Search found 33 matches

by Rukia
Tue May 20, 2014 3:40 pm
Forum: Open Discussion
Topic: SVM jeep
Replies: 4
Views: 940

Re: SVM jeep

Gekyk, op gomboom nou 'n netjiese een vir R68 000. Dit is baie nice jeeps!
by Rukia
Wed Oct 02, 2013 10:46 am
Forum: Recovery Equipment
Topic: Compressor
Replies: 37
Views: 16183

Re: Compressor

Quick question, do you need to oil these compressors in any way or how does the lubrication in the piston works? Sorry, don't want to hijack this thread!
by Rukia
Wed Sep 04, 2013 10:47 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Fortuner sounds like a Isuzu in mornings....
Replies: 13
Views: 1835

Re: Fortuner sounds like a Isuzu in mornings....

More, het op my '97 diesel Merc ook so nare gekletter gehad in die oggend, dit was toe net een glow plug wat dood was, dit vervang en hy klink soos kat op bakkie melk in die oggend!
by Rukia
Tue Aug 13, 2013 11:16 am
Forum: Open Discussion
Topic: Saamry geleentheid aangebied
Replies: 1
Views: 664

Re: Saamry geleentheid aangebied

Ek het vergeet om te noem, die terugrit is daar ook plek vir tot 2 persone, my dogter het ook n voertuig daar! Dit kan selfs Mosselbaai ook insluit.
Groete
by Rukia
Tue Aug 13, 2013 10:34 am
Forum: Open Discussion
Topic: Saamry geleentheid aangebied
Replies: 1
Views: 664

Saamry geleentheid aangebied

Goeie more almal, ek moet die einde van die maand, die Donderdag of Vrydag(29ste of 30ste) my dogter se trek gaan haal in Oudtshoorn, ek ry met n lee bakkie en sleepwaentjie. Indien daar iemand is wat n geleentheid benodig of goedere wil vervoer kan julle my kontak by 082 774 1160 Willie Jacobs, o j...
by Rukia
Sat Mar 09, 2013 8:51 am
Forum: The Workshop
Topic: Stygende temp meter
Replies: 3
Views: 959

Re: Stygende temp meter

Dankie Allan, sal maar soek waar die probleem le!
by Rukia
Fri Mar 08, 2013 10:44 am
Forum: The Workshop
Topic: Stygende temp meter
Replies: 3
Views: 959

Stygende temp meter

Daar was 'n paar posts ivm die betroubaarheid van die std temp guage, myne styg bietjie teen lang bulte op die oop pad, nou het ek gister gesien die rubber hose tussen carb en air filter is middeldeur geskeur, en dit is reg bo die exhaust manifold, kan dit die oorsaak wees dat hy die hitte insuig as...
by Rukia
Tue Mar 05, 2013 8:56 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Standard temperatuur meter-Hoe betroubaar?
Replies: 9
Views: 1593

Re: Standard temperatuur meter-Hoe betroubaar?

Dankie,ek sal definitief gaan soek wat aangaan, so maand of wat terug het ons ook 'n roetetjie gedoen en die temp het konstant gebly ten spyte van hoe revs wan en dan en stadige spoed in low range, dit is net op oop pad teen bulte uit wat hy styg, veral ook as ek vierde toe gaan en aircon is ook nog...
by Rukia
Tue Mar 05, 2013 3:41 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Standard temperatuur meter-Hoe betroubaar?
Replies: 9
Views: 1593

Re: Standard temperatuur meter-Hoe betroubaar?

Ons was die naweek Oudtshoorn toe met my dogter se paar meubelstukkies op en onder andere 'n bed bo op die canopy, op pad soontoe teen konstante spoed van 100/110 het die naald steady in die middel gele en nie geklim nie, met die terugkom egter waar ek so 115/120 gehandhaaf het, het die naald by tye...
by Rukia
Wed Feb 20, 2013 3:48 pm
Forum: Open Discussion
Topic: House Paint Questions
Replies: 29
Views: 2725

Re: House Paint Questions

Paint my house in Gordonsbay with Duraline, the exterior one, very good, also got that nylon type finish when dry, but its also quite expensive.
by Rukia
Wed Feb 13, 2013 3:50 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Net n vraag oor Yaris T1
Replies: 9
Views: 1289

