Search found 61 matches

by WiJoSt
Wed Sep 11, 2013 4:48 am
Forum: Humor
Topic: Joke of the day
Replies: 3707
Views: 895123

Re: Kleuter verleentheid

Soos deur 'n ma vertel Alida was amper 2 jaar oud en dit het heel goed gegaan met die potjielesse. Een dag ná haar middagslapie is ons gou Pick n Pay toe, sy met haar doek aan. Halfpad deur die inkopies kondig sy aan dat sy ’n piepie het. Vyf minute later is ons terug in die winkel, dié slag natuurl...
by WiJoSt
Mon Sep 02, 2013 7:24 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Pump attendant strike - from 02/09/2013
Replies: 19
Views: 2437

Re: Pump attendant strike - from 02/09/2013

According to pump attendants where I filled up this morning, the strike is postponed to the 9th Sept.
by WiJoSt
Mon Sep 02, 2013 7:09 pm
Forum: Build your own:
Topic: IFS Replacement Bumper
Replies: 175
Views: 22633

Re: IFS Replacement Bumper

Gebruik nie gewoonlik krag woorde nie maar hier kan ek nie anders.
Dit lyk no f...n goed. Welgedaan
by WiJoSt
Thu Aug 15, 2013 7:32 pm
Forum: Open Discussion
Topic: What radiator is best?
Replies: 15
Views: 2002

Re: What radiator is best?

Dankie aan albei Nico en Fernando

Rede hoekom ek vra was dat ek 'n 'dud' gekry het met 'n Plexus KZTE verkoeler met die plastiek bakkies. Moes later die verkoeler heeltema vervang met 'n nuwe :evil:
by WiJoSt
Wed Aug 14, 2013 9:08 pm
Forum: Open Discussion
Topic: What radiator is best?
Replies: 15
Views: 2002

Re: What radiator is best?

kfxnando wrote:......
One can get custom aluminum radiators where the side/top tanks are also aluminum and have been welded on

One can also get the plastic tanks replaced with aluminum tanks and welded in place

......
Fernando, do you know of any place(s) that do this ?
by WiJoSt
Tue Jul 30, 2013 7:04 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: 2015 Toyota Hilux Release and Spy Shots
Replies: 30
Views: 36675

Re: 2015 Toyota Hilux Release and Spy Shots

Ek hou nie van daai rooi ding nie - mazda look alike... A Lux should look like a bakkie, not a car. Which is why I'm not mad about the Vigo either. SFA, IFS looks like bakkies, something you can WORK with. You want a kerb-crawler, then that red thing is great. And AWD - what's that going to do for ...
by WiJoSt
Fri Jul 26, 2013 6:36 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Lexus 1UZ-FE Induction Testing inc dyno charts
Replies: 9
Views: 3898

Re: Lexus 1UZ-FE Induction Testing inc dyno charts

Hoppy wrote:Thanks, very interesting, i made similar runs myself, but i never record them.

Vertel bietjie meer. Ons sal jou woord vat sonder rekords of prentjies.
by WiJoSt
Fri Jul 26, 2013 7:28 am
Forum: The Workshop
Topic: Squeak found uiteindelik!!
Replies: 19
Views: 2718

Re: Squeak found uiteindelik!!

Great stuff. Nou sal die trok stil wees... :thumbup: Ek het so squeak voor in die cab en dit klink of dit agter die radio is... :roll: Kyk ook na die volgende: ...... Met my vorige lux moes ek die bonnet oopmaak, daai swart cover clip dan los, dan plak jy van daai swart dun (2mm dik x 10mm breed) s...
by WiJoSt
Thu Jul 25, 2013 6:43 pm
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: Satang !!
Replies: 26
Views: 5020

Re: Satang !!

FIRSTGEER wrote:Welcome Marlene,very nice combination .
Understatement of the year
by WiJoSt
Fri Jul 05, 2013 5:52 am
Forum: Humor
Topic: Joke of the day
Replies: 3707
Views: 895123

Re: Hell explained

:lmao: :lmao: :lmao:

Well, I'll be damned !

