Shaun.. Praat jy lyk my ook daai ding
Gideon dis alles kompleet.. Sit in en ry
Search found 831 matches
- Mon Nov 18, 2013 7:35 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: WL 2.5 td Te Koop
- Replies: 13
- Views: 1834
- Mon Nov 18, 2013 10:52 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: WL 2.5 td Te Koop
- Replies: 13
- Views: 1834
Re: WL 2.5 td Te Koop
Hi Gideon, Hoofsaaklik gaan jou engine mounts bietjie moet verander, miskien nie eers nie, ek weet myne moes verander maar ek het eers n v6 in gehad, die moter kom netso uit n ander sfa uit wat geen veranderinge gehad het nie, dan is dit maar klyn goedjies soos water pype wat moontlik verander, an d...
- Sun Nov 17, 2013 11:12 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: WL 2.5 td Te Koop
- Replies: 13
- Views: 1834
Re: WL 2.5 td navraag
Hi Thabo
Nee wat die setup loop mooi baie krag maar net bietjie te stadig na my smaak..
Vroeg volgende jaar begin die soektog na n ordentlike 8 prop
Nee wat die setup loop mooi baie krag maar net bietjie te stadig na my smaak..
Vroeg volgende jaar begin die soektog na n ordentlike 8 prop
- Sat Nov 16, 2013 3:00 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: WL 2.5 td Te Koop
- Replies: 13
- Views: 1834
WL 2.5 td Te Koop
Dagse luxers
Ek het n kompleet Ford Wl 2.5 td moter te koop, gedink aan so R12k vir hom.
Hy sal gaan kompleet met bellhousing en nuwe clutchkit
Ek hoor graag van julle!
Hennie
0844884521
Ek het n kompleet Ford Wl 2.5 td moter te koop, gedink aan so R12k vir hom.
Hy sal gaan kompleet met bellhousing en nuwe clutchkit
Ek hoor graag van julle!
Hennie
0844884521
- Tue Nov 12, 2013 4:05 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Fair price please - private sale for my KZTE 2003 4x4?
- Replies: 14
- Views: 4175
Re: Fair price please - private sale for my KZTE 2003 4x4?
Hi Anthony,anthonyhugo wrote:Thanks if you guys perhaps know of someone that's willing to pay R120k I'll let her go
Appreciate the advice
Is the Kz still available?
Hennie
- Mon Nov 11, 2013 7:28 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Blink kant toe nou nie meer bo
- Replies: 266
- Views: 22587
Re: Blink kant toe nou nie meer bo
SH.....T Cassie baie jammer om te hoor van jou skade, baie bly julle is almal ok!!!
Sterkte met die herstel!!!
Sterkte met die herstel!!!
- Fri Nov 08, 2013 1:03 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: moegatle 30 nov 2013
- Replies: 132
- Views: 12178
Re: moegatle 30 nov 2013
Hi julle... Sorre ek is maar stil. Dol by die werk. GRRRR Ek het ook nou die dag met Betsie gesels en reelings gemaak. Ons sal elkeen sommer daar betaal. Bespreking is gemaak so daag net op. Sal saterdag al die geld en ding betaal by betsie. Nie nodig om nou te bespreek nie. Ek het ook gereel dat o...
- Fri Nov 08, 2013 11:22 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: moegatle 30 nov 2013
- Replies: 132
- Views: 12178
Re: moegatle 30 nov 2013
1 - ForYota - KAMP 2 - Grobbepj + 2 ander... - KAMP 3 - Alien & Rafs 4 - Cleaner & Crew (Kom jong, doen dit reg as jy dit doen! ) 5 - mcw + 1 ander (Peter Connan) 6 - Cassie & Lind (Ek het besluit!!!) 7 - Werewolf 8 - LdLL en familie (tentatief) 9 - Coert 10 - Jacques Powell - KAMP Manne...
- Sat Oct 26, 2013 6:38 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: SFA Hilux WANTED!
- Replies: 29
- Views: 3418
Re: SFA Hilux WANTED!
gebeur dinge in namibia dan so stadig... haha
dis reg dankie!
dis reg dankie!
- Sat Oct 26, 2013 3:01 pm
- Forum: Competitions
- Topic: Raffle - Rock sliders - Closed!!!
- Replies: 107
- Views: 25538
- Sat Oct 26, 2013 3:00 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: SFA Hilux WANTED!
- Replies: 29
- Views: 3418
Re: SFA Hilux WANTED!
