Search found 603 matches
- Sun Apr 24, 2022 8:32 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: land cruiser diff lock
- Replies: 3
- Views: 627
Re: land cruiser diff lock
Lee before you strip the actuators check the wiring from the actuator above the diff , pull the corrugated sieving away where the harness meet the chassis and pull on the wires one by one. I have fixed a couple that way already . The movement of the diff up and down breaks the wires of in the mentio...
- Tue Oct 26, 2021 8:12 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: 2007 Hilux rear diff lock not engaging
- Replies: 2
- Views: 1548
Re: 2007 Hilux rear diff lock not engaging
Chris check the wiring from difflock motor where it meets the chassis had a couple that was broken of there.Cut and remove the corregated sleeving and gently pull on eatch wire.
- Sat Oct 23, 2021 12:31 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Woonstel in Potchefstroom
- Replies: 3
- Views: 2228
Re: Woonstel in Potchefstroom
Ek het so paar jaar terug woonstel gekoop in Potchefstroom het my kind deur universiteid gesit hom nie meer nodig nie hy is weer in die mark vol gemubileerd ,sou iemand belangstel
- Wed Oct 13, 2021 8:37 pm
- Forum: Late 1998 to 2005 (Gen 5 aka IFS Hilux)
- Topic: Nuwe ou lid
- Replies: 1
- Views: 1268
Nuwe ou lid
Dagse mense ek vir n rukkie weg van forum af gewees maar is darem terug hoop ek kan weer n goeie bydrae lewer
- Sun Jan 22, 2017 11:03 am
- Forum: Kwazulu-Natal
- Topic: Calling KZN members..
- Replies: 16
- Views: 5393
Re: Calling KZN members..
bump...........three hour drive for me one way.
- Fri Jan 06, 2017 1:59 pm
- Forum: Alternative Energy
- Topic: Auto Pilot a reality
- Replies: 22
- Views: 8129
Re: Auto Pilot a reality
Imagine sending your car to get itself serviced
- Fri Jan 06, 2017 8:28 am
- Forum: The Workshop
- Topic: D4D Clutch Master Cylinder Replacement step by step
- Replies: 12
- Views: 57127
Re: D4D Clutch Master Cylinder Replacement step by step
Baie dankie Marnus ek het die selfde probleme gehaad , pedaal kom nie terug nie en somtyds clutch shutter. Master cylinder gekry by lokale parte winkel vir R395 (lyk presies soos die een wat uitkom) ingesit gebloei en koppelaar weer soos nuwe een. Trokkie het 180 000 km op . Baie sleep werk gedoen .
- Thu Dec 03, 2015 7:18 am
- Forum: Camping gear, Trailers and Other Non-electronic Gadgets
- Topic: ARB Fridge freezer idle time
- Replies: 7
- Views: 5231
Re: ARB Fridge freezer idle time
My 47l ARB fridge whent heywhy the other day did not stop running and froze whatever I put in it but the temp meter showed 13degrees. Took it to Megaworld and wass told its bejond repair. They asked for proof of payment witch I gave to them and after +- two months they gave me a brand new one stil i...
- Sat Oct 17, 2015 9:11 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Vanoggend gesien
- Replies: 3
- Views: 1145
Re: Vanoggend gesien
Dit was Gerrie Lourens aka Blacksam se bakkie gewees hy het eers in Vryheid gebly maar het verhuis Pietermaritsburg toe. Ek het daai Lexus conversion vir hom gedoen op daai bakkie.
- Thu Aug 06, 2015 9:38 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Die groot skok.
- Replies: 35
- Views: 5016
Re: Die groot skok.
Ek gaan uitvind watse chip in was dan sal ek julle se. Die kwotasie was op n nuwe engine wat hulle R85000 voor soek en dan die grap is hulle se dat hulle moet n 100 000km waarborg gee op die nuwe engine en hulle kan nie die ou komponente soos die injektors, dieselpomp ,turbo ens vertrou nie so hulle...
- Mon Aug 03, 2015 9:21 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Die groot skok.
- Replies: 35
- Views: 5016
Re: Die groot skok.
Moet overfuelling wees , hy het n chip in en ek het so n paar dae terug agter hom gery en gesien die trokkie rook swart , wou nog met hom daaroor praat en toe gebuir dit. Dis n dem taai toffie om te kou hierdie.Rebel 4x4 wrote:Overfuelling?
