Search found 12 matches

by Petrie
Thu Jan 04, 2024 1:08 pm
Forum: General Hilux Discussions
Topic: The fuel consumption of my Hilux
Replies: 347
Views: 358613

Re: The fuel consumption of my Hilux

Ek kan geen fout vind met my 2000 Hilux 2.7i D/C (2x4) nie. Ek dink ek is een van die gelukkigste eienaars in die land. Het 23 Desember vanaf Alberton tot in George gery, so n paar draaie voor ek volgemaak het. (langafstand tank). Het 1250km gery en 125Liter by die pomp ingegooi. Lugreeling het heel...
by Petrie
Thu Dec 15, 2011 8:27 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Desember vakansie waarheen gaan julle?
Replies: 76
Views: 7388

Re: Desember vakansie waarheen gaan julle?

Ons spring more aand in die pad, my Hilux gaan bietjie kyk of Tietiesbaai nog so mooi is soos 4 jaar terug!
by Petrie
Wed Mar 24, 2010 12:16 pm
Forum: The Workshop
Topic: Fuel Warning Light 2.7 RB
Replies: 14
Views: 3796

Re: Fuel Warning Light 2.7 RB

Hi No'pe... Your 2000 model doesnt have one. Only from 2002 upwards are equiped with a light. I took my instrument panel out and checked. No fuel light! Got hold of a 2005 model cluster, examined it, and yes, have a fuel light. Bought it. Installed it and all the instruments work! Except the light.....
by Petrie
Fri Jul 31, 2009 6:25 am
Forum: The Workshop
Topic: Fuel Warning Light 2.7 RB
Replies: 14
Views: 3796

Re: Fuel Warning Light 2.7 RB

Guys, I also dont have a warning light on my 2000 model 2.7i D/C. I would really like to have one. But how do you get one in? Seems that the 2002 and later models did come out with a light. Will putting in a 2002+ cluster not solve the problem? That is if you can find a 2nd hand one somewhere..... I...
by Petrie
Wed Sep 03, 2008 10:33 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: Here She is!
Replies: 7
Views: 1842

Re: Here She is!

Hi Nitro.

Another Hilux supporter from Alberton! Great looking Lux. Welcome to the Forum! Enjoy your stay here. Hope you get all the info you need here. Believe me, there's a lot.
by Petrie
Thu Aug 14, 2008 10:23 am
Forum: Alternative Energy
Topic: Hydrogen from water
Replies: 406
Views: 110090

Re: Hydrogen from water

Hi One of my collogues was at a manne kerk kamp about a month ago. One of his friends also at the camp showed him the contraption he build and installed in his Opel Astra 1.6. It is a hydrogen from water system and the gas is fed into the engine with the air/petrol mixture. He claims to get 40 km/l...
by Petrie
Wed Jul 30, 2008 11:50 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: Bly te kenne ....
Replies: 23
Views: 2467

Re: Bly te kenne ....

Johan, gaan bietjie vir die familie op Clocolan kuier.
by Petrie
Wed Jul 30, 2008 11:26 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: Bly te kenne ....
Replies: 23
Views: 2467

Re: Bly te kenne ....

Nes jy sé Johan! Stem volkome met jou saam dat daar niks beter is vir veelsydigheid nie. Veral nie met my brandstofverbruik nie. Sal hom volgende naweek toets af Vrystaat toe na my OME opgradering. Hoop nie die ekstra hoogte wat bygekom het pla te veel nie. En die beste is my Hilux se enjin is nog ...
by Petrie
Wed Jul 30, 2008 7:10 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: Bly te kenne ....
Replies: 23
Views: 2467

Re: Bly te kenne ....

That's ok. Have mastered the English language as well. You will occasionaly see a reply from me! I just dont mix the two. It is either/ or.
by Petrie
Tue Jul 29, 2008 7:10 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: Bly te kenne ....
Replies: 23
Views: 2467

Re: Bly te kenne ....

Daardie oranje blaps lê my baie na aan die hart. Deur dik en dun. Daar is mos net 1 staat - Vrystaat! Ek is 'n Afrikaner en trots op my taal! 3 hoera's vir Afrikaans. Dink net hoe jaloers gaan die souties raak as hulle heeltemal niks kan verstaan nie...
by Petrie
Mon Jul 28, 2008 8:29 pm
Forum: Members' Vehicles
Topic: Bly te kenne ....
Replies: 23
Views: 2467

Re: Bly te kenne ....

Hallo Johan Die enjin is nog standaard. Al wat ek verander het vandat ek hom gekoop het, is die uitlaatstel, ek het die lugfilter verander na 'n K/N Kegel filter en ry met Bosch se Super 4 vonkproppe. Ek kan die verskil in krag voel, hy is lekker lewendig, sommer van die wegspring af. Moes natuurlik...
by Petrie
Mon Jul 28, 2008 10:06 am
Forum: Members' Vehicles
Topic: Bly te kenne ....
Replies: 23
Views: 2467

Bly te kenne ....

Dankie vir die verwelkoming wat ek al van 'n paar forum lede gekry het terwyl ek bietjie rondgespeel het. Hierdie is werklik 'n baie prakties en gesofistikeerde blad met baie inligting en stories. Het dit vreeslik geniet om bietjie te verken en ook die inligting te kry waarna ek gesoek het. Ek is oo...

Go to advanced search