchture repair foam of gel wat n mens kan in spuit ?
by MORNE
Thu Apr 26, 2012 6:33 pm
Forum: The Workshop
Topic: Honda Tyre probleem
Replies: 8
Views: 1857

Honda Tyre probleem

My vrou het n Honda CRV met 225-65-17 bande op. Die linker voor band het bly lug verloor , en so 2 maande terug toe sit ons toe nuwe bande op. Nou met die nuwe bande op verloor die selfde wiel nogsteed lug. Dit is nie die valve nie want ek het dit getoets. Ek pomp dit so tot 2.4bar en na so 3 weke i...
by MORNE
Wed Feb 22, 2012 6:35 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Help Needed Urgently . . . . . .Cured
Replies: 48
Views: 3777

Re: Help Needed Urgently

Kia Rio would be my first choice.
Aygo would be second on my list
by MORNE
Sun Jan 29, 2012 9:49 am
Forum: Open Discussion
Topic: Dinli 450 Quad
Replies: 20
Views: 2045

Re: Dinli 450 Quad

If you get it for free its fine , but I would not pay for it. Their are a few of them on our farms, they don't last long and parts are a problem.
by MORNE
Tue Jan 10, 2012 8:17 am
Forum: Open Discussion
Topic: Dakar 2012
Replies: 166
Views: 10512

Re: Dakar 2012

Daar word gese die Hilux sukkel n bietjie met top spoed. Hy is duidelike stadiger as die Mini's en Hummers. Nou ek wil weet hoekom is n 4.6L v8 stadige ! Is dit die rat verhouding of n tekort aan krag ?
by MORNE
Thu Jan 05, 2012 9:04 am
Forum: Open Discussion
Topic: Dakar 2012
Replies: 166
Views: 10512

Re: Dakar 2012

What is interesting is that the commentator is constantly referring to the SA Hilux as "underdeveloped." I think in the context of the Dakar, they are. That makes their positions very impressive. Geniel himself said that he lacks strait line speed. Go Boys Go!!!!!!! :goodjob: :goodjob: Vi...
by MORNE
Tue Jan 03, 2012 1:38 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 2.7 vvti or 3.0 d4d??
Replies: 52
Views: 50735

Re: 2.7 vvti or 3.0 d4d??

Wat julle ook vergeet het is as jy n 2.7i nuut koop gaan jy hom het hoef te diens tot 300 000km. Met n T/diesel gaan jy injectors , turbos ens. moet vervang wat seker ook n bietjie geld kos. Jy kan nie met n 2.7i kompenteer as dit by betroubaarheid kom nie , beslis geen T/Diesel nie.
by MORNE
Mon Nov 07, 2011 12:32 pm
Forum: Amarok
Topic: Voetspore Amarok
Replies: 40
Views: 11637

Re: Voetspore Amarok

Soos Thys se " Dit is 'n Hilux forum" en daar moet verwag word dat daar tong in die kies aan/opmerkings oor ander fabriekate gemaak gaan word. Ek dink nie enigeen wat aan die forum behoort, moet verwag dat hier lofliedere oor ander fabriekate gesing gaan word nie. Ek persoonlik geniet dit...
by MORNE
Sat Nov 05, 2011 4:05 pm
Forum: Amarok
Topic: Voetspore Amarok
Replies: 40
Views: 11637

Re: Voetspore Amarok

Thomas ek weet nie hoekom jy so in n bad mood is nie , en wat Isuzu nou met alles te doen het nie, maar ja ek is jammer as ek gese het die top is GEBLAAS en nie VERVANG nie. Ek het niks negatief daarmee bedoel nie. Ek het gedink dis die selfde ding , so dankie vir die regstelling. Jy is duidelike n ...
by MORNE
Sat Nov 05, 2011 11:37 am
Forum: Amarok
Topic: Voetspore Amarok
Replies: 40
Views: 11637

Voetspore Amarok

Ek lees dat een van die Amaroks van die Voetspore span gaan staan het. Top geblaas en valves gebuig en twee shocks afgebreek. Ek begin die gevoel kry dat VW Afrika n bietjie onderskat het. Hoe rapporteer n joernalis op so iets as dit n "gesponserde" voertuig is ? Gaan VW kwaad wees as hull...
by MORNE
Sun Oct 16, 2011 10:44 am
Forum: Open Discussion
Topic: 4 Spd Auto Hilux or 6 Spd Auto Amarok
Replies: 4
Views: 1106

