Search found 19 matches

by waco
Wed Oct 08, 2014 11:12 am
Forum: General Mods
Topic: Bonnet protector
Replies: 16
Views: 4512

Re: Bonnet protector

My mod, best of both worlds
by waco
Wed Oct 01, 2014 12:46 pm
Forum: Meet the People
Topic: Hallo almal! Ek is nuut!
Replies: 19
Views: 3627

Re: Hallo almal! Ek is nuut!

Welkom! :wave: Lekker wereld daai!
by waco
Tue Sep 23, 2014 9:26 am
Forum: Know your fellow members
Topic: Familie voorstel
Replies: 184
Views: 35324

Re: Familie voorstel

Kry weer die ding aan die gang, hier is ek ,my vrou Henriette,en links voor my dogter Zene en agter Izaan.
by waco
Wed Aug 27, 2014 9:40 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Watter A/T tyres om te kies
Replies: 14
Views: 2839

Re: Watter A/T tyres om te kies

Ja Thys , :thumbup: ek het daar pryse gekry die 75 is R3490, natuurlik hunker ek na BF's, om die eerlike waarheid te se, dit gaan tussen BF,s en Maxxis wees, dit gaan die trok sommer bietjie attitude gee ook, nie dat n Hilux dit nodig het nie.
by waco
Wed Aug 27, 2014 8:46 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Watter A/T tyres om te kies
Replies: 14
Views: 2839

Re: Watter A/T tyres om te kies

Velocity raptor :drool: Keuses raak meer.
by waco
Wed Aug 27, 2014 8:40 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Watter A/T tyres om te kies
Replies: 14
Views: 2839

Re: Watter A/T tyres om te kies

Jammer Cas jy het van die Michelin gepraat, Die Maxxis lyk goed.
by waco
Wed Aug 27, 2014 8:34 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Watter A/T tyres om te kies
Replies: 14
Views: 2839

Re: Watter A/T tyres om te kies

Cas ,die Pirelli waarvan jy gepraat het en die Goodyear asook die Maxxis
by waco
Wed Aug 27, 2014 8:20 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Watter A/T tyres om te kies
Replies: 14
Views: 2839

Re: Watter A/T tyres om te kies

Die Maxxis se prys is nie sleg nie teen R2500 per band, ek dink sterk daaraan,BF's R3700,Coopers R3100, Goodyear R2800, dis nou vir 265 70 16.Coopers se prys gaan nou in September op.Die manne in Boksburg Creative wheels se pryse is nogal kompiterend.Die Maxxis 980 is n mooi band met 3 ply sidewall,...
by waco
Wed Aug 27, 2014 7:50 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Watter A/T tyres om te kies
Replies: 14
Views: 2839

Watter A/T tyres om te kies

Ek weet hierdie ding is al baie op die forum bespreek maar ek soek julle opinies asb. Gewoonlik word net n sekere tipe band bespreek. Ek doen die 4x4 ding so veel as moontlik ,so 70% teer en 30% 4x4, het op die oomblik Goodyear wranglers op wat nie sleg gedoen het nie met 60000 km op en so 20000 om ...
by waco
Tue Aug 26, 2014 11:59 am
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: My nuwe Lux
Replies: 14
Views: 5519

Re: My nuwe Lux

Ja,kry nou so 200km meer op n tenk,in die stad.Maar bly n fantastiese voertuig! :yahoo:
by waco
Tue Aug 26, 2014 11:05 am
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: My nuwe Lux
Replies: 14
Views: 5519

Re: My nuwe Lux

Wou nuwer model kry en ligter op fuel,ry ver werktoe. Een ding, ek mis daai krag!
by waco
Tue Aug 26, 2014 10:31 am
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: My nuwe Lux
Replies: 14
Views: 5519

My nuwe Lux

Het oorgegaan van die V6 na D4D
by waco
Wed Aug 13, 2014 7:19 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: D4D Bonnet gaurd mod
Replies: 2
Views: 1061

Re: D4D Bonnet gaurd mod

Ja Ja eks maar n praktiese mens en dit lyk darem nie te aardig nie.Na toetse sonder en na die modifikasie het my bakkie se fuel consumption weer teruggekeer na die normale 9,5 km/l soos dit was m.a.w dit het n impak op die voertuig.TSA wou weer niks erken nie maar het gese hulle het een ontwerp wat ...
by waco
Tue Aug 12, 2014 11:14 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: D4D Bonnet gaurd mod
Replies: 2
Views: 1061

D4D Bonnet gaurd mod

So het ek myne verander
Toyota bonnet guard
Toyota bonnet guard
20140812_073702.jpg (24.48 KiB) Viewed 1059 times
by waco
Wed Dec 19, 2012 12:35 pm
Forum: The Workshop
Topic: vigo 4.0 v6 cv joints
Replies: 1
Views: 702

vigo 4.0 v6 cv joints

Het iemand al cv joints geruil op die vigo en prys, ek het play op my linker cv?
by waco
Thu Oct 25, 2012 8:47 am
Forum: 4x2 Hilux's Welcome
Topic: URGENT Advice needed (Good deal or not)
Replies: 8
Views: 4753

Re: URGENT Advice needed (Good deal or not)

Inspectacar have good service till you paid your money, aftersales service shocking!
by waco
Tue Oct 23, 2012 2:21 pm
Forum: Meet the People
Topic: nuwe lid
Replies: 18
Views: 2382

Re: nuwe lid

thanks ouens,dis my tweede hilux en het al isuzu,ford en nissan gery het uiteindelik 4 jaar terug die lig gesien. Het so n maand terug die 4.0 v6 hilux gekoop, ongelooflike voertuig.
by waco
Tue Oct 23, 2012 1:46 pm
Forum: Meet the People
Topic: nuwe lid
Replies: 18
Views: 2382

Re: nuwe lid

waco wrote:Hallo daar, het uiteindelik die aansluit ding gedoen, hoop om gereeld oor my hilux 4.0 v6 te gesels en bietjie tips te kry.
sal so maak
by waco
Tue Oct 23, 2012 1:24 pm
Forum: Meet the People
Topic: nuwe lid
Replies: 18
Views: 2382

nuwe lid

Hallo daar, het uiteindelik die aansluit ding gedoen, hoop om gereeld oor my hilux 4.0 v6 te gesels en bietjie tips te kry.

Go to advanced search