Re: Net n vraag oor Yaris T1

Dankie vir die opinies so ver, Chris, ek is maar skrikkerig vir die Tata wat parte en herverkoop aan betref, maar het al van baie mense gehoor wat heel gelukkig is met hulle.
by Rukia
Wed Feb 13, 2013 2:54 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Net n vraag oor Yaris T1
Replies: 9
Views: 1289

Re: Net n vraag oor Yaris T1

Is die waterpomp probleem net op die T1 of is dit op die T3 1300cc ook die probleem, wat is ander opsies vir R75 000 ?
by Rukia
Wed Feb 13, 2013 2:23 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Net n vraag oor Yaris T1
Replies: 9
Views: 1289

Net n vraag oor Yaris T1

Ek moet kyk na 'n rydingetjie vir my dogter, kan iemand op die forum dalk vir my se hoe is die Yaris T1, kom die 1000cc motortjie darem weg en brandstof verbruik? Ek kyk nou na 'n 2008 model met 60 000 km op die klok. Enige input sal waardeer word!!!
by Rukia
Fri Jan 25, 2013 8:01 am
Forum: Build your own:
Topic: Carbon fiber look
Replies: 16
Views: 2814

Re: Carbon fiber look

Get an old SFA, no shiny parts LOL !!!!!!!
by Rukia
Thu Jan 17, 2013 8:20 pm
Forum: Polls
Topic: what kind of hilux do you have? SFA, IFS.....
Replies: 33
Views: 11680

Re: what kind of hilux do you have? SFA, IFS.....

Die naweek gery saam met Prado en Pajero met alle locks wat uit n fabriek kan kom, alle obsticales net so goed gedoen met SFA soner enige locks, SFA rock!!!!!!!!!!
by Rukia
Tue Jan 15, 2013 7:32 pm
Forum: Open Discussion
Topic: One vehicle for many applications
Replies: 37
Views: 2882

Re: One vehicle for many applications

My nederige opinie is dat daar bestaan nie so voertuig, ek het dit probeer maar dan is hy te swaar op brandstof om elke dag te pendel of hy is nie tough genoeg vir die roetes wat ek wil ry nie! Ek is nou maar weer terug na 'n platkar wat lig is op brandstof (en baie gerieflik), en my SFA Hilux om me...
by Rukia
Sun Dec 23, 2012 9:17 pm
Forum: Meet the People
Topic: Dagse Manne Ek is n nuwe man hier
Replies: 22
Views: 3157

Re: Dagse Manne Ek is n nuwe man hier

Daai is nou n regte Chuck Norris bakkie!!! Hallo Hennie, welkom op forum
by Rukia
Thu Nov 29, 2012 4:36 pm
Forum: Braai and recipes
Topic: Sit nou so en wonder terwyl ek die forum deurblaai?
Replies: 22
Views: 6678

Re: Sit nou so en wonder terwyl ek die forum deurblaai?

Ek dink mens moes seker groot geword het met die tipe van goed! maar ek se altyd , as iets lekker proe, dan sal ek dit eet ongeag die naam daarvan, hoe erg klink n eier se herkoms nou nie, en ons almal eet eiers! LOL
by Rukia
Wed Nov 28, 2012 8:23 pm
Forum: Braai and recipes
Topic: Sit nou so en wonder terwyl ek die forum deurblaai?
Replies: 22
Views: 6678

Re: Sit nou so en wonder terwyl ek die forum deurblaai?

lief daai kerrie afvalletjie!!! geniet hom, wil self weer so potjie maak binnekort!
by Rukia
Fri Oct 12, 2012 10:33 am
Forum: RAV
Topic: Rav4 koop of nie koop
Replies: 8
Views: 5372

Re: Rav4 koop of nie koop

My buurman het die 2x4 rondom 2005 model, hy is baie gelukkig met hom! ek het ook al gery met hom dit is 'n lieflike voertuig en ook baie lig op brandstof, as jy 4x4 gaan sal hy seker bietjie swaarder wees op brandstof, ek glo nie jy kan 'n fout maak nie, dit is after all 'n Toyota!!
by Rukia
Thu Oct 04, 2012 9:32 am
Forum: Trip Reports
Topic: camping setup pics
Replies: 34
Views: 11866

Re: camping setup pics

Nog nie trailer nodig gehad, is egter op wish list, kamp nog ou manier!!!
by Rukia
Wed Oct 03, 2012 5:12 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: World record attempt (possible attendance) list
Replies: 38
Views: 4896

