Search found 86 matches

by Boet Croukamp
Sun Feb 10, 2013 9:43 am
Forum: Gauteng
Topic: Beginners / Ladies 4x4 day – Leeuwenkloof 9 Feb 2013
Replies: 138
Views: 13283

Re: Beginners / Ladies 4x4 day – Leeuwenkloof 9 Feb 2013

Ek wil vir almal wat betroke was met die oplyding en nog meer vir die wat Cahemaine by gestaan het baie dankie se. Ek het nogal probleeme virwag want ek het nie self tyd gehat om ons Lux te toets nie maar sy was so opgewonwde oor die ding dat sy gese het sy gaan die kans vat. Sy het dit so geniet sy...
by Boet Croukamp
Sat Feb 09, 2013 7:12 am
Forum: Gauteng
Topic: Beginners / Ladies 4x4 day – Leeuwenkloof 9 Feb 2013
Replies: 138
Views: 13283

Re: Beginners / Ladies 4x4 day – Leeuwenkloof 9 Feb 2013

:alvarin: Ja dit lyk my die vrou gaan die een aanneem en ek sal maar weer vir my n ander een moet kry.
by Boet Croukamp
Sat Feb 09, 2013 7:07 am
Forum: Open Discussion
Topic: Nuwe famielie lid
Replies: 1
Views: 460

Re: Nuwe famielie lid

100_1887 (Small).JPG
100_1887 (Small).JPG (37.24 KiB) Viewed 458 times
100_1886 (Small).JPG
100_1886 (Small).JPG (41.73 KiB) Viewed 458 times
100_1882 (Small).JPG
100_1882 (Small).JPG (48.92 KiB) Viewed 458 times
100_1881 (Small).JPG
100_1881 (Small).JPG (54.19 KiB) Viewed 458 times
by Boet Croukamp
Sat Feb 09, 2013 6:53 am
Forum: Open Discussion
Topic: Nuwe famielie lid
Replies: 1
Views: 460

Nuwe famielie lid

Ek wil graag n paar fotoes wys van ons nuwe famielie lid. Soos julle sal sien is daar maar altyd n probleempie of twee. Die D4D se inter cooler het te hoog gesit en ek moes toe n ander plan maak. (Sal fotoes wys.) Nou moet ek n bumper bou om aan te pas.
by Boet Croukamp
Sat Feb 09, 2013 6:19 am
Forum: Gauteng
Topic: Beginners / Ladies 4x4 day – Leeuwenkloof 9 Feb 2013
Replies: 138
Views: 13283

Re: Beginners / Ladies 4x4 day – Leeuwenkloof 9 Feb 2013

Ek is nou so jaloers. Ek moet werk in Zambia en julle gaan lekker speel.
Geniet dit somer vir my part ook. My Charmaine sal derim daar wees en ek hoop sy neem baie fotoes.
by Boet Croukamp
Tue Feb 05, 2013 6:52 pm
Forum: Humor
Topic: Leeus
Replies: 6
Views: 1622

Re: Leeus

:disgust: Niks fout om te droom nie. Dan weer sal dit net n droom bly. :disgust:
by Boet Croukamp
Tue Feb 05, 2013 6:06 pm
Forum: Humor
Topic: The Hilux Story
Replies: 4991
Views: 795979

Re: The Hilux Story

lost his footing and fell
by Boet Croukamp
Tue Feb 05, 2013 5:51 pm
Forum: Gauteng
Topic: Beginners / Ladies 4x4 day – Leeuwenkloof 9 Feb 2013
Replies: 138
Views: 13283

Re: Beginners / Ladies 4x4 day – Leeuwenkloof 9 Feb 2013

Ek het vir Charmaine betaal. Sy sal moontlik aleen daar wees en dit is haar eerste keer so kyk mooi na haar.
by Boet Croukamp
Tue Feb 05, 2013 4:19 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Klipspringer Roro Camper
Replies: 3
Views: 559

Re: Klipspringer Roro Camper

Dit is nie ver van n 4x4 kamp wtreiler nie.
by Boet Croukamp
Tue Feb 05, 2013 4:02 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Klipspringer Roro Camper
Replies: 3
Views: 559

Klipspringer Roro Camper

Gaan na http://www.roro.co.za" onclick="window.open(this.href);return false; en kyk vir die klipspringer. :o:
by Boet Croukamp
Tue Feb 05, 2013 1:33 pm
Forum: Gauteng
Topic: Beginners / Ladies 4x4 day – Leeuwenkloof 9 Feb 2013
Replies: 138
Views: 13283

Re: Beginners / Ladies 4x4 day – Leeuwenkloof 9 Feb 2013

Ek vlieg op. Ek sal met haar praat en laat weet. Sy het so uitgesie darna.
by Boet Croukamp
Tue Feb 05, 2013 1:23 pm
Forum: The Workshop
Topic: '82 Lux 22R starting problem
Replies: 8
Views: 1519

