Search found 38 matches

by jacovisagie
Thu Jan 14, 2016 7:29 am
Forum: The Workshop
Topic: Steering rack issues
Replies: 3
Views: 1051

Re: Steering rack issues

Thanks Mr B. My plan is to do it myself. The Stealers quote me R5300 for the job and that is insane. I had to replace the brakeshoes and pads as well. And for that they quote me R4200-00. Eventualy I did the brakes (Ferodo) myself for less than a Third of what they would've ask me.
by jacovisagie
Tue Jan 12, 2016 9:02 pm
Forum: The Workshop
Topic: Steering rack issues
Replies: 3
Views: 1051

Steering rack issues

Naand sê almal. Ek soek bietjie raad asb. My Hilux d4d bakkie het nou sy 200 000km gedoen en ek het onlangs besluit om net so bietjie deur die ou te gaan en seker te maak als is nog reg. Met die oplig van de bakkie let ek toe op dat daar speling is op die steering rack. Iemand het my gesê dat daar b...
by jacovisagie
Wed Sep 23, 2015 4:17 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Changing tyres size in Hilux 2.5 d4d
Replies: 5
Views: 2007

Re: Changing tyres size in Hilux 2.5 d4d

Baie dankie Koos. EK het al baie gewonder of dit sal help met die top end. Die bakkie se rpm is maar hoog op 140 as jy hom vergelyk met die 3.0.
by jacovisagie
Mon Sep 21, 2015 9:14 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Changing tyres size in Hilux 2.5 d4d
Replies: 5
Views: 2007

Re: Changing tyres size in Hilux 2.5 d4d

Dankie baie. Ek het aan dit gedink maar vir wat ek die bakkie die meeste maar gebruik is boer en maar min speel. Ek het die stel bande en rims teen 'n winskoop gekry. Sou bitter graag weer BFG posit maar dis eenvoudig net te duur. Groete
by jacovisagie
Sun Sep 20, 2015 8:08 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Changing tyres size in Hilux 2.5 d4d
Replies: 5
Views: 2007

Changing tyres size in Hilux 2.5 d4d

More almal. Ek wil graag weet wat jul dink. Ek gaan my Hilux se bande verander van 245/75-16 na 265-65-17. Die bakkies dink ek kom oorspronklik uit met 205/80-16. Volgens my is dit 'n reuse verskil. Is daar iemand wat dit al gedoen het en hoe vind jul dit. Dan vraag no 2. Ek het my uitlaatstelsel ve...
by jacovisagie
Sat Feb 21, 2015 7:50 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: 2.5 D4D oorspronklike uitlaatstelsel choke motor!!
Replies: 4
Views: 1281

2.5 D4D oorspronklike uitlaatstelsel choke motor!!

Naand sê menere. Jis kan myself nou nie inhou nie so ek moet nou vertel. Ek het my bakkie se uitlaatstelsel einteindelik vervang met 'n free flow box en 2.5" pyp. Die oorspronklike pyp tussen knuckle flance en box was maar 54 cm so toe vervang met 2.5" pyp met 2.5" free flow box. Wat ...
by jacovisagie
Mon Jan 05, 2015 8:26 pm
Forum: General Mods
Topic: Happy with your Chip or not Poll (Hou op lui wees en vote!!)
Replies: 120
Views: 31675

Re: Happy with your Chip or not Poll (Hou op lui wees en vot

Naandsê manne. Ek het my ' 09 Hilux 2.5 d4d na Kosie toe gevat want die ou was maar aan die lui kant met die 265/70-16 bande en dis nog 'n 4x4 ook. Ek het eers toe net geld gehad vir die uni- chip op daardie stadium. Als toe verder standard. Die krag het opgegaan na 91kw en 315nm wat nie sleg was ni...
by jacovisagie
Tue May 06, 2014 10:50 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Vigo - Tyre advice for dirt roads
Replies: 42
Views: 6106

Re: Vigo - Tyre advice for dirt roads

Ek persoonlik dink BFG ATT is die beste band wat daar is vir teerpad , sand en dan natuurlik hierdie grondpaaie wat ons hier moet ry in die karoo. Ek het nou nie soveel km's gekry soos party ander manne nie maar ek was baie tevrede. Die bande het 'n goeie 68000km gedoen met een slow puncture wat so ...
by jacovisagie
Sun Jan 26, 2014 11:41 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Hilux 2.5 d4d turbo down pipe modification
Replies: 10
Views: 3268

