Search found 108 matches
- Mon Jan 06, 2014 8:50 pm
- Forum: Humor
- Topic: Die Brandweerman
- Replies: 6
- Views: 1406
Re: Die Brandweerman
Kwaai
- Thu Aug 01, 2013 9:29 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: Mannys Kalahari Ferrari
- Replies: 37
- Views: 6503
Re: Mannys Kalahari Ferrari
Looks cool
- Thu Aug 01, 2013 9:12 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: The Old and the New
- Replies: 12
- Views: 1870
Re: The Old and the New
Dis n lekker bakkie
- Thu Jul 25, 2013 7:24 pm
- Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
- Topic: Satang !!
- Replies: 26
- Views: 5048
Re: Satang !!
Welkom hoop jy geniet die forem
- Thu Jul 25, 2013 7:17 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: Optimal use of dashboard space
- Replies: 15
- Views: 2725
- Thu Jul 25, 2013 7:13 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: New Member
- Replies: 22
- Views: 3113
Re: New Member
Welkom
- Sat Jul 20, 2013 6:12 am
- Forum: Build your own:
- Topic: N'Gola Bier Keg Braaier
- Replies: 17
- Views: 2606
Re: N'Gola Bier Keg Braaier
Cool braai
- Thu Jul 04, 2013 8:05 pm
- Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
- Topic: Nuwe speelding
- Replies: 12
- Views: 3187
Re: Nuwe speelding
Dis n lekker speel ding
- Sun Jun 16, 2013 3:15 pm
- Forum: Amarok
- Topic: Umm...kyk die Amarok....ek se liewer niks...wat dink julle?
- Replies: 25
- Views: 8098
- Sun Jun 16, 2013 3:08 pm
- Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
- Topic: New to the forum
- Replies: 15
- Views: 3303
Re: New to the forum
Welkom op forum
- Sat Jun 15, 2013 7:04 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: I'm New
- Replies: 40
- Views: 2961
Re: I'm New
Welkom op die forem
- Mon Jun 03, 2013 6:19 am
- Forum: Meet the People
- Topic: Nuwe Klasmaat
- Replies: 27
- Views: 3716
Re: Nuwe Klasmaat
Welcome op die forum
- Wed May 29, 2013 8:17 pm
- Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
- Topic: Blitz kry nuwe wiele en stuurwiel!
- Replies: 7
- Views: 1656
Re: Blitz kry nuwe wiele en stuurwiel!
Mooi wiele
- Wed May 29, 2013 6:37 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: LED floodlights finnally connected
- Replies: 12
- Views: 1510
Re: LED floodlights finnally connected
Gearbox terail vir LED floodlights.jammer ek moes.
- Tue May 28, 2013 9:47 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: maak n storie van die fotoe
- Replies: 17
- Views: 2487
Re: maak n storie van die fotoe
Wat van die eene
- Tue May 28, 2013 6:21 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: maak n storie van die fotoe
- Replies: 17
- Views: 2487
Re: maak n storie van die fotoe
En wat van die een
- Mon May 27, 2013 9:22 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: maak n storie van die fotoe
- Replies: 17
- Views: 2487
maak n storie van die fotoe
Ek stop my bike?
- Mon May 27, 2013 9:15 pm
- Forum: Pictures Only - Post a pic of your Hilux
- Topic: tintin
- Replies: 10
- Views: 2368
Re: tintin
Hahahahahahahahaha
- Mon May 27, 2013 9:08 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: DIY Rocksliders
- Replies: 18
- Views: 3688
Re: DIY Rocksliders
Looking good
- Mon May 27, 2013 9:03 pm
- Forum: General Hilux Discussions
- Topic: "Toybota" crazy river crossing!
- Replies: 28
- Views: 3085
Re: "Toybota" crazy river crossing!
Ek stem saam very lucky en net plain dom
- Sun May 26, 2013 7:49 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Bekleedsel en matte
- Replies: 9
- Views: 973
Re: Bekleedsel en matte
Dis baie mooi
- Sun May 26, 2013 7:44 pm
- Forum: Humor
- Topic: Joke of the day
- Replies: 3707
- Views: 942551
Re: Boer maak 'n plan/Farmer sees the light
Daai is n gevarlike plan wat daai boer het JO!