- Mon Aug 03, 2015 8:54 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Die groot skok.
- Replies: 35
- Views: 5016
Die groot skok.
Ek is die grootste Toyota fan wat ek ken , as jy wil nonsens praat oor n Toyota moet nie dit by my kom doen nie jy gaan jou moses sien as jy vir my vertel jou 4x4 gaan myne ore aan sit dan se ek noem die plek en tyd.Ek het twee Toyota 4x4 trokkies die een n 1995 sfa dc en die ander n 2010 3l d4d dc ...
- Fri Jul 24, 2015 9:44 pm
- Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
- Topic: Nog n Lexus in n SFA
- Replies: 89
- Views: 21619
Re: Nog n Lexus in n SFA
Ek het my lexus conversion so vier jaar terug gedeon op my Hilux met die 22r engine.Met bietjie hulp van Allen oor die foon het ek alles self gedoen , oorspronklike ratkas gebruik met KZTE radiator en n elektriese fan uit n Mercedes bens uit. Karavaan gesleep wat ek nie kon glo hoe lekker sleep hy n...
- Fri Jul 17, 2015 3:40 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Morester Kinderhuis in Ladysmith
- Replies: 8
- Views: 1405
Re: Morester Kinderhuis in Ladysmith
R6730 .00 vir my die vrou en twee dogters en dis sonder brandstof.................bietjie rof vir my.....if I was a rich man......... nanana na nanana na
- Wed Jul 15, 2015 9:03 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Morester Kinderhuis in Ladysmith
- Replies: 8
- Views: 1405
Re: Morester Kinderhuis in Ladysmith
Andy ek het oneindig probleme met my e'pos is al gatvol vir my service provider , sal jy dit asb na workshop@bunduoutdoor.co.za toe stuur asb. Baie dankie.Mud Dog wrote:Wimpie, die e-pos het terug gekom. Die adres in jou profile is seker nie meer in werking nie.
- Tue Jul 14, 2015 9:22 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Morester Kinderhuis in Ladysmith
- Replies: 8
- Views: 1405
Re: Morester Kinderhuis in Ladysmith
Waar kan ek die datums en program vir die naweek kry ?
- Sat Jun 20, 2015 6:07 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Helping a Club Member fix his SFA.
- Replies: 9
- Views: 2191
Re: Helping a Club Member fix his SFA.
Derik ek het n kompleet 22r engine wat ek uit n Cressida uitgehaal het wat n oordoen nodig het , ek het my Hilux se engine in die Cressida gesit nadat ek Lexus conversion gedoen het so ek het al die parte . Ek wil nie graag die engine opbreuk nie maar ek verstaan dis vir n goeie doel so as julle nie...
- Thu May 14, 2015 10:04 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Cut off skakelaar
- Replies: 19
- Views: 3330
Re: Cut off skakelaar
Dit werk beslis , ek en my neef (ons is altwee auto elektrisieens van ambag) het hier in ons omgewing baie voertuie al gedoen en so het dit gebeur dat daar n plaas aanval was net die dag na my neef twee voertuie gedoen het vir n ouerige paar wat op n plaas hier naby bly , die Oom en Tannie is toe ve...
- Mon May 11, 2015 9:34 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Advise from Richards Bay members.
- Replies: 3
- Views: 1219
Re: Advise from Richards Bay members.
Hallo Louis ... bel vir zella by die volgende nommer 0 drie 4 9 agt nul 1 sewe 66 en se vir haar Wimpie het gese jy moet haat bel hulle is gereeld in Ritchardsbaai en sy kan jou dalk in kontak bring met iemand wat jou kan help.
- Sun May 10, 2015 10:35 pm
- Forum: General Mods
- Topic: Air helpers; do they help??
- Replies: 33
- Views: 9280
Re: Air helpers; do they help??
On the spot Brain. My canopy with kitchen , drawer system and water tank also stays on my van permenantly so there is always a load. Did a 1014km trip this weekend from Vryheid , Newcastle , Memel , Vrede . Frankford , Heilbron , Sasolburg , Parys and then Potchefstroom and back again some parts of ...
- Tue May 05, 2015 6:24 am
- Forum: Land Cruiser
- Topic: new cruser V8 tyre upgrades
- Replies: 17
- Views: 6640
Re: new cruser V8 tyre upgrades
Thanks Rory . Steve kas toe.
