Search found 94 matches

by Silver SRX
Tue May 10, 2016 3:05 pm
Forum: Build your own:
Topic: Leg Jack
Replies: 3
Views: 2621

Re: Leg Jack

Baie dankie.

Sent from my SM-N910F using Tapatalk
by Silver SRX
Tue May 10, 2016 12:52 pm
Forum: Build your own:
Topic: Leg Jack
Replies: 3
Views: 2621

Leg Jack

Image

Hi. Ek is opsoek na so iets.

Baie dankie
by Silver SRX
Tue Feb 11, 2014 5:57 am
Forum: The Workshop
Topic: Alarm instalasie
Replies: 4
Views: 1009

Re: Alarm instalasie

Baie dankie
by Silver SRX
Sun Feb 09, 2014 9:08 pm
Forum: The Workshop
Topic: Alarm instalasie
Replies: 4
Views: 1009

Alarm instalasie

Weet iemand van n goeie kar alarm plek in pretoria omgewing. Wat dalk n geheime knoppie kan doen.
by Silver SRX
Wed Jan 15, 2014 6:46 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Superbru - Thysdj
Replies: 7
Views: 846

Re: Superbru - Thysdj

Dit sal baie nice wees
by Silver SRX
Sun Jan 12, 2014 11:36 am
Forum: The Workshop
Topic: Bietjie hoogte
Replies: 3
Views: 672

Re: Bietjie hoogte

Ok. Ek het so bietjie gaan lees, onder andere jou post oor wat jy met jou KZ gedoen het. So wat ek uitgevind het en gelees het, het ek die volgende nodig: extendable shackels, ball joint spacers en dan het ek raak gelees van detachable stabilising arm. Dan die nuwe shocks hoeveel langer moet dit wee...
by Silver SRX
Fri Jan 10, 2014 10:32 am
Forum: The Workshop
Topic: Bietjie hoogte
Replies: 3
Views: 672

Bietjie hoogte

Ek wil my trok net n klein bietjie lig. Ek gaan moet nuwe shocks in sit (dink armada-het iemand al ondervinding met hulle). Kan ek langer shackels agter sit en voor die tortion bietjie opstel. Ek weet regtig te min hiervan so enige terug voer sal help. Ek wil net n bietjie hoogte kry. Help?
by Silver SRX
Tue Nov 26, 2013 5:58 am
Forum: General Mods
Topic: Happy with your Chip or not Poll (Hou op lui wees en vote!!)
Replies: 120
Views: 32401

Re: Happy with your Chip or not Poll (Hou op lui wees en vot

[quote="JacoBredenkamp"]Hi daar ouens

Ek se julle wat, ek soek 1 man met n 3.0D4D vir wie ek n Racechip Pro2 Chip sal fit as (Demo) vir 2 weke! Na 2 weke kan daardie persoon vir ons terug voering gee.

Jy stel nie belang om n 2.7 so te toets nie?
by Silver SRX
Mon Nov 25, 2013 8:45 pm
Forum: The Workshop
Topic: Petrol filter vervang
Replies: 6
Views: 1013

Re: Petrol filter vervang

Alles is nou reg. Nuwe, duurder filter gaan koop en geen lekasies nie.
Dankie vir die terugvoering
by Silver SRX
Mon Nov 25, 2013 8:42 pm
Forum: The Workshop
Topic: Chip of nie
Replies: 4
Views: 814

Re: Chip of nie

Enige ander ervaring met die "chips"?
by Silver SRX
Mon Nov 25, 2013 12:34 pm
Forum: The Workshop
Topic: Chip of nie
Replies: 4
Views: 814

Chip of nie

Ek wil n chip in sit. Maar stel vir economy want trok is dors, 7km p/l. Wil die uniQ chip van Dastec in sit. Enige iemand ervaaring op dit, spesifiek op die 2.7i motors?
by Silver SRX
Mon Nov 25, 2013 7:07 am
Forum: The Workshop
Topic: Petrol filter vervang
Replies: 6
Views: 1013

Re: Petrol filter vervang

Hier is die filter

Image

Hier is die pypie waar hy moet aan vas maak. Hy lek tussen die nut en pypie uit.

