Search found 2 matches
- Mon Oct 15, 2012 4:28 pm
- Forum: Old Hiluxes & Stouts up to 1978 models (Gen 1&2)
- Topic: Hilux 1998 SFA difflock
- Replies: 5
- Views: 4387
Re: Hilux 1998 SFA difflock
Dankie ek het toe Gearmax gebel...hulle verkoop die solenoid vir R300. Maar dit was toe nooit die solenoid gewees, dit was die spring binne die diff wat uitgehaak het...m.a.w. die diff het gesluit en gelos wanneer dit wil. Dit was maar net toevallig dat elke keer as ek die kar start dan is die diff ...
- Wed Sep 26, 2012 10:45 am
- Forum: Old Hiluxes & Stouts up to 1978 models (Gen 1&2)
- Topic: Hilux 1998 SFA difflock
- Replies: 5
- Views: 4387
Hilux 1998 SFA difflock
Hi Manne Ek het die gearmax difflock op my bakkie. Die ding wou toe glad nie release nie...ek het toe die vacuum pypie wat na die diff gaan uitgetrek en walla daar los dit. Die fout le baie duidelik by die klein solenoid valvie wat die vacuum deur switch na die diff to om die locker in te trek. Toyo...