Ek sal myne laat gaan vir R70k, ek het baie al spandeer om hom te kry waar hy is..
Ek het so ruk gelede die v6 verkoop en n wl 2.5td in gesit, loop baie lekker..
kyk gerus hier viewtopic.php?f=118&t=31034" onclick="window.open(this.href);return false;
Ek het so ruk gelede die v6 verkoop en n wl 2.5td in gesit, loop baie lekker..
kyk gerus hier viewtopic.php?f=118&t=31034" onclick="window.open(this.href);return false;
- Thu Oct 24, 2013 11:31 am
- Forum: Competitions
- Topic: Raffle - Rock sliders - Closed!!!
- Replies: 107
- Views: 25538
Re: Raffle - Rock sliders - Closed!!!
Will transfer tommorow....
- Tue Oct 22, 2013 12:33 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: moegatle 30 nov 2013
- Replies: 132
- Views: 12178
Re: moegatle 30 nov 2013
Dankie Alien
- Tue Oct 22, 2013 6:23 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: waas al die gate in petoors???
- Replies: 31
- Views: 3065
Re: waas al die gate in petoors???
viewtopic.php?f=14&t=33053" onclick="window.open(this.href);return false;
- Tue Oct 22, 2013 6:21 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: moegatle 30 nov 2013
- Replies: 132
- Views: 12178
moegatle 30 nov 2013
Dagse luxers, So die jaar is amper daarmee heen, vir die van julle wat wil reel ek n laaste outing vir die jaar en die keer by moegatle brits. ons beoog om vanaf die vrydag af te kamp tot die sondag. as daar belangstellendes is sit julle name op asb, kan ek vra dat Alien die reelings verder vat asb ...
- Tue Oct 22, 2013 6:11 am
- Forum: Competitions
- Topic: Raffle - Rock sliders - Closed!!!
- Replies: 107
- Views: 25538
Re: Raffle - Rock sliders -12 tickets left!!!
Nr 9 vir my asb
- Thu Oct 17, 2013 7:03 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: waas al die gate in petoors???
- Replies: 31
- Views: 3065
Re: waas al die gate in petoors???
Einde November? 30ste?
- Wed Oct 16, 2013 2:29 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: waas al die gate in petoors???
- Replies: 31
- Views: 3065
Re: waas al die gate in petoors???
Ek het vir die vrou gese ek wil einde november gou n laaste kamp in werk vir die jaar voor ons met vakansie gaan.. kan n man kamp by moegatle?
Indien so steek hande op dan begin ek n thread vir moegatle
Indien so steek hande op dan begin ek n thread vir moegatle
- Mon Oct 14, 2013 7:03 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: waas al die gate in petoors???
- Replies: 31
- Views: 3065
Re: waas al die gate in petoors???
Lekker dan sal ek hulle beslis bietjie gaan ry
dankie
dankie
- Sun Oct 13, 2013 2:00 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: waas al die gate in petoors???
- Replies: 31
- Views: 3065
Re: waas al die gate in petoors???
Hi Leonard,
Ek het al gehoor van die plek maar ja ek soek ook maar backup vir sulke trials.. Laat weet as jou lorrie reg is I
hennie
Ek het al gehoor van die plek maar ja ek soek ook maar backup vir sulke trials.. Laat weet as jou lorrie reg is I
hennie
- Fri Oct 11, 2013 7:28 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: waas al die gate in petoors???
- Replies: 31
- Views: 3065
waas al die gate in petoors???
Dagse luxers.. As da van julle pretoria manne lus voel vi speel en soek bietjie "geselskap" moenie huiwer om my te kontak nie... Foryota soek enige dag n twee spoor pad... Was laasnaweek bietjie groenkloof nature reserve toe maar dit was ag wel seker nie te bad nie. Ek hoor graag van julle...
- Fri Oct 11, 2013 12:35 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Hilux met ford bloed
- Replies: 1
- Views: 522
Re: Hilux met ford bloed
Korrek
- Wed Oct 02, 2013 8:28 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Opsoek na 'n wl engine wat uit 'n sfa kom. GEKRY
- Replies: 8
- Views: 1216
Re: Motor vervang in SFA
Ek dink ek weet presies wat jy soek maar ek gaan nie se gaan vir die ford nie net oor ek self sou dink om by Toy te bly is miskien jou beter opsie,, maar ek aan die anderkant het voorheen n ranger gery vir n paar jaar en ek was.... wel Impressed. My ombouing is sover n sukses en ForYota se eerste wa...