Re: Hilux 2.5 d4d turbo down pipe modification

Heiland dis rof. Hoop maar nie die ou kry sulke gedagtes nie. :think:
by jacovisagie
Sun Jan 26, 2014 7:10 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Hilux 2.5 d4d turbo down pipe modification
Replies: 10
Views: 3268

Re: Hilux 2.5 d4d turbo down pipe modification

Dankie sal in gedagte hou. So ek neem aan dis ok as mens dan van voor tot agter 3" opsit met 'n free flow boks. . Indien iemand verskil asb sê my want dis wat ek volgende wil doen. Al wat ek soek is dat die bakkie gemaklik moet ry. Hier waar ek bly is maar trek wereld en dit raak maar warm. 45 ...
by jacovisagie
Sat Jan 25, 2014 8:22 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: New Body under The Toy
Replies: 18
Views: 3171

Re: New Body under The Toy

Flippen smart. Eendag as ek mooi groot is...
by jacovisagie
Sat Jan 25, 2014 5:08 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Hilux 2.5 d4d turbo down pipe modification
Replies: 10
Views: 3268

Re: Hilux 2.5 d4d turbo down pipe modification

Dankie Chris. Sal so maak. Het jy jou hele sisteem verander of net die boks. Wat het jy gedoen om die dreuning nie hard te maak nie. Ek wil net nie hê die ou moet blêr nie.
by jacovisagie
Sat Jan 25, 2014 3:53 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Hilux 2.5 d4d turbo down pipe modification
Replies: 10
Views: 3268

Hilux 2.5 d4d turbo down pipe modification

Ek wil graag weet of iemand my kan help. Ek het my bakkie se pyp net agter die turbo tot by die eerste lasplek onder die bakkie verander van die standard pyp met die 90 grade buig na 'n 3" pyp met 'n mooi ronde buig. Ek het nog nie die bakkie langpad getoets nie maar vir my voel dit hier op die...
by jacovisagie
Tue Apr 16, 2013 8:05 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: 2010 d4d d/c audio system upgrade
Replies: 19
Views: 5049

Re: 2010 d4d d/c audio system upgrade

Ek het iemand in die Kaap gebel en hy het toe vir my gese daarvan. Al die drade is gemerk so jy kan nie 'n fout maak nie. Hoop jy kom reg.
by jacovisagie
Mon Apr 15, 2013 11:10 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: 2010 d4d d/c audio system upgrade
Replies: 19
Views: 5049

Re: 2010 d4d d/c audio system upgrade

Ja ek het hom self geinstalleer. Baie eenvoudig. Dit vat 'n tydjie. Ek weet daar was een draadjie wat ek erens moes grond of so iets. Kan nie lekker meer onthou nie, want doen jy dit nie gaan die dvd speler nie werk terwyl jy ry nie. Dis een of ander veiligheid meganisme. Ek praat onder koreksie. Di...
by jacovisagie
Sat Apr 13, 2013 12:08 pm
Forum: The Workshop
Topic: Hilux Vigo 2.5 d4d consumption
Replies: 15
Views: 2009

Re: Hilux Vigo 2.5 d4d consumption

Ok ek het laasweek 'n proef gemaak. Ek weet nie of iemand dit al besef het nie maar ek het gevind dat my bakkie op 600 km 'n hele 60 km minder wys. Ek het 'n proef gemaak met die gps. As jy dan die berekeninge maak lyk die brandstof verbruik baie beter. Ek noem dit net. Ek weet nie of iemand dit al ...
by jacovisagie
Fri Mar 29, 2013 1:17 pm
Forum: The Workshop
Topic: Hilux Vigo 2.5 d4d consumption
Replies: 15
Views: 2009

Re: Hilux Vigo 2.5 d4d consumption

Ek dink my probleem le maar by die bande. Ek het besluit om dan terug te gaan na 245/75-16 BFG AT . Die 245/70-16 lyk net snaaks onder die bakkie as hy so gelig is. Het iemand gekry wat my stel wil oorkoop. Sal dan weer loer. Moet se met die 265/70-16 is die speedo amper doodreg. GPS wys 118km/h op ...
by jacovisagie
Tue Mar 26, 2013 7:38 pm
Forum: The Workshop
Topic: Hilux Vigo 2.5 d4d consumption
Replies: 15
Views: 2009