Image

Enige raad is welkom
by Silver SRX
Sun Nov 24, 2013 7:56 pm
Forum: The Workshop
Topic: Petrol filter vervang
Replies: 6
Views: 1013

Petrol filter vervang

Ek het my trok gediens vandag, voor die vakansie. Nou sit ek met n probleem. Die petrol filter lek aan die onderkant. Is daar iets wat ek mis, of vergeet? Hy clip aan die die bo kant net vas maar aan die onderkant waar die twee nuts sit lek hy teen die pypie af. Moet daar n washer wees? Kan die filt...
by Silver SRX
Mon Nov 11, 2013 10:48 am
Forum: Open Discussion
Topic: Blink kant toe nou nie meer bo
Replies: 266
Views: 22010

Re: Blink kant toe nou nie meer bo

Ai dit is nou n jammerte dat so mooi trok moet seer kry.
Bly almal is fine.
by Silver SRX
Sun Nov 10, 2013 4:21 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Unite Against Rhino Pouching branding stickers.pic added.
Replies: 65
Views: 6308

Re: Unite Against Rhino Pouching branding stickers.pic adde

1: Thunder02 black sticker 2: CasKru black sticker ? 3: BushMad black sticker 4: Cleaner white sticker 5:Nick S tailgate black 6: Skroppie white sticker 7: Joffy tailgate sticker and black sticker 8: FJCruiser-ZN tailgate white x 2 9:WESKUSKLONG black tailgate sticker. 10: Mylux black sticker x 2 (...
by Silver SRX
Thu Sep 19, 2013 7:04 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: SRX
Replies: 13
Views: 2576

Re: SRX

Myne het geen airbags nie. Maar wel aircon en electric windows.
by Silver SRX
Thu Sep 19, 2013 6:07 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: SRX
Replies: 13
Views: 2576

Re: SRX

Don't want to hijack the thread, but what is the difference between SRX and the Raider? If you're referring to IFS, then... Raider has ABS, SRX not. Raider has imported rear diff with electric D/L, SRX has Gearmax with Vacuum-operated D?L Raider has those blister thingies over the wheel arches, SRX...
by Silver SRX
Wed Sep 18, 2013 12:32 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: SRX
Replies: 13
Views: 2576

SRX

Ek wil graag weet hoeveel 99 SRX eienaars op die forum is? Want ek sien amper nooit een op die pad nie.
by Silver SRX
Mon Sep 09, 2013 11:29 am
Forum: Open Discussion
Topic: 4x4 of nie????
Replies: 8
Views: 1557

Re: 4x4 of nie????

Baie dankie vir die mooi verduideliking nou verstaan ek.
by Silver SRX
Wed Sep 04, 2013 7:11 pm
Forum: Open Discussion
Topic: 4x4 of nie????
Replies: 8
Views: 1557

4x4 of nie????

Ek het onglangs n gesprek gehad wat my in n hoek in gedryf het, en ordentilik rooi onder die kraag gehad het. Nou draai ek na die kenners: My bakkie het n laesterk ratkas met "hublocks" voor, geen difflock nie, word hy geklasifiseer as n 4x4, of nie? Dan is die vraag wat is n ware 4x4, wat...
by Silver SRX
Tue Aug 27, 2013 7:44 am
Forum: Open Discussion
Topic: Aluminium potjies?
Replies: 9
Views: 1502

Re: Aluminium potjies?

Is daar verskaffers in gauteng omgewing?
by Silver SRX
Tue Aug 27, 2013 7:41 am
Forum: Open Discussion
Topic: N paar vrae
Replies: 11
Views: 1495

Re: N paar vrae

Hoe gemaak met n graaf?
by Silver SRX
Sun Aug 18, 2013 6:47 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Aluminium potjies?
Replies: 9
Views: 1502

Aluminium potjies?