A+ plus another +
by WiJoSt
Tue Jul 02, 2013 7:46 pm
Forum: The Workshop
Topic: ek op soek na n dak vir my 1998 hilux 2.4 dc
Replies: 4
Views: 898

Re: ek op soek na n dak vir my 1998 hilux 2.4 dc

: :beg: :beg: :beg: :beg: :beg: :beg: :beg: :beg: :beg: :beg: :beg: :beg: :beg: :beg: :beg: :beg: :beg: :beg: hi daar manne man ek het so klein ongeluk gehad met my bakkie ek hom op sy sy gegooi die skade is nie so erg nie maar ek kry nie n dak vir hom ne so as daar iemand is wat weet waar kan ek s...
by WiJoSt
Wed Jun 26, 2013 6:20 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux Diefstal ?
Replies: 27
Views: 3090

Re: Hilux Diefstal ?

Het die in 'n koerant berig gesien. Gedink moet dit hier deel. Motordiefstal met VIN nommer besonderhede Die motordief kyk deur u motor se voorruit en skryf die VIN nommer wat op die lisensieskyfie of die registrasieplaatjie wat in die motor vasgeheg is, neer. Die skurk gaan na die motorhandelaar en...
by WiJoSt
Tue Jun 18, 2013 3:01 pm
Forum: The Workshop
Topic: SFA Front & Rear (Local) Diff side shaft splines?
Replies: 6
Views: 1502

Re: SFA Front & Rear (Local) Diff side shaft splines?

....... ..... I now need to buy an import axle for the rear to order 30 splines for them as well. I will also need to get 4.11 diff ratios after the rear import is installed. Don't know where to get the axle from yet. Please confirm Hiluxers. Hi Try Hassen's at Middelburg. They had something like 1...
by WiJoSt
Sat Jun 01, 2013 10:04 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: IFS with Lexus V8 Fuel Consumption?
Replies: 3
Views: 2630

Re: IFS with Lexus V8 Fuel Consumption?

Boland4x4 wrote:.....
I would recommend Spitronics for flexibility and cheaper to maintain should something like the MAF go on the OEM ECU.
++1 :thumbup:
by WiJoSt
Tue May 28, 2013 3:07 am
Forum: Build your own:
Topic: DIY Integrated Towbar
Replies: 23
Views: 3091

Re: DIY Integrated Towbar

ink wrote:Wat het jy voor ? Standaard bumper of.?
Sien foto. Het dit in Nov 1999 opgesit. Was een wat 'n plaaslike Middelburger vervaardig het op daardie stadium.
by WiJoSt
Tue May 28, 2013 3:04 am
Forum: Build your own:
Topic: DIY Integrated Towbar
Replies: 23
Views: 3091

Re: DIY Integrated Towbar

WiJoSt See if you can get your hands on a copy of SANS 1505-1:2007 Part 1: Towing brackets and integrated towing devices. There are basically a number of items a tow bar requires to comply. According to the specification if a tow bar is not SANS approved its illegal. This is the type of stuff insur...
by WiJoSt
Sun May 26, 2013 4:35 pm
Forum: Build your own:
Topic: DIY Integrated Towbar
Replies: 23
Views: 3091

Re: DIY Integrated Towbar

Dankie almal. Dink self dit het nogal goed gekom :D: Die val plaat is maar 'n probleem maar ek vat dit so; my ou stelsel was 'n onverstelbare haak en die se haak was dieselfde hoogte as wat hierdie een is. Ten minste kan ek nou hierdie een afhaal en in die bak gooi as ek hom nie nodig het nie wat my...
by WiJoSt
Sat May 25, 2013 8:05 am
Forum: Build your own:
Topic: DIY Integrated Towbar
Replies: 23
Views: 3091

Re: DIY Integrated Towbar

The finished product
by WiJoSt
Sat May 25, 2013 8:01 am
Forum: Build your own:
Topic: DIY Integrated Towbar
Replies: 23
Views: 3091

DIY Integrated Towbar

Was fedup with my old towbar system and decided to re-do it. Build an integrated rear bumper / towbar with the help of Johan Hennig who's out of job at the moment. The building was done by a lot of measuring, fitting and a lot chop and change as the work progresses. Material used was purchased from ...
by WiJoSt
Sat May 18, 2013 1:56 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Lexus conversion rpm and diffs
Replies: 4
Views: 1568

