Search found 106 matches

by sakkie4x4
Thu Mar 02, 2023 10:45 am
Forum: Wanted
Topic: SFA Right front door
Replies: 3
Views: 974

SFA Right front door

Hi
I'm looking for right front door for SFA
by sakkie4x4
Fri Jan 21, 2022 7:43 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Door weather strips
Replies: 5
Views: 2006

Re: Door weather sttips

At the dealers it is not that expensive.
Abut R 2600.00 for all four. I replaced my Hilux and my Fortuners last year
by sakkie4x4
Wed Sep 15, 2021 7:13 am
Forum: The Workshop
Topic: 1TR Torque settings
Replies: 0
Views: 703

1TR Torque settings

Kan iemand my help met n workshop manual of die torque settings op 2.0 VVTI - 1TR
by sakkie4x4
Tue Nov 24, 2020 8:17 am
Forum: Build your own:
Topic: Gas struts to be fitted underneath bonnet
Replies: 9
Views: 3262

Re: Gas struts to be fitted underneath bonnet

Please share where you sourced it from
by sakkie4x4
Thu Jul 25, 2019 9:54 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Cup Holder
Replies: 13
Views: 7232

Re: Cup Holder

Part nommers van Toyota
Holder Sub-Assi Ins 556040K010E0
Case Instrument pan 556150K010C0
Screw pan tapping 90167T0007

koste beloop R 840.00
by sakkie4x4
Thu Jul 25, 2019 9:38 am
Forum: 4x2 Hilux's Welcome
Topic: 2014 Hilux car radio swap for a 2007 Hilux car radio
Replies: 2
Views: 2826

Re: 2014 Hilux car radio swap for a 2007 Hilux car radio

Hi
I have a 2011 without reverse camera.
please PM me, maybe I can buy this of you for me.
by sakkie4x4
Sat Jul 13, 2019 7:50 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Olifants 2019. To be or not to be
Replies: 8
Views: 4348

Re: Olifants 2019. To be or not to be

Olifants Rivier 4x4 Naweek Geagte Vriende GPS Koordinate: S24.26200 E29.86104 Dit is weer tyd om die Olifants naweek weer op dreef te kry. Ons 4x4 naweek vind plaas die 20ste September 2019 - 24 September 2019 en die inskrywings is as volg: Per Voertuig: R500.00 Per Motor Fiets: R400.00 Ekstra Hemde...
by sakkie4x4
Mon Jul 08, 2019 1:17 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Olifants 2019. To be or not to be
Replies: 8
Views: 4348

Re: Olifants 2019. To be or not to be

Daarsy George ek het geweet ek gaan jou daar sien.
by sakkie4x4
Tue Jul 02, 2019 12:12 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Olifants 2019. To be or not to be
Replies: 8
Views: 4348

Re: Olifants 2019. To be or not to be

Datum vir Olifants is vanaf die 20ste September tot die 24ste September 2019.
En die Tariewe beloop R550 per inskruiwing wat n hemp vir die event ook insluit..Basies n hele geskenk pakkie met n paar goodies in ...
Kontak Kobie Groenewald
0724767301
by sakkie4x4
Tue Jul 02, 2019 7:31 am
Forum: Meet the People
Topic: Nog n nuweling.
Replies: 9
Views: 4410

Re: Nog n nuweling.

Welkom by die forum
by sakkie4x4
Wed Jun 26, 2019 10:51 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Olifants 2019. To be or not to be
Replies: 8
Views: 4348

Olifants 2019. To be or not to be

Hi all.
Who is going to the Olifants 2019 trip? I believe it is from 19 October to 23 October 2019. :yahoo:
by sakkie4x4
Mon Jun 10, 2019 7:44 am
Forum: The Workshop
Topic: Fuel level gauge takes 2 hours to pickup Hilux Vigo
Replies: 4
Views: 1251

Re: Fuel level gauge takes 2 hours to pickup Hilux Vigo

Manne probeer gerus VR2 instruments by 341 Behrens Straat Capital Park Pretoria. My cluster is uitgesorteer binne 25 minute van aankoms teen 'n fraksie van die prys van 'n nuwe een. Met my bestaande kilometre lesing op is my brandstof verbruik nou in die kol. Baie dankie aan Gerrit se manne VR2 inst...
by sakkie4x4
Fri May 17, 2019 7:00 am
Forum: The Workshop
Topic: 2011 Dd4 4x4 Transfer & diff olies
Replies: 2
Views: 740

2011 Dd4 4x4 Transfer & diff olies

More manne Ek weet die is seker al 'n paar keer bespreek. Watter olies sal die beste werk op my trokkie se ratkas/transfer case asook die diffs? Toyota speseifseer dat syntetiese 85W90 op die diffs gebruik word en dan 75W90 op die ratkas. Is die syntetiese opsie beter as mineral olie? Ek wil net wee...
by sakkie4x4
Wed Apr 17, 2019 3:57 pm
Forum: Late 2005 - 2016 Hilux (Gen 6 aka Vigo-shape)
Topic: Uiteindelik...
Replies: 14
Views: 4572

Re: Uiteindelik...