Opinies oor aluminium potjies vir kamp? Smaak dit anders? Kookproses probleme, bv aanbransels, eweredige hitte, gee die aluminium af, ens?
by Silver SRX
Fri Aug 16, 2013 12:09 pm
Forum: Open Discussion
Topic: N paar vrae
Replies: 11
Views: 1495

N paar vrae

Hoe maak julle ouens vrag vas, op die dak en in die canopy? En waarom is gas bottel houers so onmenslik duur?
by Silver SRX
Thu Aug 15, 2013 12:12 pm
Forum: Build your own:
Topic: Kompressor.
Replies: 5
Views: 1701

Re: Kompressor.

Ja hy gaan net vir ingeval wees. En sal ook n draai by die naste vulstasie maak. Baie dankie vir die raad
by Silver SRX
Thu Aug 15, 2013 11:09 am
Forum: Build your own:
Topic: Kompressor.
Replies: 5
Views: 1701

Re: Kompressor.

Hoe lank sal hy vat om n band op te blaas?
by Silver SRX
Thu Aug 15, 2013 10:58 am
Forum: Build your own:
Topic: Kompressor.
Replies: 5
Views: 1701

Kompressor.

Hi
Ek wil n kompressor saam ry vir net ingeval. Watse groote sal werk? Dit is net om n bande op te blaas as ek grondpad gery het, en vir noodgevalle.
by Silver SRX
Tue Aug 13, 2013 7:00 pm
Forum: Daihatsu
Topic: Terios: manual vs automatic
Replies: 3
Views: 4108

Re: Terios: manual vs automatic

Baie dankie
by Silver SRX
Mon Aug 12, 2013 8:57 pm
Forum: Daihatsu
Topic: Terios: manual vs automatic
Replies: 3
Views: 4108

Terios: manual vs automatic

Advies oor water een is die beter keuse, t.o.v. langtermyn onderhoud en petrol gebruik vir daaglikse rondry?
by Silver SRX
Fri Jul 26, 2013 10:25 pm
Forum: Build your own:
Topic: Ek het myself bietjie besig gehou
Replies: 11
Views: 3069

Re: Ek het myself bietjie besig gehou

Polarbear ek werk die naweek sodra ek n gatjie het sal ek meet en jou last weet.
by Silver SRX
Mon Jul 22, 2013 8:39 am
Forum: Build your own:
Topic: Ek het myself bietjie besig gehou
Replies: 11
Views: 3069

Ek het myself bietjie besig gehou

ImageUploadedByTapatalk1374475096.415001.jpg
ImageUploadedByTapatalk1374475096.415001.jpg (53.74 KiB) Viewed 3061 times
ImageUploadedByTapatalk1374475135.427366.jpg
ImageUploadedByTapatalk1374475135.427366.jpg (57.91 KiB) Viewed 3061 times
ImageUploadedByTapatalk1374475161.676683.jpg
ImageUploadedByTapatalk1374475161.676683.jpg (63.45 KiB) Viewed 3061 times
by Silver SRX
Wed Jun 19, 2013 4:41 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Kyk die vark
Replies: 23
Views: 3425

Re: Kyk die vark

http://www.youtube.com/watch?v=ER-ZlLbbC3M&sns=em" onclick="window.open(this.href);return false;
by Silver SRX
Mon Jun 10, 2013 9:42 am
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: Ctek dual
Replies: 19
Views: 3780

Re: Ctek dual

Ek kry n overcharge op my battery monitor( national luna) vroeg in die oggend. Het gelees dat die altenator n hoer volt uitsit in die koue. Dit is net vir n kort rukkie wat die boonste groen liggies flikker. Kan die battery skade optel?
by Silver SRX
Wed May 29, 2013 9:13 pm
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: Ctek dual
Replies: 19
Views: 3780

