Search found 24 matches

by Tkabies
Sun Jul 21, 2013 12:38 pm
Forum: Humor
Topic: Joke of the day
Replies: 3707
Views: 1023495

Re: Joke of the day

Light travels faster than sound. This is why some people appear bright until you hear them speak.
by Tkabies
Wed Jul 17, 2013 6:41 pm
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Op gewonde oor Goerapan naweek
Replies: 0
Views: 875

Op gewonde oor Goerapan naweek

Ek kan nie wag vir die goerapan naweek die 26ste nie gaan baie lekker wees. Kan ok nie wag om die mede club lede en hiluxers te ontmoet nie. Ek dink ons gaan lekker kuier tussen die rooi duine saam met almal.
by Tkabies
Thu Jun 20, 2013 8:39 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Using your Android mobile phone as GPS??
Replies: 17
Views: 2801

Re: Using your Android mobile phone as GPS??

Not the I-phone I went from the I-phone 4 to 5 and I did not have to bay it again
by Tkabies
Thu Jun 20, 2013 4:13 pm
Forum: Open Discussion
Topic: Using your Android mobile phone as GPS??
Replies: 17
Views: 2801

Re: Using your Android mobile phone as GPS??

I have bean yousing Tom Tom on my I-phone for 3 years now and it works very good I have compared it with my garmin gps and it has al the roads and places the garmin has and the map updates are free and you can load it on all your devices you only pay for one copy
by Tkabies
Thu Jun 20, 2013 4:07 pm
Forum: Meet the People
Topic: I'm New
Replies: 40
Views: 3013

Re: I'm New

Welkom welkom is ok nuut hier mense baie vriendlik en behulpsaam
by Tkabies
Wed Jun 19, 2013 9:17 pm
Forum: Know your fellow members
Topic: Familie voorstel
Replies: 184
Views: 36383

Re: Familie voorstel

Van links NA regs ek Koos 32 my vrou Dorien 31 en ons seun Liam 1 en ñ half.
ImageUploadedByTapatalk1371669534.015007.jpg
(84.94 KiB) Downloaded 744 times
by Tkabies
Wed Jun 19, 2013 1:54 pm
Forum: Meet the People
Topic: Wil net hallo sê aan al die mense
Replies: 27
Views: 3643

Re: Wil net hallo sê aan al die mense

Klink NA ñ plan vir my moet net datums kyk
by Tkabies
Wed Jun 19, 2013 12:14 pm
Forum: Gauteng
Topic: Kalahari Goera-pan
Replies: 7
Views: 2244

Re: Kalahari Goera-pan

Gaan van vrydag tot Sondag dat men's lekker heel naweek kan saam kuier en nuwe mense ontmoet gaan sommer kamp
by Tkabies
Wed Jun 19, 2013 12:11 pm
Forum: Meet the People
Topic: Wil net hallo sê aan al die mense
Replies: 27
Views: 3643

Re: Wil net hallo sê aan al die mense

Nog een van daai 2 gedoen nie wil nog baie graag die rigtersveld doen my pa het al baie die rigter gedoen en sy fotos lyk altyd baie mooi so wil slag self gaan kyk
by Tkabies
Wed Jun 19, 2013 9:19 am
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Headlight replacement bulbs
Replies: 4
Views: 1678

Re: Headlight replacement bulbs

Stem ok saam beter om dit so standaard as mountlik te hou
by Tkabies
Wed Jun 19, 2013 9:17 am
Forum: Gauteng
Topic: Kalahari Goera-pan
Replies: 7
Views: 2244

Re: Kalahari Goera-pan

Sit my naam ok op sal beslis daar wees.
by Tkabies
Wed Jun 19, 2013 9:16 am
Forum: Route Planning questions/discussions
Topic: Noord Kaap Moertoetoer
Replies: 26
Views: 3748

Re: Noord Kaap Moertoetoer

Ek gaan julle ok beslis join kan dit nie mis nie goera pan is baie lekker ek en Lehan het ok al gesels oor die naweek.
by Tkabies
Wed Jun 19, 2013 7:59 am
Forum: Meet the People
Topic: Wil net hallo sê aan al die mense
Replies: 27
Views: 3643

Re: Wil net hallo sê aan al die mense

Dankie ons is al OU kampers, maar ek het eers in januarie my eerste 4 x 4 gekry. Wil nou begin bietjie ernstig off road ry, so enige raad en tips sal baie wardeer word. Ken nog nie off road so goed nie maar dit lyk en klink baie lekker. Wil bietjie leer al die dinge daar rondom.
by Tkabies
Wed Jun 19, 2013 7:41 am
Forum: Meet the People
Topic: Wil net hallo sê aan al die mense
Replies: 27
Views: 3643