Baie geluk
Welkom in die grootmens wêreld, ek glo jy gaan baie gelukkige kilometers kry.
by sakkie4x4
Wed Feb 20, 2019 9:36 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Toyota Hilux radio 2005 model
Replies: 1
Views: 964

Re: Toyota Hilux radio 2005 model

Hi Kurt. Take the vehicle to Smirre in Tzaneen
by sakkie4x4
Wed Feb 20, 2019 8:44 am
Forum: The Workshop
Topic: 3.0 D4D fuel light ?
Replies: 7
Views: 1270

Re: 3.0 D4D fuel light ?

Contact Gerrit at VR2 instruments. They will gladly assist. I know there is a common problem on the D4D's. The fix takes about 25 minutes. Drive in and drive out fixed.
by sakkie4x4
Mon Feb 18, 2019 4:55 pm
Forum: The Workshop
Topic: 2011 3.0 D4D Diesel guage malfunction
Replies: 8
Views: 1678

Re: 2011 3.0 D4D Diesel guage malfunction- uitgesorteer

Manne probeer gerus VR2 instruments by 341 Behrens Straat Capital Park Pretoria. My cluster is uitgesorteer binne 25 minute van aankoms teen 'n fraksie van die prys van 'n nuwe een. Met my bestaande kilometre lesing op is my brandstof verbruik nou in die kol.

Baie dankie aan Gerrit se manne
by sakkie4x4
Mon Jan 28, 2019 2:38 pm
Forum: The Workshop
Topic: Korrekte diff olies asook 4x4 ratkas olie?
Replies: 3
Views: 999

Korrekte diff olies asook 4x4 ratkas olie?

Dagsê jull. Ek soek asb julle insae oor die regte olies vir my 3.0 D4D 4x4 se olies. n Plaaslike Toyota handelaar bevel aan dat ek 85W90 in al drie gooi. Maar die ratkas en ewenaar manne reken ek moet 15W40 in die ratkas gooi en 80W90 GL5 in die voor dryfas en dan 85W140 GL5 in die agter dryf as goo...
by sakkie4x4
Fri Jan 04, 2019 7:07 am
Forum: Meet the People
Topic: Stel myself voor
Replies: 7
Views: 4281

Re: Stel myself voor

Welkom
by sakkie4x4
Tue Dec 04, 2018 9:09 am
Forum: The Workshop
Topic: 2011 3.0 D4D Diesel guage malfunction
Replies: 8
Views: 1678

Re: 2011 3.0 D4D Diesel guage malfunction

Ek het sopas met Gerrit van VR2 instruments(012 323 6586) gesels. Hulle kan die problem met die cluster oplos vanaf n skrale R 1725.00, indien dit net die algemene fout is. Drive in of koerier die cluster vir 'n volledige kwotasie. Dit klink elk geval beter as die R 4000 plus wat Toyota vra net vir ...
by sakkie4x4
Mon Dec 03, 2018 7:18 am
Forum: The Workshop
Topic: 2011 3.0 D4D Diesel guage malfunction
Replies: 8
Views: 1678

2011 3.0 D4D Diesel guage malfunction

Môre almal. Miskien kan iemand my help. My diesel guage het my gister op die snelweg in die steek gelaat deur dat dit aandui dat ek nog n kwart tekn diesel het en die range is 107km. Maar nie te wel het ons gestrand gestaan langs die snelweg. Na kopkrap het ek agtergekom dat die diesel klaar geraak ...
by sakkie4x4
Mon Oct 29, 2018 1:39 pm
Forum: Fortuner
Topic: Exhaust Mod/decat
Replies: 5
Views: 4091

Re: Exhaust Mod/decat

Yip ek het ook uitgesny en nuwe stuk pyp ingesit. Defnitief verskil
by sakkie4x4
Fri Aug 31, 2018 6:43 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Hilux 3.0D4D 2011
Replies: 2
Views: 1130