- Mon May 04, 2015 8:31 pm
- Forum: Land Cruiser
- Topic: new cruser V8 tyre upgrades
- Replies: 17
- Views: 6640
Re: new cruser V8 tyre upgrades
When changing to the 285 tyres is there any other mods or does the tyres fits withhout rubbing against body or chassis.
- Tue Apr 28, 2015 9:28 pm
- Forum: Out in Nature
- Topic: Mielie dors masjien
- Replies: 3
- Views: 4158
Mielie dors masjien
Die naweek hierdie een se tande getrek.
- Tue Apr 28, 2015 9:05 am
- Forum: General Mods
- Topic: Air helpers; do they help??
- Replies: 33
- Views: 9280
Re: Air helpers; do they help??
Dis my volgende stap Andre , deul cab controller en kompressor sodat
ek in die ry kan verstellings doen.
ek in die ry kan verstellings doen.
- Mon Apr 27, 2015 9:56 pm
- Forum: General Mods
- Topic: Air helpers; do they help??
- Replies: 33
- Views: 9280
Re: Air helpers; do they help??
My trokkie is n 3.0l D4D 4x4 , wanneer op vakansie is hy gelaai met Alu canopy, laai sisteem, kombuis,50l water tank,rooftop tent,ARB yskas, ens, ens, ens... dan het hy nog intergrated bull bar en tow bar op. As hy gelaai is met nog kos klere ens dan hang hy agter . Ek wou toe nie vere doen nie want...
- Sun Mar 08, 2015 5:59 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Original Toyota ECU and Immobilizer / Transponder
- Replies: 7
- Views: 6812
Re: Original Toyota ECU and Immobilizer / Transponder
I think your best bet is to get a matching transponder & key from a scrapyard & wire it in. Keep your original key setup; use the 3RZ key as a hidden security switch. This is what we have done with a 3l d4d conversion that we have done on a sfa and it worked out well . Have spend hours look...
- Mon Dec 15, 2014 2:27 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Potchefstroom kampeering
- Replies: 8
- Views: 1590
t
Thanks Jamesc and others will sure phone them.
- Sun Dec 14, 2014 7:52 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Woonstel in Potchefstroom
- Replies: 3
- Views: 2228
Woonstel in Potchefstroom
Ek is opsoek na n twee slaapkamer woonstel om te koop in Portch as iemand dalk van iets weet.
- Sun Dec 14, 2014 7:49 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Potchefstroom kampeering
- Replies: 8
- Views: 1590
Potchefstroom kampeering
Waar in Portch omgewing kan mens kampeer?
- Wed Oct 22, 2014 7:14 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Original Hilux Spoted
- Replies: 12
- Views: 1993
Re: Original Hilux Spoted
Dit werk anderkant toe ,miskien n Legend 5Pumba wrote:Dis +- 'n LEGEND 65 daai...
- Wed Oct 08, 2014 9:26 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Swaziland camping.
- Replies: 5
- Views: 1582
Re: Swaziland camping.
Baie dankie gaan van julle advies gebruik maak.
- Tue Oct 07, 2014 6:33 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Swaziland camping.
- Replies: 5
- Views: 1582
Swaziland camping.
Noudat die vrou en kinders se paspoorte uitgesorteer is wil ons graag bietjie Swaziland besoek. Waar is plekke waar ek kan gaan kamp in Swaziland waar dit veilig is en die moeite werd is om te besoek .Sal dit wardeer as iemand kan help.
- Sat Sep 27, 2014 5:30 pm
- Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
- Topic: My Hilux
- Replies: 19
- Views: 4975
Re: My Hilux
Baie mooi trokkie daai , kort nou net n aksie foto.
- Mon Aug 04, 2014 6:59 am
- Forum: Toyota Prado 4x4 Forum
- Topic: Jump Starting a 1KD
- Replies: 8
- Views: 5705
Re: Jump Starting a 1KD
I have worked on a couple of cruisers that has factory fitted deul batteries. They start 24v and the rest is12v. Follow the batterie cabels if they connect to a gadget with a couple of batterie cables on it its one of them. The gadget is the series parallel switch. In this case jump only one batteri...
- Fri Jul 11, 2014 12:24 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: Pro comp suspensie.
- Replies: 2
- Views: 1063
Pro comp suspensie.