- Sat May 25, 2013 9:26 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: An intro from me: Riaan Hassim
- Replies: 13
- Views: 2196
Re: An intro from me: Riaan Hassim
Welcome Riaan
- Sat May 25, 2013 9:22 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: New member to the family
- Replies: 19
- Views: 2524
Re: New member to the family
Congrates
- Wed May 22, 2013 1:12 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: bakkie in red
- Replies: 24
- Views: 2893
Re: bakkie in red
Welcome welkom
- Wed May 22, 2013 6:30 am
- Forum: Build your own:
- Topic: My minie me ali canopy
- Replies: 23
- Views: 3729
Re: My minie me ali canopy
Sal vir jou pics aan e mail so dra ek trug by die huis aan kom.
- Tue May 21, 2013 6:42 am
- Forum: Build your own:
- Topic: My minie me ali canopy
- Replies: 23
- Views: 3729
Re: My minie me ali canopy
My canopy is amper klaar.Moet nog vir stefan wys waar die yskas gaan kom en daar is nog die werk in die binne kant.Nou dat die RTT op is will n ou net gaan kamp.STef hoop nie jy het enige slaap verloor daaroor nie
- Mon May 20, 2013 9:27 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Talent
- Replies: 7
- Views: 1183
Re: Talent
Kooooooool dit is AMAZING
- Fri May 17, 2013 6:14 am
- Forum: Humor
- Topic: Family/Mud dog round 2
- Replies: 20
- Views: 8236
Re: Family/Mud dog round 2
Kyk die een wonder wie die een is ?
- Wed May 15, 2013 9:58 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Very clever..................
- Replies: 8
- Views: 1495
Re: Very clever..................
Hahaahahah
- Wed May 15, 2013 9:43 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: hellooo
- Replies: 16
- Views: 2077
Re: hellooo
Welkom op die forum
- Wed May 15, 2013 8:27 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: My minie me ali canopy
- Replies: 23
- Views: 3729
Re: My minie me ali canopy
Dankie Neil ek sal nog pics vir die forem ouens aan stuur
- Wed May 15, 2013 8:09 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: My minie me ali canopy
- Replies: 23
- Views: 3729
Re: My minie me ali canopy
Na amper een week se werk
- Tue May 14, 2013 9:12 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: Awesome build project over seas
- Replies: 17
- Views: 4591
Re: Awesome build project over seas
Jo daai ou ken hoor
- Tue May 14, 2013 9:01 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: Nuwe Hilux eienaar en 4x4 rookie
- Replies: 30
- Views: 3029
Re: Nuwe Hilux eienaar en 4x4 rookie
Welkom Pieter op die Forum
- Tue May 14, 2013 8:46 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: new member
- Replies: 17
- Views: 2319
Re: new member
Dis n lekker bakkie daai
- Tue May 14, 2013 12:03 pm
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: New Kid on the Site
- Replies: 16
- Views: 3547
Re: New Kid on the Site
Welkom
- Tue May 14, 2013 6:34 am
- Forum: Humor
- Topic: Joke of the day
- Replies: 3707
- Views: 942551
Re: Joke of the day
Ja nee Gedeon die kinder jare was lekker maar nou raak ons speel goed net grooter.
- Mon May 13, 2013 10:26 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Kyk die vark
- Replies: 23
- Views: 3423
Re: Kyk die vark
So n ou maak ek aan n boom vas waar daar n rooimier nes is en dan gooi ek hom vol heuning die miere sal hom laat hoor
- Mon May 13, 2013 10:15 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: Solar lighting at home
- Replies: 9
- Views: 1932
Re: Solar lighting at home
Wayne hoekom kry jy nie n transformer wat van 220v ac na 12 dc toe gaan nie dan kan jy nog die 220v day/night gebruik as jy wil nog planne he ek het baie dis my speelgoed daai
- Mon May 13, 2013 10:05 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Led spot lights
- Replies: 15
- Views: 2168
Re: Led spot lights
Laat daar lig wees en daar was n L.E.D .Prys?