Re: 4 Spd Auto Hilux or 6 Spd Auto Amarok

VW Amarok does not come in a auto, only manual. Driving it to Bredasdorp one day and I got irritated with all the gearshifts I had to make to keep it at 100kmph. Keep in mind the road is very up and down. I have driven a 4 speed auto Fortuner D4D, and can really not see what the moaning is about. Th...
by MORNE
Thu Oct 06, 2011 8:59 am
Forum: Open Discussion
Topic: New shape Hilux
Replies: 12
Views: 1911

Re: New shape Hilux

Die binnekant is nog leliker met sy cheap silver plastic. Die materiale wat Toyota nou gebruik raak al hoe swakker. As julle n bakkie kan op maak uit al die huidige bakkies beskikbaar, hoe sal hy lyk. Ek sal n Amarok dop wil he ,met Nissan se 6 spoed auto Navara ratkas en Toyota of Nissan se 4.0 v6 ...
by MORNE
Tue Sep 27, 2011 4:08 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Atlantis"
Replies: 25
Views: 2807

Re: Atlantis"

As jy 107 op jou selfoon bel sal jy deur hulle n chopper kon gereel het ?
by MORNE
Mon Sep 26, 2011 8:33 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Atlantis"
Replies: 25
Views: 2807

Re: Atlantis"

Van dat ek nou die post gelees het pla dit my baie. Ek sit my self in daardie pa se skoene. Eerstens wat doen jy eerste , neem foto van slang vir uitkenning by hospitaal. Dan begin na uitgang beweeg so vinnig as moontlike , hou in gedagte , jou bande is nou seker op 0.8 bar , hoe lank gaan dit neem ...
by MORNE
Thu Sep 01, 2011 9:30 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Raad benodig, Hilux of Fortuner? Petrol/ Diesel? Man/Auto???
Replies: 23
Views: 2529

Re: Raad benodig, Hilux of Fortuner? Petrol/ Diesel? Man/Aut

Goeie dag. Ek het raad nodig asb. Ek wil 'n ander voertuig aanskaf en moet besluit tussen 'n Hilux Dc of 'n Fortuner, petrol of Diesel, Man of Auto. Ek weet klaar een ding en dit is dat ek nie 'n diesel Auto wil he bie omdat hulle net 4 ratte het. My voorkeur keuse sal wees 'n diesel handrat fortun...
by MORNE
Tue Aug 02, 2011 9:30 am
Forum: Open Discussion
Topic: D4D VS V6 AUTO
Replies: 15
Views: 2425

Re: D4D VS V6 AUTO

Ek se niks nie Thabo....0-100 is die 4l bietjie...klein biejie vinnager (handrat) as die d4d maar nie die auto nie. Op bulte sal die d4d die 4l laat staan met sy talk. Brandstof is soos reeds genoem heelwat minder as die 4l. Ek sou sonder om x2 keer te dink die d4d handrat koop. En ek hou van petro...
by MORNE
Fri Jul 08, 2011 5:22 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Raad nodig asb!
Replies: 4
Views: 838

Re: Raad nodig asb!

Rebel 4x4 wrote:Auto box :thumbup:
AUTO :thumbup:
by MORNE
Sun Jun 19, 2011 5:43 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Dis nou VASVAL !!
Replies: 9
Views: 2068

Re: Dis nou VASVAL !!

Die fotos spreek boekdeele !
by MORNE
Thu Jun 16, 2011 9:29 am
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: Is chipping a 2.7i worthwhile?
Replies: 23
Views: 12083

Re: Is chipping a 2.7i worthwhile?

Brett I chipped mine and I will not spend that money again. Gained 1 kw and 3 nm. Petrol consumption the same maybe a .3 exstra km/l on the long haul.
Listen to Roddy , he knows what his talking about.
by MORNE
Tue Jun 07, 2011 4:29 pm
Forum: The Workshop
Topic: DOOIE DORS 2.7
Replies: 12
Views: 2271

Re: DOOIE DORS 2.7

Dis net in my geval was daar geen voordeel nie, onmiddelik tekort aan krag, staart nie reg nie, rook baie, stink erg na petrol en daie swaar op petrol. Maar weereens dankie Allen die bakkie is nou 'n droom. :thumbup: :thumbup: Ek het nou nog nie n finale besluit geneem of ek will chip of nie. Piesa...
by MORNE
Tue May 31, 2011 9:18 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Leer uit my foute.
Replies: 25
Views: 3744

Re: Leer uit my foute.

