Search found 11 matches

by CMK
Fri Sep 23, 2016 5:07 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: 17" wheels with 33" tyres for 2008 Vigo
Replies: 9
Views: 6537

Re: 17

Dankie, dink daaraan om dalk spacers voor en langer shackles agter op te sit.
by CMK
Thu Sep 22, 2016 11:47 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: 17" wheels with 33" tyres for 2008 Vigo
Replies: 9
Views: 6537

Re: 17

Ek het 'n 2011 3L D4D D/cab 4x4 met OME suspensie. Ek speel met die gedagte om 285/75/16 op die standard rim te sit. Het enige iemand dit al probeer?
by CMK
Thu Aug 28, 2014 7:55 am
Forum: Build your own:
Topic: My attempt @ DIY Canopy
Replies: 52
Views: 12347

Re: My attempt @ DIY Canopy

I must say that this is well done! Im busy building a canopy for my d/cab Cruiser and it takes a lot more thinking and the correct execution to get it all correct.
by CMK
Sat May 04, 2013 10:57 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Clutch op nuwe Hilux
Replies: 20
Views: 3166

Re: Clutch op nuwe Hilux

Kaaskrul, ek het dieselfde ervaar met my 2011 Hilux 3D4D 4X4, het vir my handelaar gese ek wil met die verteenwoordiger van Toyota praat en hom gevat tot by 'n opdraende en self die bakkie laat wegtrek. Sy woorde aan my is dat ek die eerste is wat daarmee sukkel. Dat hy kennis neem van die probleem,...
by CMK
Mon Sep 17, 2012 12:59 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: D4D 3.0 Clutch "STINKS"
Replies: 12
Views: 5656

Re: D4D 3.0 Clutch "STINKS"

Sorry, If I hijack your thread, and sorry if it have been asked before. But I have a problem with the 3L D4D Hilux regarding Pull away on up hills in 2x4 or 4x4 high range. The problem is only getting bigger when towing a trailer. I have to drive on the clutch to pull away. Don't think this is susta...
by CMK
Fri Sep 14, 2012 7:35 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Goeie dag uit die Vrystaat!
Replies: 18
Views: 3956

Re: Goeie dag uit die Vrystaat!

Baie dankie almal vir die verwelkoming! Wardeer. @ George, dit het Hilux legende begin!. Daardie spesifieke voertuig het ons seker 15 harde en getroue diensjare gegee. @ Kobus, wel nou ken ons mekaar, so volgende keer, kom drink 'n koffie. @ Agteros, dit is 'n baie mooi wereld die en verstaan dat jy...
by CMK
Fri Sep 14, 2012 7:02 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: Goeie dag uit die Vrystaat!
Replies: 18
Views: 3956

Re: Goeie dag uit die Vrystaat!

Baie dankie almal vir die welkom wense, dit is voorreg om deel te wees van die klub. Ek is reeds 'n trotse klub lid van die Land Cruiser klub van Suider Afrika, waar ek baie inligting van Land Cruisers bekom het. Ek sal graag dieselfde tipe kennis wil opdoen oor my Hilux en die Hilux reekse en model...
by CMK
Thu Sep 13, 2012 8:38 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Goeie dag uit die Vrystaat!
Replies: 18
Views: 3956

Goeie dag uit die Vrystaat!

Goeie dag! , my naam is CM, bly in Ficksburg in die Vrystaat. Geniet 4x4 en die buite lewe. ;-)

Platkar!!
IMG_5324.JPG
IMG_5324.JPG (147.39 KiB) Viewed 3956 times
Boskar!!
IMG_7481.JPG
IMG_7481.JPG (114.31 KiB) Viewed 3956 times
by CMK
Thu Sep 13, 2012 7:38 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Your HILUX Pic - Only 1, no text!
Replies: 507
Views: 347579

Re: Your HILUX Pic - Only 1, no text!

IMG_5385.JPG
IMG_5385.JPG (159.9 KiB) Viewed 32553 times
by CMK
Thu Aug 16, 2012 12:58 pm
Forum: Gauteng
Topic: AAWDC: Family fun day 2012
Replies: 9
Views: 2207

Re: AAWDC: Family fun day 2012

Thanks Heinrich, yes, thought it was the right thing to do. ;-)
by CMK
Thu Aug 16, 2012 11:35 am
Forum: Gauteng
Topic: AAWDC: Family fun day 2012
Replies: 9
Views: 2207

Re: AAWDC: Family fun day 2012

Is the Hilux club going to be there????

Go to advanced search