Search found 8 matches

by Hidalgo
Wed Jul 15, 2015 8:52 am
Forum: Open Discussion
Topic: GESOEK: SFA HILUX D/C CANOPY
Replies: 3
Views: 1202

GESOEK: SFA HILUX D/C CANOPY

Ek is opsoek na 'n canopy vir my d/c sfa hilux. My hilux se "loadbin" is 1450mm (B) x 1470 (L). As daar dalk iemand is wat een wil verkoop wat in 'n goeie toestand is, PM my asseblief.
by Hidalgo
Fri May 17, 2013 8:07 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: Lexus conversion rpm and diffs
Replies: 4
Views: 1588

Lexus conversion rpm and diffs

Goeie dag almal Ek het onlangs 'n Lexus conversion laat doen op my 2.2 4x4 1989 Hilux. Ek het die automatiese ratkas verkies wat regtig 'n goeie keuse is soos ons almal weet (spitronics management). Kan iemand dalk met vir my meedeel waar die RPM gewoonlik hardloop teen 120 km/h. Ek het geen verande...
by Hidalgo
Fri Dec 07, 2012 9:29 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: VERVANG 4Y ENJIN MET?????
Replies: 25
Views: 5183

Re: VERVANG 4Y ENJIN MET?????

Hi Johan! Dankie vir die raad.. Ek gaan gereeld oor Naweke Parys toe. Ek sal graag wil kom en het hulp nodig? Hoe kan ek jou kontak?
by Hidalgo
Fri Dec 07, 2012 8:30 am
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: VERVANG 4Y ENJIN MET?????
Replies: 25
Views: 5183

Re: VERVANG 4Y ENJIN MET?????

Dankie aan almal se raad! Nou Begin die huiswerk :dance1:

Waar kan 'n mens 'n kompleet EFI sisteem vir 'n 4Y kry?
by Hidalgo
Thu Dec 06, 2012 6:31 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: VERVANG 4Y ENJIN MET?????
Replies: 25
Views: 5183

Re: VERVANG 4Y ENJIN MET?????

Om eerlik te wees het ek gewoond geraak aan 6-7km/l brandstofgebruik met die 4y motor :o , so brandstof verbruik is laaste op die lys!
by Hidalgo
Thu Dec 06, 2012 4:47 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: VERVANG 4Y ENJIN MET?????
Replies: 25
Views: 5183

Re: VERVANG 4Y ENJIN MET?????

Aangesien my Hilux 4x4 is kan ek my bestaande ratkas altyd weer verkoop...
Enige ander opsies?

Miskien 7MGE ?
by Hidalgo
Thu Dec 06, 2012 4:29 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: VERVANG 4Y ENJIN MET?????
Replies: 25
Views: 5183

VERVANG 4Y ENJIN MET?????

Eks nuut by die forum en ek het almal se hulp dringend nodig! Ek wil graag my 1989 Hilux se Ingevoerde 4Y vervang met iets wat meer krag en torque het. Ek weet daar is soveel van julle wat al met die kopseer gesit het. (Watter enjin om te kies). Ek gebruik my hilux om te toer en soek graag 'n enjin ...
by Hidalgo
Thu Dec 06, 2012 9:41 am
Forum: Meet the People
Topic: Groet
Replies: 15
Views: 2378

Groet

Goeie dag aan almal op die forum!
Dankie dat ek deel wees van die hilux familie!!!

Go to advanced search