Re: '82 Lux 22R starting problem

Make sure the batry terminals is clean and check the starte motor.
by Boet Croukamp
Tue Feb 05, 2013 1:20 pm
Forum: Gauteng
Topic: Beginners / Ladies 4x4 day – Leeuwenkloof 9 Feb 2013
Replies: 138
Views: 13283

Re: Beginners / Ladies 4x4 day – Leeuwenkloof 9 Feb 2013

Baie dankie vir die inlgting. Ek het so pas slegte nuis gekry. Ek moet Zambia to vir werk en sal dit nie kan maak nie. Charmaine gaan baie kwaad wees.
by Boet Croukamp
Tue Feb 05, 2013 6:43 am
Forum: Gauteng
Topic: Beginners / Ladies 4x4 day – Leeuwenkloof 9 Feb 2013
Replies: 138
Views: 13283

Re: Beginners / Ladies 4x4 day – Leeuwenkloof 9 Feb 2013

Hoe betaal ek my deel.
Julle moet maar virskoon ek is nog niet hier.
by Boet Croukamp
Tue Feb 05, 2013 6:37 am
Forum: Gauteng
Topic: Beginners / Ladies 4x4 day – Leeuwenkloof 9 Feb 2013
Replies: 138
Views: 13283

Re: Beginners / Ladies 4x4 day – Leeuwenkloof 9 Feb 2013

Ek en Charmaine sal daar wees.
Moontlik kamp.
by Boet Croukamp
Mon Feb 04, 2013 7:51 pm
Forum: Gauteng
Topic: Beginners / Ladies 4x4 day – Leeuwenkloof 9 Feb 2013
Replies: 138
Views: 13283

Re: Beginners / Ladies 4x4 day – Leeuwenkloof 9 Feb 2013

:yahoo: Ek en Charmaine sal daar wees.
Moontlik kamp.
by Boet Croukamp
Mon Feb 04, 2013 9:49 am
Forum: Know your fellow members
Topic: Familie voorstel
Replies: 184
Views: 36481

Re: Familie voorstel

Vroulief: Charmaine 49
Ek 51
by Boet Croukamp
Mon Feb 04, 2013 7:09 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Club Gelde.
Replies: 18
Views: 1596

Re: Club Gelde.

Dasy betaaling ge maak.
by Boet Croukamp
Mon Feb 04, 2013 7:00 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Club Gelde.
Replies: 18
Views: 1596

Re: Club Gelde.

Baie dakie ek wardeer dit.
by Boet Croukamp
Mon Feb 04, 2013 6:57 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Club Gelde.
Replies: 18
Views: 1596

Re: Club Gelde.

Nou het ek nog n probleem. Hoe en waar betaal ek my deel vir die club.Ek het op my state gekyk en dit is define tief my fout. Ek fra groot omverskooning daar voor.
by Boet Croukamp
Mon Feb 04, 2013 6:43 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Club Gelde.
Replies: 18
Views: 1596

Re: Club Gelde.

Baie dankie vir die onder steening en wekome ek wardeer dit. Dit is reg so Cassi ek sal n ander betaaling maak vandag wan ek kan my self nie onthou watse verwysing ek gebruik het nie. Of miskie is ek net deermekaar met ander belaalings. Jamer vir die ongerief en dankie vir so lekker forum.
by Boet Croukamp
Sun Feb 03, 2013 5:35 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Club Gelde.
Replies: 18
Views: 1596

Re: Club Gelde.

Jammer mense ek het al twee weeke trug aan gesluit. So ek glo nie die probleem le by Kasie nie.
by Boet Croukamp
Sun Feb 03, 2013 2:58 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Club Gelde.
Replies: 18
Views: 1596

Club Gelde.

:( Ek het aangsliut by die club maar nog niks gehoor daar van nie. Ek weet nie of my geld deur is of wat die vout kan wees nie. Help aseblif.
by Boet Croukamp
Wed Jan 09, 2013 11:41 am
Forum: Meet the People
Topic: More almal.
Replies: 20
Views: 2774

Re: More almal.

Ek sal graag saam met julle speel. Ek is net beesig om my 4X4 n ander engine in te sit. Ek haal die 4Y uit en sit n 3.0 KZ-TE in dan is daar ook olie lek op die ratkas wat ek gou reg maak. Laat weet hoe ek julle kan kontak en ek maak so baie dankie.
by Boet Croukamp
Tue Jan 08, 2013 12:54 pm
Forum: Meet the People
Topic: More almal.
Replies: 20
Views: 2774

Re: More almal.

Baie dankie vir die verwekoming. Ek weet sommer klar ek gaan dit geniet. Ek het sopas n Hilux gekoop en wil nog baie met haar doen. Ek sal julle op hoogte hou. :D:
by Boet Croukamp
Tue Jan 08, 2013 9:13 am
Forum: Meet the People
Topic: More almal.
Replies: 20
Views: 2774

More almal.

Dit is my eerste ontmoeting en kan sie ek gaan dit geniet.

Go to advanced search