Hilux 3.0D4D 2011

Morning all.
This may be a stupid question. But is my 2011 D4D headlights negative switching?
by sakkie4x4
Wed Aug 29, 2018 7:54 am
Forum: Humor
Topic: The Hilux Story
Replies: 4991
Views: 663602

Re: The Hilux Story

off all regions
by sakkie4x4
Wed Aug 29, 2018 7:18 am
Forum: Open Discussion
Topic: Wat is die naam van jou HILUX
Replies: 322
Views: 146246

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Quintus-2011 3.0D4D 4x4 DC- Sy heet "Withoer" omdat sy almal wil haak en saam sleep
by sakkie4x4
Tue Aug 28, 2018 7:35 am
Forum: Open Discussion
Topic: Opgewonde Seuntjie!
Replies: 23
Views: 5143

Re: Opgewonde Seuntjie!

George, bring hom dan gaan ons Molotos toe. Ons doen elke maand vir 'n ander gedeelte van die rivier.
by sakkie4x4
Fri Aug 17, 2018 7:13 am
Forum: The Workshop
Topic: D4D Rear difflock bridge
Replies: 4
Views: 1280

D4D Rear difflock bridge

More al die slim manne, ek verstaan dat daar 'n modifikasie gedoen kan word op die agterste difflock om in High range ook gebruik te kan word. Na bewering brug jy die drare by die diff sodat jy die difflock kan aansit waneer jy Highrange gebruik. Is dit die moeite werd om dit te prober, of kan die p...
by sakkie4x4
Thu Aug 16, 2018 12:11 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Staun Tire Deflator
Replies: 22
Views: 4489

Re: Staun Tire Deflator

Dankie. ek het my broer gevra om dit Vrydag middag of Saterdag oggend by jou te kry.
by sakkie4x4
Thu Aug 16, 2018 7:23 am
Forum: Build your own:
Topic: Riv nut tool cheep cheep!
Replies: 5
Views: 5078

Re: Riv nut tool cheep cheep!

Thanx, I will be going to civilization(PTA) this weekend and have a look at Builders there.
by sakkie4x4
Wed Aug 15, 2018 1:29 pm
Forum: Build your own:
Topic: Riv nut tool cheep cheep!
Replies: 5
Views: 5078

Re: Riv nut tool cheep cheep!

Where can I buy riv nuts?
by sakkie4x4
Wed Aug 15, 2018 12:15 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Staun Tire Deflator
Replies: 22
Views: 4489

Re: Staun Tire Deflator

Dankie vir die info Koos. Het reggekom by Robbie
by sakkie4x4
Wed Aug 15, 2018 9:21 am
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Staun Tire Deflator
Replies: 22
Views: 4489

Re: Staun Tire Deflator

I'm also in the market for tyre deflator set. Here in Limpopo I can't locate anything and cant find it in the shop. I will be coming to PTA this weekend where can I find them on a Sunday?
by sakkie4x4
Wed Aug 15, 2018 9:15 am
Forum: The Workshop
Topic: Front diff lock
Replies: 5
Views: 3601

Re: Front diff lock

I will second you on that request.
by sakkie4x4
Wed May 09, 2018 9:55 am
Forum: Open Discussion
Topic: Wat is die stand van sake rakende LED lightbars. Wettig on onwettig?
Replies: 4
Views: 2074

Wat is die stand van sake rakende LED lightbars. Wettig on onwettig?

Weet enige iemand wat is nou die uitslag oor LED lightbars op voertuie. Ek hoor dat in Ermelo die verkeers owerheid oorlog verklaar het teen enige voertuig met n lightbar op. Al het hy 'n cover op of is hy nie gekoppel nie. Af moet hy af, of hulle lê beslag op jou lisensie skyfie en verklaar jou voe...
by sakkie4x4
Tue Feb 13, 2018 6:52 pm
Forum: The Workshop
Topic: 2011 Hilux reverse camera diy
Replies: 0
Views: 1430

2011 Hilux reverse camera diy

 2011 Hilux reverse camera diy

Can anybody give me more info to get a reverse camera fitted to my 2011 Hilix 3.0 D4D 4x4 doublecab?
I found an old thread but I cant locate a camera signal wire. The camera I bought only has a positive and negative and the rcs input wire.
by sakkie4x4
Tue Feb 13, 2018 11:54 am
Forum: The Workshop
Topic: 2011 Hilux / Fortuner reverse Camera DIY
Replies: 1
Views: 919