Re: Lexus conversion rpm and diffs

Chris
Nee nog nie duine gery. (Hier by ons is net groot klip (myn) hope) :)

Het gehoor daar is 'n verandering deur Spittronics maar nog nie gesien nie.
Die genoemde Raceway Motors is nou besig met 'n nuwe ombouing in 'n Izuzu waar hulle dit gaan gebruik. Nuuskierig om te sien.
by WiJoSt
Fri May 17, 2013 5:24 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Lexus conversion rpm and diffs
Replies: 4
Views: 1568

Re: Lexus conversion rpm and diffs

Goeie dag almal Ek het onlangs 'n Lexus conversion laat doen op my 2.2 4x4 1989 Hilux. ....... Kan iemand dalk met vir my meedeel waar die RPM gewoonlik hardloop teen 120 km/h. Ek het geen veranderings aan die diffs laat maak nie. Ek het ook die oorspronklike ingevoerde ewenaars nog in. Met bande v...
by WiJoSt
Fri May 17, 2013 4:59 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Samurai hernu binne
Replies: 16
Views: 2973

Re: Samurai hernu binne

VERY VERY Smart..... I hope you dont mind if i steal that idea of the switches in the centre consol.... :thumbup: :thumbup: And do you have a drawing of that centre consol.... Did you make it yourself? Don't mind at all. Unfortunately no drawing of the console. It was made by fitting and cutting aw...
by WiJoSt
Fri May 17, 2013 2:34 am
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Samurai hernu binne
Replies: 16
Views: 2973

Re: Samurai hernu binne

Matrox wrote:Dit lyk mos nou mooi. Watter meganismes het jy gebruik vir die vensters. :thumbup:
Het net die elektriese gedeeltes gebruik van 'n
2010 Hylux D4D D/C gekoop van Hybrid hier op die forum
by WiJoSt
Mon May 06, 2013 5:10 pm
Forum: Useful Articles
Topic: Transfer Gear Shifting Instruction Sticker
Replies: 19
Views: 6794

Re: Transfer Gear Shifting Instruction Sticker

NathanX4 wrote:Ek kry nerens op die internet die groote nie, so gaan maar net 'n groote skat vanaand. :surrender:
Die afmetings is 140 mm x 40 mm
by WiJoSt
Fri May 03, 2013 8:05 pm
Forum: The Workshop
Topic: Tazz stuurwiel op SFA
Replies: 10
Views: 1564

Re: Tazz stuurwiel op SFA

Sal iemand my kan se of sal 'n tazz of corolla stuurwiel op 'n sfa pas? Ek het my dash swart gemaak en nou pas die bruin stuurwiel nie meer nie. En 'n klein sport stuurwiel hoort nie op 'n bakkie nie. Het 'n Corolla stuurwiel in my SFA gesit maar moes die koper ring vir die hoeter aanpas met die ou...
by WiJoSt
Wed Apr 10, 2013 6:54 am
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Samurai hernu binne
Replies: 16
Views: 2973

Re: Samurai hernu binne

Dankie almal. Ek dink myself dis nou mooi :razz:
@ Cassie
Dit is 'n '92 Toyota Corola Twin cam se sitplekke.
@ Willie
Die deur panele is die ou panele wat net nuut oorgetrek is.
(tussen hakkies, het jy nie 'n groter foto van jou avatar nie)
(dis nou natuurlik net om jou wa beter te sien) :twisted:
by WiJoSt
Tue Apr 09, 2013 4:18 am
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Samurai hernu binne
Replies: 16
Views: 2973

Samurai hernu binne

Samurai hernu met nuwe binnekant.
Kleur verandering van bruin na grys en nuwe mat. Ou een bank voorste sitplek verander na twee los sitplekke met self geboude konsole
Sommer vensters verander na elektries met kontroles op middel konsole.
by WiJoSt
Thu Feb 28, 2013 5:20 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Win 8 - please assist ....
Replies: 22
Views: 1802

Re: Win 8 - please assist ....