Re: Ctek dual

Uiteindelik tyd gekry om my sonpaneel op te koppel. Nou wil ek net hoor by die ander ouens. Die sonpanneel liggie, brand hy net as die paneel son kry? Dalk is dit n dom vraag.
by Silver SRX
Wed May 22, 2013 9:17 pm
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: Ctek dual
Replies: 19
Views: 3780

Re: Ctek dual

2 van 80W panele - R 1 000 PER paneel

Chris, waar het jy jou panele gekoop?
by Silver SRX
Wed May 22, 2013 9:15 pm
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: Ctek dual
Replies: 19
Views: 3780

Re: Ctek dual

Wat het dit jou min of meer gekos om alles te koop en in te sit, ek het 'n kwotasie gekry op dieselfde sisteem, maar ek dink dit is bietjie belaglik! R6680 labor en 3 kragpunte in die kar ingesluit en die battery...??? Of is dit wat dit kos???? Wat dalk by daai items van Chris moet kom is die draad...
by Silver SRX
Wed May 22, 2013 9:47 am
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: Ctek dual
Replies: 19
Views: 3780

Re: Ctek dual

Tal wrote:Het jy die instilasie self gedoen?
JA
by Silver SRX
Wed May 22, 2013 6:49 am
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: Ctek dual
Replies: 19
Views: 3780

Re: Ctek dual

Thanks for everyones replies. Just a question for Chris what batteries are you using?
by Silver SRX
Tue May 21, 2013 4:09 pm
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: Ctek dual
Replies: 19
Views: 3780

Re: Ctek dual

Het iemand al so iets tee gekom?
by Silver SRX
Mon May 20, 2013 8:38 pm
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: Ctek dual
Replies: 19
Views: 3780

Ctek dual

Ek het die naweek my battery stelsel ingesit. Nou wil ek weet by die ander ouens wat een van hierdie Ctek dual al in gebou het. As ek die bakkie laat idle dan werk hy mooi, maar ek wil net uitvind. As ek afsit en alles staan so rukkie dan, die groen liggie wat wys hy kry krag flikker liggies, meer s...
by Silver SRX
Mon May 20, 2013 2:14 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Simple AntiTheft Device
Replies: 120
Views: 17046

Re: Simple AntiTheft Device

Ek stel belang. Bietjie meer inligting
by Silver SRX
Wed May 15, 2013 11:50 am
Forum: The Workshop
Topic: Safety belt recoil issue
Replies: 14
Views: 2396

Re: Safety belt recoil issue

I have the same problem. I will be nice to know how to sort this out.
by Silver SRX
Mon May 13, 2013 4:25 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Kyk die vark
Replies: 23
Views: 3425

Kyk die vark

http://youtu.be/TG4BSrkyaZQ" onclick="window.open(this.href);return false;
Ken iemand die $&@£€
by Silver SRX
Thu May 09, 2013 10:39 am
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: Sonpaneel
Replies: 2
Views: 1133

Sonpaneel

Is op soek na n plek wat sonpanele verkoop in Pretoria area, met goeie pryse. Baie dankie
by Silver SRX
Mon May 06, 2013 6:59 pm
Forum: The Workshop
Topic: Olie lek
Replies: 2
Views: 294

Olie lek

Ek wil uitvind langs die voorste diff daar waar die, ek dink dit is die sideshafts uitkom, kom daar klein bietjie olie uit. Waar kan die probleem wees. Byvoorbaat dankie
by Silver SRX
Mon May 06, 2013 6:56 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Bon Jovi - Who is going?
Replies: 20
Views: 2379

Re: Bon Jovi - Who is going?