Op n staduim het ek gedink ek is op die Land Rover forum , dit klink nie goed nie.
by MORNE
Sun May 22, 2011 10:08 am
Forum: Humor
Topic: Einde van die wereld
Replies: 10
Views: 1692

Re: Einde van die wereld

Nee die sand kom van die buurman se huis af. Hy is besig om aan te bou en die wind het n bietjie sand in die Cruiser gewaai. Ja die voor wielle hang so bietjie maar die verkoopsman het my verseker dit is net die wheel alignment wat so gestel is vir beter padhouvermoeie.
by MORNE
Sun May 22, 2011 8:13 am
Forum: Humor
Topic: Einde van die wereld
Replies: 10
Views: 1692

Re: Einde van die wereld

Wil iemand n dag oue Land Cruiser koop , cheep cheep . Nog nooit offroad nie !!!!!!
by MORNE
Sat May 21, 2011 9:26 am
Forum: Humor
Topic: Einde van die wereld
Replies: 10
Views: 1692

Einde van die wereld

Dit is vandag glo die einde van die wereld , so ek is gou oppad Toyota toe om vir my n Land Cruiser te koop ( op res waarde natuurlike ) en dan dadelike Atlantis toe. Ek wil al lankal sien hoe hoog n v6 Cruiser kan ramp. Wie join my !!!!!
by MORNE
Thu May 19, 2011 6:29 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Nampo 2011 - 17 to 20 May
Replies: 32
Views: 3260

Re: Nampo 2011 - 17 to 20 May

Enige fotos van die FJ Cruiser of die nuwe Ford bakkie ?
by MORNE
Thu May 19, 2011 9:27 am
Forum: Fortuner
Topic: Cat removal?
Replies: 41
Views: 16272

Re: Cat removal?

Ek het n roomer gehoor dat as jy jou voertuig verkoop nadat jy die cat verwyder het , en moet roadworthy , dan sal jy nie n roadworthy sertifikaat kry as jou voertuig as standaard met n cat uitgekom het nie.Dit gebeur seker nog nie maar dit is definitief in die pyplyn. Het iemand anders al daarvan g...
by MORNE
Mon May 16, 2011 6:30 pm
Forum: Open Discussion
Topic: stick on "sandpaper"
Replies: 7
Views: 1257

Re: stick on "sandpaper"

Wat jy ook kan doen as jy groot oppervlaktes bv. n boot se dek ens wil cover , vat swart verf , smeer dit dik aan met kwas op oppervlakte , en terwyl verf nog nat is goei suiker daar oor. Wag tot verf droog is en spuit dan af met water - suiker smelt en siedaar
by MORNE
Sun May 01, 2011 7:59 am
Forum: Open Discussion
Topic: WANTED: Route 62 sticker
Replies: 7
Views: 1215

Re: WANTED: Route 62 sticker

Was in die begin van April op die R62 toe ons die Baviaanskloof toer gedoen het - het nooit gestop om 'n route 62 sticker te koop nie!! Kan iemand help?? Ek sal selfs posgeld ook betaal!! Ek is op soek na 2 stickers. Teunis ek het al daai stickers in T/Valley gesien , by die AA shop oorkant Mug &am...
by MORNE
Fri Apr 29, 2011 6:18 pm
Forum: Toyota Fortuner 4x4 Forum
Topic: Fortuner as tow vehicle?
Replies: 10
Views: 2709

Re: Fortuner as tow vehicle?

My broer het n 2010 Fortuner 3.0 D4D auto en n 2006 Prado 4L . Hy sleep n Jurgens Penta en hy verkies die Prado. Hy se altwee het genoeg krag maar die Prado is baie stabieler op die pad as die Fortuner , soveel meer dat hy onveilig voel in die Fortuner. As jy hard moet briek of uitswaai met die Fort...
by MORNE
Mon Apr 25, 2011 4:58 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Vuurwapen lisensie
Replies: 38
Views: 3598

Re: Vuurwapen lisensie

Ek het by Durbanvile aansoek gedoen en net goeie diens gekry by Insp. v.d Westhuizen. Ek het reeds n compatensie gehad en dit het my 3 maande se gewag gevat vir my nuwe lisensie. Die Kuruman manne , dit is die polisie stasie wat julle rond neuk , nie Pretoria nie. Die nuwe aansoeke word te hand opge...
by MORNE
Sun Dec 12, 2010 6:36 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux 2,7 2007 model.
Replies: 1
Views: 856

Re: Hilux 2,7 2007 model.