- Mon May 13, 2013 9:59 pm
- Forum: Meet the People
- Topic: new member
- Replies: 17
- Views: 2319
Re: new member
Welkom in die hilux wereld
- Mon May 13, 2013 9:53 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: My minie me ali canopy
- Replies: 23
- Views: 3729
Re: My minie me ali canopy
Dankie ouens ja ek gaan n RTT op sit en drawer system maar soos ek hom bou kry n mens planne ek wil vir my met tyd n center console bou wat sal werk as n yskas maar het nog eers ander planne om klaar te maak.Ek sal nog foto`s vir julle stuur
- Sun May 12, 2013 10:29 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: My minie me ali canopy
- Replies: 23
- Views: 3729
Re: My minie me ali canopy
Sommer op n saterdag gebou
- Sun May 12, 2013 10:11 pm
- Forum: Build your own:
- Topic: My minie me ali canopy
- Replies: 23
- Views: 3729
My minie me ali canopy
Dis so lekker om jou uie ding tebou jy is jou uie baas
- Fri May 10, 2013 12:51 pm
- Forum: Out in Nature
- Topic: what frog is this?
- Replies: 17
- Views: 6938
Re: what frog is this?
Dis n Ford frog hy het dan n G.T stripe.
- Thu May 09, 2013 3:39 am
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: bosvark 2
- Replies: 12
- Views: 3319
Re: bosvark 2
Welkom welkom
- Thu May 09, 2013 3:34 am
- Forum: Humor
- Topic: Joke of the day
- Replies: 3707
- Views: 942551
Re: New Kitty Toy.......
Hahahahahahaha
- Thu May 09, 2013 3:30 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Car theft - some good news
- Replies: 7
- Views: 849
Re: Car therf - some good news
Sleep hom agter n toyota in die straat af
- Thu May 09, 2013 3:19 am
- Forum: Members' Vehicles
- Topic: New guy
- Replies: 23
- Views: 4429
Re: New guy
Jesja jy is nou op die regte plek .Welkom
- Wed May 08, 2013 8:10 am
- Forum: Meet the People
- Topic: Another newbie ;)
- Replies: 19
- Views: 2596
Re: Another newbie ;)
Welcome welcome
- Sun May 05, 2013 7:44 pm
- Forum: Humor
- Topic: Joke of the day
- Replies: 3707
- Views: 942551
Re: Wonderlike pil
Ek soek van daai wonder pil .Dis n gooie een
- Sat May 04, 2013 11:17 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Toyota Hilux drift
- Replies: 15
- Views: 1908
Re: Toyota Hilux drift
Ek is regtig baie jammer .EK dog hy se hy het nie eers video gekyk nie sorry my fout
- Sat May 04, 2013 10:57 pm
- Forum: Out in Nature
- Topic: Saturday drive.
- Replies: 16
- Views: 6942
Re: Saturday drive.
Dankie ja die vrou soek ook een van daai nissan jukes maar ja .Hoe lank se ry is dit dan van die kaap af die plek lyk sommer baie lekker dis die soort plek wat n ou kan lekker omtspan
- Sat May 04, 2013 10:28 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Toyota Hilux drift
- Replies: 15
- Views: 1908
Re: Toyota Hilux drift
Heel duidelik het jy nog nie in n 2.7 gery nie en op die wes kus gee ons nie klappe nie ons D***r dis betaal en dis myne so wat ek met hom maak en doen is my probleem.Dis net n jammerte oor die mense wat honger is en ek doen my deel daar ook Dankie
- Sat May 04, 2013 10:01 pm
- Forum: Humor
- Topic: Joke of the day
- Replies: 3707
- Views: 942551
Re: Hilux D4D 3.0 S/C pimped
Ja nee dit laat my trug dink aan my kinder tyd ek het daai draad kar op gespeel.Wie almal het met een ook gespeel?
- Sat May 04, 2013 9:53 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: Toyota Hilux drift
- Replies: 15
- Views: 1908
Re: Toyota Hilux drift
Ja dit laat my twee keer dink om weer die 2.7 se gat om n draai te laat gly veral as n mens van teer na grond toe ry.Maar aai dit is so baie lekker!
- Sat May 04, 2013 9:01 pm
- Forum: Out in Nature
- Topic: Saturday drive.
- Replies: 16
- Views: 6942
Re: Saturday drive.
Maar die plek lyk mooi en eensaam waar is dit..En moet n ou 4x4 om daar uit te kom
- Fri May 03, 2013 9:11 am
- Forum: Open Discussion
- Topic: Toyota Hilux drift
- Replies: 15
- Views: 1908
Re: Toyota Hilux drift
As julle mooi kyk die mense besteel die bakkie ook is amper die selfte in SA
- Thu May 02, 2013 9:12 pm
- Forum: Open Discussion
- Topic: pipe bumper
- Replies: 12
- Views: 2088
Re: pipe bumper
Ek soek ook een