Search found 3 matches

by hvz
Tue Mar 05, 2013 10:22 pm
Forum: Other Vehicles
Topic: Diifs 139.7/5 pcd
Replies: 4
Views: 4650

Re: Diifs 139.7/5 pcd

BLOM
STUUR GOU VIR MY JOU MAIL DAN STUUR EK DIE FOTOS AAN. NOGI SKERP GENOEG OM FOTOS TE POS NIE

henrivanzyl(at)yahoo.com
HVZ
by hvz
Wed Feb 27, 2013 7:52 am
Forum: Other Vehicles
Topic: Diifs 139.7/5 pcd
Replies: 4
Views: 4650

Diifs 139.7/5 pcd

More

Ek het so week gelede 2 diffs by in man gekoop wat gese het dis landcruiser diffs maar afgely aan die pcd kan dit nie wees nie. Dit is ook nie dana/jeep diffs nie want die goed strip glad nie dieselfde nie. Het iemand dalk n idee wat dit kan wees.

Groete
HVZ
by hvz
Tue Feb 26, 2013 9:26 pm
Forum: Meet the People
Topic: Naand manne
Replies: 12
Views: 1412

Naand manne

My naam is Henri van Zyl, woon in n klein dorpie in die noorkaap(Ulco). My stokperkie is eintlik skiet maar soosjulle weet moet ons ook ry en eks besig om vir my n veldbakkie te bou. Sien uit om baie van julle te leer en ook deel te wees van die forum.

Go to advanced search