- Wed Oct 02, 2013 8:15 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Bye Vandervuilvark - HELLO PRETORIA
- Replies: 25
- Views: 2571
Re: Bye Vandervuilvark - HELLO PRETORIA
Thanx Louis4x4megaworldpta wrote:WELKOM!! :!:
- Wed Oct 02, 2013 8:14 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Bye Vandervuilvark - HELLO PRETORIA
- Replies: 25
- Views: 2571
Re: Bye Vandervuilvark - HELLO PRETORIA
haha... geen idee nie, montana. Weet as ek op my stoep staan kom die son regs van my op.. dit sal gaaf wees jaStef wrote:Lekker man lekker!!
Wa in Petoors jy...Noord of suid vd Magalies? Jy is welkom om bietjie oog te kom wys...skuld jou nog daai bier!
- Wed Oct 02, 2013 7:31 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Bye Vandervuilvark - HELLO PRETORIA
- Replies: 25
- Views: 2571
Re: Bye Vandervuilvark - HELLO PRETORIA
More julle, jammer dit het mal gegaan met die trek saam... jip ons is nou amptelik in Jacaranda stad, ForYota het hom ook baie mooi gedra met die trek saam. Die agter sitplek was vol gelaai asook die bak, met n 6m sleepwa wat VOL gelaai was kon ek gemaklik 80km/h handhaaf, ek moet nog weer volmaak o...
- Thu Sep 26, 2013 1:53 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Tazz 2E strange engine noise
- Replies: 14
- Views: 3384
Re: Tazz 2E strange engine noise
What was the outcome Piet?
- Thu Sep 26, 2013 1:33 pm
- Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
- Topic: Plaas trokkie
- Replies: 16
- Views: 3065
Re: Plaas trokkie
Frederick wrote:Hierdie een was my persoonlike een maar 'n 2.8
Netjies!
Sal self nie omgee vir so enkel kajuit nie
- Thu Sep 26, 2013 8:14 am
- Forum: Gauteng
- Topic: Rand Airport Air Show
- Replies: 21
- Views: 3375
Re: Rand Airport Air Show
is it not in Gauteng?
- Wed Sep 25, 2013 3:43 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: At se Gat - Feedback from scouting
- Replies: 23
- Views: 3433
Re: At se Gat - Feedback from scouting
Ek is absoluut mal oor die manier hoe julle dinge hanteer het, en ek dink veiligheid was eerste op julle lys... WELL DONE
- Wed Sep 25, 2013 1:25 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Wind Deflactors - Cortina Flappies
- Replies: 34
- Views: 2565
Re: Wind Deflactors - Cortina Flappies
Briljant...
- Wed Sep 25, 2013 11:34 am
- Forum: Gauteng
- Topic: At se Gat - Feedback from scouting
- Replies: 23
- Views: 3433
Re: At se Gat - Feedback from scouting
JEEPIE wrote:jeepie retained its name as a hilux recovery vehicleAli3n wrote:What would you like to do?JEEPIE wrote:can i
or may i
can i ?
and
rafs jeep also earned its virgin colours as a hilux recovery vehicle
I am gona laugh my gat af as daai sleep eendag vas sit.. en daai eendag is naby.....
- Wed Sep 25, 2013 11:26 am
- Forum: Gauteng
- Topic: At se Gat - Feedback from scouting
- Replies: 23
- Views: 3433
Re: At se Gat - Feedback from scouting
Looks like the trial caters more for swb vehicle's
Not an easy recovery, congrats
Not an easy recovery, congrats
- Wed Sep 25, 2013 9:51 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Diff Breather Kits... Still for sale Order Now!
- Replies: 173
- Views: 17503
Re: Diff Breather Kits... ORDER NOW!!!
Dont forget to bring mine along on friday
- Mon Sep 23, 2013 12:30 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: Berakah - 12th October
- Replies: 152
- Views: 16551
Re: Berakah - 12th October
This is more or less what to expect... Very nice surroundings aswell as night life "sounds" The best campsite is next to the "boma" area.. Enjoy :thumbup: :thumbup: :thumbup: Ps: Make sure the old Mkulu start the donkey friday afternoon already so you guys can have hot water :thu...