I was thinking along the lines of getting a new shape bakkie, and know this bakkie is good with no hidden surprises, it has Cooper ST tyres, no dents etc. If I offer R110-000 cash, do roadworthy, windscreen and service it will be ok? I think its a fair prize for a 2007 model. Damm nice bakkie , and...
by MORNE
Wed Dec 08, 2010 5:09 pm
Forum: The Workshop
Topic: Diff probleme
Replies: 3
Views: 1113

Re: Diff probleme

Of te min olie. Ou olie, nog nooit geruil, olie het viskositiet verloor(te dun) Kyk of die breather heeltemal oop is. Wat kan gebeur soos genoem word olie olie warm en dit soek dan plek om uit te kom. Die olie is so n jaar terug vervang , ek het onlangs deur water gery wat oor die dif gekom het , k...
by MORNE
Wed Dec 08, 2010 3:29 pm
Forum: The Workshop
Topic: Diff probleme
Replies: 3
Views: 1113

Diff probleme

Wat beteken dit as daar olie by die agterste diff se breather pyppie uit lek. Dit het net skielike begin lek . 2002 2.7i Hilux met difflock
by MORNE
Wed Oct 27, 2010 8:56 am
Forum: Western Cape
Topic: Participants post 30 Oct 2010 Most Hilux vehicles gathered
Replies: 451
Views: 147748

Re: Participants post 30 Oct 2010 Most Hilux vehicles gathe

Nico trek in so by 06:45. Jy kan koffie drink en alles daar. :thumbup: :thumbup: Whitey? Morne? kom julle ouens ook sommer daar by die garage bymekaar? :?: :?: Thys, ek en Whitey gaan daar wees maar ons gaan n bietjie laat wees , so moenie vir ons wag nie. Dit gaan n baie hartseer dag vir my wees w...
by MORNE
Mon Oct 25, 2010 9:14 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Tyre Prices
Replies: 22
Views: 2568

Re: Tyre Prices

LoneRanger wrote:Bridgestone Duelers A/T R1260.00 incl 31"x10.5x15 :D:
Barry kan jy my die kontakno gee waar jy daai Deulers kan kry vir daai prys. Ek moet nou 4 245/75/16 kry
by MORNE
Thu Oct 07, 2010 5:39 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Someone needed in East London
Replies: 4
Views: 889

Re: Someone needed in East London

Morne' ... let me have the details ( andy@hilux4x4.co.za ) and I will make a plan to go past and have a look at it for you. ;-) Hi Andy , its Buffalo Toyota , no idee where it is. Salesman Mnr Naidoo , its a 2005 D/cab 4.0 v6 silver in coulor manual.Can you SMS me if you are their at the bakkie , s...
by MORNE
Thu Oct 07, 2010 9:24 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Someone needed in East London
Replies: 4
Views: 889

Someone needed in East London

I am looking for someone in East London to go and look at a Hilux please.Its standing at one of the Toyota dealers and its a 4.0 v6.
by MORNE
Tue Oct 05, 2010 1:53 pm
Forum: Western Cape
Topic: Participants post 30 Oct 2010 Most Hilux vehicles gathered
Replies: 451
Views: 147748

Re: 30 Oct 2010 - Most Hilux vehicles gathered - Atlantis

Putting on a record attempt of this nature is quite an adventure, i must tell you. i note some grumbling about registration fee. Unfortunately it is necessary. Good news is that it is charged per vehicle only and not per person. Considerable value will be received in return. We are experiencing suc...
by MORNE
Mon Oct 04, 2010 1:00 pm
Forum: Western Cape
Topic: Participants post 30 Oct 2010 Most Hilux vehicles gathered
Replies: 451
Views: 147748

Re: 30 Oct 2010 - Most Hilux vehicles gathered - Atlantis

Ek gaan nou seker die vark in die verhaal wees maar, here goes. Ek voel dit is bietjie onregverding om vir iemand R200 te vra om n rekord poging aan te vat. Die tipe advertensie wat Toyota hier sal uit kry is groot , en nou moet ek betaal daarvoor. Daar is n paar mense wat ek ken wat nou nie meer wi...
by MORNE
Mon Sep 20, 2010 9:21 pm
Forum: The Workshop
Topic: 2001 2.7i DC 4x4 self service
Replies: 11
Views: 2172