Not using it but here's another
http://www.retroui.com/" onclick="window.open(this.href);return false;
by WiJoSt
Fri Feb 22, 2013 5:29 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux Suspension Choices
Replies: 6
Views: 3327

Re: Hilux Suspension Choices

....... barring it having a very hard rear end. This hard rear end equates to shocking gravel road handling, particularly when empty. ...... The main question in my mind is: Can the aftermarket suspensions solve the loose characteristics of the vehicle? If not, then why spend the money? Don't need ...
by WiJoSt
Tue Feb 05, 2013 9:59 pm
Forum: Humor
Topic: Ons nuwe Minister
Replies: 8
Views: 1049

Re: Ons nuwe Minister

Hoppy wrote:....

Maar hierdie besondere ras het nie horings nie omdat dit ‘n flippen perd is.”
En as dit nou 'n 'opgewerkte hings was ? :twisted:
by WiJoSt
Tue Feb 05, 2013 9:57 pm
Forum: Humor
Topic: Ons nuwe Minister
Replies: 8
Views: 1049

Re: Ons nuwe Minister

Hoppy wrote:....

Maar hierdie besondere ras het nie horings nie omdat dit ‘n flippen perd is.”
En as dit nou 'n 'opgewerkte hings was ? :twisted:
by WiJoSt
Tue Feb 05, 2013 9:52 pm
Forum: Humor
Topic: Rugby tyd
Replies: 10
Views: 979

Re: Rugby tyd

Sorry Chris you lost me on the "poedelnakendkaal", even in die woorde boek gekyk vir die woord, en kry dit nie daar nie.. Don't tell me you found the word in the woorde boek, die woord bestaan nie. Maar baie dankie dat iemand my ingelig het, oor wat dit beteken.... Val, poedelnakend = sta...
by WiJoSt
Mon Feb 04, 2013 12:09 pm
Forum: Humor
Topic: Teaching kids with flavored sweets
Replies: 7
Views: 1010

Teaching kids with flavored sweets

Teacher teaching children to identify flavors by their color using Life Saver sweets. LifeSavers.jpg Red......................Cherry Yellow....................Lemon Green....................Lime Orange ................ Orange Finally the teacher gave them all HONEY lifesavers. None of the children c...
by WiJoSt
Thu Jan 31, 2013 9:36 am
Forum: Humor
Topic: Blonde looking for a 710 spare part
Replies: 11
Views: 1447

Blonde looking for a 710 spare part

A blonde came up to a garage spare parts counter and asked for a seven-hundred-ten. All looked at each other and another customer asked, 'What is a seven-hundred- ten?' She replied, 'You know, the little piece in the middle of the engine, I have lost it and need a new one..' She replied that she did...
by WiJoSt
Thu Jan 17, 2013 5:56 am
Forum: Open Discussion
Topic: Facebook Page
Replies: 9
Views: 1470

Re: Facebook Page

dalk is hulle so dom soos ek met daai facetube deng ..... darem al baie goed gedoen met n rekenaar, maar daai ding werk nie vir my nie. Nou al self gedink om maar my profiel te delete. Is dit moontlik ?? Is blykbaar moontlik om facebook-selfmoord te pleeg, ek oorweeg dit baie sterk. ek raak totaal ...
by WiJoSt
Sun Jan 06, 2013 11:13 am
Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
Topic: Extra Fuses
Replies: 7
Views: 3472

Re: Extra Fuses

Mud Dog wrote: The 'overcrowded' battery terminal is a common problem, I think ..... main fuse-box supply / starter motor cable / alternator / winch / dual battery connection / spotlights .... and so it goes on.
Het my probleem oorkom met n sykant 'bar' ekstensie waaraan ek die nodige goed kan koppel
by WiJoSt
Wed Dec 26, 2012 2:54 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Striker's hilux gets Lexus finaly
Replies: 67
Views: 13964

Re: Striker's hilux gets Lexus finaly

Blitzkrieg wrote:Jy kry 'n korter olie filter te koop. Vat jou ou een Midas toe en vra vir die korter wit filter.
My oue het ook nie gepas nie. Onthou net om jou hidroliese pomp op die enjin uit te skakel en 'n korter belt te koop.
Ek gebruik die Z87
by WiJoSt
Mon Dec 17, 2012 12:52 am
Forum: Open Discussion
Topic: Ranger sells more than Hilux!
Replies: 27
Views: 3107

Re: Ranger sells more than Hilux!