Re: World record attempt (possible attendance) list

22:Willie (Rukia) - Hilux SFA
by Rukia
Wed Oct 03, 2012 12:56 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Nuwe Stuurwiel vir SFA
Replies: 6
Views: 1288

Re: Nuwe Stuurwiel vir SFA

Dankie Jarus, ja hy werk lekker, die vorige eienaar het vir my gese hy het 'n Tazz stuurwiel gekoop en dit wou nie pas om een of ander rede nie, so 'n mens moet maar eers die toets ding doen voor jy geld uithaal, hierdie een het die ou my verseker die boere in Worcester koop dit by hom vir hulle ou ...
by Rukia
Wed Oct 03, 2012 12:19 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Nuwe Stuurwiel vir SFA
Replies: 6
Views: 1288

Nuwe Stuurwiel vir SFA

Gedink ek deel die een met die forum, ek het my bakkie gekoop met 'n sport stuurwieletjie op (die rooie in foto), glad nie daarvan gehou, dit voel of jy nie regtig beheer het oor die voertuig nie! Ek het dit ook nie vertrou omrede die buitenste deel boud net met 6 skroefies aan die binne centre vas,...
by Rukia
Sat Sep 22, 2012 12:05 pm
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: "Nuwe" Speelding
Replies: 10
Views: 2893

Re: "Nuwe" Speelding

Ek stem, Leon, ma jy weet van Rome ne, alles sal maar so met die tyd gebeur! Sal eerste sy suspension wil doen, die vere is al pap voor, n goeie sleeptou sal maar eers moet doen om die Landy's uit te kry!! LOL
by Rukia
Fri Sep 21, 2012 11:49 am
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: "Nuwe" Speelding
Replies: 10
Views: 2893

Re: "Nuwe" Speelding

Dankie Julle, sal hom verseker geniet, alreeds die afgelope naweek bietjie gespeel op 'n plaas in Mooreesburg omgewing, beindruk met capabality!
by Rukia
Fri Sep 21, 2012 11:00 am
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: "Nuwe" Speelding
Replies: 10
Views: 2893

Re: "Nuwe" Speelding

LOL, ja dit het dalk snaaks uitgekom, die mooiste een is die liefde in my lewe, die grootste een is die speelding! as dit sin maak :lmao: :laugh2:
by Rukia
Fri Sep 21, 2012 10:52 am
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: "Nuwe" Speelding
Replies: 10
Views: 2893

"Nuwe" Speelding

Soos belowe, hiers 'n foto of twee van my nuutste speelding, nie 'n oilpainting, maar my trots!!
by Rukia
Tue Sep 18, 2012 2:23 pm
Forum: Meet the People
Topic: Hi to all
Replies: 11
Views: 1968

Re: Hi to all

Dankie almal, voel alreeds welkom, ek glo ons sal nog baie met mekaar gesels!!
by Rukia
Tue Sep 18, 2012 2:18 pm
Forum: The Workshop
Topic: Clutch Replacement
Replies: 6
Views: 1473

Re: Clutch Replacement

Hoppy, do you have a workshop that do such work, I can't do the job myself, I like the idea of the heavy duty clutch. Thanks for the info guys, if anybody knows of someone trustworthy in Strand or Somerset West area please let me know
by Rukia
Tue Sep 18, 2012 10:02 am
Forum: Meet the People
Topic: Hi to all
Replies: 11
Views: 1968

Re: Hi to all

Thx Blaps
by Rukia
Tue Sep 18, 2012 9:57 am
Forum: Meet the People
Topic: Hi to all
Replies: 11
Views: 1968

Hi to all

Just to say hi and introduce myself, I'm Willie from Gordonsbay and recently (like last week), bought a '95 SFA 2.4 petrol for a good price, will post pictures soon, van in original and reasonably good condition. I will post a question about a clutch replacement though. I work in the export fruit in...
by Rukia
Tue Sep 18, 2012 9:46 am
Forum: The Workshop
Topic: Clutch Replacement
Replies: 6
Views: 1473

Clutch Replacement

Hi to all, I'm new so battling a bit with all the buttons, still need to introduce myself! It's Rukia here, real name Willie, from Gordonsbay, I need a clutch replacement on SFA 2.4 PETROL, need info please! Original part vs non original etc.

Go to advanced search