Re: Wil net hallo sê aan al die mense

En hier is ons gesin van links NA regs ek Koos my vrou Dorien en ons seun Liam.
ImageUploadedByTapatalk1371620838.332380.jpg
ImageUploadedByTapatalk1371620838.332380.jpg (70.05 KiB) Viewed 3601 times
by Tkabies
Wed Jun 19, 2013 7:38 am
Forum: Meet the People
Topic: Wil net hallo sê aan al die mense
Replies: 27
Views: 3643

Re: Wil net hallo sê aan al die mense

Hier is ons vakansie huisie.
ImageUploadedByTapatalk1371620626.515384.jpg
(69.67 KiB) Downloaded 850 times
by Tkabies
Wed Jun 19, 2013 7:36 am
Forum: Meet the People
Topic: Wil net hallo sê aan al die mense
Replies: 27
Views: 3643

Re: Wil net hallo sê aan al die mense

Het ń dubbel battery stelsel ingesit.
ImageUploadedByTapatalk1371620532.131986.jpg
(73.96 KiB) Downloaded 852 times
by Tkabies
Wed Jun 19, 2013 7:34 am
Forum: Meet the People
Topic: Wil net hallo sê aan al die mense
Replies: 27
Views: 3643

Re: Wil net hallo sê aan al die mense

Ek vir my ń alucab op gesit en ń uit trek Laai met 50L water tenk onder aan.
ImageUploadedByTapatalk1371620389.848794.jpg
(75.45 KiB) Downloaded 853 times
ImageUploadedByTapatalk1371620404.915220.jpg
(68.94 KiB) Downloaded 853 times
ImageUploadedByTapatalk1371620421.948581.jpg
(77.12 KiB) Downloaded 853 times
by Tkabies
Wed Jun 19, 2013 7:31 am
Forum: Meet the People
Topic: Wil net hallo sê aan al die mense
Replies: 27
Views: 3643

Re: Wil net hallo sê aan al die mense

Ek het ń agter bumper met spaarwiel houer op gesit
ImageUploadedByTapatalk1371620247.566496.jpg
(77.69 KiB) Downloaded 855 times
by Tkabies
Wed Jun 19, 2013 7:06 am
Forum: Meet the People
Topic: Wil net hallo sê aan al die mense
Replies: 27
Views: 3643

Re: Wil net hallo sê aan al die mense

Dis nie vêr hier van my af nie ek is in Keimoes
by Tkabies
Wed Jun 19, 2013 7:04 am
Forum: Meet the People
Topic: Wil net hallo sê aan al die mense
Replies: 27
Views: 3643

Re: Wil net hallo sê aan al die mense

Baie dankie ek werstaan daar is ñ saam trek by guru pan die 26 Julie
by Tkabies
Wed Jun 19, 2013 6:55 am
Forum: Meet the People
Topic: Wil net hallo sê aan al die mense
Replies: 27
Views: 3643

Re: Wil net hallo sê aan al die mense

Ek het nuwe bande en rims op gesit en brasher.
ImageUploadedByTapatalk1371617814.869625.jpg
(69.45 KiB) Downloaded 870 times
ImageUploadedByTapatalk1371617828.402552.jpg
(68.2 KiB) Downloaded 870 times
by Tkabies
Wed Jun 19, 2013 6:52 am
Forum: Meet the People
Topic: Wil net hallo sê aan al die mense
Replies: 27
Views: 3643

Re: Wil net hallo sê aan al die mense

Ek het night breakers op gesit en ñ snorkel
ImageUploadedByTapatalk1371617647.793358.jpg
(78.03 KiB) Downloaded 874 times
ImageUploadedByTapatalk1371617659.319494.jpg
(67.53 KiB) Downloaded 874 times
by Tkabies
Wed Jun 19, 2013 6:50 am
Forum: Meet the People
Topic: Wil net hallo sê aan al die mense
Replies: 27
Views: 3643

Wil net hallo sê aan al die mense

Ek is ñ nuwe lid van die forum en die club hier is ñ foto van my hilux wat ek die begin van die jaar gekry het ek het nou al so ñ paar dinge gedoen aan my bakkie sal so ñ paar foto's vir julle op sit.
ImageUploadedByTapatalk1371617210.213196.jpg
by Tkabies
Mon Jun 17, 2013 11:50 pm
Forum: 1979 to early 1998 Hilux (Gen 3&4 aka SFA 4x4)
Topic: Headlight replacement bulbs
Replies: 4
Views: 1678

Re: Headlight replacement bulbs

Hi I replaced mine with the night breakers and am very pleased. I have a friend who put the zeons on his bakkie for R850 but that is the cheapest I know of.

Go to advanced search