2011 Hilux / Fortuner reverse Camera DIY

Hi have any one tried the DIY camera installation? I have come crossed a DIY on 4x4 community form. http://www.4x4community.co.za/forum/showthread.php/113132-2011-Hilux-Fortuner-reverse-Camera-DIY I bought a camera and would like to do the install, but I'm not to keen about the bridging of the two w...
by sakkie4x4
Sat Aug 31, 2013 11:04 am
Forum: The Workshop
Topic: 22 R Torque specs please
Replies: 2
Views: 672

22 R Torque specs please

has anybody got the torque specs for me on a @@R motor. Head,main etc :beg:
by sakkie4x4
Wed Jun 12, 2013 8:04 am
Forum: The Workshop
Topic: BP5ES OF BP6ES VIR 4Y
Replies: 2
Views: 801

BP5ES OF BP6ES VIR 4Y

More julle,volgens vorige threads sien ek dat doe manne BP5ES aanbeveel vir die 4Y. Maar volgens Toyota en die plaaslikke manne is dit 'n BP6ES.
Al wat ek weet is dat die hitte graad verskil van die 5 na die 6.
Wat moet ek dan gebruik op my SFA 4x4? :beg: :beg:
by sakkie4x4
Sun Jun 09, 2013 7:28 pm
Forum: Meet the People
Topic: Howmany members in the Limpopo valley?
Replies: 5
Views: 1319

Re: Howmany members in the Limpopo valley?

Lyk vir my ons sal die ledetal in Limpopo sal moet aanvul met Hilux eienaars wat nie van die forum weet nie. Ek weet tenminste van 4 maters wat nie van die klub weet nie
by sakkie4x4
Fri Jun 07, 2013 9:37 pm
Forum: Meet the People
Topic: Howmany members in the Limpopo valley?
Replies: 5
Views: 1319

Howmany members in the Limpopo valley?

How many of you guys driving sfa ang vigo's are club members.
Let the sensus begin........
1 SAKKIE4x4 -(Quintus)from tanneen
2 vlakvark-Phalaborwa
by sakkie4x4
Fri Jun 07, 2013 12:50 pm
Forum: Meet the People
Topic: Klaar geroofkyk!
Replies: 21
Views: 2907

Re: Klaar geroofkyk!

Welkom op die forum
by sakkie4x4
Tue Jun 04, 2013 8:13 am
Forum: Limpopo
Topic: klein letaba rivier naweek. Cancelled
Replies: 32
Views: 8663

Re: klein letaba rivier naweek. 08 junie 2013

Weens dringende familie veranrwoordelike gaan ek nie die naweek kan saam gaan nie. Miskien sal die probleme uitgesort wees voor Vrydag middag,dan sal ek nog kan gaan.
by sakkie4x4
Mon May 27, 2013 3:33 pm
Forum: Limpopo
Topic: klein letaba rivier naweek. Cancelled
Replies: 32
Views: 8663

Re: klein letaba rivier naweek. 08 junie 2013

Kom naweek kom,dit tyd vir speel

:yahoo: :yahoo: :yahoo:
by sakkie4x4
Fri May 17, 2013 8:32 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: Simple AntiTheft Device
Replies: 120
Views: 16799

Re: Simple AntiTheft Device

I've got two different alarm systems in,each with individual back-up power supply. Please let me in on this device. Pm me plse.
by sakkie4x4
Wed May 15, 2013 10:36 pm
Forum: Engine conversions (Lexus/7M-GE/3RZ-FE etc)
Topic: MAZDA 2.5 TDI IN SFA HILUX
Replies: 48
Views: 14498

Re: MAZDA 2.5 TDI IN SFA HILUX

I can say one hing. The 2.2 4y is a "ou staatmaker", even if its a little bit thitsty. When I gor my van a while back it gave me 4,5 kilos to a litre. After a dyno and carb overhaul it went back to 6,8.Although I'm working for Ford and the WL motors are discontinued, you can pick up a bran...
by sakkie4x4
Tue May 14, 2013 12:21 pm
Forum: Limpopo
Topic: klein letaba rivier naweek. Cancelled
Replies: 32
Views: 8663

Re: klein letaba rivier naweek.

Vlak vark stuur vir my jou nommer asb
by sakkie4x4
Sat May 11, 2013 11:19 pm
Forum: Limpopo
Topic: klein letaba rivier naweek. Cancelled
Replies: 32
Views: 8663

Re: klein letaba rivier naweek.