Roll over protection is a frame that gets bolt onto the bin of the bakkie that stand out over the roof to protect the occupants inside the vehicle. Some guy who had an idea of safety and now scoops a lot of money. In some mines a (ROP) roll over protection gets installed inside the cab. This is a f...
by WiJoSt
Sat Dec 08, 2012 4:21 am
Forum: Out in Nature
Topic: Kat Spoor . . . ?
Replies: 33
Views: 5724

Re: Kat Spoor . . . ?

As ek reg kyk is daar nael merke in die spoor. Dan kan dit nie 'n kat wees nie. Eerder jakkals dan.
by WiJoSt
Fri Dec 07, 2012 1:08 pm
Forum: Open Discussion
Topic: porta potti
Replies: 10
Views: 1501

Re: porta potti

pietpetoors wrote:
onthou as die tannie lekker kamp dan kamp jy ook lekker :thumbup:
Het dit iets te doen met die vroulik van Volstruis?
Letterlik en figuurlik :lol:
by WiJoSt
Tue Dec 04, 2012 5:40 am
Forum: Humor
Topic: Gr 5 eksamen antwoorde
Replies: 11
Views: 1451

Re: Gr 5 eksamen antwoorde

Hier is nog een. Weet nie watter graad nie.
by WiJoSt
Mon Dec 03, 2012 8:53 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Famile se waens
Replies: 12
Views: 3121

Re: Famile se waens

pietpetoors wrote:Dis nou 'n familie om op trots te wees, en so amper amper was hulle nog almal wit gewees ook
Albert se eerste wit een is afgeskryf deur 'n onpadwaardige mosambieker op die N4 net so 'n 20km van my huis af !
by WiJoSt
Mon Dec 03, 2012 8:50 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Famile se waens
Replies: 12
Views: 3121

Re: Famile se waens

ChrisF wrote:aai, en die swart skaap in die familie kry seker swaar .... :)
H7y's naarstiglik besig om te kyk hoe hy kan ontslae raak van die ding om 'n Hilux te kan aanskaf sodat hy ook kan (weer) ordentlik by die familie kan inskakel :)
by WiJoSt
Mon Dec 03, 2012 1:19 pm
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: Skoonste Hilux
Replies: 26
Views: 5638

Re: Skoonste Hilux

Sou graag wou weet waar mens nog so iets kon kry.
by WiJoSt
Mon Dec 03, 2012 1:14 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Famile se waens
Replies: 12
Views: 3121

Re: Famile se waens

Was al spyt ons het nie ook 'n tradisionele 'lobola' stelsel nie :)
by WiJoSt
Mon Dec 03, 2012 4:22 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: Famile se waens
Replies: 12
Views: 3121

Famile se waens

My familie se waens. My jongste seun s'n ontbreek aangesien dit in die 'hospitaal' is vir die soveelste keer. Dis 'n ford 2.5 diesel ranger 4x4 (wat nou nie meer eintlik rerig 4x4 is nie)
by WiJoSt
Mon Dec 03, 2012 3:47 am
Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
Topic: Skoonste Hilux
Replies: 26
Views: 5638

Re: Skoonste Hilux

George
Waar kry jy die uitbouings op die voorste modderskerms
by WiJoSt
Mon Dec 03, 2012 3:38 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: Your HILUX Pic - Only 1, no text!
Replies: 507
Views: 343836

Re: Your HILUX Pic - Only 1, no text!

:thumbup:
by WiJoSt
Tue Nov 27, 2012 8:26 am
Forum: Humor
Topic: Monday blues?
Replies: 10
Views: 1633

Re: Monday blues?