Re: Hilux Vigo 2.5 d4d consumption

Daar is nogals 'n groot verskil. "n Vriend van my het 'n 2.5 d4d 4x2 gehad en die bakkie trek baie anders. Glad nie skaam vir hardloop nie. Ek was ook onder die indruk dit maak nie 'n verskil nie. Op die 3.0 d4d 4x4 voel jy nie dit nie. Mens moet seker rekenskap hou dat daar omtrent 50 kw en by...
by jacovisagie
Tue Mar 26, 2013 6:29 am
Forum: The Workshop
Topic: Hilux Vigo 2.5 d4d consumption
Replies: 15
Views: 2009

Re: Hilux Vigo 2.5 d4d consumption

Baie dankie dan. Ek was onder die indruk dis net myne wat so swaar is. Ek is besig om te spaar vir die intercooler. Wil dit net nog opsit. Ek het bietjie rond geluister en dit klink my dit help baie. Ek besef ek is seker te haastig. Ek het net nie geld vir 'n 3.0 d4d nie, maar wil maar in die toekom...
by jacovisagie
Mon Mar 25, 2013 8:53 pm
Forum: The Workshop
Topic: Hilux Vigo 2.5 d4d consumption
Replies: 15
Views: 2009

Hilux Vigo 2.5 d4d consumption

I was wondering if anyone could help me. Is this normal. For a long time I didn't checked the consumption and today I worked it out again. My bakkie gave me 8.2 km/l . I think its quite bad or am I wrong. It's a single cab 2.5 d4d 4x4. Replaced the tyres with BFG all terrain 265/70/16. OME suspentio...
by jacovisagie
Sat Mar 23, 2013 3:15 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: 2010 d4d d/c audio system upgrade
Replies: 19
Views: 5049

Re: 2010 d4d d/c audio system upgrade

If I were you I'll also order the reverse camera with the unit. One of my friends put it in his Fortuner and it works very nice.
by jacovisagie
Thu Mar 21, 2013 7:15 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: 2010 d4d d/c audio system upgrade
Replies: 19
Views: 5049

Re: 2010 d4d d/c audio system upgrade

I would say 8. Till now the radio did not give any problems. Evrything works 100%. I don't know if the other brands also has this problem but sometimes you cannot see on the radio because of the sun. Otherwise no problems. That only my opinion.
by jacovisagie
Mon Nov 19, 2012 7:28 pm
Forum: The Workshop
Topic: Intercooler for Hilux 2.5 Vigo
Replies: 2
Views: 842

Re: Intercooler for Hilux 2.5 Vigo

Sal so maak meneer. Is eers oor 3 weke in die Kaap. Sal hom vat na Kosie Swanepoel toe. Mense praat baie lof van hom.
by jacovisagie
Mon Nov 19, 2012 5:25 pm
Forum: The Workshop
Topic: Intercooler for Hilux 2.5 Vigo
Replies: 2
Views: 842

Intercooler for Hilux 2.5 Vigo

Hallo ouens. My gai jeuk nou al lank om vir my bakkie 'n intercooler op te sit en ek het uiteindelik 'n oorspronklike intercooler van 'n 3.0 d4d in die hande gekry. Almal sê my dit gaan 'n taamlike verskil maak. Wat ek graag wil weet is of dit nodig is om die bakkie te neem vir dyno na die tyd en o...
by jacovisagie
Mon Nov 19, 2012 5:14 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Removing catalytic converter
Replies: 23
Views: 8388

Re: Removing catalytic converter

Waar presies sit die cat. EK het 'n 2.5 d4d en as hy so iets het haal ek hom more uit. Kan altyd doen met meer krag en brandstof verbruik. :taunt:
by jacovisagie
Wed Jul 11, 2012 1:54 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Which rims?
Replies: 25
Views: 4308

Re: Which rims?

Baie nice Hoppy!!
by jacovisagie
Wed Jul 11, 2012 1:25 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Which rims?
Replies: 25
Views: 4308

Re: Which rims?