Ja nee ek is omgepraaat. Gelukkig gaan daar gesiloute hande wees om my touwys te maak. Ek ken nog nie die lorrie se nukke en grinne van die pad af nie
by sakkie4x4
Sat May 11, 2013 11:15 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Wat is die naam van jou HILUX
Replies: 322
Views: 146246

Re: Wat is die naam van jou HILUX

Quintus sakkie4x4. 1994 SFA D/C 4×4. So standaard as wat kan kom uit Toyota se fabriek
Het nog nie regte naam nie. Ek dink dat 'Mylux' al gevat is
by sakkie4x4
Sat May 11, 2013 10:57 pm
Forum: Open Discussion
Topic: ORRA - Urgent Notice
Replies: 25
Views: 3821

Re: ORRA - Urgent Notice

Wat is die orra..? Is dit vir n radio lisensie? Word dienradios gedruik vir groep toere of wat? E weet nie van ander lede behalwe george van louis trichard nie. Ek wil ook da registreer. Radios sal ek verniet kry by my vrou se werk ,hulle doen hierdie wereld se tweerigting radios en telemetriese sis...
by sakkie4x4
Fri May 10, 2013 3:41 pm
Forum: The Workshop
Topic: Winch power supply
Replies: 11
Views: 1499

Re: Winch power supply

Dankie ek het n Tabor 9000lbs winch(eintlik maar ook n Warn) so dan sal ek kyk of kan ek n 300A fuse in die kyn kan sit.
Klink dit reg vir jou?
moet ek my alternator ook laat doen , want as ek winch dan trek die winch die idling ook af.
Ek is n leek as dit by die soort goeters kom.
by sakkie4x4
Fri May 10, 2013 3:05 pm
Forum: The Workshop
Topic: Winch power supply
Replies: 11
Views: 1499

Re: Winch power supply

Baie dankie.
Watter groote dink jy 30 of 60 amps?
by sakkie4x4
Fri May 10, 2013 2:47 pm
Forum: The Workshop
Topic: Winch power supply
Replies: 11
Views: 1499

Winch power supply

Is dit nodig om n fuse in die posetiewe draad wat van die battery af na die control box toe gaan, te sit??

:?: :?: :?:
by sakkie4x4
Fri May 10, 2013 11:50 am
Forum: Humor
Topic: Joke of the day
Replies: 3707
Views: 895165

Redbull vs Vodka

Vodka anybody?
by sakkie4x4
Fri May 10, 2013 11:14 am
Forum: Limpopo
Topic: klein letaba rivier naweek. Cancelled
Replies: 32
Views: 8663

Re: klein letaba rivier naweek.

Mag ek n mede hilux eienaar nooi saam. hy is nog nie op die forum nie.
by sakkie4x4
Fri May 10, 2013 11:10 am
Forum: Limpopo
Topic: klein letaba rivier naweek. Cancelled
Replies: 32
Views: 8663

Re: klein letaba rivier naweek.

Klink vir my reg. Die Tzaneeners sal ook gaan saam speel :yahoo: :celebrate:
by sakkie4x4
Mon Apr 29, 2013 9:25 am
Forum: The Workshop
Topic: Winch wiring of controlbox
Replies: 7
Views: 1194

Re: Winch wiring of controlbox

Aangeheg is n foto van die Tabor 9000 winch. So dan verstaan ek korrek dat ek die box kan skuif na die engin kompartement.
by sakkie4x4
Sun Apr 28, 2013 7:07 pm
Forum: The Workshop
Topic: Winch wiring of controlbox
Replies: 7
Views: 1194

Winch wiring of controlbox

Miskien kan julle gesiene mense my help met advies. Ek wil my winch se control box binne mengin kompartement instaleer. Van die tegnikuste hier in Tzaneen se dit gaan nie werk nie agv die voltage drop op die langer kabel na die winch toe. Is dit so? Moet ek dan die control box op die bullbar monteer...
by sakkie4x4
Thu Apr 25, 2013 10:16 am
Forum: Humor
Topic: Toilet Humor
Replies: 6
Views: 1480

Toilet Humor

The other cubicle Traveling along the motor way and needing to use the toilet, I stopped at a service area and headed to the toilet. "Hi, how are you?" I'm not the type to start a conversation in the toilet and I don't know what got into me, But I answered, somewhat embarrassed, "Doin...
by sakkie4x4
Tue Apr 23, 2013 9:17 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: GR8 sfa in the making
Replies: 29
Views: 4587

Re: GR8 sfa in the making

Jacques. I need advise. I had a/c my sfa regassed but dealer says that the condensor is very small without a fan infront of it. How can I improve the a/c???? :frustrated: :frustrated:

Go to advanced search