Ek en die vrou gaan bietjie jol
by Silver SRX
Tue Apr 02, 2013 10:04 am
Forum: Gauteng
Topic: Bass Lake - 20 April 2013 (Replaced - Heidelberg)
Replies: 300
Views: 35601

Re: Bass Lake - 20 April 2013

Selfde hier. Sal wag vir info. Dankie
by Silver SRX
Mon Apr 01, 2013 10:07 pm
Forum: Gauteng
Topic: Bass Lake - 20 April 2013 (Replaced - Heidelberg)
Replies: 300
Views: 35601

Re: Bass Lake - 20 April 2013

Is die heidelberg naweek die 20ste of die 27ste? Want dit is in die Weg ry vir die 20ste. Wil graag weet want ek wil een bywoon.
by Silver SRX
Fri Mar 29, 2013 12:11 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux Club stickers.
Replies: 12
Views: 1984

Re: Hilux Club stickers.

Hi. Wil net uitvind of my plakkers dalk verlore geraak het in die pos?
Baie dankie
by Silver SRX
Mon Mar 25, 2013 8:41 pm
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: CTEK 250s dual
Replies: 33
Views: 4167

Re: CTEK 250s dual

Thank you. My ctek will be connected on the positive and negative and then to the distribution box.
by Silver SRX
Mon Mar 25, 2013 7:00 pm
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: CTEK 250s dual
Replies: 33
Views: 4167

Re: CTEK 250s dual

Baie dankie
by Silver SRX
Mon Mar 25, 2013 12:58 pm
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: CTEK 250s dual
Replies: 33
Views: 4167

Re: CTEK 250s dual

Ek dink hy was so 3000. As ek reg onthou.
by Silver SRX
Mon Mar 25, 2013 12:57 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Sneak preview
Replies: 20
Views: 2660

Re: Sneak preview

Thanks. That is one for "THE LIST".
by Silver SRX
Mon Mar 25, 2013 12:30 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Sneak preview
Replies: 20
Views: 2660

Re: Sneak preview

En net vir die voorste sitplekke. Wat sal dit kos?
by Silver SRX
Mon Mar 25, 2013 10:26 am
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: CTEK 250s dual
Replies: 33
Views: 4167

Re: CTEK 250s dual

Thanks. I am still a bit in the dark. Is it possible for a diagram of a distribution box.
Much appreciated
by Silver SRX
Sun Mar 24, 2013 8:30 pm
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: CTEK 250s dual
Replies: 33
Views: 4167

Re: CTEK 250s dual

Die buzzbar. Is dit soos die wat mens in n huis se DB kry of is dit iets anders?
by Silver SRX
Sun Mar 24, 2013 4:18 pm
Forum: Electronic Gadgets and Radios
Topic: CTEK 250s dual
Replies: 33
Views: 4167

Re: CTEK 250s dual

Ek is op soek na n diagram vir n 12v verspreidings kas. Vir al die ligte en die yskas. Tekening of fotos sal great wees.
Byvoorbaat dankie
by Silver SRX
Mon Mar 18, 2013 10:05 am
Forum: The Workshop
Topic: Vigo DC - Rear Seat - SPACE
Replies: 15
Views: 2361

Re: Vigo DC - Rear Seat - SPACE

Baie dankie. Help baie
by Silver SRX
Mon Mar 18, 2013 9:20 am
Forum: The Workshop
Topic: Vigo DC - Rear Seat - SPACE
Replies: 15
Views: 2361

Re: Vigo DC - Rear Seat - SPACE

So jy het die eyebolts op die bord vasgemaak en nie op die bak werk nie. E het gedink om die gate tegebruik waar die sitplek vas maak.
by Silver SRX
Mon Mar 18, 2013 8:11 am
Forum: The Workshop
Topic: Vigo DC - Rear Seat - SPACE
Replies: 15
Views: 2361

Re: Vigo DC - Rear Seat - SPACE

Baie dankie. Het jy dalk fotos van daai eyebolts? Waar het jy dit gekry en werk die skroefdraad of het jy die skroewe gebruik wat die sitplek vas hou?

Go to advanced search