Ek dink ek het so R 4200-00 betaal vir die stel van 4. Kan nie meer lekker onthou nie.
by jacovisagie
Wed Jul 11, 2012 12:50 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Which rims?
Replies: 25
Views: 4308

Re: Which rims?

Hi Bennie. I bought these rims from Toyoya. Ask the guy for the list of rims Toyota has. It's also 16". I also prefer original but I like it do be different. You don't see a lot of them. I think it looks good.
by jacovisagie
Wed Jul 04, 2012 7:21 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: 2010 d4d d/c audio system upgrade
Replies: 19
Views: 5049

Re: 2010 d4d d/c audio system upgrade

Digger. You have to buy the Gps maps extra. I can confirm. It took a while (4 weeks) and you have to pay for everything but if I'm correct it cost me R5200-00 for everything. The maps and al the taxes etc. Everything is working fine. We'll have to see if something accurs.

Regards
by jacovisagie
Mon Jul 02, 2012 8:10 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: 2010 d4d d/c audio system upgrade
Replies: 19
Views: 5049

Re: 2010 d4d d/c audio system upgrade

Digger. I bought this radio for a fortuner. It's a lot cheeper than the 2012 radio with the Nav etc. This radio also has Nav ,plays dvd , mp3 has a usb port and can also plays a ipod. Have a look at the link below. Regards Jaco http://www.stopshop.co.za/" onclick="window.open(this.href);re...
by jacovisagie
Sun Jun 03, 2012 5:56 pm
Forum: The Workshop
Topic: Coopers on Hilux D4d
Replies: 21
Views: 2101

Re: Coopers on Hilux D4d

Dankie. Ek dink ek het ietwat gemoedrus. Ek het vandag gesien dat die bakkie se speedo op 140 so 5km te vinnig wys so ek wonder wat was dit dan met die standaard bande. Nooit getoets. Maar elkgeval dankie almal. Ek wil graag weet. Waar in die Kaap kan 'n mens 'n EGT gauge kry. Ek het gedink ek wil d...
by jacovisagie
Sun Jun 03, 2012 12:07 pm
Forum: The Workshop
Topic: Coopers on Hilux D4d
Replies: 21
Views: 2101

Re: Coopers on Hilux D4d

Ok ek het vandag ingekom dorp toe en toe sommer die chip uitgehaal. Jul sal dit nie glo nie ,maar die ou steek vas so op 125km/h. Ja as jy afdraande kry dan tel die bakkie spoed op. Anders is dit sy vinnigste. Bakkie was leeg en ek het net 'n wraparound bumper voor op en standaard tralies. So ek kan...
by jacovisagie
Sun Jun 03, 2012 9:08 am
Forum: The Workshop
Topic: Coopers on Hilux D4d
Replies: 21
Views: 2101

Re: Coopers on Hilux D4d

Hi Mark. I drove the bakkie from the dealership to the farm and the back into town. Total km . In the region of 900km before I changed it. Should have said it in the beginning.
by jacovisagie
Sat Jun 02, 2012 10:15 pm
Forum: The Workshop
Topic: Coopers on Hilux D4d
Replies: 21
Views: 2101

Re: Coopers on Hilux D4d

So gemeng. Op plaas en langpad
by jacovisagie
Sat Jun 02, 2012 6:45 pm
Forum: The Workshop
Topic: Coopers on Hilux D4d
Replies: 21
Views: 2101

Re: Coopers on Hilux D4d

Dankie vir die raad mense. EK het die speedo getoets en op 130 is die bakkie 3km/h te vinnig. Top end is so 142km/h op die reguit stukke. Kyk moet nie 'n fout maak nie. As ek 'n effense afdraande kry dan gaan die bakkie oor die 155 km/h. Voel vir my die bakkie moes vinniger gewees het op die reguit ...
by jacovisagie
Sat Jun 02, 2012 12:33 pm
Forum: The Workshop
Topic: Coopers on Hilux D4d
Replies: 21
Views: 2101

Coopers on Hilux D4d

:beach: Hi Guys. I'm a new member and also it's a first for me to drive a Hilux 2.5 D4d. I was wondering if someone can help me. I bought the bakkie , Hilux 2.5 d4d 4x4 S/c with the standard 205 R16 Conti 4x4 tyres and replaced it right away with Cooper STT 245/75/16 tyres which is a heavy tyre. And...

Go to advanced search