Search found 17 matches
- Fri Oct 18, 2013 1:43 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: 2.7 IDLE PROBLEEM
- Replies: 1
- Views: 779
2.7 IDLE PROBLEEM
Goeie dag Manne Een van my vriende het 'n probleem met die idleing van sy 2.7 2000 model. Die bakkie sukel om te idle as hy koud is maar gaan normaal aan as hy temperatuur bereik het. Hy het reeds die throtle controler vervang op die intake manifold is wat saam met die butterfly werk in die throtle ...
- Mon Jul 22, 2013 3:46 pm
- Forum: Other Vehicles
- Topic: COLT 2.4 16V TRAILBUSTER MANUALS
- Replies: 3
- Views: 5169
Re: COLT 2.4 16V TRAILBUSTER MANUALS
Thank you guys
My personal thoughts is would have been much easyer to sel the colt and by a hilux. But ja my dad is one of those dreaming of driving a hilux one day.
My personal thoughts is would have been much easyer to sel the colt and by a hilux. But ja my dad is one of those dreaming of driving a hilux one day.
- Sun Jul 21, 2013 8:02 am
- Forum: Other Vehicles
- Topic: COLT 2.4 16V TRAILBUSTER MANUALS
- Replies: 3
- Views: 5169
COLT 2.4 16V TRAILBUSTER MANUALS
Good day guys My dad is having troble with his mitsubishi colt 2.4 16v trailbuster. We've take off the head to replace the head gasket as it had blown but not damaged the head. Now i need to get my hands on manuals to see what the troque settings should be and the balancer timing to the timing setti...
- Mon May 20, 2013 2:41 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: PETROL BY OLIE
- Replies: 2
- Views: 569
PETROL BY OLIE
Goeie dag manne.
Kan iemand dalk help. My swaer het 'n Nissan 3l v6 d/cab 4x4 gekoop. Kort na die koop het die bakkie gediens en sê daar is 'n petrol reuk in die olie. Het iemand dalk al met so iets te doen gekry???
Kan iemand dalk help. My swaer het 'n Nissan 3l v6 d/cab 4x4 gekoop. Kort na die koop het die bakkie gediens en sê daar is 'n petrol reuk in die olie. Het iemand dalk al met so iets te doen gekry???
- Mon Jan 28, 2013 12:36 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: BRIEKE!!!!!
- Replies: 5
- Views: 1202
Re: BRIEKE!!!!!
Dankie manne. Ons het gaan kyk na die "load sensor" en dit verstel en het die probleem opgelos.
Ek sou natuurlik eerder 'n Toyota gekoop het.
Ek sou natuurlik eerder 'n Toyota gekoop het.
- Thu Jan 17, 2013 3:18 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: BRIEKE!!!!!
- Replies: 5
- Views: 1202
BRIEKE!!!!!
Goeie dag manne Ek soek raad met brieke. Een van my kolegas ry 'n "aag siestog" ISUZU kb 2.4 2004 model. Moenie lag nie dit kon een van ons gewees het. Die ding se brieke briek net voor en so te sê niks agter nie. Hy briek dat die voor wiele sluit dan draai die agterstes nog. Wat kan dit w...
- Fri Aug 31, 2012 3:11 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: 2.7 sluggish
- Replies: 20
- Views: 6324
Re: 2.7 sluggish
I had the SAC chip done and it picked up about 6.5kw. Had it checked a month ago and they did a re-map on the chip and gained another 3.5kw. Going to do the branch soon. There will be significant weight difference between the sc and dc and the dc4x4. On the 4x4 you have a complete diff and exstra on...
- Tue Aug 14, 2012 3:25 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: IFS 2.7i injector issues
- Replies: 14
- Views: 2627
Re: IFS 2.7i injector issues
I had a similar problem. I took it to SAC and had it tested and is fine now. let me know what is going on. i am still thinking of replacing injectors.
- Mon Aug 13, 2012 9:35 am
- Forum: The Workshop
- Topic: DANKIE VIR RAAD met 2.7
- Replies: 0
- Views: 790
DANKIE VIR RAAD met 2.7
Ek wil net dankie sê vir al die manne wat raad gegee het met die 2.7 se reg maak van die gebrande valves. Ek waardeer dit baie. Ek het hom vrydag by SAC gehad om alles net weer te check en alles is nou weer 100%. Die motor gee my nou 82.5kw. dit is nou somer weer 'n plesier om met hom te ry.