- Mon Sep 23, 2013 9:14 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: hilux club members CONQUER the JEEP
- Replies: 20
- Views: 2115
Re: hilux club members CONQUER the JEEP
Geluk Jeepster en scorpion
- Mon Sep 23, 2013 7:27 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: hilux club members CONQUER the JEEP
- Replies: 20
- Views: 2115
Re: hilux club members CONQUER the JEEP
JEEPIE wrote:Take a guess what happened on saturday at hobby park
Vertel vertel, het n Hilux jou recover van die sypaadjie af
- Tue Sep 17, 2013 12:34 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: 4 y efi Taking in water
- Replies: 28
- Views: 3018
Re: 4 y efi Taking in water
Ps:
Kyk na die foto regs onder in my signature dan sal julle verstaan wat ek bedoel.. dit was die eindste
Kyk na die foto regs onder in my signature dan sal julle verstaan wat ek bedoel.. dit was die eindste
- Tue Sep 17, 2013 12:31 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: 4 y efi Taking in water
- Replies: 28
- Views: 3018
Re: 4 y efi Taking in water
die enigste ander plek wat ek kan dink is deur die exhaust, dit het met my gebeur, water getref teen n helling, m.a.w neus onder toe, toe ek wee wou start was als dood, gelukkig vir my het die immobilizer gegroet.. ek het sowat 6liter water gesluk daar en my intake was ook nog droog.. gelukkig geen ...
- Tue Sep 17, 2013 7:06 am
- Forum: The Workshop
- Topic: Tazz 2E strange engine noise
- Replies: 14
- Views: 3384
Re: Tazz 2E strange engine noise
had the same on the Jetta, the cambelt caught on slightly to the cover, but that was hot and cold....
- Tue Sep 17, 2013 7:03 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Fastest wheelbarrow in V-Town
- Replies: 11
- Views: 1315
- Tue Sep 17, 2013 7:01 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Bullbar is verander, wat dink julle?
- Replies: 10
- Views: 1520
Re: Bullbar is verander, wat dink julle?
Dankie julle, ek dink ook dit het nie te sleg uit gekom nie
- Mon Sep 16, 2013 3:11 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Fastest wheelbarrow in V-Town
- Replies: 11
- Views: 1315
Re: Fastest wheelbarrow in V-Town
hy julle moet nie spot nie hoor, ek wil n paar SFA's gaan dice
- Mon Sep 16, 2013 2:42 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Fastest wheelbarrow in V-Town
- Replies: 11
- Views: 1315
Fastest wheelbarrow in V-Town
So I'm thinking of mounting this baby to my wheelbarrow... What do you guys think
- Mon Sep 16, 2013 2:38 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Bullbar is verander, wat dink julle?
- Replies: 10
- Views: 1520
Re: Bullbar is verander, wat dink julle?
So iets, maar so sterk soos n bullbarJamesC wrote:uhhm...nou is dit 'n nudge bar
- Mon Sep 16, 2013 1:48 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Bullbar is verander, wat dink julle?
- Replies: 10
- Views: 1520
Bullbar is verander, wat dink julle?
Dagse Luxers,
So die bullbar is gedoen, wat is julle mening hieroor?
So die bullbar is gedoen, wat is julle mening hieroor?
- Mon Sep 16, 2013 8:18 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Alternator charging current
- Replies: 15
- Views: 2047
Re: Alternator charging current
Dit was toe die regulator!!
Dankie julle
Dankie julle
- Fri Sep 06, 2013 8:00 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Alternator charging current
- Replies: 15
- Views: 2047
Re: Alternator charging current
Chris, Dit maak vir my sin wat jy se, die vorige eienaar van die moter het glo dieselfde probleem ondervind met die liggie wat aanbly maar hy het hom maar so gery.. Volgende vraag is as ek nie dadelik aandag gee daaraan nie, weens druk vir tyd.. kan ek hom tydelik so gebruik, of kan ek iets beskadi...
- Thu Sep 05, 2013 3:49 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Alternator charging current
- Replies: 15
- Views: 2047
Re: Alternator charging current
Dankie Louis,4x4megaworldpta wrote:Regulator Probleem. Ave Voltage is about 13.8 to 14.2V
Die auto electrical manne se dieselfde storie...
- Thu Sep 05, 2013 3:45 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: 89 hilux tailgate
- Replies: 11
- Views: 2177
Re: 89 hilux tailgate
Kevin,
This is the only pic I have right now..
This is the only pic I have right now..
- Thu Sep 05, 2013 3:03 pm
- Forum: Gauteng
- Topic: 1 Sept - Spring Day @ Hennops
- Replies: 279
- Views: 38350
Re: 1 Sept - Spring Day @ Hennops
Sleep my, sleep my, 4.8 kms/l :shock2: Amazing... what you do to improve the economy like that? :twisted: Cut 2 holes in the floor board and FLINTSTONE your a$$ all the way.... :lmao: :lmao: Just think Mike that what I get with MOFASA too.... :shock: And one of these days you will have better consu...