Wie kan my dalk help ek is opsoek na verskaffers van Pro comp suspensies asb.
- Tue Jun 24, 2014 7:33 pm
- Forum: Hunting
- Topic: When the tables are turned ...
- Replies: 9
- Views: 5025
Re: When the tables are turned ...
I dare those fools to try that with South African bushpigs.
- Sun Jun 15, 2014 9:05 pm
- Forum: The Workshop
- Topic: 1996 Hilux 2.4 Consumption
- Replies: 13
- Views: 2223
Re: 1996 Hilux 2.4 Consumption
Hendrik Andy praat van n thirsty beast maar op my 2.4 het ek net die thirsty gekry geen teken van n beast nie. Ek kon glan nie meer as 6.3kmL kry nie en dit met n swak engine.Wou eers n 22RE modifikasie doen maar kon nie die parte kry nie , besluit toe om die lexus mod te doen en kyk nie terug nie. ...
- Sat Jun 14, 2014 8:46 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: 1983 Toyota Hilux 4x4
- Replies: 0
- Views: 545
1983 Toyota Hilux 4x4
Waar kan ek body parte kry vir n 1983 Toyota hilux 4x4 , ek is opsoek na n roof skin en voor fenders.
- Sun May 04, 2014 9:20 am
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Tyre options
- Replies: 13
- Views: 3863
Re: Tyre options
Ek het die Maxxis Bravo 980 at nou op my trokkie gesit , beste prys hier by ons vir Bfs was R3150 per band en die Maxxis R1900 per band. Het die volgende dag vertrek op die Maputuland 4x4 roete waarvan so 400km teer 100km grondpad en 100km sandpaaie .Baie gelukkig met bande sover , die Maxxis het ne...
Re: Tragies
As mens lanks die lughawe by Ulundi verbyry oppad na die Mfolozi/Hluhluwe wiltuin is hulle op die linkerkant.
Tragies
Die een ween hom dood omdat sy chommie die emmer geskop het
- Sun Apr 06, 2014 7:18 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Wie was daar, en hoe was dit? 4x4 show Voortrekker Monument
- Replies: 13
- Views: 1900
Re: Wie was daar, en hoe was dit? 4x4 show Voortrekker Monum
Ek dink julle ouens in die stad is bietjie bederf, Het saam met my gesin dit bygewoon en dit was vir ons n lekker uitstappie gewees.Hier in die platteland sien ons maar nie veel sulke goed nie so ons het dit regtig geniet.Die moeite wat hulle gedoen het met 4x4s in aksie was teleurgesteld gewees maa...
- Wed Mar 05, 2014 6:28 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Wie weet wat dit is?
- Replies: 30
- Views: 3166
Re: Wie weet wat dit is?
Toe ek daai sien toe dink ek dadelik aan The Gods Must be crazy.
- Mon Feb 10, 2014 6:58 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Help asb.
- Replies: 7
- Views: 1522
Re: Help asb.
Kom ek se wat die advertensie se dan vertel julle my waar het ek gekuier, Die een se Become a mega milionair ,two steps to a flat belly,togethhet we can fight cancer , ice lotto ,green card to Australia ens ens ens.
- Sun Feb 09, 2014 11:12 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Help asb.
- Replies: 7
- Views: 1522
Help asb.
Hoe stop mens hierdie "popup" advertensies wat die skerm besmet. Dit is nou al n helse gesukkel om goed hier op die forum te lees met al die advertensies wat die skerm versper.
- Tue Jan 28, 2014 10:21 pm
- Forum: Land Cruiser
- Topic: Cruiser - 4.5 EFI vs 4.0 V6 in the dunes
- Replies: 21
- Views: 8190
Re: Cruiser - 4.5 EFI vs 4.0 V6 in the dunes
Ons was 14 cruisers gewees op n trip van Luderitz tot op Walvisbaai waarvan daar 5 diesels was , 5 was v6 4.0l en 4 was 4.5l s gewees. Een van die 4.5l cruisers was gechip gewees so ons los hom uit. Niks kon hom vang in die duine nie. Die ander almal standaard en redelik swaar gelaai. ons het baie g...
- Thu Jan 16, 2014 8:01 pm
- Forum: Trip Reports
- Topic: Botswana Dec 2013
- Replies: 44
- Views: 5766
Re: Botswana Dec 2013
As dit op fotos so lyk kan ek net dink hoe mooi dit werklik was.