- Tue Jul 24, 2012 2:08 pm
- Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
- Topic: 2.7 na v8 ombouing
- Replies: 5
- Views: 2024
Re: 2.7 na v8 ombouing
:? Hoppy ek weet eerlik waar nie wat het gebeur nie. Die tys en als was tog reg toe ek hom oop gemaak het. Die merke op die cam sprocket was lood reg bo nadat en die crank gedraai het tot op tdc. Die sproket makeer niks en so ook die ketting. Wat was die rede vir die wat jy gedoen het valves wat bra...
- Mon Jul 23, 2012 4:09 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: VALVES WAT BRAND
- Replies: 12
- Views: 2205
Re: VALVES WAT BRAND
:thumbup: No burned plugs but valves. Just got the bad news from the cylinder head guys. It has burned one and bend the rest. The timing was stil fine when i took the head of. 15 out of the 16 was bend. Only one intake did not bend. Funny you mentioned the water. The conditions strated when i washed...
- Sun Jul 22, 2012 9:22 pm
- Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
- Topic: LEXUS IN 2005 2.7 LEGEND 4X4
- Replies: 29
- Views: 6485
Re: LEXUS IN 2005 2.7 LEGEND 4X4
:thumbup: Jis Johan dit lyk somer lekker. Ek oorweeg die selfde ombouing. Het julle dit self gedoen of laat doen? Wat het dit jou gekos? Waar kan ek goed soos mountings,radiator,pype en so aan kry of sal ek maar moet maak? Ek kry weer nie slegte petrol verbruik met die 2.7 nie maar dis nou die tweed...
- Sun Jul 22, 2012 8:43 pm
- Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
- Topic: 2.7 na v8 ombouing
- Replies: 5
- Views: 2024
2.7 na v8 ombouing
:?: Kan iemand my dalk sê wat so ombouing gaan kos? Ek het probleme met die 2.7 en oor weeg die V8 Lexus ombouing. Ek weet ek kan die V8 kry vir die selfde as wat dit gaan kos om die 2.7 weer reg te kry. Ek het ook gehoor jy kry die "belhousing" reeds opgemaak vir R2500. Die probleem is di...
- Sun Jul 22, 2012 8:12 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: VALVES WAT BRAND
- Replies: 12
- Views: 2205
Re: VALVES WAT BRAND
:frustrated: Goeie dag Manne My vermoede was reg. Die 2.7 het weer een van die exhaust valves gebrand. Die keer op nommer een silinder. Ek gaan maar die probleem laat reg maak en die goedjies vir die Lexus v8 intussen kry en dam maar die ombouing doen. Tensy iemand my kar ooreed om dit nie te doen n...
- Tue Jul 03, 2012 8:51 am
- Forum: The Workshop
- Topic: VALVES WAT BRAND
- Replies: 12
- Views: 2205
Re: VALVES WAT BRAND
Thank you for all the feedback. I will have a look into all of this and let you know. I must say all the electronic junk they put now a days on the engines just make life difficult. Back in the old days when you could solve something by just thinking about it, it was much easyer.
- Mon Jul 02, 2012 3:55 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: VALVES WAT BRAND
- Replies: 12
- Views: 2205
Re: VALVES WAT BRAND
The engine was standard when it happened the first time. After repalcing the valve and reseating the rest and re-instling the head with genuine toyota head gasket it was taken to SAC to fix the lean problem. Like i said +-20000km the problem seems to back.I am going to service the bakkie and have a ...
- Mon Jul 02, 2012 3:25 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: VALVES WAT BRAND
- Replies: 12
- Views: 2205
VALVES WAT BRAND
:beg: Goeie dag manne Ek is nog baaaaaie nuut aan die forum. Kan iemand my dalk help? So twee jaar terug het my 2.7 2000model 4x4 d/c op silinder #2 een van die uitlaatkleppe gebrand. Met moeite het ek die probeleem reg gemaak deur die silinder top te laat oor doen. Na omternt +-20000km wil dit voor...