Mud Dog wrote:Nee dis altwee die selde ou ..... aangesien die k-kpapier klaar was besluit hy om liewers te gaan afwas ... dit kon seker nie slegter gaan nie om die dag te begin. :D:
Hmmmm. Hy's in albei gevalle ge-f.......
by WiJoSt
Tue Nov 27, 2012 7:57 am
Forum: Open Discussion
Topic: Wat is die naam van jou HILUX
Replies: 322
Views: 146232

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Wian Steynberg - 1988 D/C Hilux Samurai Gebruik die ou Suid Afrikaanse perd embleem 1) Die ouderdom van die trokkie 2) Ek is 'n Arabier perd teler 3) Samurai was ook die naam van 'n rolprent/ televisie reeks oor 'n perd met hierdie naam 4) 'n Samurai is ook 'n gedugte Japanese krygsman. Met die nuwe...
by WiJoSt
Tue Nov 27, 2012 7:44 am
Forum: Humor
Topic: Monday blues?
Replies: 10
Views: 1633

Re: Monday blues?

Die eerste ou sit met sy vinger in sy h@l
Die tweede ou is ge-f........
by WiJoSt
Fri Nov 23, 2012 10:14 am
Forum: Humor
Topic: Wou nog, kom toe gaan hy...
Replies: 11
Views: 1895

Re: Wou nog, kom toe gaan hy...

JEEPIE wrote:ruk en pluk toe kry hy die skok van sy lewe !
:lmao: :lmao: :lmao: :lmao: :lmao:

selfs beter as die SON
by WiJoSt
Thu Nov 22, 2012 4:52 pm
Forum: Humor
Topic: Wou nog, kom toe gaan hy...
Replies: 11
Views: 1895

Re: Wou nog, kom toe gaan hy...

Second best way to go :shifty:
by WiJoSt
Tue Nov 20, 2012 11:54 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Removing catalytic converter
Replies: 23
Views: 8398

Re: Removing catalytic converter

WayneSchalk wrote:
WiJoSt wrote:Vraag
Waarom is dit eerstens as standaard toerusting ingesit?
Wat is die doel van die CAT ?

Die doel is om van die gasse te vang
Hmmm. Enige wetlike aspekte betrokke met die verwydering ?
by WiJoSt
Tue Nov 20, 2012 6:42 am
Forum: Open Discussion
Topic: " LOON ONDERHANDELINGE "
Replies: 23
Views: 3227

Re: " LOON ONDERHANDELINGE "

Het nounet 'n sms ontvang

"W-Kaap stakers dreig met meer militante geweld, minister van landbou wens stakers geluk met oorwinning. Vra dat die wat gearresteer is, vrygelaat moet word "
by WiJoSt
Tue Nov 20, 2012 6:31 am
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Removing catalytic converter
Replies: 23
Views: 8398

Re: Removing catalytic converter

Vraag
Waarom is dit eerstens as standaard toerusting ingesit?
Wat is die doel van die CAT ?
by WiJoSt
Mon Nov 19, 2012 3:50 am
Forum: Open Discussion
Topic: Long range tank SFA
Replies: 10
Views: 1304

Re: Long range tank SFA

Mud Dog wrote:
WiJoSt wrote:So van die os op die jas. Het lankal gewonder waarvoor staan SWAMBO ?
Rian, SWAMBO =
"She Who Always Must Be Obeyed"

of my eie weergawe ....

"She Who Aggravates My Bank Overdraft"

:D: ;-)
:evil: Ek dink joune is die mees van toepassing :mocking:
by WiJoSt
Sun Nov 18, 2012 9:42 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Long range tank SFA
Replies: 10
Views: 1304

Re: Long range tank SFA

So van die os op die jas. Het lankal gewonder waarvoor staan SWAMBO ?
by WiJoSt
Sun Nov 18, 2012 6:30 am
Forum: General Mods
Topic: Vehicle Theft
Replies: 152
Views: 25697

Re: Vehicle Theft

Tumelo
If possible, could you also please forward to
wijost at gmail dot com
TIA
by WiJoSt
Sat Nov 17, 2012 4:53 am
Forum: The Workshop
Topic: Power Brakes, Hilux SFA
Replies: 126
Views: 57698

Re: Power Brakes, Hilux SFA

Hilexus Man wrote:I received a quote from them 2 weeks ago, they informed me that they have stock.
I did not ask about the callipers, only the upgraded discs.
I am currently in Angola, coming back January, that is the first upgrade I'm gonna do!!
Hi Jaco
Het jy dan enige rem probleme ondervind ?

Go to advanced search