Re: 2001 2.7i DC 4x4 self service

Hallo manne. Tyd laat ek bietjie die ou trokkie diens. Hy het nou so 117000km op. Ek het die volgende op die spyskaart : Plugs. Air filter. Petrol fliter. Olie filter. Engine olie. Voorste en agterste diff olies. Is dit dit of het ek iets vergeet ? Wat se olie sal tipes nou die beste wees om in eng...
by MORNE
Wed Aug 18, 2010 8:51 am
Forum: Western Cape
Topic: Participants post 30 Oct 2010 Most Hilux vehicles gathered
Replies: 451
Views: 147748

Re: 30 Oct 2010 - Most Hilux vehicles gathered - Atlantis

Re: 30 Oct 2010 - Most Hilux vehicles gathered - Atlantis 1 Mark OOOOMS 2 ThysdJ 3 Coenie King Rat 4 Niel 5 Pieter 6 Andrew en Nugget 7 Wynand (Shimano) 8 Tiaan (Swartvark) 9 Barry (LoneRanger and Silver) 10 Richard (richard) 11 Rudi (ROOIES) 12 JohanM (Toro Adventures) 13 Alibaba (WegRy / DriveOut)...
by MORNE
Mon Aug 02, 2010 7:29 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Toyota GLi6
Replies: 5
Views: 1851

Re: Toyota GLi6

My uncle has an old Toyota GLi6 auto, it is in good condition 70% but the motor is 100% a 1984 with 170,000 kilos, I want to buy it and take out the motor and fit to a shell of say an old shape Hilux with a shot motor, question is, is this viable, it will be used to work on a farm or two, not city ...
by MORNE
Tue Jul 13, 2010 6:05 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Suspension Spacer
Replies: 18
Views: 3693

Re: Suspension Spacer

Johan tyre verskaf, en sit hulle in. Hy is in Stikland Kaapstad.Bel maar self vir n pryse.
by MORNE
Thu Jun 10, 2010 6:30 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 3.0 Kz-TE betroubaarheid
Replies: 4
Views: 1234

Re: 3.0 Kz-TE betroubaarheid

Is daar enige iets om spesifiek op die uitkyk te wees as ek na n 3.0 Kz-Te kyk, turbo's etc. Ek moet my trokkie nou verkoop en dan n trok kry wat ek mamma kan gebruik as daily driver en vir my as ek wil berg toe wil gaan, ek dink die 2.7 Petrol gaan my eet so ek soek na n diesel. Hier naby my staan...
by MORNE
Sat Jun 05, 2010 5:53 pm
Forum: 4x2 Hilux's Welcome
Topic: Chinese bakkies
Replies: 6
Views: 5665

Re: Chinese bakkies

Does qanyone have experience with some of the numerous chinese imports like gwm chana gonow etc. as regards to quality and reliability and perfomance, I see more more and Everyday and the dealerships jumps up like mushrooms, They usually go for half the price of local bakkies. I heard a story of so...
by MORNE
Wed May 19, 2010 9:20 am
Forum: Open Discussion
Topic: Jou mes/se
Replies: 31
Views: 3677

Re: Jou mes/se

Ek dra elke dag n leatherman en n Buck mes in my sak. Ek dra die Buck mes omdat sy buitekant glad is en nie my broeke beskadige nie.Ek het Kershaws , CRKT , Leatherman, Spyderco en Buck en ek vind dat die Buck die langste skerp bly.
by MORNE
Thu May 13, 2010 8:35 am
Forum: The Workshop
Topic: What set of Tools?
Replies: 25
Views: 3346

Re: What set of Tools?

So twee maande terug het ek n hele toolboxs Jonnesway gereedskap gekoop.Voel nice en sterk en het dit vir n goeie prys gekry.
by MORNE
Sun May 09, 2010 11:59 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Rooi Motor
Replies: 18
Views: 3066

Rooi Motor

Hoekom is n rooi voertuig/bakkie moeiliker om te verkoop as n ander kleur.Is dit n roemer of is dit waar en hoekom ?
by MORNE
Wed Apr 28, 2010 9:38 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Should i go for the 2.7 vvti d/cab?
Replies: 7
Views: 2150

Re: Should i go for the 2.7 vvti d/cab?

Good Day, I currently drive a 2007 colt rodeo 2400i D/cab with 98000kms. I recently stumbled across a 2006 Hilux 2.7vvti d/cab with much lower mileage - 60000kms. The vehicle drives beautifully & i am impressed. The vehicle will be utilised as a family vehicle & the bin for my business requ...

Go to advanced search