- Thu Jan 16, 2014 7:55 pm
- Forum: Events Calender
- Topic: National Get-Together 18-21 April 2014 - Cancelled
- Replies: 65
- Views: 18796
Re: National Get-Together 18-21 April 2014
Ons Natal ouens braai die naweek saam dan sal ons koukus.
- Thu Jan 16, 2014 7:45 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: DIY Canopy Kitchenette
- Replies: 33
- Views: 6907
Re: DIY Canopy Kitchenette
Net soos Edge gese het het ek ook rivnuts gebruik om die kombuis vas te sit , ek het n paar boutjies om los te maak dan kom die hele kombuis uit. Met die borde en ander goed het ek plywood gebruik , eers op karton geoefen tot ek die vorms reggekry het dan op die plywood afgetrek aan die buitekant va...
- Sun Jan 12, 2014 8:22 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Voor jy n ingevoerde Vigo koop....
- Replies: 20
- Views: 3936
Re: Voor jy n ingevoerde Vigo koop....
Agter die paneel kissie is daar n paneel wat op n sekere km diens oop gesny moet word en dan gaan daar n filter in en n deurkie op wat by Toyota te kry is. Dis deel van die diensplan maar baie keer word dit nie gedoen nie.Het al n paar gedoen , filter R900 by agente.
- Sun Jan 12, 2014 8:16 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Wat lanks die pad gestaan het.
- Replies: 13
- Views: 1750
Wat lanks die pad gestaan het.
Ek het met my desember trippie agtergekom mens kry nie Landrover grappe nie hulle is die waarheid. Ek het in totaal 6380km gery en vier voertuie gekry wat langs die pad gestaan het omdat hulle gebreek het. Een was n BMW gewees en die ander drie was almal Landrovers gewees.
- Sun Jan 05, 2014 7:30 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: help met baviaanskloof asb,
- Replies: 15
- Views: 2655
Re: help met baviaanskloof asb,
Bly om te hoor julle is veilig terug,gaan more tsitsikama toe en wil dan van daar baviaans gaan doen,is op die oomblik in plettenbergbaai.
- Thu Jan 02, 2014 6:34 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: help met baviaanskloof asb,
- Replies: 15
- Views: 2655
Re: help met baviaanskloof asb,
Dankie almal gaan so maak. In watter kondisie is die pad
- Wed Jan 01, 2014 5:42 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: help met baviaanskloof asb,
- Replies: 15
- Views: 2655
help met baviaanskloof asb,
Kan iemand dalk help asb, as jy van mosselbaai na portelizabeth toe op pad is en wil dit via baviaanskloof doen wat is die beste roete om te ry.
- Sun Dec 29, 2013 6:34 am
- Forum: Trip Reports
- Topic: Cape Point
- Replies: 16
- Views: 4612
Re: Cape Point
Ja thys ek het die keer 1000s kms gery om die mooi plek van julle te sien,2570km om presies tewees, en dir is aowesome. Het van vryheid in natal af gery bloem , kimberley, witsand,augrabies pofadder deur tot op bitterfontein en dan al met die weskus af,my hart verloor op yzerfontien,tot in kaapstad....
- Wed Dec 18, 2013 5:54 pm
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: The Ysterkoei
- Replies: 20
- Views: 4415
Re: The Ysterkoei
Mmmmmm...... nogal n Fries koei. Baie welkom.
Re: Landy
Die nuwe Landys het nie speedos nie, as jy wil weet hoe vinnig jy ry bel jy net die ou wat jou sleep.
- Mon Dec 16, 2013 3:46 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: FRONT RUNNER ROOF RACK MOUNTING TRACKS
- Replies: 5
- Views: 1961
Re: FRONT RUNNER ROOF RACK MOUNTING TRACKS
Got mine from 4x4Direct at 1/3 of the price Front Runner was asking.
- Mon Dec 16, 2013 3:44 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Vir die kindertjies
- Replies: 7
- Views: 1488
Re: Vir die kindertjies
Baie dankiepietpetoors wrote:Julle kan baie trots wees op julself, dis wonderlik.
- Mon Dec 16, 2013 2:50 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: DIY Canopy Kitchenette
- Replies: 33
- Views: 6907
Re: DIY Canopy Kitchenette
kombuis klaar.