- Thu Sep 05, 2013 12:12 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Alternator charging current
- Replies: 15
- Views: 2047
Re: Alternator charging current
Chris, Dit maak vir my sin wat jy se, die vorige eienaar van die moter het glo dieselfde probleem ondervind met die liggie wat aanbly maar hy het hom maar so gery.. Volgende vraag is as ek nie dadelik aandag gee daaraan nie, weens druk vir tyd.. kan ek hom tydelik so gebruik, of kan ek iets beskadig...
- Thu Sep 05, 2013 11:14 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Alternator charging current
- Replies: 15
- Views: 2047
Re: Alternator charging current
Net vir die wis en onwis. Jy verwys eintlik na die spanning en nie die stroom nie. Die stroom word in ampere gemeet en spanning in volts. 14.5v is 100% vir party tipe batterye maar kan ander weer op die lang termyn beskadig. Een van die maniere om te sien dat 'n battery over charge is as sy pole aa...
- Thu Sep 05, 2013 10:36 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Alternator charging current
- Replies: 15
- Views: 2047
Re: Alternator charging current
Toets met 'n ander meter ook soos George sê. As jy dan nog steeds so hoe lesing kry beteken dit jou regulator is foutief of is gemodify Na ek die fan op die intercooler gekoppel het, het die rating darem gedrop na so 14.5v toe, en met die diesel is dit ook net die solenoid op die pomp wat krag trek...
- Thu Sep 05, 2013 10:24 am
- Forum: Gauteng
- Topic: 1 Sept - Spring Day @ Hennops
- Replies: 279
- Views: 38350
Re: 1 Sept - Spring Day @ Hennops
Some in-car video of the Jeep in the obstacles... you can also see Stoffel skoffeling in the Stof..... http://www.youtube.com/watch?v=6Zf7YXrWDNQ" onclick="window.open(this.href);return false; http://www.youtube.com/watch?v=Y67a7N_NqXE" onclick="window.open(this.href);return fal...
- Thu Sep 05, 2013 10:03 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Alternator charging current
- Replies: 15
- Views: 2047
Re: Alternator charging current
Oo, en nog n ding, Die alternator het 3 drade agter, een groot stud, waar ek verneem die battery + opgekoppel moet word, dan n plug met plek vir twee drade, een moet n ign + wees, om die alternator te aktiveer vir charging wanneer die moter start en die ander een sekerlik die signal draad wat op jou...
- Thu Sep 05, 2013 9:59 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Alternator charging current
- Replies: 15
- Views: 2047
Alternator charging current
Dagse Luxers,
Vinnige vragie,
Met die WL nou in ForYota het ek gemerk die laai krag by 15v draai, is dit nie bietjie te hoog nie?
Dankie
Vinnige vragie,
Met die WL nou in ForYota het ek gemerk die laai krag by 15v draai, is dit nie bietjie te hoog nie?
Dankie
- Thu Sep 05, 2013 9:31 am
- Forum: Gauteng
- Topic: 1 Sept - Spring Day @ Hennops
- Replies: 279
- Views: 38350
Re: 1 Sept - Spring Day @ Hennops
Some in-car video of the Jeep in the obstacles... you can also see Stoffel skoffeling in the Stof..... http://www.youtube.com/watch?v=6Zf7YXrWDNQ" onclick="window.open(this.href);return false; http://www.youtube.com/watch?v=Y67a7N_NqXE" onclick="window.open(this.href);return fal...
- Thu Sep 05, 2013 7:58 am
- Forum: Gauteng
- Topic: 1 Sept - Spring Day @ Hennops
- Replies: 279
- Views: 38350
Re: 1 Sept - Spring Day @ Hennops
Some in-car video of the Jeep in the obstacles... you can also see Stoffel skoffeling in the Stof..... http://www.youtube.com/watch?v=6Zf7YXrWDNQ" onclick="window.open(this.href);return false; http://www.youtube.com/watch?v=Y67a7N_NqXE" onclick="window.open(this.href);return fal...
- Wed Sep 04, 2013 7:55 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Bye Vandervuilvark - HELLO PRETORIA
- Replies: 25
- Views: 2571
Re: Bye Vandervuilvark - HELLO PRETORIA
Wow
baie dankie vir die mooi en positiewe wense
baie dankie vir die mooi en positiewe wense